dade van bewondering en toewyding aan · kom ons loof die heer, daagliks meer en meer, vir...

36
Dade van bewondering en toewyding aan

Upload: others

Post on 13-Feb-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Dade van bewondering en

toewyding aan

Page 2: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

O wat 'n vreugde in ons harte,

om na u kerk, o Heer, te gaan,

want hier kom almal wat u volk is,

in u teenwoordigheid tesaam.

Ons sing u lof, o Koning, Heer!

Ons buig in eerbied voor U neer.

Page 3: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Dit is 'n opdrag van U, Here,

dat almal hier u Naam moet prys.

Net deur u Woord en Gees, o Here,

word ons die regte pad gewys.

Ons sing u lof, o Koning, Heer!

Ons buig in eerbied voor U neer.

Page 4: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Kom ons loof en dank nou die Heer

vir al sy liefde ons bewys, ons lewens deur.

Hy bewaar ons, Hy maak ons vry.

Hy sal vir ewig, altyd by ons bly.

Loof die Heer!

Page 5: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Kom ons loof die Heer,

daagliks meer en meer,

vir goedheid, vir die voorreg

om vandag sy kind te wees.

Kom ons sing nou saam.

Kom ons prys sy Naam.

Gee jou hart aan Hom en Hy sal ware vrede gee.

Gee jou hart aan Hom en Hy sal ware vrede gee.

Page 6: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Kom ons loof en dank nou die Heer

vir al sy liefde ons bewys, ons lewens deur.

Hy bewaar ons, Hy maak ons vry.

Hy sal vir ewig, altyd by ons bly.

Loof die Heer!

Page 7: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Kom ons loof die Heer,

daagliks meer en meer,

vir goedheid, vir die voorreg

om vandag sy kind te wees.

Kom ons sing nou saam.

Kom ons prys sy Naam.

Gee jou hart aan Hom en Hy sal ware vrede gee.

Gee jou hart aan Hom en Hy sal ware vrede gee.

Page 8: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Op berge en in dale

en oral is my God;

waar ons ook telkemale

mag swerwe, daar is God!

Waar ons gedagtes swewe

of styg, ook daar is God;

omlaag en hoog verhewe

ja, oral is my God!

Page 9: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Sy troue vaderoë

sien alles van naby;

ons leef uit sy vermoë -

word deur sy Gees gelei.

Die swaeltjies behoed Hy,

beklee met gras die dal;

die kleinste wurmpie voed Hy,

sorg vir die groot heelal.

Page 10: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Roem, Christen, heel my lewe

is veilig in my God;

waar alles my begewe,

of waar ek ly, is God;

waar troue vriendehande

nie red nie, daar is God;

selfs in die dood se bande

ja, oral is my God!

Page 11: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar
Page 12: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Oktober

Navrae by:

van Niekerk

Steyn

Page 13: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

KategeseAfsluiting

12:00 – 15:00

Sien jou DAAR

Page 14: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Ilzé Bosch

Leah Cilliers

Neil Cronje

Christel Moerdijk

Theresa Tredoux

Leatitia Van Der Merwe

Page 15: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Leonie HareEben Horstmann

Louise LatskyZiané Lourens

Page 16: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Christa Contino

Dewaldt Viljoen

Ettienne Viljoen

Page 17: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Yolandi Blom

Jurie Greyling

Ina Horne

Jean Theron

Page 18: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Felicity Beukes

Jaco Boettger

Philippa Claassens

Anton Combrinck

Elise Dubek

Stephen Swart

Martin Van Der Westhuizen

Page 19: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Julene Claasen

Aiden du Preez

Tristan Knowles

Ansie Naude

JP Pienaar

Page 20: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Gerhard Kruger

Anja Liebenberg

Jack Venter

Page 21: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Daar is geen grens aan U guns en genade.

U groot ontferming hou nooit op.

Dit is nuut elke more, nuut elke more,

groot is U trou, o Heer my God;

groot is U trou, o Heer.

Page 22: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Daar is geen grens aan U guns en genade.

U groot ontferming hou nooit op.

Dit is nuut elke more, nuut elke more,

groot is U trou, o Heer my God;

groot is U trou, o Heer.

Page 23: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Lei ons, Here, groot en magtig,

U alleen ons hulp en krag.

As die nag se kleed ons sluier,

bly ons steeds u heil verwag.

Ons Bevryder, ons Bevryder.

U, die God van ons behoud.

U, die God van ons behoud.

Page 24: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Lei ons, Here, groot en magtig,

U alleen ons sorg en stut.

As die toekoms ons bekommer,

sal U, Here, ons beskut.

Ons Beskermer, ons Beskermer.

U, die God wat ons behoed.

U, die God wat ons behoed.

Page 25: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Lei ons, Here, groot en magtig,

U alleen ons borg en steun.

As die donker ons laat steier,

vind ons rus by U alleen.

Ons Bewaker, ons Bewaker.

U, die God wat ons bewaar.

U, die God wat ons bewaar.

Page 26: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar
Page 27: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Kom laat ons almal vrolik

voor God die Here sing!

Laat heel die aarde juigend

aan Jesus hulde bring!

Ons Heiland is oorwinnaar,

Christus is oorwinnaar,

Hy't waarlik opgestaan!

Page 28: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Die sonde met sy smarte

is aan die kruis verslaan.

Nou kan ons vol van vreugde

na God ons Vader gaan.

Ons Heiland is oorwinnaar,

Christus is oorwinnaar,

Hy't waarlik opgestaan!

Page 29: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar
Page 30: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Ek glo in God die Vader, die Almagtige,

die Skepper van die hemel en die aarde.

en in Jesus Christus, Sy eniggebore Seun,

ons Here

wat ontvang is van die Heilige Gees,

gebore is uit die maagd Maria;

wat gely het onder Pontius Pilatus,

gekruisig is, gesterf het en begrawe is

en ter helle neergedaal het,

wat op die derde dag weer opgestaan het

uit die dode

Page 31: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

wat opgevaar het na die hemel

en sit aan die regterhand van God,

die almagtige Vader,

van waar Hy sal kom om te oordeel

die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het.

Ek glo in die Heilige Gees.

Ek glo aan 'n heilige, algemene,Christelike kerk,

die gemeenskap van die heiliges;

die vergewing van sondes;

die opstanding van die vlees

en 'n ewige lewe.

Page 32: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar
Page 33: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Laat my met U verenig lewe,

U wat die ware wynstok is;

u krag gee my voortdurend lewe,

bewaar my van verderfenis.

Deurstroom, besiel en seën my

sodat ek altyd vrugbaar bly.

Page 34: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

Geen groeikrag kom deur eie strewe,

niks kan ek sonder U, o Heer;

in u gemeenskap bloei my lewe

en word die lewensvolheid meer.

Ek wil aan U verbonde bly -

bly U, o Here, steeds in my.

Page 35: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar
Page 36: Dade van bewondering en toewyding aan · Kom ons loof die Heer, daagliks meer en meer, vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. ... wat opgevaar

A---men, A---men, A----men