dagboek - gimmies.co.za€¦ · baie geluk aan die landlopers wat die naweek aan die...

6
“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” GEAGTE OUERS Baie dankie vir u ondersteuning en samewerking in ’n baie besige kwartaal. Ons wens u ’n rustige en aangename vakansietyd toe. Dankie aan almal wat saamgewerk het om die rekordeksamen vlot te laat verloop. Die matrieks kry vroeg volgende kwartaal ’n rapport met die rekordeksamen se punte. Die graad 8- tot 11-leerders ontvang volgende kwartaal ’n puntestrokie met hulle jaarpunt op. Baie dankie aan almal wat die naweek by die Gimmie- en Koshuisraadkamp betrokke was. Vier krieketspanne het die naweek teen Grey College in Bloemfontein gespeel. Alhoewel nie een van die spanne gewen het nie, was dit baie sinvol veral omdat die spanne nie voltallig was nie. Voorspoed vir me. Lorainne van der Westhuizen en haar span vir die matriekafskeid. Ons vestig graag u aandag daarop dat die matrieks normale skool het tot Vrydag 11 Oktober wanneer die eksamenrooster en - reëlings uitgedeel word asook prysuitdeling- kontrole afgehandel sal word. Alles behoort teen 10:00 klaar te wees. Die erediens en prysuitdeling van die matrieks vind op Donderdagaand 17 Oktober om 18:00 in die skoolsaal plaas. Dit gaan primêr oor die erediens, derhalwe vra ons dat alle ouers dit bywoon, al ontvang u kind nie ’n toekenning nie. Die skool sluit Vrydag 20 September om 10:30 vir die vakansie. Daar is n normale toetsperiode waarna informele aktiwiteite gaan plaasvind. Ons versoek dat almal so ver moontlik n Springbok-ondersteunershemp sal aantrek vir die maak van n video wat die leerders vir die Springbokke wil stuur en R5 R10 vir die Gimmie-Gee-Om-projek sal saambring. Gimmie-groete RA Oosthuizen 16 September 2019 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 30 Maandag 16 September Vergadering: Akademiese komitee Hokkie GPL: NWU Astro (18:00 21:00) Dinsdag 17 September Krieket: 3des vs Ferdies (weg) o/15C vs Ferdies (Mooivallei) Hokkie GPL: NWU Astro (18:00 21:00) Woensdag 18 September Hokkie GPL: NWU Astro (18:00 21:00) Donderdag 19 September Matriekafskeid Atletiek: Super School Series Vrydag 20 September Skool sluit Skyfskiet: SA-kampioenskappe Saterdag 21 September Gholf: Noordvaal-finaal Skyfskiet: SA-kampioenskappe DAGBOEK

Upload: others

Post on 05-Aug-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Baie geluk aan die landlopers wat die naweek aan die SA-landloop-kampioenskappe deelgeneem het. Danielle Verster word as kampioen in die o/16-kategorie

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

GEAGTE OUERS

Baie dankie vir u ondersteuning en

samewerking in ’n baie besige kwartaal. Ons

wens u ’n rustige en aangename vakansietyd

toe.

Dankie aan almal wat saamgewerk het om die

rekordeksamen vlot te laat verloop. Die

matrieks kry vroeg volgende kwartaal ’n

rapport met die rekordeksamen se punte. Die

graad 8- tot 11-leerders ontvang volgende

kwartaal ’n puntestrokie met hulle jaarpunt op.

Baie dankie aan almal wat die naweek by die

Gimmie- en Koshuisraadkamp betrokke was.

Vier krieketspanne het die naweek teen Grey

College in Bloemfontein gespeel. Alhoewel nie

een van die spanne gewen het nie, was dit

baie sinvol veral omdat die spanne nie

voltallig was nie.

Voorspoed vir me. Lorainne van der

Westhuizen en haar span vir die

matriekafskeid.

Ons vestig graag u aandag daarop dat die

matrieks normale skool het tot Vrydag 11

Oktober wanneer die eksamenrooster en -

reëlings uitgedeel word asook prysuitdeling-

kontrole afgehandel sal word. Alles behoort

teen 10:00 klaar te wees. Die erediens en

prysuitdeling van die matrieks vind op

Donderdagaand 17 Oktober om 18:00 in die

skoolsaal plaas. Dit gaan primêr oor die

erediens, derhalwe vra ons dat alle ouers dit

bywoon, al ontvang u kind nie ’n toekenning

nie.

Die skool sluit Vrydag 20 September om

10:30 vir die vakansie. Daar is ’n normale

toetsperiode waarna informele aktiwiteite

gaan plaasvind. Ons versoek dat almal so ver

moontlik ’n Springbok-ondersteunershemp sal

aantrek vir die maak van ’n video wat die

leerders vir die Springbokke wil stuur en R5 –

R10 vir die Gimmie-Gee-Om-projek sal

saambring.

Gimmie-groete

RA Oosthuizen

16 September 2019

Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 30

Maandag 16 September

Vergadering: Akademiese komitee

Hokkie GPL: NWU Astro (18:00 – 21:00)

Dinsdag 17 September

Krieket: 3des vs Ferdies (weg)

o/15C vs Ferdies (Mooivallei)

Hokkie GPL: NWU Astro (18:00 – 21:00)

Woensdag 18 September

Hokkie GPL: NWU Astro (18:00 – 21:00)

Donderdag 19 September

Matriekafskeid

Atletiek: Super School Series

Vrydag 20 September

Skool sluit

Skyfskiet: SA-kampioenskappe

Saterdag 21 September

Gholf: Noordvaal-finaal

Skyfskiet: SA-kampioenskappe

DAGBOEK

Page 2: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Baie geluk aan die landlopers wat die naweek aan die SA-landloop-kampioenskappe deelgeneem het. Danielle Verster word as kampioen in die o/16-kategorie

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Baie geluk aan die o/17- en o/15-spanne wat

die naweek aan ’n sewestoernooi deel-

geneem het. Die o/15-span eindig algeheel

4de en die o/17-span tweede.

o/15

Uitslag Opponent

5 – 24 KHS

29 – 0 Kroonstad

35 – 21 Boys High

19 – 31 (Semi-finaal)

Volkies

7 – 10 Wesvalia

o/17

Uitslag Opponent

34 – 5 Boys High

26 – 21 Wesvalia

38 – 21 Kroonstad

33 – 12 KHS

14 – 24 (Finaal)

Wesvalia

RUGBY

Baie geluk aan die landlopers wat die

naweek aan die SA-landloop-

kampioenskappe deelgeneem het.

Danielle Verster word as kampioen in die

o/16-kategorie aangewys. Dit is ’n puik

prestasie! Gimmies is trots op al die

landlopers.

o/14-seuns

Rico Leijenaar (13de)

Ryno Schutte (86ste)

o/14-dogters

Ilané Herbst (46ste)

Anika Rossouw (76ste)

o/15-seuns

Ashton Diedericks (103de)

o/16-dogters

Danielle Verster (1ste)

Sunel Smit (53ste)

o/17-dogters

Leonore Lubbe (34ste)

Juniorseuns

Abrie Kruger (49ste)

LANDLOOP

Baie geluk aan die seuns- en dogters-

tennisspan wat die naweek aan ’n toernooi in

Bethlehem deelgeneem en puik presteer het.

Gimmies het in die A-afdeling gespeel waar

daar altesaam 28 spanne was. Die dogters

eindig 8ste en het teen skole soos

Helpmekaar, Hoërskool Rustenburg en

Oranje Meisies gespeel.

Die seuns eindig 9de en het teen skole soos

Marais Viljoen, Helpmekaar en Affies

gespeel.

TENNIS

Baie geluk aan die eerste dogterskrieket-

span wat hul seisoen op ’n hoogtepunt

afgesluit het.

Dié span het vir Hoërskool Schoonspruit met

100 lopies gewen. Anica Swart het 90 lopies

geslaan en Colleen Oosthuizen het 3

paaltjies in slegs 1 beurt geneem. Mooi so,

meisies!

DOGTERSKRIEKET

Page 3: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Baie geluk aan die landlopers wat die naweek aan die SA-landloop-kampioenskappe deelgeneem het. Danielle Verster word as kampioen in die o/16-kategorie

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Baie dankie aan almal wat die eerstespan

tydens die voorwedstryd vir Varsity Sports

op Senwespark kom ondersteun het.

Die volgende krieketuitslae van die afgelope

weke se wedstryde is as volg:

Eerstespan wen HTS met 168 lopies.

Marinus Pienaar teken 86 lopies en Louis

Fourie 80 lopies aan.

Tweedespan wen teen Schoonspruit se

eerstespan met 10 paaltjies. Daan du Toit

teken 53 lopies aan.

o/15A wen Wesvalia met 191 lopies. Martin

Bullock teken 56 lopies aan en Etienne

Terreblanche neem 4 paaltjies.

o/15B wen teen Ferdies met 7 paaltjies.

Francois Blom neem 6 paaltjies. Hulle wen

ook oortuigend teen Volkies se o/15B-span.

Jan Adriaan van Wyk teken 97 lopies en

Christiaan Turkstra 74 lopies aan. Francois

Blom neem 3 paaltjies. Gimmies wen met

160 lopies!

KRIEKET

Baie geluk aan Michelle Hammann wat

tydens die WOW-Spelfees se provinsiale

uitdunne tweede geëindig het. Sy gaan die

19de Oktober in Stellenbosch aan die

nasionale kompetisie deelneem. Mooi so,

Michelle!

WOW-SPELFEES

Baie geluk aan Reuben Smit wat nasionaal

6de plek by die ATKV-Redenaars in die

kategorie Senior Onvoorbereide toesprake

verwerf het. Dit is ʼn uitstekende prestasie!

ATKV-REDENAARS

Baie geluk aan Bernice Klopper wat gekies

is om aan die Nasionale Jeugorkes se

Barok-kursus in Johannesburg deel te neem.

KOOR

Baie geluk aan Dewald Lubbe wat

opgeneem is in die Tshwane o/16A-skaak-

span. Hy gaan van 3–9 Januarie 2020 aan

die Suid-Afrikaanse Junior skaak-

kampioenskappe (SAJCC) in Benoni

deelneem. Gimmies is trots op jou!

SKAAK

Page 4: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Baie geluk aan die landlopers wat die naweek aan die SA-landloop-kampioenskappe deelgeneem het. Danielle Verster word as kampioen in die o/16-kategorie

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Gimmie-hokkiespelers en -onderwysers gaan hulle hokkievernuf by die Gimmie-Premierliga,

wat Maandag tot Woensdag plaasvind, wys.

HOKKIE-PREMIERLIGA

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs 5de/6de

vs SF1

vs SF2

vs L/s finaal

vs 3de/4de

vs 1ste/sde

PRYSUITDELING

20:45 - 21:00 Golden Tigers Furious Eagles

20:45 - 21:00 Golden Tigers Shooting Stars

20:30 - 20:45 Raw Axes Fighting Giants

19:00 - 19:15 Furious Eagles Fighting Giants

18:15 - 18:30 Onderwysers Fighting Giants

18:30 - 18:45 Golden Tigers Flaming Spears

DINSDAG 17 SEPTEMBER

TYD SPANNE

18:00 - 18:15 Baillie Park Mooirivier

20:10 - 20:25

Wenner SF1 Wenner SF219:55 - 20:10

Verloorder SF1 Verloorder SF2

20:00 - 20:15 Raw Axes Shooting Stars

20:15 - 20:30 Furious Eagles Flaming Spears

19:20 - 19:35

POS 2 POS 3

19:35 - 19:50

L/s POS 1 L/s POS 2

18:50 - 19:05

POS 5 POS 6

19:05 - 19:20

POS 1 POS 4

Furious Eagles

Golden Tigers

Flaming Spears

Fighting Giants

19:45 - 20:00 Potch Central Furious Eagles

19:45 - 20:00

20:00 - 20:15

20:15 - 20:30

20:30 - 20:45

Shooting Stars

Fighting Giants

Raw Axes

Shooting Stars

19:15 - 19:30 Shooting Stars Mooirivier

19:30 - 19:45 Baillie Park Golden Tigers

18:45 - 19:00 Potch Central Raw Axes

18:15 - 18:30

18:30 - 18:45

Onderwysers L/s POS 3

TYD SPANNE

18:00 - 18:15 Shooting Stars Flaming Spears

19:30 - 19:45 Raw Axes Golden Tigers

18:45 - 19:00 Mooirivier Golden Tigers

19:00 - 19:15 Shooting Stars Baillie Park

SEUNS: MAANDAG 16 SEPTEMBER

TYD SPANNE

18:00 - 18:15 Potch Central Baillie Park

19:15 - 19:30 Potch Central Mooirivier

18:15 - 18:30 Onderwysers Raw Axes

18:30 - 18:45 Fighting Giants Flaming Spears

OPENING 17:50

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs 5de/6de

vs SF1

vs SF2

vs

vs 3de/4de

vs 1ste/sde

PRYSUITDELING

New Zealand 20:30 - 20:45 Germany

20:10 - 20:25

19:35 - 19:50 Verloorder SF1 Verloorder SF2

19:55 - 20:10 Wenner SF1 Wenner SF2

19:05 - 19:20 POS 2 POS 3

19:20 - 19:35

18:30 - 18:45 POS 5 POS 6

18:50 - 19:05 POS 1 POS 4

18:00 - 18:15 POS 7 Onderwysers

18:15 - 18:30 Raw Axes Furious Eagles

WOENSDAG 18 SEPTEMBER

TYD SPANNE

20:00 - 20:15 Australia Germany

20:15 - 20:30 England Argentina

20:45 - 21:00

19:30 - 19:45 Germany Baillie Park

19:45 - 20:00 South Africa New Zealand

19:00 - 19:15 Australia Baillie Park

19:15 - 19:30 South Africa England

18:30 - 18:45 South Africa Baillie Park

18:45 - 19:00 Onderwysers Argentina

18:00 - 18:15 Argentina Baillie Park

18:15 - 18:30 England Germany

20:30 - 20:45 Germany South Africa

DINSDAG 17 SEPTEMBER

TYD SPANNE

20:00 - 20:15 England New Zealand

20:15 - 20:30 Argentina Australia

20:45 - 21:00 New Zealand Argentina

19:45 - 20:00 Australia South Africa

19:00 - 19:15 Australia New Zealand

19:15 - 19:30 Baillie Park England

DOGTERS: MAANDAG 16 SEPTEMBER

TYD SPANNE

18:00 - 18:15 Australia England

18:15 - 18:30

19:30 - 19:45 Argentina Germany

GermanyOnderwysers18:45 - 19:00

Baillie Park New Zealand

18:30 - 18:45 Argentina South Africa

OPENING 17:50

Page 5: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Baie geluk aan die landlopers wat die naweek aan die SA-landloop-kampioenskappe deelgeneem het. Danielle Verster word as kampioen in die o/16-kategorie

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

GIMMIE-GHOLFDAG

Page 6: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Baie geluk aan die landlopers wat die naweek aan die SA-landloop-kampioenskappe deelgeneem het. Danielle Verster word as kampioen in die o/16-kategorie

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”