dalk is jy lief vir die natuur… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou...

11
DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR…

Upload: hadiep

Post on 19-Jul-2018

230 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR…

Page 2: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

…OF DALK IS JY HOPELOOS VERLIEF OP DIE

LIEFDE EN VERSOT OP „N TIKKIE ROMANSE…

Page 3: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

OF DALK IS JY NET BLOOT „N DIERELIEFHEBBER…

Page 4: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

OF DALK SOEK JY AKSIE OM

ELKE HOEK EN DRAAI…

Page 5: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

OF DALK HOU JY NET DAARVAN AS

JOU BLOED IN JOU ARE STOL EN JOU

HART VINNIGER KLOP VAN VREES…

Page 6: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

MAAR…

Page 7: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

KAN JY…

Page 8: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

ALLES-IN-EEN HANTEER?

?

?

??

?

?

??

?

?

? ?

? ?

?

Page 9: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

“Ja, met elke drie wat „n ou druk, druk jy „n nuwe girl, my boetie.”

“Daar is min ouens wat die veld ken soos daai outjie, so klein soos wat hy is.”

“Hou jou bek van my nek af en jou pote van Ernesta af!”

“Ek het nooit geweet haar oë is so blou nie,

die skoolrok het dit nog blouer laat lyk.”

“Ek buk en sny keelaf, kyk na die bloed wat in die grond inloop.”

“Ons jaag huistoe asof elke skaduwee „n stroper is en gaan

uiteindelik toe nie so vroeg slaap as wat ons gedink het nie.”

“My woede word groter as my vrees.”

“Bloed loop langs AK 74 se hand af.”

“Haar oë is nat, haar gesig vuil van die stof.”

“Ons vingers vleg inmekaar.”

“Iets amper seer kom in my keel sit, soos huil, net myle lekkerder.”

Page 10: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

Deur Hans du Plessis

Page 11: DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou hart vinniger klop van vrees…

NIE VIR DIEGENE…

WAT LIG IN DIE BROEK IS NIE