de krans - calitzdorp · opsies, toebroodjies, ligte middagetes, hamburgers en seisoenale slaaie....

6
1 Newsletter 15 December 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: [email protected] Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/CalitzdorpTourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp: Ons wil graag ‘n beroep doen op alle Calitzdorpers om ons asb op hoogte te hou van gebeurtenisse in en om die dorp, sodat ons dit met almal kan deel. Onthou asb dat alle nuus en advertensies ons moet bereik voor Woensdae 12:00. Byvoorbaat dankie Arendchia. DE KRANS 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans SOMERTYD BY DE KRANS Die somer bring elke jaar ’n groot verskeidenheid genotvolle ervarings. Daar’s die lekker warm dae by die see of swembad, yskoue skemerkelkies, ’n groot verskeideheid wyn om te geniet, rustige middagetes en natuurlik stroopsoet seisoenale vrugte. As hierdie somerplesiertjies op jou “inkopielys” is, moet die De Krans Wynkelder beslis op jou somerprogram wees. Van 16 tot 28 Desember vanjaar kan Oom Sarel-taaipitperskes by De Krans gepluk word teen R8 per kilogram. De Krans se vrugteplukseisoen eindig tussen met die gewilde Hanepootpluk van 4 tot 28 Februarie 2017. Hierdie ideale gesinsuitstappie vind sewe dae per week plaas, behalwe Kersdag. Dit is egter nie beperk tot vrugte pluk nie! ’n “Geswoeg en gesweet” in die boorde en wingerde kan natuurlik tot hongerpyne lei. En daarvoor het De Krans ook ’n oplossing. Die De Krans Deli & Bistro is die tuiste van heerlike kontreikos. Volgens die bestuurder, Retief van der Walt, kan gaste uitsien na heilsame disse wat van vars bestanddele gemaak is. Dit sluit in ’n verskeidenheid ontbyt - opsies, toebroodjies, ligte middagetes, hamburgers en seisoenale slaaie. Vir diegene met ’n soet tand sal daar beslis ook iets wees om oor te glimlag. Al die disse is gemaak om saam met De Krans se wyne geniet te word. Die delikatessen bied besoekers ’n verskeidenheid produkte uit die Calitzdorp-omgewing en die Klein Karoo. Dit sluit in plaaslike kase, olyfprodukte, ingelegde en gedroogde vrugte, en stukkonfyt. Dan’s daar ook tuisgemaakte beskuit, Calitzdorp-heuning en vele ander smaaklike juwele uit die area. Besoekers kan kies of hulle binne of buite in die skadu van die opgeleide hanepoot-wingerd wil sit. Vir die kleingoed is daar ’n speelplek wat De Krans die ideale plek maak vir die gesin om uit te span hierdie somer. Baie dankie, Boets Nel MD: DE KRANS WINES Mobile: + 27 (0) 82 550 7590, Tel: +27 (0) 44 213 3314, www.dekrans.co.za

Upload: others

Post on 05-Mar-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DE KRANS - Calitzdorp · opsies, toebroodjies, ligte middagetes, hamburgers en seisoenale slaaie. Vir diegene met ’n soet tand sal daar beslis ook iets wees om oor te glimlag. Al

1

Newsletter – 15 December 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: [email protected] Website: www.calitzdorp.org.za

Facebook: https://www.facebook.com/CalitzdorpTourism/

Gebeurtenisse in en om Calitzdorp: Ons wil graag ‘n beroep doen op alle Calitzdorpers om ons asb op hoogte te hou van gebeurtenisse in en om die dorp, sodat ons dit met almal kan deel. Onthou asb dat alle nuus en advertensies ons moet bereik voor Woensdae 12:00. Byvoorbaat dankie Arendchia.

DE KRANS

16 tot 28 Desember – perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg.

4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

SOMERTYD BY DE KRANS Die somer bring elke jaar ’n groot verskeidenheid genotvolle ervarings. Daar’s die lekker warm dae by die see of

swembad, yskoue skemerkelkies, ’n groot verskeideheid wyn om te geniet, rustige middagetes en natuurlik stroopsoet

seisoenale vrugte. As hierdie somerplesiertjies op jou “inkopielys” is, moet die De Krans Wynkelder beslis op jou

somerprogram wees.

Van 16 tot 28 Desember vanjaar kan Oom Sarel-taaipitperskes by De Krans gepluk word teen R8 per kilogram. De

Krans se vrugteplukseisoen eindig tussen met die gewilde Hanepootpluk van 4 tot 28 Februarie 2017.

Hierdie ideale gesinsuitstappie vind sewe dae per week plaas, behalwe Kersdag. Dit is egter nie beperk tot vrugte pluk

nie!

’n “Geswoeg en gesweet” in die boorde en wingerde kan natuurlik tot hongerpyne lei. En daarvoor het De Krans ook

’n oplossing. Die De Krans Deli & Bistro is die tuiste van heerlike kontreikos. Volgens die bestuurder, Retief van der

Walt, kan gaste uitsien na heilsame disse wat van vars bestanddele gemaak is. Dit sluit in ’n verskeidenheid ontbyt-

opsies, toebroodjies, ligte middagetes, hamburgers en seisoenale slaaie. Vir diegene met ’n soet tand sal daar beslis ook

iets wees om oor te glimlag. Al die disse is gemaak om saam met De Krans se wyne geniet te word.

Die delikatessen bied besoekers ’n verskeidenheid produkte uit die Calitzdorp-omgewing en die Klein Karoo. Dit sluit

in plaaslike kase, olyfprodukte, ingelegde en gedroogde vrugte, en stukkonfyt. Dan’s daar ook tuisgemaakte beskuit,

Calitzdorp-heuning en vele ander smaaklike juwele uit die area.

Besoekers kan kies of hulle binne of buite in die skadu van die opgeleide hanepoot-wingerd wil sit. Vir die kleingoed

is daar ’n speelplek wat De Krans die ideale plek maak vir die gesin om uit te span hierdie somer.

Baie dankie, Boets Nel

MD: DE KRANS WINES

Mobile: + 27 (0) 82 550 7590, Tel: +27 (0) 44 213 3314, www.dekrans.co.za

Page 2: DE KRANS - Calitzdorp · opsies, toebroodjies, ligte middagetes, hamburgers en seisoenale slaaie. Vir diegene met ’n soet tand sal daar beslis ook iets wees om oor te glimlag. Al

2

Boplaas opens the Stoepsit Bistro

Boplaas Family Vineyards recently opened their Stoepsit Bistro at their cellar in Calitzdorp.

The Stoepsit Bistro is an extension of the Boplaas Stoepsit Sauvignon Blanc label, a highly popular wine that honours Roline

Nel, the 94 year old Nel matriarch, who maintains the tradition of daily enjoying a glass or two of this Sauvignon Blanc on her

stoep.

The seasonal menu changes from time to time. We will however always serve cheese and cold meat platters, pizza and pies, and

will be open 7 days a week from 10am to 4pm daily (closed on Christmas Day).

Boplaas wines can be enjoyed at cellar prices on the stoep. We also serve a selection of bespoke artisanal cocktails from our own

range of brandies, whiskey and gin.

Or pop in at the Boplaas Klein Brak Rivier Tasting Room on the Garden Route. A Stoepsit platter, a glass of Boplaas wine or a

cocktail on the stoep or under the trees is a sure way to add another memorable moment to your holidays.

Pop! Pop! Pop!

And to add to the spirit of surprise and excitement that is part of the holiday season, Boplaas will host a pop-up tasting station in

Sedgefield from the 16th

to the 31st of December (excluding Sundays). Come taste our range of wines, place an order and be sure

that your favourites are speedily delivered at your holiday destination in the Garden Route (next day deliveries, except on public

holidays and weekends).

Boplaas Calitzdorp Boplaas Klein-Brak Rivier

Tel: 044 – 213 3326 Tel: 044 – 696 5977

**OPEN SUNDAYS** www.boplaas.co.za

Boplaas Stoepsit Bistro Stoepsit Cheese Platters: 9 Des – 6 Jan

Boplaas Family Vineyards, Calitzdorp – Tending vines & Crafting wines, since 1880

Saaymanstreet, P.O. Box 156,

Calitzdorp, 6660

Tel: +27(0)44 2133326

Fax: +27(0)44 2133750

E-mail: [email protected],

Web: www.boplaas.co.za

Meesterboere: Denkers en Doeners Die boek Meesterboere: Denkers en Doeners gee insae in die manier hoe suksesvolle boere dink en doen.

Die boek is geskryf deur Dr Piet van Zyl, ‘n afgetrede boer en akademikus, en Tisha Steyn, ‘n vryskutjoernalis en skrywer, wat onderhoude met twintig suksesvolle boere landwyd gedoen het om uit te vind wat hul filosofie oor

boerdery as lewenswyse is. Die boek is nou ook in Engels beskikbaar as Master Farmers: Leaders and Legends. Albei boeke is beskikbaar by uitgesoekte takke van BKB, Kaap Agri, KLK, SSK en Tuinroete Agri. Koste as jy die

boek by ons bestel: R260, registreerde posgeld in SA ingesluit. Bestel die boek direk by [email protected] of Tisha Steyn by 044 272 321 of 084 581 9512, of besoek die webblad www.meesterboere.co.za vir betaling per

kredietkaart.

Page 3: DE KRANS - Calitzdorp · opsies, toebroodjies, ligte middagetes, hamburgers en seisoenale slaaie. Vir diegene met ’n soet tand sal daar beslis ook iets wees om oor te glimlag. Al

3

Boplaas releases a whisky

Boplaas Family Vineyards in Calitzdorp’s heritage of crafting and distilling fine pot still brandy dates back to 1880, with the first

order of casks sent to Cape Town harbour by ox-wagon and steam train for delivery to London. After the repeal of distilling

licenses in the early 1920’s, Boplaas’ copper pot still stood dormant for almost 70 years until it was fired up again in 1989. And

five years later, in 1994, Boplaas released the very first Estate brandy – the Boplaas 5 Year Old Potstill Estate Brandy.

Brandy production at Boplaas is truly a specialised craft undertaking, with only a few barrels bottled annually. Our range consists

of the Carel Nel Reserve Blended Brandies (pot still and aged-wine spirit) – the most popular being the Carel Nel 5 Year Old

(Y.O.) – with occasional releases of 10 Y.O. and 15 Y.O. bottlings. The Boplaas Pot Still Brandies are crafted exclusively from

aged pot still brandy. The 8 Y.O. Pot Still has proven to be a perennial favourite and from time to time releases of 12 Y.O. and rare

Reserve 20 Y.O. bottlings are added to the range.

The latest addition to our distilled product range is the Boplaas Whisky, a blended cask aged grain whisky, ideally to be enjoyed on

the rocks or with a mixer.

The Boplaas Whisky is made from the well-know South African staple, maize, and distilled to an alcohol content of 93% and then

diluted with distilled water to 68% strength. The aging takes place in American oak barrels for between 54 and 60 months. This is

followed up with a short period in Boplaas brandy barrels. After the aging the whisky is once again diluted with distilled water to

43% and then bottled unfiltered.

Our fine and rare brandies and whisky are available from the cellar door and from a few fine wine retailers.

Pop! Pop! Pop!

And to add to the spirit of surprise and excitement that is part of the holiday season, Boplaas will host a pop-up tasting station in

Sedgefield from the 16th

to the 31st of December (excluding Sundays). Come taste our range of wines, place an order and be sure

that your favourites are speedily delivered at your holiday destination in the Garden Route (next day deliveries, except on public

holidays and weekends).

For enquiries or more information, please contact our cellar door on 044-2133326, [email protected], [email protected] or

visit our cellar door for a tasting.

Boplaas Family Vineyards, Calitzdorp – Tending vines & Crafting wines, since 1880

Groenfontein Kids

Cool dude Jaden clowning with his ' kersfees geskenk'. Anouska is overawed to receive this

unexpected Xmas surprise.

Mossel Bay Events

The town is getting busier by the minute,

summer is here. Yet, the question on

everyone’s mind is … What to do? What to

see? How can we keep the children busy?

Well we got news for you.

A fun-filled, action-packed events template

that will suit the different needs of

everybody is available.

Please contact Mossel Bay Tourism

Reception at [email protected] for

the list of events.

May you have an awesome weekend.

Season’s Greetings

Mossel Bay Tourism

Page 4: DE KRANS - Calitzdorp · opsies, toebroodjies, ligte middagetes, hamburgers en seisoenale slaaie. Vir diegene met ’n soet tand sal daar beslis ook iets wees om oor te glimlag. Al

4

Festive Season Hours

From Friday 16th Dec to Sunday 8th January

Open 7 days a week from 9 am till 9.30 pm

(kitchen closes 8.30 pm)

With the exception of the following:

Date Day Night

Xmas Day 25 th closed closed

Boxing Day 26 th closed open from 6pm

New Year’s Eve 31st Open till 3pm closed

New Year’s Day 1st Closed open from 6pm

We look forward to your continued support and

wish all Calitzdorpers and visitors a peaceful and happy festive season.

DIE HANDELSHUIS

B&B

AND COFFEE SHOP Tel: 044 213 3172

Cell: 071 688 0926

2 Geyser Straat, Calitzdorp

E-mail: [email protected]

Page 5: DE KRANS - Calitzdorp · opsies, toebroodjies, ligte middagetes, hamburgers en seisoenale slaaie. Vir diegene met ’n soet tand sal daar beslis ook iets wees om oor te glimlag. Al

5

JEUGWERKERS NG Kerk CALITZDORP

Baie welkom aan Lenny en Anje Baron.

Ons wens julle alle sukses toe met jul werk in Calitzdorp.

______________________________________

WILDE OLIVE STRAATMARK

Ons wil graag die mark heropen volgende jaar. Alle belangstellendes wat stalletjies wil hê

kan ons kontak.

Ann 078 174 7200 of Toni 072 556 8109

Page 6: DE KRANS - Calitzdorp · opsies, toebroodjies, ligte middagetes, hamburgers en seisoenale slaaie. Vir diegene met ’n soet tand sal daar beslis ook iets wees om oor te glimlag. Al

6