degnos konferensie~deel 2
TRANSCRIPT
DEGNOSDIENS EN GETUIENIS NOORD–OOS SENTRUM (NOORDE RING)
‘n Plek van BedieningeDeel 2
Waarheen nou? Dr Jan Woest kom help dink.
Dit kos deeglike kopkrap.
Chris Smit word as projekbestuurder aangestel
Die grondpad eis sy tol
Hulp word ontbied
Die vrag word oorgelaai en 2 uur later gaan die reis voort
Johannes Kapanza beduie
wat gedoen
kan word
Erediens op Oerwoud
Kerk op Tsinsabis: Karel Ganseb tree op as tolk.
Geskenke al die pad van George af!!!
Die behoefte aan klere is groot
En behoefte aan ‘n sakdoek nog groter!
Soek vir jou ‘n paar skoene uit...
Dan bind ek vir jou
die veters
vas, hoor.
Eetgoed word uitgedeel...
Sommiges kry lekkers...
Maar die tweeling kry net melkies!!!
‘n Dankbare hart!
Ds Koos bedank die besoekers
‘n Skenking van hout
vir die bou van
kerke
Oornaggaste vanaf Worcestor,
...en Oostersee...
...en Caledon...
...en Robertson...
... en Bloemfontein!!!
Ons pas net-net in!
Ons eet saam...
...speel saam...
...bid saam...
... en werk saam.
Tot die dames kry ‘n beurt!
Ons kuier ‘n hond uit ‘n bos!!!
So meet ons
mekaar se krag.
Die dames bly nêrens agter nie.
Genoeg proviand vir die harde werk wat wag.