desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/afrikaans-huistaal-p2_2013.d…  · web...

39
CHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013 SUBJECT: AFRIKAANS PAPER: 2 INTRODUCTORY COMMENTS (How the paper was received; Papers too long/short/ balance) Oor die algemeen kan die vraestel as billik beskou word, maar was beslis moeiliker as die vraestel van 2012 wat duidelik blyk uit die Provinsiale gemiddeld wat met 2% afgeneem het. Die onderskeidingskandidate gaan sukkel om onderskeidings te behaal en die swakker kandidate het dit moeilik gevind en swak presteer. Daar is geen aanduiding dat die kandidate nie in die voorgeskrewe tyd kon klaarmaak nie. Al die voorgeskrewe afdelings is aangespreek en voldoen aan die eksamenriglyne. Die taal was gepas vir ʼn graad 12- Huistaalspreker, maar as die vraagstelling lank is, beantwoord kandidate slegs die helfte van die vraag.(bv. 10.12;14.3;14.5;14.12;14.13;16.2.1 en16.3.2) Die memorandum was oor die algemeen voldoende en het ʼn oop, wye keuse gebied, met enkele uitsonderings soos bv. vraag 6.8. Die 3-punt vrae skep ʼn groot probleem, sowel as “ja/nee” vrae. Die verwoording van sulke vrae kan eerder gewysig word na ʼn antwoord en ʼn motivering. SECTION 1 (General overview of Learner Performance in the question paper as a

Upload: truongquynh

Post on 21-Aug-2019

212 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

CHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013

SUBJECT: AFRIKAANS PAPER: 2

INTRODUCTORY COMMENTS (How the paper was received; Papers too long/short/ balance)

Oor die algemeen kan die vraestel as billik beskou word, maar was beslis moeiliker as die vraestel van 2012 wat duidelik blyk uit die Provinsiale gemiddeld wat met 2% afgeneem het.

Die onderskeidingskandidate gaan sukkel om onderskeidings te behaal en die swakker kandidate het dit moeilik gevind en swak presteer.

Daar is geen aanduiding dat die kandidate nie in die voorgeskrewe tyd kon klaarmaak nie. Al die voorgeskrewe afdelings is aangespreek en voldoen aan die eksamenriglyne. Die taal was gepas vir ʼn graad 12- Huistaalspreker, maar as die vraagstelling lank is,

beantwoord kandidate slegs die helfte van die vraag.(bv. 10.12;14.3;14.5;14.12;14.13;16.2.1 en16.3.2)

Die memorandum was oor die algemeen voldoende en het ʼn oop, wye keuse gebied, met enkele uitsonderings soos bv. vraag 6.8.

Die 3-punt vrae skep ʼn groot probleem, sowel as “ja/nee” vrae. Die verwoording van sulke vrae kan eerder gewysig word na ʼn antwoord en ʼn motivering.

SECTION 1 (General overview of Learner Performance in the question paper as a whole)

Die Provinsiale gemiddeld van 54,1%, is laer as 2011 en 2012 se 56,5%. Daar was egter ʼn verskuiwing in die verskillende afdelings se prestasie. In die Poësie Afdeling het kandidate swakker gevaar met ʼn gemiddeld van 49,7%, teenoor 2011 se 53% en 2012 se 59%. Die Prosa afdeling se prestasie van 51,5%, vergelyk goed met 2012 se 52,4%. Afdeling C, die Drama, is daar ʼn verbetering van 58% in 2011 en 2012 na 62,2% in 2013. Die moontlike rede vir die swak prestasie in Afdeling A, die gedigte, is dat die vra van die ongesiene gedig baie moeilik was. Kandidate het dus gesukkel met ʼn derde van Afdeling A. Die goeie prestasie in Afdeling C , kan moontlik toegeskryf word aan die feit dat die dramas vir die vyfde jaar voorgeskryf is en daar baie min was wat nog nie oor die drama gevra is nie.

Page 2: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

SECTION 2 (Comments on candidates’ performance in the five individual sub questions (a) – (e) will be provided below. Comments will be provided for each question on a separate sheet).

AFDELING A – GEDIGTE (Vraag 1-6)

VRAAG 1

(a) General comments on the performance of learners in the specific question. Was the question well answered or poorly answered?

V1 O

pste

lvra

ag

56.7%VRAAG 1

Provincial Avg

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

Vraag 1- Finis (Opstelvraag)- 56,7%Min kandidate het die vraag beantwoord. Kandidate is huiwerig om opsteltipe vrae oor poësie te beantwoord. In 2014 sal geen “kapstokke” by die vrae gegee word nie, wat dit nog moeiliker sal maak vir die kandidate.

VOORSTELLE: Vraag 1Kandidate moet onderrig word om die vraag te ontleed voordat dit beantwoord word.

2

Page 3: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

VRAAG 2

(a) General comment on the performance of learners in the specific question. Was the question well answered or poorly answered?

2.1

Aand

agst

reep

2.2

Bee

ldsp

raak

2.3.

1 Ei

e w

oord

e

2.3

.2 A

ktue

el

2.4

Stem

min

g

2.5.

1 Ve

rgel

yk-i.

..

2.5.

2 W

oord

-kra

s

2.6

Vrye

ver

s

V2 T

otaa

l

18.4

%

51.2

%

53.5

%

29.2

%

12.2

%

30.6

%

31.8

%

84.1

%

40.5

%

VRAAG 2

Provincial Avg

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

Vraag 2 – die straatkind (Kontekstuele vrae) – 40,5%

2.1) Kandidate sukkel baie om leestekengebruik binne gedigskonteks te verklaar.(18,4%) 2.2) Indien kandidate die beeldspraak verkeerd benoem, word die vraag nie verder nagesien nie. 2.3.1) Kandidate het nie swak gevaar met die vraag nie. 2.3.2) Kandidate het swak gevaar in die vraag, aangesien hulle nie weet wat ʼn aktuele probleem is nie en kon hulle dit daarom nie aan die gediginhoud koppel nie. (29%)

3

Page 4: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

2.4) Kandidate het deurgaans vrae oor stemming baie swak beantwoord. Wat hierdie vraag veral moeilik gemaak het, is dat die stemming uit spesifieke versreëls gevra is. (12,2%) 2.5.1) Die vraag is baie swak beantwoord omdat dit twee moeilike versreëls is om te verstaan en om ʼn verband tussen reëls 13 en 17 te vind. Dit was eenvoudig bo die meeste kandidate se vuurmaakplek. (30,6%) 2.5.2) Die vraag is swak beantwoord. Straatkind is ʼn moeilike gedig en die kandidate moes weereens ʼn verband trek tussen die woordkeuse “kras” en die insig waartoe die spreker gekom het . Die meeste kandidate kon nie daarin slaag nie.(31,8%) 2.6) Die vraag is goed beantwoord, wat daarop dui dat kandidate die eienskappe van vrye vers ken.

VOORSTELLE: Vraag 2

Onderwysers moet hulself vergewis van wat volgens die NKV beeldspraak is en wat stylfigure is, want dit is anders as dit waaraan onderwysers vorige jare gewoond was.

Onderwysers moet stemming deeglik onderrig.

4

Page 5: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

VRAAG 3(a) General comment on the performance of learners in the specific question. Was the

question well answered or poorly answered?

3.1.

1 Be

elds

praa

k

3.1.

2Fun

ksie

-bee

ldsp

r

3.2

Nega

tiwite

it

3.3

Verw

yte

3.4

Styl

mid

del

3.5

Woo

rd-v

erw

yte

3.6

Bete

r toe

kom

s

3.7

Kont

ras

3.8

Raad

V3 T

otaa

l

57.7

%

6.5%

46.9

%

75.0

%

35.5

%

33.0

%

65.1

%

44.0

%

65.8

%

49.8

%

VRAAG 3

Provincial Avg

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.VRAAG 3- Die huis luister ( Kontekstuele Vraag) – 65,8%

3.1.1) Kandidate het redelik gevaar, alhoewel die verwagting was dat meer kandidate die vraag reg sou beantwoord.

3.1.2) Hierdie vraag is baie swak beantwoord.(6,5%) Kandidate het bloot die vergelyking bespreek of verduidelik, sonder om by die funksie daarvan uit te kom.

3.2) Die memorandum het baie moontlikhede toegelaat, maar kandidate het slegs gemiddeld gevaar in die vraag, moontlik omdat hulle die vraag nie goed gelees het nie.

3.3) Kandidate het redelik goed gevaar in hierdie vraag.

5

Page 6: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

3.4) Hoewel die memorandum baie moontlikhede toegelaat het, het die kandidate die vraag swak beantwoord. Kandidate verwar stylmiddel, stylfiguur en beeldspraak.

3.5) Dis ʼn billike vraag wat deur kandidate verbasend swak beantwoord is. Dit kan moontlik toegeskryf word aan die feit dat die woord moes aansluit by

nimmereindigend en verwyte. 3.6) Die memorandum het baie moontlikhede toegelaat en die vraag is goed

beantwoord. 3.7) Die memorandum het baie moontlikhede toegelaat en die kontras is goed

beantwoord. 3.8) Die vraag is redelik beantwoord, maar baie kandidate het wel raad gegee, maar nie

gemotiveerde raad nie.

VOORSTELLE: Vraag 3

Onderwysers moet hulself vergewis van wat volgens die NKV beeldspraak is en wat stylfigure is, want dit is anders as dit waaraan onderwysers vorige jare gewoond was.

Kandidate moet onderrig word om kernwoorde in die vrae uit te lig (highlight) sodat hulle weet wat van hulle verwag word in die vraag en dit dan korrek kan beantwoord.

Kandidate moet onderrig word om gemotiveerde raad met ʼn “want” of ʼn “omdat” te beantwoord.

VRAAG 4(a) General comments on the performance of learners in the specific question.

6

Page 7: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

4.1

Woo

rdek

euse

4.2

Idio

mati

ese

bet

4.3

Bou

v ge

dig

4.4

Halfr

ym

4.5

Styl

figuu

r

4.6

Tem

a

4.7

Iden

tifise

er

V4 T

otaa

l

86.4

%

68.0

%

64.5

%

58.1

%

57.8

% 64.5

%

70.8

%

66.8

%

VRAAG 4

Provincial Avg

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

VRAAG 4 – Safari(Kontekstuele vraag) – 66,8%Safari is ʼn maklike gedig en die vrae was ook makliker in vergelyking met die ander gedigte. Kandidate het goed gevaar in die vraag.4.1) Die vraag is goed beantwoord.4.2) Hoewel die meeste kandidate die idiomatiese betekenis korrek gehad het, kon sommige kandidate dit nie binne die konteks van die gedig beantwoord het nie. 4.3) Die meeste kandidate kon die vraag beantwoord.4.4) Die vraag is swak beantwoord weens gebrekkige kennis van die kandidate van wat halfrym is aangesien beide assonansie en alliterasie op die memorandum as korrek aanvaar is.4.5) Kandidate kon die stylfiguur benoem, maar dit nie in konteks verduidelik nie.4.6) Die vraag is goed beantwoord, maar sommige kandidate verwar die terme “tema en “titel” met mekaar.4.7) Die meeste kandidate het die vraag goed beantwoord.

VOORSTELLE: Vraag 4

Onderwysers moet hulself vergewis van wat volgens die NKV beeldspraak is en wat stylfigure is, want dit is anders as dit waaraan onderwysers vorige jare gewoond was.

7

Page 8: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

VRAAG 5a) General comments on the performance of learners in the specific question.

V5 T

otaa

l

40.0%

Provincial Avg

Provincial Avg

8

Page 9: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

VRAAG 5- Opstelvraag- Kaalvoetkind van Komaggas.-40% Baie min kandidate het die vraag beantwoord. Kandidate is huiwerig om opsteltipe vrae oor poësie te beantwoord. In 2014 sal geen “kapstokke” by die vrae gegee word nie, wat dit nog moeiliker sal maak vir die kandidate.

VOORSTELLE: Vraag 5Kandidate moet onderrig word om die vraag te ontleed voordat dit beantwoord word.

VRAAG 6

a) General comments on the performance of learners in the specific question.

9

Page 10: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

6.1

Halfr

ym

6.2

Beel

dspr

aak

6.3K

lank

nabo

otsin

g

6.4

Kort

er v

ersr

eёls

6.5W

oord

keus

e

6.6

Kom

map

unt

6.7

Wie

?

6.8

Kont

ras

V6 T

otaa

l

36.9

%

68.0

% 79.2

%

49.9

%

42.0

%

13.2

%

50.7

%

13.7

%

42.4

%

VRAAG 6

Provincial Avg

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

VRAAG 6- Kontekstuele vraag- Kaalvoetkind van Komaggas.-42,4%Die ongesiene gedig was maklik verstaanbaar, maar die vrae wat daaroor gestel is, was moeilik.6.1) Die kandidate is nie vertroud met die term “halfrym” nie.6.2) Die meeste leerders kon die beeldspraak benoem.6.3) Kandidate het goed gevaar in die vraag en die memorandum het verskeie moontlikhede toegelaat.6.4) Die vraag was verwarrend omdat 2 redes gevra is, terwyl die memorandum slegs een antwoord vereis.6.5) Dit was ʼn moeilike vraag om by ʼn ongesiene gedig te vra.6.6) Kandidate slaag glad nie daarin om leestekengebruik binne die konteks van ʼn gedig te verklaar nie. Die vraag is te moeilik vir ʼn ongesiene gedig.(13,2%)6.7) Kandidate het gesukkel om hier die verband te trek met die titel. 6.8) Hierdie was ʼn baie onbillike vraag. Kandidate het die “einde van die gedig” as die laaste strofe gesien. Kandidate wat die kontras in reël 11 bespreek het, het geen punte ontvang nie. Hierdie is ʼn ongesiene gedig en dit behoort nie ten doel te hê om kandidate vas te vra nie. Die

10

Page 11: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

vraag behoort te toets of die kandidaat “kontras” kan identifiseer en verklaar, maar dan word kandidate met ʼn versreël “uitgevang”.

VOORSTELLE: Vraag 6-Kontekstueel. Die term “halfrym” moet deeglik onderrig word. Kandidate moet vir 2014 deeglik onderrig word dat daar nie meer vrae gestel gaan word

wat 2 of 3 redes vereis nie. Kandidate gaan hulle deur die puntetoekenning moet laat lei.

AFDELING A- GEDIGTE

(d) Other specific observations relating to responses of learners.

Kandidate kan nie leestekengebruik in konteks van ʼn gedig beoordeel nie. Kandidate versuim om gemotiveerde feite met ʼn rede aan te bied.

(e) Any other comments useful to teachers, subject advisors, teacher development, etc.

Onderwysers moet ʼn lys opstel van leestekens wat in ʼn gedig gebruik word en wat die funksie gewoonlik is. Kandidate moet dit leer en dan op verskillende gedigte toepas. Onderwysers moet die lys van terminologie in die KABV- dokument bestudeer en seker maak die kandidate weet wat is stylmiddels, stylfigure en beeldspraak. Kandidate moet geleer word om na die puntetelling van ʼn vraag te kyk en dan genoegsame feite te gee om al die punte te kry. Kandidate moet onderrig word om aanhalingstekens te gebruik wanneer hulle ʼn aanhaling moet neerskryf. Onderwysers moet kandidate leer dat wanneer ironie of kontras gevra word, albei pole neergeskryf moet word. Elke gedig moet aan die hand van die tema en die stemming onderrig word. Kandidate moet dit op hulle eie lewens toepas, sodat hulle in staat sal wees om vrae oor identifikasie, aktualiteit en universaliteit te beantwoord.

AFDELING B – ROMAN(Vraag 9-10)

a) General comments on the performance of learners in the specific question.

11

Page 12: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

V9 T

otaa

l

57.5%

Provincial Avg

Provincial Avg

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

VRAAG 9 – Manaka- Plek van die horings – Opstelvraag- 58.7%Kandidate het nie swak gevaar in die vraag nie. Baie kandidate verloor egter punte wanneer hulle gemotiveerde feite moet gee. Kandidate skryf baie oor Grace en Nanna, maar trek dit nie deur na Baas se eekantwees nie.

VOORSTELLE: Vraag 9/13/15 – Opstelvraag

Gemotiveerde feite moet aan die hand van PIV onderrig word. Kandidate stel die PUNT, gee ʼn ILLUSTRASIE en ʼn VERDUIDELIKING of VOORBEELD.

In 2014 sal daar geen “kapstokke” by die langvrae gegee word nie. Kandidate moet onderrig word om die vraag te ontleed en dit dan stapsgewys te beantwoord.

Vermy antwoorde/sinne waarin “iets” of “dit” voorkom, bv. Dit is ʼn aanduiding van haar ongelukkigheid- Wat??

Kandidate herhaal inligting- skryf baie maar sê eintlik niks. Kandidate moet fokus op

12

Page 13: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

elemente: tyd, milieu, karakters, verteller ens. Beplanning by opstelvrae is baie belangrik. Opstelle moet nie puntsgewys of met subopskrifte aangebied word nie. Kandidate moet deeglik onderrig word oor hoe om die inleiding en slot aan te bied by die

opstelvrae. Vermy lang sinne by die opstelvrae. Vermy sms taal soos bv. ha in plaas van haar, ens. Leerders moet deeglik daarvan bewus gemaak word dat die name van karakters nie met

kleinletters geskryf moet word nie. Taalversorging van ʼn opstelvraag is belangrik

VRAAG 10

a) General comments on the performance of learners in the specific question.

10.1

Rol

v B

uffel

jagt

er

10.2

Oor

eenk

oms

10.3

Kar

akte

risee

r

10.4

.1 In

sig

10.4

.2 V

erte

ller

10.5

Ont

nugt

erin

g

10.6

.1 W

aar?

10.6

.2 T

eleu

rges

teld

?

10.6

.3 V

erhu

ur-k

onfli

k?

10.7

Sab

le-v

erlo

op?

10.8

Ver

b.-Jo

seph

/ker

kie

10.9

Ker

kie/

konfl

ik?

10.1

0 Ro

l-bou

gain

ville

a

10.1

1 Ge

moe

dste

mm

ing

10.1

2 Ko

nflik

-gel

oof

10.1

3 Le

er?

V10

Tota

al

53.8

%

72.7

%

61.7

%

40.0

%

45.0

%

12.9

%

81.3

%

62.1

%

30.0

%

31.3

%

68.3

%

39.0

%

36.9

%

17.9

%

52.5

%

44.7

%

45.3

%

VRAAG 10

Provincial Avg

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.

13

Page 14: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

Vraag 10 – Manaka – kontekstueel- 45,3%

10.1) Sommige kandidate het nie genoegsame kennis nie en wil die vrae uit die tekste beantwoord.10.2) Die vraag is goed beantwoord, maar daar was baie vrae oor die oupagrootjie- 10.1;10.2;en 10.4.1(4 punte)- dalk te veel uit die totale punte van 25.10.3) Die kandidate het redelik goed gevaar in die vraag. Die vraag was so gestel dat kandidate óf die karaktereienskap, óf die karakteriseringstegniek kan gee. Beide is op die memorandum aanvaar, maar dit is nie wenslik dat vrae so verwarrend gevra word nie.10.4.1) Kandidate het swak gevaar as gevolg van ʼn beperkte memorandum.10.4.2) Dit is skokkend dat soveel kandidate die vraag verkeerd het, aangesien mens werklik verwag dat kandidate die voor-en nadele van die verskillende vertellers moet ken.10.5) Hierdie vraag is baie swak beantwoord. Die vraag toets die kennis van die boek en kandidate wou dit uit die teks beantwoord.(12,9%)10.6.1) Dit was ʼn maklike vraag wat goed deur die kandidate beantwoord is.10.6.2) ʼn Billike vraag wat redelik beantwoord is.10.6.3) Die vraag het 2 punte getel, maar baie kandidate gee slegs een rede.10.7) Kandidate het swak gevaar omdat hulle net een rede gee al tel die vraag 3 punte. Al die 3- punt vrae is swak beantwoord.10.8) Dit was ’n billike vraag en is goed beantwoord.10.9) Ja/Nee tel geen punte nie en kandidate moet dus 2 redes gee waarom die kerkie konflik by Baas veroorsaak. Die meeste kandidate het slegs een rede gegee.10.10) Die meeste kandidate het slegs een verduideliking gegee en het daarom swak gevaar in die vraag.10.11) Die vraag is swak beantwoord vanweë die kandidate se gebrekkige kennis van “stemming/gemoedstemming”(17,9%)10.12) Die kandidate kon slegs die helfte van die vraag beantwoord- by ʼn ironiese wending moet albei pole aangetoon word, anders kry die kandidaat geen punte nie.10.13) Kandidate kon nie altyd by 3 lesse uitkom nie. Ander kandidate het ʼn deel van die vraag “oor homself en die mense saam met hom” misgelees. Sommige kandidate het baie “dinge” neergeskryf, maar die vraag vra “lesse”

VOORSTELLE: Vraag 10 Kandidate moet onderrig word om hulle deur die puntetelling van die vraag te laat lei in die neerskryf van feite. In 2014 sal geen instruksie soos “tweërlei” , “noem 3 lesse” ,ens. gegee word nie. Kandidate moet onderrig word dat JA en NEE nooit punte tel nie. Al die 3 -punt vrae is

swak beantwoord en in 2014 sal daar moontlik ook 4-punt vrae gevra word. Al die vrae oor “stemming” is swak beantwoord en opvoeders sal kandidate beter moet

onderrig. AFDELING B-ROMAN(d) Other specific observations relating to responses of learners.

14

Page 15: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

Vrae oor kontras en ironie moet beide pole aandui om punte te verdien. Ja/Nee tel nooit punte nie en daarom skryf kandidate te min omdat hulle dink hulle het reeds

ʼn punt gekry vir die “ja” of “nee”

(e) Any other comments useful to teachers, subject advisors, teacher development, etc.

Kandidate moet met ʼn blou pen skryf. Kandidate moet geleer word om ʼn reël na elke vraag oop te los. Kandidate moet geleer word om die kernwoorde in elke vraag uit te lig sodat hulle die vraag

ten volle antwoord. Kandidate moet vraagwoorde omkring/”highlight” sodat hulle die opdrag korrek uitvoer, bv.

“noem” en “verduidelik” sal verskillend beantwoord word. Kandidate moet terme soos die volgende ken:

“Geloofwaardig”; “regverdigbaar”; “funksioneel”; “geslaagd”; “identifiseer”; “moreel regverdigbaar” en “gevolg”.

Die titel en die tema moet deeglik onderrig word, aangesien kandidate dit met mekaar verwar. Alle elemente van die roman( karakters, tyd, ruimte, verteller, intrige, tema, ens.) moet

deeglik onderrig word.

VRAAG 13a) General comments on the performance of learners in the specific question.

15

Page 16: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

Prov

incia

l Avg

66.0%

VRAAG 13 - Map Jacobs - opstelvraag

V13 Totaal

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

Vraag 13 – Map Jacobs – Opstelvraag – 60%( Slegs 6 skole in NW doen hierdie drama)Kandidate het die vraag goed beantwoord. VOOSTELLE: Dieselfde voorstelle geld as by Vraag 9.

VRAAG 14

16

Page 17: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

a) General comments on the performance of learners in the specific question.14

.1 T

ema-

mili

eu

14.2

Nam

e/ke

uses

14.3

Gee

rede

s

14.4

Dra

mati

ese

ironi

e

14.5

Rol

v G

eorg

e

14.6

Woo

rde/

titel

14.7

Konfl

ik- r

eёl 2

3

14.8

Gro

otm

eisie

/gew

ete

14.9

Reё

ls 1

en 1

4

14.1

0 Ha

ndel

inge

14.1

1 By

drae

-Cav

erne

lis

14.1

1.2

Bydr

ae- M

aud

14.1

1.3

Bydr

ae- B

lanc

hie

14.1

2 M

oree

l reg

verd

ig

14.1

3 Ne

wet

eks-

reёl

19

V14

Tota

al

24.6

%

86.9

%

69.9

%

41.0

%

68.9

%

88.5

%

45.9

%

32.8

%

50.8

%

69.4

%

90.2

%

27.9

%

93.4

%

79.5

%

21.3

%

62.4

%

VRAAG 14-Map Jacobs-kontekstueel

Provincial Avg

b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

Vraag 14 – Map Jacobs – Kontekstuele vraag – 62,4%Uit die bg. grafiek is dit duidelik dat hierdie vraag meestal goed beantwoord is.14.1) Baie kandidate het die tema van die drama benoem en nie die tema soos dit in die milieu van die uittreksel voorkom nie. 14.2) Die vraag is baie goed beantwoord. Slegs enkele kandidate het dit nie met die keuses in verband gebring nie.14.3) Die vraag is goed beantwoord, maar kandidate het nie altyd die volle vraag beantwoord nie en sodoende nie die volle 3 punte gekry nie.14.4) Kandidate is nie vertroud met die term “dramatiese ironie” nie.

17

Page 18: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

14.5) Die vraag is goed beantwoord, maar kandidate het nie altyd die volle vraag beantwoord nie en sodoende nie die volle 3 punte gekry nie. Dit was deurgaans die geval met 3-punt vrae.14.6) Kandidate het hierdie billike vraag baie goed beantwoord.14.7) Sommige kandidate het nie mooi gelees nie en het bloot geantwoord met watter karakter Map in konflik was en dit nie in konteks van die “alles” gelees nie.14.8) Hierdie was ʼn hoë kognitiewe vraag en min kandidate het dit korrek beantwoord.14.9) Kandidate het dit moeilik gevind om ʼn verband tussen die reëls uit te lig.14.10) Kandidate het redelik gevaar in die vraag, maar moet bedag wees daarop dat instruksies in vrae in 2014 nie so duidelik gestel gaan word nie-noem EEN handeling by Cavernelis, Maud en Blanchie ONDERSKEIDELIK.14.11.1 Die vraag het kennis getoets en is baie goed deur die kandidate beantwoord.14.11.2 Kandidate weet nie wat Maud se bydra is nie en daarom is die vraag baie swak beantwoord.(27,9%) 14.11.3 Die vraag het kennis getoets en is baie goed deur die kandidate beantwoord14.12) Die vraag is goed beantwoord. Kandidate het soms net op die regverdiging gefokus en nie die morele regverdiging nie.14.3) Die vraag is swak beantwoord. Kandidate het nie daarin geslaag om die ligte wat uitdoof te koppel aan die gebeure nie.

VOORSTELLE – Vraag 14

Kandidate moet hulle deur die puntetelling laat lei en alle kernwoorde in die vraag uitlig(“highlight”)om hulle sodoende in staat te stel om die hele vraag te beantwoord.

Kandidate moet onderrig word in wat “dramatiese ironie” is. Kandidate moet in die loop van die jaar gereeld blootgestel word aan hoë kognitiewe vrae. Kandidate moet bewus gemaak word daarvan dat “JA/NEE” nooit punte tel nie. Opvoeders moet bedag wees daarop dat instruksies in vrae in 2014 nie so duidelik gestel

gaan word nie-noem EEN handeling by Cavernelis, Maud en Blanchie ONDERSKEIDELIK. ( Vr 14.10). Kandidate gaan hulle deur die puntetelling moet laat lei.

18

Page 19: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

VRAAG 15a) General comments on the performance of learners in the specific question.

V15

Tota

al

60.5%

VRAAG 15 -MIS-Opstelvraag

Provincial Avg

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

Vraag 15 – Mis – Opstelvraag – 60,5%

Kandidate het die vraag goed beantwoord. VOOSTELLE: Dieselfde voorstelle geld as by Vraag 9.

19

Page 20: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

VRAAG 16a) General comments on the performance of learners in the specific question.

16.1

Wat

laat

Ger

tie g

ril?

16.2

.1 O

orsa

ak v

ons

eker

h

16.2

.1 O

nsek

erhe

id g

ereg

v?

16.3

.1 O

mst

andi

ghed

e

16.3

.2 V

ooru

itw/d

oelst

16.3

.3 W

anne

er v

erdw

yn?

16.4

.1 W

aard

e/te

nt/ l

iggi

es

16.4

.2 H

aar m

a/w

aard

e

16.5

Iron

ie r

17

16.6

r1 G

ertie

gig

gel

16.7

Ger

tie se

reak

sie

16.8

Han

delin

g/te

ma

16.9

r9-1

1

16.1

0 r1

3-18

/vle

ind

16.1

1Mei

sie/h

oudi

ng/m

a

V16

Tota

al

82.4

%

87.6

%

39.4

%

60.1

%

33.2

%

80.8

%

71.0

% 83.4

%

44.6

%

44.6

%

40.9

% 50.3

%

91.5

%

71.5

%

91.7

%

61.2

%

VRAAG 16 - MIS - Kontekstuele vraag

Provincial Avg

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

Vraag 16 – Mis – Kontekstuele vrae – 61,2%16.1) Kandidate het baie goed gevaar in vrae wat net kennis getoets het.16.2.1) Die vraag is baie goed beantwoord en het slegs kennis getoets.16.2.2) Kandidate het deurgaans swak gevaar met 3-punt vrae, aangesien hulle slegs een rede/motivering gee en dan slegs een punt kry. 16.3.1) Sommige kandidate verduidelik nie volledig genoeg om 2 punte te verdien nie.16.3.2) Dit is duidelik dat kandidate glad nie vertroud is met die term “ dramatiese doelstellings” nie. Baie kandidate het slegs die gedeelte van die vooruitwysing na die afloop van die drama beantwoord.16.3.3) Kandidate het goed gedoen in die vraag. Vanweë die feit dat die vraag so na aan die strepieskode gedruk is, het baie kandidate die vraag uitgelaat.16.4.1) Die vraag het kennis getoets en is redelik goed beantwoord.16.4.2) Die vraag het kennis getoets en is goed beantwoord.

20

Page 21: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

16.5) Kandidate moet die 2 pole van ironie aantoon om punte te verdien.16.6) Kandidate kon nie aantoon wat aanleiding tot Gertie se giggel gegee het nie.16.7) Die vraag is swak beantwoord omdat die kandidate die vraag nie na aanleiding van die toneelaanwysings kon beantwoord nie.16.8) Kandidate verwar die terme “titel” en “tema”. Kandidate het nie die vraag volledig genoeg beantwoord om die 3 punte te verdien nie. 16.9) Die vraag het kennis getoets en is baie goed beantwoord.16.10) Die vraag is goed beantwoord. Sommige kandidate het egter nie verstaan wat “vleiende woorde” is nie.16.11) Die vraag is baie goed beantwoord.

VOORSTELLE – VRAAG 16

“Dramatiese doelstellings” moet deeglik onderrig word.

AFDELING C-DRAMA(d) Other specific observations relating to responses of learners.

Ja/Nee vrae verwar die kandidate. Wanneer ʼn vraag 3 punte tel, dink die kandidate hulle hoef net 2 redes te gee omdat hulle ja/nee geantwoord het.

(e) Any other comments useful to teachers, subject advisors, teacher development, etc.

Onderwysers moet al die elemente van ʼn drama volgens die KABV- dokument deeglik onderrig, bv. dramatiese struktuur, dramatiese doelstelling, karakters, ruimte, tyd, intrige, dramatiese ironie, neweteks, ens.

Gemotiveerde feite moet volgens PIV onderrig word. Jy stel ʼn PUNT, gee ʼn ILLUSTRASIE en ʼn VOORBEELD/VERKLARING.

21

Page 22: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

SECTION 3(a) GRAPH OF PROVINCIAL PERFORMANCE IN THE PAPER (summary per question)

V1 T

otaa

l

V2 T

otaa

l

V3 T

otaa

l

V4 T

otaa

l

V5 T

otaa

l

V6 T

otaa

l

V9 T

otaa

l

V10

Tota

al

V13

Tota

al

V14

Tota

al

V15

Tota

al

V16

Tota

al

GRO

OT-

TOTA

AL

56.7%

40.5%

49.8%

66.8%

40.0% 42.4%

57.5%

45.3%

66.0%62.4% 60.5% 61.2%

54.1%

PROVINSIALE GEM PER VRAAG

Provincial Avg

ALGEMENE KOMMENTAAR. Kandidate het hierdie jaar baie swakker presteer in Afdeling A as in 2012. Dit is duidelik

dat vraag 2 heelwat moeiliker was as die ander keuses.(vraag 1,3 en 4) Vraag 5 en 6 wat handel oor die ongesiene gedig was moeilik. Die kontekstuele vraag oor Manaka(vraag 10) was moeilik. Daar was te veel 3-punt vrae waar kandidate onnodig punte verloor het.

22

Page 23: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

(b) GRAPHS TO COMPARE DISTRICTS' PERFORMANCES PER QUESTIONPr

ovin

cial A

vg

Boja

nala

Avg

(91)

DR K

K Av

g(92

)

DR R

uth

Avg(

93)

NMM

Avg

(94)

56.7

%

70.0

% 80.0

%

20.0

%

0.0%

40.5

%

43.3

%

40.3

%

36.8

%

40.0

%49.8

%

53.9

%

49.0

%

46.4

%

49.1

%

66.8

%

67.8

%

67.9

%

65.4

%

64.4

%

40.0

%

0.0%

40.0

%

0.0%

0.0%

42.4

%

45.6

%

41.6

%

40.0

%

41.0

%

DISTRIK VERGELYKING Gedigte (V1-V6)

V1 TotaalV2 TotaalV3 TotaalV4 TotaalV5 TotaalV6 Totaal

23

Page 24: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

V9 T

otaa

l

V10

Tota

al

V13

Tota

al

57.5%

45.3%

58.0%

49.9%

56.9%

43.1%

55.9%

37.3%

59.8%

45.1%

DISTRIK VERGELYKING - Roman(V9V10)

Provincial AvgBojanala Avg(91)DR KK Avg(92)DR Ruth Avg(93)NMM Avg(94)

24

Page 25: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

Prov

incia

l Avg

Boja

nala

Avg

(91)

DR K

K Av

g(92

)

DR R

uth

Avg(

93)

NMM

Avg

(94)

66.0

%

66.0

%

0.0%

0.0%

66.1

%

62.4

%

60.6

%

0.0%

0.0%

64.7

%

60.5

%

63.6

%

62.2

%

58.4

%

56.2

%

61.2

% 70.3

%

59.0

%

61.4

%

60.6

%

DISTRIK VERGELYKING -Drama (V13-V16 & T0TAAL)

V13 TotaalV14 TotaalV15 TotaalV16 Totaal

25

Page 26: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

(c) GRAPH TO COMPARE OVERALL PERFORMANCE PER DISTRICT

Prov

incia

l Avg

Boja

nala

Avg

(91)

DR K

K Av

g(92

)

DR R

uth

Avg(

93)

NMM

Avg

(94)

47.0%

48.0%

49.0%

50.0%

51.0%

52.0%

53.0%

54.0%

55.0%

56.0%

57.0%

54.1%

56.5%

53.5%

50.8%

54.3%

Prov/Distrikte Totale

26

Page 27: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

Tota

al A

FD A

TOTA

AL A

FD B

TO

TAAL

AFD

C

49.7

%

51.5

%

62.2

%

53.5

%

52.7

%

65.4

%

49.7

%

51.1

%

60.3

%

45.2

%

48.6

%

60.3

%

48.5

% 53.8

%

61.8

%

AFDELING VERGELYKING

Provincial AvgBojanala Avg(91)DR KK Avg(92)DR Ruth Avg(93)NMM Avg(94)

Uit bg. grafiek blyk die totale gemiddeld van die Provinsie en die Distrikte as volg:Provinsie – 54,1%Bojanala – 56,5%- Presteer die beste in die Provinsie met Huistaal Vraestel 2 met 2,4% bo die Provinsiale gemiddeld.Dr KK – 53,5% - Dr KK het aansienlik swakker in hierdie eksamen presteer as in 2012(60,6%) en presteer onder die Provinsiale gemiddeld.NMM – 54,3 – Presteer swakker as verlede jaar(57,2%), maar gemiddeld is steeds in lyn met die Provinsiale gemiddeld.Dr RSM – 50,8%- Presteer die swakste in die Provinsie met Huistaal Vraestel 2 en die gemiddeld is swakker as die Provinsiale gemiddeld. Dit dien egter vermeld te word dat die Distrik beter presteer het as verlede jaar(46,7%) ten spyte daarvan dat die Provinsiale gemiddeld laer is.

27

Page 28: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

Die volgende tabel toon die prestasie van elke distrik in die verskillende afdelings van die vraestel:AFDELING A – GEDIGTE-Prov. 49,7

AFDELING B- PROSAProv. 51,5

AFDELING C-DRAMAProv. 62,2

BOJANALA- 53,5 52,7 65,4Dr KK- 49,7 51,1 60,3NMM- 48,5 53,8 61,8Dr RSM-45,2 48,6 60,3 Vergelykende tabel om die prestasies van die verskillende distrikte in elke vraag aan te dui:

Afd A =1-6; Afd B= 9-10; Afd C= 13-16Vraag Provinsie % Bojanala % Dr KK% DR Ruth % NMM %1 56,7 70 80 20 -2 40,5 43,3 40,3 36,8 403 49,8 53,9 49 46,4 49,14 66,8 67,8 67,9 65,4 64,45 40 - 40 - -6 42,4 45,6 41,6 40 419 57,5 58 56,9 55,9 59,810 45,3 49,9 43,1 37,3 45,113 66 66 - - 66,114 62,4 60 - - 64,715 60,5 63,6 62,2 58,4 56,216 61,2 70,3 59,0 61,4 60,6

Uit bg. tabelle blyk dit duidelik dat al 4 Distrikte se onderwysers opleiding sal moet ontvang in die aanbieding van gedigte (Afdeling A). In Afdelings B en C het die Distrikte in lyn met die Provinsie presteer.

28

Page 29: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

(d) DISTRIBUTION OF QUESTIONS IN TERMS OF COGNITIVE LEVELS (TABLE) L= LAAG(1&2) M= MIDDEL(3) H=HOOG(4-6)

Question Marks Level Question Marks Level1 10 L-H 13 25 L-H2.1 1 M 14.1 1 M2.2 2 M 14.2 2 L2.3.1 1 L 14.3 3 M2.3.2 2 H 14.4 2 H2.4 1 M 14.5 3 M2.5.1 1 H 14.6 1 M2.5.2 1 H 14.7 2 H2.6 1 L 14.8 1 HTotal 10- L=20 % M=40%;H=40% 14.9 1 M

14.10 3 M14.11.1 1 L

3.1.1 1 L 14.11.2 1 L3.1.2 1 M 14.11.3 1 L3.2 1 L 14.12 2 H3.3 1 L 14.13 1 H3.4 1 L Total 25-L=20% M=48% H=32%3.5 1 M3.6 1 M 15 25 L-H3.7 1 M3.8 2 H 16.1 1 LTotal 10- L=40% M=40%;H=20% 16.2.1 2 L

16.2.2 3 M4.1 1 L 16.3.1 2 M4.2 2 M 16.3.2 3 H4.3 1 L 16.3.3 1 L4.4 1 L 16.4.1 1 L4.5 2 H 16.4.2 1 L4.6 1 M 16.5 1 M4.7 2 M 16.6 1 MTotal 10-L=30% M=50%;H=20% 16.7 1 M

16.8 3 H5 10 L-H 16.9 2 L6.1 1 M 16.10 2 M6.2 1 L 16.11 1 L6.3 1 L Total 25-L=36% M=40%;H=24%6.4 2 M6.5 1 H

29

Page 30: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

6.6 1 H6.7 1 M6.8 2 HTotal 10-L =20% M=40%H=40%9 25 L-H

10.1 1 L10.2 2 L10.3 1 L10.4.1 1 M10.4.2 1 M10.5 1 L10.6.1 1 L10.6.2 1 M10.6.3 2 M10.7 3 M10.8 1 M10.9 2 H10.10 2 H10.11 1 M10.12 2 H10.13 3 HTotal 25-L=24% M=40%H=36%

(e) COVERAGE OF LEARNING OUTCOMES AND ASSESSMENT STANDARDS (TABLE)

AFDELING LU en Ass’eAfdeling A - Gedigte LU 2; Ass 4.2.5&6Afdeling B - Roman LU 2; Ass 4.2.1-4Afdeling C- Drama LU 2; Ass 4.2.7-9

A.L.LOMBARD SUBJECT ANALYST NAME DESIGNATION (Subject Analyst)

30

Page 31: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/.../uploads/2019/04/Afrikaans-Huistaal-P2_2013.d…  · Web viewCHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING -2013. SUBJECT:

__________________________ 11 Desember 2013 SIGNATURE DATE

31