desember nuusbrief 2017 - friesian...
TRANSCRIPT
Kerstyd vir 2017 het so vinnig aangebreek dat mens nie kan glo die jaar is verby nie met goeie en slegte tye,
vreugde en hartseer, maar laat ons net die goeie daarvan oorhou.
Dankie vir elkeen se bydrae en ondersteuning gedurende die jaar.
Geseënde Kersfees vir elke lid van die genootskap mag dit ‘n goeie tyd saam met u familie wees. Voorspoed vir
2018.
Groete,
LeRoux
BAIE GELUK AAN DIE NUWE FRIESPERD RAAD VIR 2018
President LeRoux Botha P.O. Box 161 Vrede 9835 Cell: 082 325 1090 Email: [email protected]
Vice President Johny Moore P.O. Box 7076 Bloemfontein 9301 Cell: 083 280 6206
Council Member - Western Cape Pieter Loubser (Snr) P.O. Box 55 Malmesbury 7300 Cell: 082 927 3161
Council Member - Northern Cape Celeste Steyn P.O. Box 655 Douglas 8730 Cell: 082 941 2225
Council Member - Free State Dick Swanepoel P.O. Box 73 Dewetsdorp 9940 Cell: 083 975 5011
Council Member – Western Cape Sias Horn P.O. Box 92092 Mooikloof, Pretoria 0059 Cell: 082 337 2160
Additional Member Uys Steenkamp P.O. Box 229653 Calvinia 8190 Tel: 027 341 2164
Sekretaresse Elna Lotter P.O. Box 1060 Bloemfontein 9300 Tel: 051 410 0954
DESEMBER NUUSBRIEF 2017
Riversdal skou Nampo
14 - 17 Februarie 2018 14 - 19 Mei 2018
Williston Skou Malmesbury Skou
14 - 24 Februarie 2018 21 – 22 September 2018
Hertzogville Skou Tulbagh Skou
1 - 3 Maart 2018 26 - 29 September 2018
Parys Horse and Wine FPSSA Nasionale Skou
4 - 7 April 2018 Oktober 2018
Bloemfontein skou Algemene Jaarvergadering
30 April - 3 Mei 2018 23 November 2018 {voorlopig}
SKANDERING VAN PERDE BY SKOU
Die prosedure vir scan van perde op skoue - Elke skou kommittee is geregtig om alle perde te scan wat aan die skou
deelneem. Sodra die perde afgelaai word by die skou sal hulle geskandeer word.
Daarna is die versamelring beampte geregtig om enige perd enige tyd te scan. As ‘n verkeerde perd in ‘n klas
opgemerk word sal die eienaaar ‘n boete van R1 000 ontvang. In dubbeltuie en vierspan klasse kan vergunning
gemaak word deur die skou kommittee in ‘n noodgeval.
BEOORDEELLAARSKURSUS
Daar is ‘n geslaagde beoordeellaarskursus aangebied in Malmesbury. Kursusgangers wat genomineer is deur die
raad, het die kursus met baie entoesiasme bygewoon en het dit baie leersaam gevind. Die kursus is aangebied
deur LeRoux en Sias. Hierdie beoordeellaars sal ook eersdaags hulle sertifikate ontvang.
2018 SKOU DATUMS
SA FRIESPERD NASIONALE SKOU BLOEMFONTEIN 1-4 MEI 2017 FINALE UITSLAE
KAMPIOEN JUNIOR DUBBELTUIG
Rang Perd naam Eienaar Vetoner
1 IMHOFF THOR/VLAKFONTEIN LOURENS LOUBSER PIETER LOUBSER PIETER
2 VAN WELTEVREDE PARIS/JANSIE HILLARY JANSIE FRIESPERDSTOET JOSEPH MABOHO
3 JANSIE DINAH/JANSIE CHARLEZE JANSIE FRIESPERDSTOET PITSO LENTSOENYO
K15 KAMPIOEN HINGS MET 2 AFSTAMMELINGE ONDER 5 JAAR
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 MAURITS T MAINSTREET 421 (PTY) LTD MAURITZ
2 ADELAIDE NAPOLEON GERBER C.C. CHARNE GERBER
KAMPIOEN VUL
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 VREDE BOAZ MC VAN NIEKERK GEORGE
2 SHINGALANA ARABELLE V SHINGALANA FRIESPERDSTOET ERIC RICHARDS
3 MITARA CHAKA MITARA FRIESIANS NELSON
K12 KAMPIOEN SENIOR HINGS 5 JAAR EN OUER
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 TEUN T FREMAR FRIESPERDSTOET TO BE ANNOUNCED
2 TOONEN T FREMAR FRIESPERDSTOET TO BE ANNOUNCED
3 KALVIN FEN STAL BELLEFLEUR HENSON FRIESPERDSTOET KLAAS VENTER
K11 & K14 - KAMPIOEN REUN
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 JANSIE MARKUS JANSIE FRIESPERDSTOET KALIO
2 TSIEN FAN GAASTERLANS JORAMI FRIESPERDSTOET JOHNNY MOORE
3 DOORNDRAAI GORDAN GENADE VLAKSPRUIT TO BE ANNOUNCED
K13 KAMPIOEN SENIOR MERRIE 5 JAAR EN OUER
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 TIENKE E. JANSIE FRIESPERDSTOET BRENDON SWARTS
2 ARRA JANA FREMAR FRIESPERDSTOET PLAATJIES
3 AMKE RS FAN TOP TWEL KAVALO STOET KLAAS VENTER
K51A SENIOR KAMPIOEN: ENKELTUIG UNIVERSEEL HINGS/MERRIE OF REUN BO 5 JAAR
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 ZWEITZE FANE TELSTARATHE VENTER K.J DALE BRITS
2 SIGRIA HOLLY GENADE VLAKSPRUIT STOET IVAN
3 GEYERSPAN STOFFEL GERT COTZEE GERT COETZEE
KAMPIOEN JUNIOR HINGS
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 PELA GRACA PALCHER JANSIE FRIESPERDSTOET BRENDON SWARTS
2 PELA GRACA ZJORDAN JANSIE FRIESPERDSTOET ENOUGH
3 JANSIE PEDRO JANSIE FRIESPERDSTOET PITSO LENTSOENYO
K68 ALGEHELE KLAWER KAMPIOEN
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 MOOI BLOU MIDNIGHT VAN DER MERWE T.A. ARNO VAN DER MERWE
2 JANSIE LYNN-MARI JANSIE FRIESPERDSTOET BRENDON SWARTS
3 MCEENON/DANTE/NIRVANNA FREMAR FRIESPERDSTOET PLAATJIE
2017 NASIONALE SKOU UITSLAE
KAMPIOEN JUNIOR MERRIE
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 ESFANE RISTA
2 JANSIE DINAH JANSIE FRIESPERDSTOET
3 HENSON TJALDA SHINGANA FRIESPERDSTOET PAULUS
KAMPIOEN SENIOR PLESIERPERD
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 ZWEITZE FANE TELESTARZATHE KAVALO STOET DALE BRITS
2 LOKIMA WYBREN JORAMI FRIESPERDSTOET JOHNNY MOORE
3 MOOI BLOU MIDNIGHT ARRA FRIESPERDSTOET ARONE VAN DER MERWE
KAMPIOEN SENIOR SIERTUIG
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 NOORDHOEK EAGLE JORAMI FRIESPERDSTOET JOHNNY MOORE
2 GEYERSPAN ARIAN MEULSTEENVLEI FRIESPERDSTOET VICTOR BOTHA
3 PERDEPRAG LUKAS DU PREEZ PRAG FRIESPERDSTOET PJ TERBLANCHE
KAMPIOEN SENIOR VIERSPAN
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 JANSIE JANITA/ CORLIE VAN SMITVLEI /JANSIE DANIQUA/JANSIE RUNETTA JANSIE FRIESPERDSTOET JAN DU PREEZ
2 DANTE/NIRVANNA/PIZZAZ/MCEENEN FREMAR FRIESPERDSTOET PLAATJIE
3 GEYERSPAN SWARTS/JANSIE FRANCO/JANSIE ZANDER/JANSIE PEDRO JANSIE FRIESPERDSTOET BRENDON SWARTS
KAMPIOEN KINDERRYPERD
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 LORIMA WENKE LYNMARI MOORE LYNMARI MOORE
2 LUSIANO SAMBUKA ALEXCO FRIESPERDSTOET ANDRE MOORE
3 ARRA JANA FREMAR STOET ALISHA OPPERMAN
KAMPIOEN DRIEGANG UNIVERSEEL
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 ARRA LUDWIG ARRA FRIESPERDSTOET ARONE VD MERWE
2 GEYERSPAN STOFFEL GERT KOTZE IVAN
3 ARNELL DARIA ERICA WERNICH AMOS
K33A ALGEHELE DRIEGANGKAMPIOEN UNIVERSEEL KINDERRYPERD - RUITER 18 JAAR EN ONDER (MERRIE OF REUN)
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 DUKE TINA L DUKE SANJE
2 ARNELL DARIA ERICA WERNICH GJ ROSSOUW
3 JORAMI SAVANNAH ELANZI FRIESPERDSTOET LIZE-MARI COETZEE
KAMPIOEN DUBBELTUIG
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 JANSIE RUNETTA/JANSIE FRANCO JANSIE FRIESPERDSTOET PITSO LENTSOENYO
2 DANTE/NIRVANA FREMAR STOET PLAATJIE
KAMPIOEN JUNIOR SIERTUIG
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 JANISE MALCOLM JANSIE FRIESPERDSTOET OTTO BEKKERS
2 JANSIE DINAH JANSIE FRIESPERDSTOET BRANDON
3 MAX VAN DOORNDRAAI PETRO STEENKAMP PJ TERBLANHCE
KAMPIOEN JUNIOR ENKELTUIG
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 JANSIE PEDRO JANSIE FRIESPER STOET JOSEF
2 IMHOFF THOR PIETER LOUBSER PIETER LOUBSER
3 PELA GRACA PALCHER JANSIE FRIESPERDSTOET BRANDON
KAMPIOEN SENIOR ENKELTUIG
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 JANISE ADONIS JANSIE FRIESPERDSTOET PITSO LENTSOENYO
2 GEYERSPAN YMSKE ELMIEN TERBLANCHE PJ TERBLANHCE
3 HUMPHRIES JANNEMAN JS LE ROUX DANIEL
KAMPIOEN JUNIOR DRIEGANG
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 PULSAR VAN HENSON MEULSTEENVLEI FRIESPERDSTOET VICTOR BOTHA
2 RENSKE VAN HENSON HENSON FRIESPERDSTOET JJ KEMP
3 JORAMI TSIENKE JORAMI FRIESPERDSTOET JOHNNY MOORE
KAMPIOEN SENIOR DRIEGANG
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 BJORN V/H GALGENDAAL KAVALO FRIESPERDSTOET VICTOR BOTHA
2 NOORDHOEK EAGLE JORAMI FRIESPERDSTOET JOHNNY MOORE
3 GEYERSPAN TILDA DU PREEZPRAG FRIESPERDSTOET PJ TERBLANCHE
KAMPIOEN SENIOR AGTSPAN
Rang Perd naam Eienaar Vertoner
1 JANSIE FRIESPERDSTOET JANSIE FRIESPERDSTOET JAN DU PREEZ
2 ARRA FRIESPERDSTOET ARRA FRIESPERDSTOET ARNO VAN DER MERWE
2017 Nasionale Senior Driegang Klas Deelnemers
2017 Nasionale Senior Driegang Reserwe Kampioen
Noordhoek Eagle, Eienaar Jorami Friesperdstoet, Vertoner Johnny Moore
2017 Nasionale Junior Paar Perde Kampioen
Thor en Lorenz met vertoner P Loubser Jnr
2017 Nasionale Senior Driegang Kampioen
Bjorn v h Galgendaal vertoner V Botha
2017 Nasionale Senior Agtspan Kampioen
Eienaar Jansie Friesperd Stoet, Hanteerder Jan Du Preez
2017 Nasionale Senior Agtspan Reserwe Kampioen
Eienaar Arra Friesperd Stoet, Hanteerder Arno van der Merwe