deur ronel theart - bloem snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... ·...

17
Uitgawe 467 15 Maart 2018 Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms VAN ONDERWYSER TOT AKTUARIS deur Ronel Theart Marthinus Smuts Louw is in 1888 in Ladismith, Kaap gebore. Hy bekwaam hom as onderwyser. Hy beskik oor besonderse akademiese vermoëns en onderskei hom in die vakke wiskunde en wetenskap. Op die ouderdom van 24-jaar is hy waarnemende hoof van die skool op Ladybrand. Sy naam sou hom vooruit gaan en spoedig sou hy bekend wees “as one of the coming men”, in die destydse Departement van Onderwys. Daar is reeds wyd bespiegel dat hy skoolhoof van Paarl Boys’High kon word. Hy was besonder lief vir die gebied en is boonop getroud met ‘n dame van die omgewing. Haar ouers was welbekende wynmakers in die gebied. Ten spyte van sy goeie kwalifikasies, was hy te jonk om die pos van hoof te bekleë. Die jong Tienie Louw was ambisieus. Hy besluit om die onderwys vaarwel toe te roep. Hierdie besluit het hy geneem na ‘n gesprek met ‘n vriend in die versekeringsbedryf. Hy was verbonde aan die destydse South African Mutualgroep. Louw se besluit om te bedank uit die onderwys het egter finansiële implikasies ingehou. Sy vergoeding as onderwyser was 50 en sy aanvangs salaris by SANLAM sou ‘n skamele 20 wees. Hy het in Seepunt gewoon en het regtig heel onder in die bedryf begin. Sy eerste taak was om die beleidsdokumente van Hoog-Hollands na Afrikaans te vertaal. Hy was op daardie stadium die enigste Afrikaanssprekende personeellid in die Afrikaanseonderneming. Die meeste personeellede was ook Engelssprekend. Lede van die publiek sou dus spoedig in staat wees om hul versekeringsaangeleenthede in hul moedertaal te kon doen. Dank sy Louw. Nie teenstaande hierdie suksesvolle verandering wat hy teweeg gebring het, was hy steeds niete vrede met die gang van sy lewe nie. ‘n Klerk wou hy nie sy lewe lank wees nie. Hy besluit op verdere studie en skryf in aan die Universiteit van Edinburgh. Hy moes egter sy vrou en seuntjie agterlaat om sy droom te verwesenlik. Hy slaag daarin om binne twee jaar sy studies te voltooi, in teenstelling met die normale tydperk van vyftotseewejaar. Teen Oktober 1921 is hy ‘n lid van die Raad van Aktuarisse. Louw was slegs die vierde Suid-Afrikaanse Aktuaris. Sy doelgerigtheid sowel as die korttydperk waarin hy die kursusvoltooi het is vandag steeds ‘n Wêreldrekord. Sy legende leef steeds voort op die kampus van die Universiteit van Edinburgh. Met sy terug keer na Suid-Afrika in 1921 is hy dadelik vennotskap aangebied in ‘n maatskappy, maar hy het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien. Spoedig is al die ingewikkelder kwessies na hom verwys met die woorde: “Give it to Mr. Louw, the actuary”. Hy sou voortgaan om die twee maatskappye se belange op die hart te dra, ten spyte daarvan dat hy nooit regtig nawaarde vergoed is vir sy dienste. Hy sou direkteur van vele maatskappy word, maar sy hart het by SANLAM gebly, omdat hy in murg en been ‘n Afrikaner was en so ook die belange van sy volk voor opgestel het. Die verandering en groei wat hy in SANLAM teweeg gebring het, het nie ongesiens verby gegaan nie. Tewie Louw het ‘n enorme bydrae gelewer tot die nuwe industriële era in Suid-Afrika en die enorme oplewing en ontwikkeling wat daarop sou volg. Wat hy die meeste aangemoedig het onder Suid- Afrikaners was om te waag en te belê in die nuut gestigte maatskappye en sodoende die ekonomie te verstewig.

Upload: others

Post on 11-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Uitgawe 467 15 Maart 2018

Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms

VAN ONDERWYSER TOT AKTUARIS

deur Ronel Theart

Marthinus Smuts Louw is in 1888 in Ladismith, Kaap gebore. Hy bekwaam hom as onderwyser. Hy beskik oor besonderse akademiese vermoëns en onderskei hom in die vakke wiskunde en wetenskap. Op die ouderdom van 24-jaar is hy waarnemende hoof van die skool op Ladybrand. Sy naam sou hom vooruit gaan en spoedig sou hy bekend wees “as one of the coming men”, in die destydse Departement van Onderwys. Daar is reeds wyd bespiegel dat hy skoolhoof van Paarl Boys’High kon word. Hy was besonder lief vir die gebied en is boonop getroud met ‘n dame van die omgewing. Haar ouers was welbekende wynmakers in die gebied. Ten spyte van sy goeie kwalifikasies, was hy te jonk om die pos van hoof te bekleë.

Die jong Tienie Louw was ambisieus. Hy besluit om die onderwys vaarwel toe te roep. Hierdie besluit het hy geneem na ‘n gesprek met ‘n vriend in die versekeringsbedryf. Hy was verbonde aan die destydse South African Mutualgroep. Louw se besluit om te bedank uit die onderwys het egter finansiële implikasies ingehou. Sy vergoeding as onderwyser was €50 en sy aanvangs salaris by SANLAM sou ‘n skamele €20 wees. Hy het in Seepunt gewoon en het regtig heel onder in die bedryf begin. Sy eerste taak was om die beleidsdokumente van Hoog-Hollands na Afrikaans te vertaal. Hy was op daardie stadium die enigste Afrikaanssprekende personeellid in die Afrikaanseonderneming. Die meeste personeellede was ook Engelssprekend. Lede van die publiek sou dus spoedig in staat wees om hul versekeringsaangeleenthede in hul moedertaal te kon doen. Dank sy Louw. Nie teenstaande hierdie suksesvolle verandering wat hy teweeg gebring het, was hy steeds niete vrede met die gang van sy lewe nie. ‘n Klerk wou hy nie sy lewe lank wees nie. Hy besluit op verdere studie en skryf in aan die Universiteit van Edinburgh. Hy moes egter sy vrou en seuntjie agterlaat om sy droom te verwesenlik. Hy slaag daarin om binne twee jaar sy studies te voltooi, in teenstelling met die normale tydperk van vyftotseewejaar. Teen Oktober 1921 is hy ‘n lid van die Raad van Aktuarisse. Louw was slegs die vierde Suid-Afrikaanse Aktuaris. Sy doelgerigtheid sowel as die korttydperk waarin hy die kursusvoltooi het is vandag steeds ‘n Wêreldrekord. Sy legende leef steeds voort op die kampus van die Universiteit van Edinburgh.

Met sy terug keer na Suid-Afrika in 1921 is hy dadelik vennotskap aangebied in ‘n maatskappy, maar hy het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien. Spoedig is al die ingewikkelder kwessies na hom verwys met die woorde: “Give it to Mr. Louw, the actuary”. Hy sou voortgaan om die twee maatskappye se belange op die hart te dra, ten spyte daarvan dat hy nooit regtig nawaarde vergoed is vir sy dienste. Hy sou direkteur van vele maatskappy word, maar sy hart het by SANLAM gebly, omdat hy in murg en been ‘n Afrikaner was en so ook die belange van sy volk voor opgestel het. Die verandering en groei wat hy in SANLAM teweeg gebring het, het nie ongesiens verby gegaan nie.

Tewie Louw het ‘n enorme bydrae gelewer tot die nuwe industriële era in Suid-Afrika en die enorme oplewing en ontwikkeling wat daarop sou volg. Wat hy die meeste aangemoedig het onder Suid-Afrikaners was om te waag en te belê in die nuut gestigte maatskappye en sodoende die ekonomie te verstewig.

Page 2: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Lekker verjaar …,

Lekker verjaar!!!! van u, vriende, kollega’s en families.

16 Mrt Lily Foster Jnr 18 Mrt Hannes Matthysen 20 Mrt Juanita Olivier

DANKIE VIR ALMAL WAT HUL

VERJAARSDAGLYSIE INGESTUUR HET

Indien nog nie, is dit nou die tyd om u

verjaarsdaglysie in te stuur na [email protected]

met die woord Verjaarsdag in Subject gedeelte

SLIMWOORDE - AFRIKAANS

FAÏENCE

Soort porselein of erdeware, gewoonlik met helder kleure beskilder Genoem na die Italiaanse stad, Faenza, waar die ware reeds in die Middeleeue bekendheid verwerf het. Dit dagteken egter uit ou Persië of die Midde-Ooste. Voor die 9de eeu reeds is tinoksied gebruik in die uitvinding van ‘n wit pottebakkersglasuur wat met verf versier kon word. Die oond moes warmer as 1 000:C wees om dit moontlik te maak – die resultaat van eeue se verfyning van potterbakkerstegnieke.

MMMoooddddddeeerrrrrriiivvviiieeerrr EEExxxppprrreeessssss

OOOppp sssoooeeekkk nnnaaa ‘‘‘nnn uuunnniiieeekkkeee fffuuunnnkkksssiiieee??? PPPrrrooobbbeeeeeerrr ooonnnsss gggeeerrruuusss

vvviiirrr aaalllllleee fffuuunnnkkksssiiieeesss::: tttrrrooouuueeesss,,, vvveeerrrjjjaaaaaarrrdddaaaeee,,, eeeiiinnndddjjjaaaaaarrr

fffuuunnnkkksssiiieeesss,,, eeennnsss...

Besoek ons web tuiste vir meer inligting by:

www.rivierboot.co.za en skakel Paul Scheepers vir bespreking - 0724594995

Page 3: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Webtuiste :http://truksvy.wix.com/truksvy Truksvy Kontak ons by 076 7688 726

Bespreek asb by Liza of Krona Epos: [email protected]

TRUKSVY SOUTPAN 076 7688 726

Maart Aanbieding

Bed en ontbyt vir @ *R750 per paar

*Aanbod geldig van Dinsdag tot Saterdag gedurende Maart 2018

18 Maart

Tuisgebakte brood, botter en

konfyt

Beesstert en

Hoenderpastei

Stampmielies

Pampoen

Spinasie

Aartappels

Slaai

Nagereg

Selfskep @ R140 pp

21 Maart

Ons is oop vanaf

08h00 tot 12h00.

Kom kuier en

geniet ietsie

lekker.

Ontbyt

Koek

Melktert

Wafels

Floats

En meer

Bestel jou tuisgebakte brood

om huis toe te neem betyds

Page 4: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein

KAARTJIE VERKOPE Kiki Corner (051-4465666) Langenhoven Park, Pick 'n Pay-sentrum. Sommige kaartjies sal beskikbaar wees by Toms Musiek Winkel (051-4300665), 59 on Plenty(Levisseur Gallery) , hulle no is 0514441683 of 0826726157 Hulle is op die hv Dan Pienaar rylaan en Levisseur St. ook by die deur beskikbaar indien nie uitverkoop. Jy sal in die meeste gevalle afslag kry as jy jou kaartjies vooraf koop by bogenoemde verkopers. As jy te ver is of nie iewers of betyds kaartjies kry nie, epos jou naam, sel nommer en die vertoning wat jy wil bywoon en hoeveel mense julle gaan wees na [email protected] of bel vir Lollie op 0797967975 vir 'n bespreking. Meer inligting op http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/ Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld. 23 Mrt Khan Solo - R130 28 Mrt Niel Nachtrei - R 80 29 Mrt Wonderboom - R100 4 April Jam Sesies - R100 5 April Chris Chameleon – R130 6 April Elvis Tribute - R100 7 April Country Evening with Shaun Miller - R80 14 April Spoegwolf - R150 20 April Dan Patlansky - Perfection Kills Album Launch - R185 or R285

that includes a singned cd 21 April Adam Tas – R130 11 Mei Koos Van Der Merwe - R120 12 Mei Guitar Legends by Good Company – R100 25 Mei Elvis Blue – R130 1 Junie Fatman - R120 6 Julie The 60’s Tribute with Priscilla Talbot and Band – R100 18 Julie Elandre Schwartz - R100 10 Aug Cat Simoni Sings The Rocky Horror Songs - R100 24 Aug Ses Snare – R150 25 Aug Andre The Hilarious Hypnotist – R100

C o n v e r s a t i o n s w i t h m y F a t h e r

by Monique M. Pelser

9 Febr – 25 March

Oliewenhuis Art Museum 16 Harry Smith Street, Bloemfontein

Conversations with my Father is a continuous dialogue between Pelser and the objects, images, sound recordings and documents she inherited after her father’s death in 2010. He died of a rare motor neuron disease that rendered him unable to speak for the last year and a half of his life.

Looking at the disease metaphorically Pelser started to investigate ideas of trauma stored in the physical and political body. Pelser’s paternal grandfather and father were both members of the South African Police (SAP).

In this work, the father figure stands in as a metaphor for patriarchy and by extension authority. The conversation is a working process where she turns the camera and her investigation onto her forefathers. The act of scrutinising, cataloging, layering and manipulating is a process of digging up the past and questioning how authority is established.

Page 5: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Sondag

18 Maart from 12h30

Hearty, homely food, for March rainy weather Two Course Buffet @ R140pp

(11&12 year-olds - R70pp) (10 and under - FREE)

Lamb Curry

(Tender Free State lamb, with just the right amount of spices)

Chicken ala King

Basmati Rice

Creamed Spinach with Bacon Bits

(Organic Creamed Spinach – we would love your comments on this dish)

Watermelon, Basil & Mint Salad

Tomato & Bell Pepper Cabbage

(A variation on a traditional Zulu dish)

****************

Slightly Nutty Amarula, Cookies & Cream

Dessert

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Some restaurant menu items will also be available.

Bespreek asseblief u plek. 083 432 9927

Terme en Voorwaardes Geld.

Gnome Alone PGV Fri – Thu; 12:00, 14:00, 16:00, 18:15 15:17 To Paris 13DLV Fri - Thu; 14:00, 18:00 20:00 Meerkat Maantuig 10-12PGH Fri – Thu; 12:00, 14:00, 16:00 18:00, 20:00 Tomb Raider TBA Fri – Thu; 11:30, 13:45, 16:00, 18:15, 20:30 Black Panther 13V Fri – Thu; 11:30 15:45, 20:00 Please Note: Show times may vary due to unforeseen schedule changes, contact the cinema for up to date information.

16 Mrt – 22 Mrt

Kiddie-Cooks Vakansiepret Kiddie-Cooks Holiday-fun

Hierdie is die ideale geskenk vir jou dogtertjie of seuntjie! Kinders sal 2ure se bak en brou kan geniet terwyl mamma

haar draaie ry.

This is the ideal gift for your daughter or son! Children will be busy cooking for 2 hours, whilst mommy can go and do

her shopping.

29 March 2018

SESSIES/SESSIONS: 10:00 – 12:00

OF/OR 14:00 – 16:00

BY/AT: Elna vd Walt Ballet Studio

1 Lukas Steyn, Heuwelsig

Ouderdom/Age: 3 jaar tot 10 jaar Koste/Cost: R150 per Kind/Child

Bespreking/Bookings: [email protected]

Page 6: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

GOEIE NUUS: Verlengde promosie by Slightly Nutty

Vrydag 16 Maart &

Saterdag 17 Maart

Koop EEN en kry EEN gratis hamburger promosie:

200g Volstruisburger met Rooiuie-marmelade R50 + Een GRATIS

200g Meksikaanse Chorizo & Garnaalburger met Paprika-Mayo R90

+ Een GRATIS

200g Lamsburger met Peppadew-Tzatsiki R90 (Rudi se eie skepping) + Een GRATIS

Slightly Nutty se BEES BOM Burger R90

+ Een GRATIS

Hoender Mayonaise Tramezinni R70

+ EEN GRATIS

Bolognaise Tramezinni R70

+ EEN GRATIS

Spek, Pynappel & Brie Kaas Tramezinni R70 + EEN GRATIS

Koop enige van die bogenoemde hamburgers by Slightly

Nutty eerskomende Saterdag (10/03/2018) en kry nog

ene gratis.

Alle burgers word saam met tjips bedien. Terwyl voorraad hou.

Bespreek asseblief u plek. 083 432 9927

Terme en Voorwaardes Geld.

Page 7: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

15 Mrt JOSHUA NA DIE REEN R140 23 Mrt ANSUA en RIETTE..something old, something new.. R100 1 April RICUS NEL Sondagmiddagvertoning om 16h00 R120 13 Apr FRANJA en RUAN JOSH R100 25 Apr NEIL NACHTREIN R100

Heerlike Pizzas en kontantkroeg beskikbaar by vertonings vanaf 18h00.

KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY [email protected] navrae 079 387 3614

Vertonings begin om 19h30 Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die kinders.

Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814

We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.

Werner Frylinck MBSRA (SA)

Bloemfontein

062 910 2531 [email protected]

www.bodystressrelease.com

Page 8: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

THE ARTHRITIS FOUNDATION OF SOUTH AFRICA Bloemfontein- Tak

JAARBEPLANNING VIR 2018 16 MEI - LUPUS EN FIBROMIALGIE Pain management and what your Bloodtests say about your body. 08 AUG - RHEUMATOID ARTHRITIS Longfunksies en effek op die hart. 10 OKT - ARTRITIS EN CHIRURGIE Indications when and how and the effect of Innersoles. 14 NOV - KOMPLIMENTERE TERAPIEE Open night

Navrae/besprekings: Esna Jooste @ 076 768 6912 of w/a

Page 10: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Kom skryf jou kreatiewe handwerk, kuns

of gebak in by Bloemskou 2018

Dit is weer tyd vir Bloemskou en belangstellendes word uitgenooi om hulle kreatiewe handwerk, kuns en

gebak by Bloemskou se Kreatiewe handwerk-afdeling in te skryf, vir die jaarlikse skou wat van 26 April – 5 Mei in Bloemfontein plaasvind.

Die Bloemskou se Kreatiewe handwerk-afdeling is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en groei elke jaar. Verlede jaar het ons ‘n rekord 2 786 inskrywings in die afdeling ontvang!

Dit bied ook aan kinders die geleentheid om te leer oor die handwerk en kunste wat al amper aan die uitsterf is. Soos die skoue van ouds, bied die Kreatiewe handwerk-afdeling by Bloemskou jaarliks die geleentheid aan oud en jonk om hulle pragtige handwerk, kuns of gebak te kom inskryf en ten toon te stel.

Ons ontvang jaarliks inskrywings van regoor Suid-Afrika en almal is welkom. Breiwerk, Gebak, Gebottel, Hekelwerk, Laslap en Kwiltwerk, Masjienwerk, Skeppende borduur, Stokperdjies, Suikerkuns, Teddiebere, Klos kant, Tradisionele Borduurwerk, VLU kompetisies, Weef en Spin, Blommerangskikking, Skrif, Kuns, amateur fotografie, Primêre Skolegebak, Hoërskole kookkuns, Skole Naaldwerk – alles waaraan jy kan dink!! Daar is ‘n afdeling vir almal, van jonk tot oud!

Alle klaslyste is beskikbaar op die Bloemskou webtuiste www.bloemskou.co.za

Onthou, die sluitingsdatum is 28 Maart 2018. Skakel Bloemskou tydens kantoor-ure by 051 448 9894 of stuur ‘n epos na [email protected]

Page 11: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Sand du Plessis theatre

ROYAL MOSCOW BALLET(2018) 17 Maart @ 19:00 R250-R350

JESUS – DIE PASSIESPEL(2018) 23 Maart @ 19:30 R80/95 24 Maart @ 10:30 & 19:30

Robin in the Hood 9 Junie @ 9:00, 11:00, 13:00, 16:00 (Student shows)R70 (theatre seating unreserved for these 4 shows) 9 June @20:00 (MAIN SHOW) R100 (theatre seating reserved for main show)

D2 DANCE STUDIOS

ALICE 19 Mei @ 19:00 R120

Page 12: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

RUSSIAN BALLET Sand du Plessis Theatre

17 March 2018 19:00

Bookings: Pacofs Limited number of tickets available

Tel: 051 - 447 7772

Op 24 Maart word NALN 45 jaar oud. Kom kuier hierdie dag saam met ons, en vier ook Elsabe Steenberg, geliefde skrywer, se 80ste verjaarsdag met die verskyning van ‘n briewebundel, Waar rats die ribbok gaan,

saamgestel deur Sarel Venter.

Prof. Bernard Odendaal, skrywer en direkteur van die ATKV-Skryfskool(Potchefstroomkampus, NWU) is die gasspreker.

Saterdag 24 Maart omm 9:00 NALN-ouditorium

RSVP: Leana Lategan, 082 750 9177 of Annelien Diedericks: [email protected]. (051) 405 5407(w)

NALN: h/v President Brand- en Miriam Makebastraat(voorheen Elizabethstraat) Parkering beskikbaar op parkeerarea langs NALN-gebou uit Miriam Makebastraat

Page 13: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien
Page 14: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Die “Mighty Families Konferensie” vind gedurerende 16-18 Maart 2018 op Wilde Als buite Bloemfontein plaas. Wilde Als het ‘n baken van hoop vir Suid-Afrikaners geword, aangesien die geskiedkundige “It’s Time” geleentheid onder leiding van Angus Buchan op 22 April 2017 ook op dié gronde plaasgevind het. Tydens hiérdie geleentheid het ongveer 1 miljoen Suid-Afrikaners van alle rasse, kleure en denominasies regoor Suid-Afrika buite Bloemfontein byeengekom om vir ons land te bid. Kom geniet ‘n naweek met Woord-gebaseerde bediening waar lof en aanbidding deur Heinz Winckler en sy vrou, Aletté-Johanni gelei sal word. Die Visie van “Mighty Families” is om die mense van Suid-Afrika te inspireer om weer die klem op goeie, Bybelse waardes te plaas en families sodoende te herbou. Die leuse is vervolgens: Sterk families, sterk nasie (“Strong families, strong nation”). Dit sal ‘n geleentheid wees waar Jesus sentraal geplaas word, omdat ons glo JESUS CHRISTUS is die Redder van Suid-Afrika. Enige persoon is welkom. Die langtermyn visie van Mighty Families Bloemfontein is om as ‘n bloudruk vir soortgelyke inisiatiewe regoor Suid-Afrika te dien. Om van hierdie geleentheid ‘n sukses te maak, vereis egter dat die liggaam van Christus oor kerkdenominasies heen hande moet vat. Die organiseerders wil ‘n dringende beroep op die gemeenskap van Bloemfontein (en elders) doen om betrokke te raak. Enige individu, kerk, organisasie en/of besigheid wat wil betrokke raak veral by die “Mighty Family” kosstalletjies kan met Nicolene Marx kontak maak by 083 469 1644 of epos na: [email protected]. Daar is verskeie behoeftes wat ondermeer hulp met die reëlings, organisering en kosmaak insluit. ‘n Paar hoogtepunte van die naweek sluit in:

Kinderbediening met ‘n veilige speelgronde terwyl ouers bediening en aanbidding kan geniet;

24 uur pastorale beradingstent;

Inklusiewe aanbidding gelei deur onder meer Heinz Winckler;

‘n Hele naweek gefokus op die familie (16 – 18 Maart 2018);

Kampfasiliteite vir ongeveer 20 000 families is beskikbaar op die plaas;

Die geleentheid is gratis – registrasie word egter vir getalle en vir logistieke reëlings vereis. Vir kampeerders sal ‘n koste van R150 per spasie gehef word (om voorsiening te maak vir uitgekontrakteerde fasiliteite soos badkamers en stortgeriewe);

Sprekers sluit in Dr. Elza Meyer, Dr. Isak Burger, Errol Naidoo en Dr. John Mphaphuli.

Belangrike besonderhede van die geleentheid:

Datum: 16 – 18 Maart 2018. Die geleentheid begin Vrydagaand om 6:00nm en sal Sondagoggend ongeveer 12:00nm eindig na afloop van die hoofspreker se diens;

Kostes: GRATIS (kampkoste R150 per staanplek/gesin);

Plek: Plaas Wilde Als, Bloemfontein (waar die “It’s Time geleentheid plaasgevind het);

Waar kan ek meer inligting verkry?: www.mightyfamilies.co.za OF [email protected] OF skakel 071 141 9215 OF gaan volg die “Mighty Family Conference” se Facebook-blad of Youtubeof volg ons op Twitter by #MightyFamilies.

Mag Mighty Families ‘n groot bydrae maak tot noodsaaklike ingryping en wonderwerke in ons land. Ons glo Jesus

Christus is die Redder van Suid-Afrika.

Page 15: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Willie de Jager Streeksbestuurder: Landbou Vrystaat

[email protected] +27 (0)51 400 5755 +27 (0)82 902 3313

Markwerkswinkel datums vir 2018 – 24 Augustus en 2 November

U word vriendelik uitgenooi na die Landboumarkwerkswinkel

GRONDKWESSIES – bespreek deur THEO VENTER & ANNELIZE CROSBY LANDBOUMARKVOORUITSIGTE – aangebied deur JOHAN WILLEMSE

13 April 2018 – Bikers’ Church, Lughawepad, Bloemfontein

R400 pp – Bespreking noodsaaklik voor 7 April 2018 by mailto:[email protected] / 083 2301 083

PROGRAM: 09:00-10:00 Registrasie en koffie 10:00-12:30 Grondkwessie – ANC Beleid. Theo Venter(Politieke Ontleder) Grond – Wetlike aspekte. Annelize Crosby(Hoof: Grond.AgriSa) Grond – Banke se siening. Pierre Venter BASA

(Banking Association of SA) 12:30-13:00 Iets te ete 13:00-14:15 Landboumarkte – Johan Willemse

Geborg deur NEDBANK

Bespreking noodsaaklik - R400 pp Bevestig by mailto:[email protected] / 083 2301 083

Marius Volschenk Streeksbestuurder: Besigheids-en Kleinhandelsbanke

Noord-Vrystaat

[email protected] +27 (0)51 400 5765 +27 (0)83 645 1400

Page 16: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

Dis eersdaags weer

Matriek-afskeid!

Het jy al gedink aan wat jy gaan dra? Wat se tipe

rok of pak by jou sal pas? Moet jy ‘n rokkoop of

huur? Wat sal by jou persoonlikheid en figuur pas?

Hoe moet jou hare lyk en watter juwele en

grimering jy gaan dra?

Matriek seuns moet jy ‘n pakdra of net ‘n hemp en

‘n broek?

Sit jy met jou hande in jou hare om te besluit? Dan

het ons net die antwoord vir jou!

Kom woon Pellissier

Kerk se matriekafskeid-ekspo by

op 21 Maart 2018 om 13h15

in die kerk se ouditorium.

Die kostes – R30.

‘n Praatjie oor die nuutste tendense en ‘n

modeparade gaan gehou word. Alle ma’s met hul

seuns en/of dogters MOET hierdie bywoon.

Kaartjies sal beskikbaar wees by die Pellissier

Kerkkantoor tussen 08:00 – 12:30

te Kaapse Nooistraat 2, asook 21 Maart by die

deure @ R30. Vir na vrae skakel die

Kerkkantoor by 051 4224 917.

PELLISSIER GEMEENTE

FAMILIEFEES – PROGRAM Padkafee -Vrydag 16 Maart : 17:00 – 19:00 Skakel Jolandri by 083 321 7327 vir bestellings

Gourmet Burgers: R40; Hamburgers: R25; Footlog Hotdogs: R25

Aflewering van alleprodukte – Dinsdag 20Maart 09:00 – 21:00 by die Kerkkantoor

Koeke, Lekkergoed, Poedings ens.

Yskaste en Vrieskaste word voorsien

ONS HOU FEES – Woensdag 21Maart 09:00 Opening by die Kuiertent in Parkeerarea -Ds. Charles

09:00 – 11:00 Koorkompetisie in die Ouditorium met

gaskunstenaar Pieter Venter

Toegang R20 Volwassenes – Kindersonder 12jr Gratis Fichardtpark -, Mobeoana-, en Universitas Laerskool

10:20 Bedankings - Marlene Heydenrych

Aankondiging van Wenstalletjies

Aankondiging Wenner Vleiskompetisie :½ Bees & BottelWyn / ½ Bees

/ Skaap / Springbok

AankondigingWenner van Koorborg : KandirriNaweek

10:40 Aankondiging van Koorwenners - Marzaan Venter

PrysebeloopR5 000, R3 000 & R1 000

11:00 Koreverdaag

11:45 Water-Wise Tuine&Vetplante: R30 + ‘n vetplantjie gratis

Spreker: Tannie Mary van Pretty Garden

13:15 Matriekafskeid-ekspo: R30 per persoon

Spreker: AnneriePowell van ACE Models

Ontwerper&Modelle: Vanessa Cilliers

Heerlike Kos- & Kunsmarkstalletjies & vermaak op die terrein

Springkastele vir die kinders Teetuin; Koektafel ; Lekkergoed ; Speletjies ; Poedings ; Kerrie &Rys ; Pita Porkie ; Sosaties; Wit Olifant ; Pannekoek ; Potjiekos ; SweetCornMielies ; Koeldrank & Rou vleis onder markprys

Page 17: deur Ronel Theart - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · het lojaal gebly aan SANLAM en sou dus beide firma’s van raad bedien

NEDERDUITS GEREFORMEERDE KERK – GEMEENTE KALAHARI

In biddende afhanklikheid van ons Here, stel die kerkraad van die gemeente ‘n vakature vir ‘n voltydse leraarspos bekend. Persone

wat hulle geroepe voel, word genooi om ons te kontak.

1. Gemeenteprofiel

Ons gemeente bestaan uit 247 belydende- en 92 dooplidmate.

Geleë 60 km noordwes van Kuruman in die Noord-Kaap.

Die area sluit twee myndorpe in, naamlik Hotazel en Black Rock, asook die omliggende boederygemeenskap.

Hotazel en Black Rock is dorpe wat oor twee laerskole en twee hoërskole beskik.

Die gemeente het eenparig besluit om nie artikel 1 van die kerkorde te wysig nie.

2. Leraarsprofiel

Skrifgetroue prediking wat alledaagse praktiese implikasies uitdra en geestelike groei in die gemeente kan bevorder.

Interpersoonlike vaardighede met inagneming van uiteenlopende ouderdomsprofiele in die gemeente.

Dinamies om by die toenemende veranderende behoeftes en uitdagings van die gemeente in te skakel.

Verbeeldingryk en innoverent.

3. Ampspligte

Ingevolge artikel 9 van die kerkorde.

Betrokkenheid by kerkverwante gemeenskapstrukture sal ook deel van die leraar se aktiwiteite uitmaak.

4. Vergoeding

Salaris volgens sinodale skaal en voordele.

Die gemeente beskik oor ‘n ruim pastorie.

5. Diensaanvaarding

1 Junie 2018 of so gou moontlik daarna.

6. Sluitingsdatum

28 Maart 2018

7. Proviso

Die kerkraad behou die reg voor om, sonder opgaaf van redes, nie ‘n beroep uit die aansoekers uit te bring nie.

8. Aansoeke

Alle aansoeke moet vergesel word van ‘n volledige CV, 2 onlangse getuigskrifte sowel as die name van minstens 4 referente.

Kandidate moet beskikbaar wees vir ‘n onderhoud en moontlike preekgeleentheid indien daartoe versoek word.

Per e-pos: [email protected]

9. Navrae

Kerkantoor: Yvonnette Wessels by 053 741 1382 of 083 629 5996

Kerkraad: André de Klerk 083 976 3815