die belangrikheid van somer fosfor aanvulling · 2019. 10. 30. · fosfor se rol in die weefsel is...

3
VEEKOS (Pty) Ltd Reg-no: 2000/013097/07 Tin street 15, Laboria, Upington PO Box 55, Upington, South Africa Tel (+27) 054 331 1351 Die belangrikheid van somer fosfor aanvulling: Daar is soms verwarring oor die verskil tussen fosfor en fosfaat. Fosfor is die element P waar fosfaat ‘n sout van fosforsuur is, en dit is fosfor gebind met suurstof molekules. Herkouers benodig minder fosfor as kalsium, en waar 99% van die kalsium in die bene en tande gestoor word, word daar net 80-85% van die fosfor in die bene en tande gestoor en die res in die weefsel en liggaams vloeistowwe (McDonald, 2002). Fosfor se rol in die weefsel is om die sel struktuur te onderhou in die liggaam en om biochemiese prosesse soos energie metabolisme, aminosuur metabolisme en proteïen sintese te onderhou (Dollemore, 2015). Fosfor tekort word nie maklik in ‘n kudde waargeneem nie. Die simptome is subklinies en onder andere, verlaagde innames, vertraging van been ontwikkeling en groei en die diere kom styf en swak voor. Diere wat bene kou (pika), lang uitgegroeide hoewe, dowwe en stekelrige haarkleed is ook simptome van fosfaat te kort. Dit verlaag ook vrugbaarheid by die vroulike diere deur hitte siklusse nie gereeld te laat plaas vind nie. Dus is die speen gewigte en kalf persentasies swak. Studies het ook al bewys dat fosfor tekorte, melkproduksie verlaag (McDonald, 2002). Daar is 4 maniere om te toets of jou plaas fosfor arm is. Toets nommer 1 is om ‘n voer proef te doen, waar ‘n groep diere ‘n fosfor aanvulling kry en ‘n kontrole groep nie ‘n aanvulling kry nie. Indien die groep met die aanvulling beter prestreer het as die kontrole groep, is jou plaas waarskeinlik arm in fosfor. Bloed toetse en mis monsters kan getrek word en weg gestuur word vir ontleding. Bloed fosfor laer as 25 mg/L is ‘n akute fosfor arm gebied. Die grond se fosfaat vlakke kan ook getoets word en vlakke laer as 4 dpm is ‘n akute fosfor arm gebied.

Upload: others

Post on 24-Nov-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die belangrikheid van somer fosfor aanvulling · 2019. 10. 30. · Fosfor se rol in die weefsel is om die sel struktuur te onderhou in die liggaam en om biochemiese prosesse soos

VEEKOS (Pty) Ltd Reg-no: 2000/013097/07

Tin street 15, Laboria, Upington PO Box 55, Upington, South Africa

Tel (+27) 054 331 1351

Diebelangrikheidvansomerfosforaanvulling:Daar is soms verwarring oor die verskil tussen fosfor en fosfaat. Fosfor is dieelement Pwaar fosfaat ‘n sout van fosforsuur is, en dit is fosfor gebindmetsuurstofmolekules.

Herkouersbenodigminder fosfor as kalsium,enwaar99%vandie kalsium indiebene en tande gestoorword,worddaar net 80-85%vandie fosfor in diebene en tande gestoor en die res in die weefsel en liggaams vloeistowwe(McDonald, 2002). Fosfor se rol in die weefsel is om die sel struktuur teonderhou in die liggaam en om biochemiese prosesse soos energiemetabolisme, aminosuur metabolisme en proteïen sintese te onderhou(Dollemore,2015).

Fosfor tekort word niemaklik in ‘n kuddewaargeneem nie. Die simptome issubklinies en onder andere, verlaagde innames, vertraging van beenontwikkelingengroeiendiedierekomstyfenswakvoor.Dierewatbenekou(pika), lang uitgegroeide hoewe, dowwe en stekelrige haarkleed is ooksimptomevanfosfaattekort.Ditverlaagookvrugbaarheidbydievroulikedieredeurhittesiklusseniegereeldtelaatplaasvindnie.Dusisdiespeengewigteenkalf persentasies swak. Studies het ook al bewys dat fosfor tekorte,melkproduksieverlaag(McDonald,2002).

Daaris4maniereomtetoetsofjouplaasfosforarmis.Toetsnommer1isom‘nvoerproeftedoen,waar‘ngroepdiere‘nfosforaanvullingkryen‘nkontrolegroep nie ‘n aanvulling kry nie. Indien die groep met die aanvulling beterprestreerhetasdiekontrolegroep,isjouplaaswaarskeinlikarminfosfor.Bloedtoetse enmismonsters kan getrekword enweg gestuurword vir ontleding.Bloedfosforlaeras25mg/Lis‘nakutefosforarmgebied.Diegrondsefosfaatvlakke kan ook getoets word en vlakke laer as 4 dpm is ‘n akute fosfor armgebied.

Page 2: Die belangrikheid van somer fosfor aanvulling · 2019. 10. 30. · Fosfor se rol in die weefsel is om die sel struktuur te onderhou in die liggaam en om biochemiese prosesse soos

VEEKOS (Pty) Ltd Reg-no: 2000/013097/07

Tin street 15, Laboria, Upington PO Box 55, Upington, South Africa

Tel (+27) 054 331 1351

Dieverhoudingvankalsiumtotfosforisnetsobelangriksoosdiehoeveelheidfosforvirdiediere.Dieverhoudingisoptimaalvan1:1tot2:1.Herkouerskan‘nweierverhoudingvan3:1hanteermitsdiefosforbehoefteaangevulword.Te

veelkalsiumonderdrukfosforabsorpsieendusmoetdieverhoudingnietewydwees nie. Hoë vlakke van fosfor in ‘n diet, veral tesamemet hoë vlakke vanmagnesiumkanweerleitotniersteneinmanlikediere(McDonald,2002).

Groengroeiendeweidingisrykerinfosfaatasdroëweidings,maaromredediedierein‘ngroeikurweisa.g.vdiedieverhoogdeproteïenenenergievlakkevandiegroenweidingisdiefosfaatnogsteedsteminomaandiediersebehoeftetevoldoen (Quiqley,2016).Fosforkanbeskryfwordasdiederdebelangrikstenutrientvirestensieweherkouers,naasproteïenenenergie(Dollemore,2015).Beeste ismeer geneig om fosfor tekorte te hê as skape. Skape is selektiewevretersenselekteervirdiejonggroeiendegedeeltevangrassewatmeerfosforbevat(McDonald,2002).

In‘nstudiemet2groepebeesteheteengroep21gfosforperdagingeneemendieandergroep4gperdag.Diegroepwatmeerfosforingeneemhet,het130kgmeergegroeiin172dae.Ditisongeveer755g/dagwathullemeergegroeihet(Quiqley,2016).

Wat is dan die fosfor behoeftes van ons diere? Die hoeveelheid fosforaanvullinghangafvandie fosforspesifikasievandieweidingendiedaaglikseinnamedaarvan.Groeiendediere se fosforbehoefte is direk verwant aandiegroeitempo. Algemene fosfor aanvulling in Suid-Afrika tydens die somermaandeblykomdievolgendetewees.

Page 3: Die belangrikheid van somer fosfor aanvulling · 2019. 10. 30. · Fosfor se rol in die weefsel is om die sel struktuur te onderhou in die liggaam en om biochemiese prosesse soos

VEEKOS (Pty) Ltd Reg-no: 2000/013097/07

Tin street 15, Laboria, Upington PO Box 55, Upington, South Africa

Tel (+27) 054 331 1351

Tabel 1: Fosfor aanvulling behoeftes vir beeste in Suid-afrika (DeWaal et al.1996)

Die volgende vraag is natuurlik watse fosfor bronne is beskikbaar? Nie allefosforbronne iseweopneembaarnie,dusmoetdie fosforbronvan ‘ngoeiegehaltewees.VeekosgebruikmonokalsiumfosfaatbronnewatvandiehoogstegehalteinSuid-Afrikais.

VeekosP6 is ‘n fosfor lekmet60g fosforvirelkekg lek.Ditbetekendatmetinnamesvan100-250g/dagbybeeste,dietotalefosforinnames6-15g/dagis.Skape sal teen17-50g/dag lek innames, 1-3 g/dag fosfor inneem.Ons anderfosforprodukisFutterfosP14wat‘nkonsentraatisvandieVeekosP6.DuskanFutterfosP14gemengwordmet ‘n sak soutompresiesdieselfdemengsel tekryasVeekosP6.

Veekos,JouVeevoerVennoot.