die burger-fietstoer inligtingstuk
TRANSCRIPT
REGISTRASIE
REGISTRASIE
Donderdag, 29 November:River Club (Limpopo Room), Mowbray10:00 – 18:00
Vrydag, 30 November:Bellville-fietsrystadion, Bellville10:00 – 18:00
Saterdag, 1 Desember :Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch10:00 – 16:00
VERVANGINGSINSKRYWINGS - SLEGS BY REGISTRASIEFooi: R50
Requirements:• Die nuwe deelnemer moet ‘n
toestemmingsbrief saambring van die persoon wat onttrek.
• Die nuwe deelnemer kan vir enige van die twee afstande inskryf.
• Die nuwe deelnemer se keuring sal volgenssy/haar eie resultate gedoen word.
JY MAG NIE MET ‘N ANDER PERSOON SE RENNOMMER RY NIE!
OP- EN AFGRADERING – SLEGS BY REGISTRASIEOpgradering van 44 km-roete na 92 km-roete: R150
Afgradering van 92km-roete na 44 km-roete: R20
REëLS & VRYWARING
!! REëLS, VRYWARING & TERME VAN DEELNAME!!
Aan alle deelnemers en ouers/voogde van onder-18 deelnemers:Die amptelike Reëls, Vrywaring en Terme van Deelname is op ons webwerfbeskikbaar. Dit is belangrik dat aandag aan hierdie belangrike dokumente
geskenk word. Besoek www.dieburgerfietstoer.co.za.
PADSLUITINGS
WEGSPRING
!! LET ASB. OP!!
Arriveer asb. 1 uur voor jou wegspring.
Jy benodig die volgende om toegang tot die wegspringarea te kry:1. Amptelike rennommer op jou rug
vasgespeld. 2. ‘n RaceTec-skyfie, om jou enkel
vasgemaak of op jou voorwielgemonteer.
3. ‘n Fietsplakker (wat jy in jouresiessakkie sal vind).
4. Valhelm, onder jou ken vasgemaak.5. Wegspringkaartjie (wat jy in jou
resiessakkie sal vind. )Moenie laat wees nie! Deelnemers moetdeur die relevante wegspringarea laai.
WEGSPRING 101
ALGEMENE UITLEG
WEGSPRING
DIE ROETE
WATERPUNTE
Coke™ en water sal by alle waterpunte beskikbaar wees. Kyk uit vir Waterpunt 3 by die 17 km-merk, geborg deur Die Burger, waar jy allerhande lekkernye kan geniet.
Geborg deur
• Sodra jy oor die wenstreep en die tydmatte gery het, moetjy die baanbeamptes en padtekens na die HoërskoolStellenbosch volg waar jou medalje en koeldrank wag.
• Ondersteun asb. ons kosstalletjies (bv. Spur Steak Ranches, OLA Ice creams, Café Pronto, Chip Twister, Bar Buddies, Pancake Emporium, Biltong Boetie);
• Laat Sporting Hands jou moeë bene onder hande neem(R60 vir 15 minute);
• Ons Bargain Bin het weereens tonne winskopies;• 10:30: Prysuitdeling en 1ste Gelukkige Loting*• 12:00: 2de Geulkkige Loting *(waar ‘n fantastiese
Cannondale CAAD10 padfiets gewen kan word).
*Ander pryse sluit valhelms en twee Go Pro-kameras in.
EINDSTREEP
Glimlag vir die Kamera!SuperSport sal daar wees om die fietstoer te verfilm.
Wees Veilig!Moenie jou eiendom (veral nie jou fiets) laat rondlê nie!
ONS BORGE
Ons bedank graag ons borge vir hul betrokkenheid en toewyding om hierdie fietswedren‘n sukses te maak.
Dankie aan almal wat reeds ‘n donasie tot Die Burger Kersfonds gemaak het. Jy kannog geld skenk by versamelpunte tydens Registrasie en op Rendag.