die e-nuusblad met die verlede, hede en toekoms t met...

16
Uitgawe 538 15 Augustus 2019 Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur Ronel Theart “ Die jong man sê vir my: Moenie ongerus wees nie, hulle sal ons nou kom verlos. My hede, sê ek, dit sou die eerste keer in my lewe wees, wat ek sou wag tot ek verlos word…Ek het glad nie seer gekry nie en ek het ook nie geskrik nie. Ek het nog nooit in my lewe geskrik nie – ons vrouens skrik nie.” Hierdie woorde het Hendrina Joubert, die vrou van kommandant-generaal Piet Joubert, geuiter nadat sy in ‘n treinongeluk was. Sy en ‘n jongman wat by haar tuisgegaan het, Johannes Ackerman, het op 25 Oktober 1905 per trein gereis en naby Standerton het die trein ontspoor. Die wa waarin hulle gesit het, het omgeval. Sy het net doodluiters begin uitklim en aan omstanders wat hulp wou verleen dat sy geen hulp nodig het nie. Drienie Botha, die dogter van Johannes Petrus en Hendrina Susanna Botha is op 27 September 1830 gebore. Haar Moeder is kort na haar geboorte oorlede en sy is deur haar grootouers grootgemaak. Drienie se ouers is in Graaff-Reinet in die huwelik bevestig. Drienie is ook in Graaff-Reinet deur ds. Andrew Murray gedoop. Al vier Drienie se grootouers was by die plegtigheid teenwoordig en haar naam is aangeteken as Hendrina Susanna Johanna Botha. Drienie het vroeg in haar lewe reeds die treklewe leer ken. Die Botha-familie het deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek tydens die Groot trek aangesluit het. Hier het sy reeds kennis gemaak met die tienjarige Paul Kruger. Hulle paaie sou later in hulle lewens weer kruis. Drienie het talle veldslae en moorde tydens die treklewe beleef. Daar was die slag van Vegkop in 1836, die moord op Piet Retief in 1838, die Blaauwkransmoorde. By Veglaer aan die Boesmansrivier het Drienie se oupa aan haar ouma opdrag gegee om met die kinders in die berge te gaan skuil. Die Bothas het aan die dood ontkom, maar die waens was verniel en die voorrade is vernietig. Op haar oudag het Drienie teruggedink aan haar kinderdae op trek: Ek was in die dae nog maar ‘n kinds gewees, dan bly van al wat gebeur het, nie so baie by nie, jy gaan dit deur en vergeet…daar bly maar min in jou herinnering.” Drienie se kinderjare op trek het haar lewe grotendeels omvorm. Sy het haar lewe lank ‘n pionier gebly, taai en vreesloos. Drienie en genl. Piet Joubert is in 1850 in Potchefstroom getroud, ‘n huwelik van bykans 50-jaar. Drienie het ‘n bruin rok en vir die eerste keer in haar lewe kouse aangehad. Generaal Joubert het as handelsreisiger verskeie togte na Graaff-Reinet onderneem om olifanttande en dierevelle aldaar te gaan verkoop. Met hulle aankoms in Graaff-Reinet het van hulle vriende hulle probeer oorreed om hulle weer in die geweste te vestig, maar hulle antwoord was Nee, ons het te veel dierbare bloed daar in die land gelaat, ons het baie bloed en trane daar sien vloei, ons het die land liefgekry, want dit is ons land. Ons gaan terug.” Bron: Pretorius C., Vreeslose Drienie. Die lewe van Hendrina Joubert Bo: Drienie Joubert met voorlaaier in hand. Onder: Kommandant-Generaal Piet Joubert, hul seun Jan en Drienie regs. Foto’s: Nasionale Argiefbewaarplek Pretoria.

Upload: others

Post on 27-Nov-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

T met sy gewee in die hand en bandolier oor

Uitgawe 538 15 Augustus 2019

Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms

VREESLOOS SOOS DRIENIE

Deur Ronel Theart

“ Die jong man sê vir my: Moenie ongerus wees nie, hulle sal ons nou kom verlos. My hede, sê ek, dit sou die eerste keer in my lewe wees, wat ek sou wag tot ek verlos word…Ek het glad nie seer gekry nie en ek het ook nie geskrik nie. Ek het nog nooit in my lewe geskrik nie – ons vrouens skrik nie.”

Hierdie woorde het Hendrina Joubert, die vrou van kommandant-generaal Piet Joubert, geuiter nadat sy in ‘n treinongeluk was. Sy en ‘n jongman wat by haar tuisgegaan het, Johannes Ackerman, het op 25 Oktober 1905 per trein gereis en naby Standerton het die trein ontspoor. Die wa waarin hulle gesit het, het omgeval. Sy het net doodluiters begin uitklim en aan omstanders wat hulp wou verleen dat sy geen hulp nodig het nie.

Drienie Botha, die dogter van Johannes Petrus en Hendrina Susanna Botha is op 27 September 1830 gebore. Haar Moeder is kort na haar geboorte oorlede en sy is deur haar grootouers grootgemaak. Drienie se ouers is in Graaff-Reinet in die huwelik bevestig. Drienie is ook in Graaff-Reinet deur ds. Andrew Murray gedoop. Al vier Drienie se grootouers was by die plegtigheid teenwoordig en haar naam is aangeteken as Hendrina Susanna Johanna Botha.

Drienie het vroeg in haar lewe reeds die treklewe leer ken. Die Botha-familie het deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek tydens die Groot trek aangesluit het. Hier het sy reeds kennis gemaak met die tienjarige Paul Kruger. Hulle paaie sou later in hulle lewens weer kruis.

Drienie het talle veldslae en moorde tydens die treklewe beleef. Daar was die slag van Vegkop in 1836, die moord op Piet Retief in 1838, die Blaauwkransmoorde. By Veglaer aan die Boesmansrivier het Drienie se oupa aan haar ouma opdrag gegee om met die kinders in die berge te gaan skuil. Die Bothas het aan die dood ontkom, maar die waens was verniel en die voorrade is vernietig. Op haar oudag het Drienie teruggedink aan haar kinderdae op trek: Ek was in die

dae nog maar ‘n kinds gewees, dan bly van al wat gebeur het, nie so baie by nie,

jy gaan dit deur en vergeet…daar bly maar min in jou herinnering.”

Drienie se kinderjare op trek het haar lewe grotendeels omvorm. Sy het haar lewe lank ‘n pionier gebly, taai en vreesloos.

Drienie en genl. Piet Joubert is in 1850 in Potchefstroom getroud, ‘n huwelik van bykans 50-jaar. Drienie het ‘n bruin rok en vir die eerste keer in haar lewe kouse aangehad.

Generaal Joubert het as handelsreisiger verskeie togte na Graaff-Reinet onderneem om olifanttande en dierevelle aldaar te gaan verkoop. Met hulle aankoms in Graaff-Reinet het van hulle vriende hulle probeer oorreed om hulle weer in die geweste te vestig, maar hulle antwoord was “Nee, ons het te veel

dierbare bloed daar in die land gelaat, ons het baie bloed en trane daar sien vloei,

ons het die land liefgekry, want dit is ons land. Ons gaan terug.”

Bron: Pretorius C., Vreeslose Drienie. Die lewe van Hendrina Joubert

Bo: Drienie Joubert met voorlaaier in hand.

Onder: Kommandant-Generaal

Piet Joubert, hul seun Jan en Drienie regs.

Foto’s: Nasionale Argiefbewaarplek

Pretoria.

Page 2: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

Len Muller

Aangedied deur: NG Kerk Brandfort b

Sondag 18 Aug 09:30

Tri Hunt Game Lodge - Brandfort S 28° 51.694' E026° 22.122'

R100,00 per persoon wat `n braaipakkie, bykos en

nagereg insluit

Ook ingesluit by die prys is `n gratis gamedrive

Vir besprekings, kontak Hannika Struwig by 082 873 26 50

Landboumarkwerkswinkel LANDBOUMARK VOORUITSIGTE –

aangebied deur JOHAN WILLEMSE

KLIMAATVOORUITSIGTE –

bespreek deurJOHAN VAN DER BERG (Santam Crop Insurance)

30 Augustus 2018 Bikers’ Church, Tempe Lughawepad (verby Langenhovenpark), BFN

Program 09:00 - 10:00

Registrasie en koffie

10:00 – 12:00

Makro-ekononie, Weer, Graanmarkte Makro-ekononie : Rentekoerse, wisselkoers ea.: Prof Johan Willemse Klimaatsvooruitsigte vir nuwe seisoen : Mnr. Johan van der Berg Plaaslike graanmarkvooruitsigte : mielies, koring en oliesade. Prof Johan Willemse

12:00 – 12:30 Ligte middagete

12:30 – 13:30 Veebedryfmarkvooruitsigte Bees-, skaap-, varkbedryf ea. :Prof Johan Willemse

Geborg deur NEDBANK Willie de Jager - Streeksbestuurder : Landbou Vrystaat

[email protected]+27 (0)51 400 5755 +27 (0)82 902 3313

VOORAFBESPREKING IS NOODSAAKLIK – R300 pp [email protected] of 083 381 8011

Bevestig asb voor Maandag 26 Aug

UITNODIGING

sien geld anders

Page 3: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

Lekker verjaar …,

Lekker verjaar!!!! van u, vriende, kollega’s en families.

14 Aug Marli Young

Die Ou Presidensie Historiese

Vereniging

nooi u na ‘n “Geskiedenis Collage”

Saterdag 17 Aug

om 14:15

te van Schalkwyk Str 21 Universitas-Wes

(Langs NG Universitas-Wes kerk)

Kollekte

Skakel : 051 422 5283 of 072 418 8665

The Current War 13V Fri–Thu;12:00, 14:00, 18:00 The Secret Life Of Pets 23D

PG

Fri –Thu; 11:45, 14:15, 15:45, 18:15 Crawl 16HLV Fri-Thu; 16:00, 20:00 Spider-Man Far From Home

10-12PGLV

Fri-Thu; 12:00, 14:30, 17:30, 20:00 The Lion King PGV Fri-Thu;12:00, 13:30, 16:00, 17:30, 19:45, 20:00

26 July – 1 Aug

University of the Third Age (U3A)

T h u r s d a y , 2 9 A u g 1 0 : 0 0 Sewe Damme Hall, Gen Beyers Street,

Talk and visuals by Kara Pagel of Emirates on “Life in the Air”.

Everyone is welcome. Entrance costs R20 for non-members and includes

tea.

Call Pam Gradwell 083 253 6293 for further

information.

Page 4: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bl

Bloemfontein

KAARTJIE VERKOPE Die kaartjies vir Aasvoel Klub vertonings sal voortaan net by Kiki Corner Langenhoven Park beskikbaar wees. Of mense kan bespreek deur 'n epos na vultureclubevents@gmail te stuur.

Meer inligting op http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/

Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld.

17 Aug – Watershed R150

23 Aug - Black Dog – Featuring “rhe local legends” R100 29 Aug – Dan Patlansky Electric Duo Show R150 31 Aug – Thys die Bosveldklong R120 6, 7 Sept – Touch of Class R130 13 Sept – Andre Swartz R120 14 Sept – The Story of Rocky n Roll 2 R100 18 Sept – Andrea Bocelli Tribute Extend version by Jacobus Silwer Featuring Cezanne Yzzel R150 27 Sept – Lost Chord R100 3 Okt- Manie Jackson en Manuel Escorsio R120

8 Okt - Boere Rock Radio fees by die ABO

Museum Bfn-Computicket. 9 Okt – Elandre Scwartz met vol “band” Boomhuis teater produksie R180 11 Okt – Dozi R100 18 Okt – Country Koors met Rudi Claase en Angel de Lange R120 19 Okt – Valiant Swart R120 1 Nov – Concrete Chapel R80 2 Nov – Ray Dylan R100 7 Nov – ACDC en Led Zepplin Tribute – Jason Oosthuizen band 120 The University of the Third Age

(U3A) Thursday, 15 Aug, at 10:00

Synagogue Hall, 1 Dickie-Clark Street,

for a talk by Jan Neethling of the

National Museum on “Spiders &

Scorpions : Getting to Know Them”.

Everyone is welcome.

Entrance costs R20 for non-members and includes tea.

Call Helga Seaman 083 518 9084 for further

information.

TRUKSVY Soutpan: Vrystaat

Truksvy 076 7688 726 Bespreek asb by Liza of Krona

Dinsdag- Vrydag 08h30-17h00 Saterdag 08h00-14h00 Sondag 08h00-15h00

Bederf die vrou in jou

lewe die Augustus by

Truksvy

*R700-00 *Bed en Ontbyt per paartjie,

beskikbaar slegs vir Aug

Dinsdag tot Saterdag

Geskenk en

Tweedehanse

winkel!

Kom loer

gerus en sien

wat vang jou

oog

Sondag buffets 12h30

tuisgebakte brood, botter en

konfyt

een van die volgende

koring / mielierys/ stampmielies

en

2x groentes, aartappels, slaai

‘poering’

18 Augustus 2019

AFVAL en

WILDSPASTEI

25 Augustus 2019

BEESSTERT en

HOENDERPASTEI

Bespreek asb. R148 pp

Onthou gerus ons is oop

Dinsdag- Vrydag vanaf 08h30-17h00

Saterdag 08h00-14h00

Saterdag is

daar nog

Bazaar ook in

Soutpan

Page 5: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek
Page 6: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek
Page 7: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY

[email protected] navrae 079 387 3614

8 Aug NEGO bied aan ‘n Kuieraand met Pedro Kruger Kontak asb vir ENGO vir meer info en kaartjies by

[email protected] / 051 4077822 11 Aug Country Legendes Lance James, Barbara Ray en Jody

Wayne (Middagvertoning 15h00) R120 12 en 13 Aug ELANDRE (uitverkoop) R150 14 Aug Joshua na die Reën)

Alle kaartjies beskikbaar by kiki corner in

langenhovenpark of bespreek by

[email protected] (buiten waar

anders vermeld)

Heerlike pizzas en kontantkroeg beskikbaar,

middagvertoning geen pizzas

Vertonings begin om 19h30

Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die kinders. Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814

KONTAK 079 387 3614 vir volledige program of besoek ons facebookblad.

We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.

Werner Frylinck MBSRA (SA)

Bloemfontein

062 910 2531 [email protected]

www.bodystressrelease.com

A a s v o ë l k l u b R 1 0 0 23 Aug 20h00

The show, featuring great rock music of the 70’s, promises to rock your socks off! With Danny Benton on percussion & vocals, Skye Klopper on drums & vocals, John Smit on base guitar, Chris Smith on lead guitar and Nic Klopper on keys/guitar and vocals. Come experience again the way rock music should be played. You can be sure of a show that's loud, raw and never sweet!!! Tickets will be available at Kiki Corner, Langenhoven Park, or send an email to vultureclubevents@gmail See you there!

Page 8: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

Maandag – Vrydag: 08h00-17h00 / Saterdag 08h00 – 13h00

Voorafgereëlde afsprake sal verwelkom word / Na ure per afspraak

084 442 6964 Ol ive G r int er s t raat 22 , F i char dt par k

Page 9: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

Die Vrystaattak van die Genealogiese

Genootskap van Suid-Afrika

Maandag 12 Aug om 6:30 nm

ouditorium van die Anglo-Boereoorlogsmuseum

Mnr Bertie Griesel is die spreker.

Onderwerp:

Deense Stamvaders van die Griesels. Besoekers is welkom en betaal R 20.00 elk.

Tee/Koffie word bedien.

Kontak John Webb by 051-4368537 of 083-

2588986.

Page 10: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

AUTHORISED AGENT FOR

FREE STATE

Rubber it’s two component liquid spray-on rubber waterproof coating will protect your roof against corrosion and rust. Rubber It has been in business since June 2007.

PRODUCT RANGE Rubberised Roof Coating * Liquid Rubber Multi Guard Rubber * Rubber Guard Rubber *B Earth Range of Products

Waterproofing is the process of making a structure waterproof or water-resistant so that it remains unaffected by water or resisting the ingress of water under specified conditions. These includes roof, floors, basements and balconies.

Corrosion protection of concrete, steel and all other metals should present little difficulty for common applications and environments if the factors that affect durability are recognised at the outset. This is where our product is ahead of it time

Engineering Solutions include the waterproofing of parking decks. Built-up water can damage the structure of the parking deck and pose a risk to the amount of weight that the structure can hold. Professional waterproofing however, may help to keep a parking deck as good as new for many years.

Contact Barend Van Wyk at PROVISIONWORX

0720265089 - for a free quotation.

CCTV CAMERAS, PLUMBING, RENOVATIONS, TILING, PAINTING&ROOF SEALLING, STEELWORK, MAINTENANCE, BUILDING, GATE MOTORS, WE ALSO DO SUB-CONTRACTING

Before

After

Page 11: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

HOËRSKOOL SHANNON (1915-1978)

REUNIE

SATERDAG 26 OKTBER 2019 OM

14:00 HOËRSKOOL SHANNON (1915-

1978 ) OUDSKOLIERE BRING-EN-

BRAAI

REUNIE TE KOOT NIEMANN

PRIMERE SKOOL.

SONDAG 27 OKTOBER 2019 OM

09:30 GEDENKDIENS BY DIE SKOOL

.

SKAKEL: 051 422 5283 / 072 418 8665

Page 12: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

ENIGE NAVRAE SKAKEL: RIANA 063 293 4736 I 060 508 8838

Page 13: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek

Baie welkom by UNIKUM BROKKIES

Vir vrouemaand gaan ek ‘n paar artikels oor selfsorg plaas?

AS WOMAN WE CARE A LOT BUT WE NEGLECT SELF-CARE ©

JOU LIGGAAM IS JOU ENJIN WAT JOU DRYF – HOE GOED KYK JY DAARNA?

• Slaap is kardinaal belangrik vir jou om doeltreffend te funksioneer, hoe goed slaap jy?

• Gee jou dieet jou voldoende energie vir jou laaaang dag?

• Slaan jy ag op jou eie gesondheid en gesondheidsbehoeftes?

• Het jy al oefening ontdek wat vir jou werk (al is dit hoe gering, jou liggaam het dit nodig)

Indien jy besef jy versorg jouself Fisies nie goed nie – maak die nodige veranderinge You can’t pour from an empty cup

Ek hou beslis nie van oefen nie maar het onlangs

saam met my dogter begin stap, groot was my

verbasing toe ek besef vir haar skep dit die ruimte

om te gesels oor alles en nog wat – 2 vlieë met 1

klap – EN stap is toe glad nie so sleg nie! Die

geheim is om iets te vind wat by jou lewensstyl inpas

MAG JY ‘N FANTASTIESE SELFSORG VROUEMAAND BELEEF!

Page 14: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek
Page 15: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek
Page 16: Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms T met ...bloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem...deelgevorm van Sarel Cilliers se geselskap wat by Potgieter se trek