die fwa voeg waarde toe leef groener in · pdf filewhatsapp boodskappe gereeld lees, sal jy...

2
Die FWA voeg waarde toe ... Indien jy n FICH-Net radio besit en die FWA WhatsApp boodskappe gereeld lees, sal jy pre- sies weet watter waarde die FWA toevoeg tot die buurt. Dan sou elke inwoner ook besef hoeveel waarde in die R140/ R80 onderskeidelik, le. So raak jy dadelik ontslae van die gedagte maar ek betaal my munisipale geldeen maak die kopskuif om om in n veilige, pragtige en sorgsame buurt te woon. Behalwe die parke program, herwinningsprojek en midaadvrye veiligheidsplan van die FWA waarby elke Fichardtpark inwoner baat, het die FICH-Net radio- netwerk in die afgelope tyd sy waarde bevestig in vele inwoners se lewens. Twee vermiste kinders is te- ruggevind deur die uitstekende diens van ons be- velvoerders. FICH-Net lede se aktiewe bydraes tydens hierdie soektogte word ook nie onderskat nie. Daarby is twee lede en een nie-lid se lewens gered deur die flinke optrede van ons veiligheidspan wat gesorg het dat hulle betyds by n hospitaal besorg word. Sluit nou aan by die FWA en word deel van die wen- span. Neem verantwoordelikheid en dra by tot n veilige, pragtige en sorgsame woonbuurt. Belangrike nommers ... As jy sake wil aanmeld: Mangaung Inbelsentrum: 0800 111 300 Centlec Inbelsentrum: 086 007 6937 Leef groener in 2017 Wees n voorbeeld vir jou kinders en maak dit n ge- woonte om die koolstof-voetspoor te verminder deur groener te leef. Die FWA het besluit om in 2017 meer klem te le op maniere om groener te lewe. Maak dus n groen keuse as jy vis wil eet. Het jy al gehoor van die SASSI vislys? SASSI staan vir South African Sustainable Seafood Initiative”. Hierdie inisiatief is in 2004 begin om seelewe rondom die SA kus teen oormatige vangste te beskerm. Kies vis wat minder bedreig is teen uitsterwing. Daar is drie kategoriee: Groen: veilig om te koop, bv. snoek en stokvis Oranje: Mag verkoop word, maar dink mooi voor jy hierdie groep koop, bv. geelbek, koningklip Rooi: Onwettig om te vang; hulle is onder groot druk om uit te sterf, bv. galjoen en wit mosselkraker Om uit te vind op watter lys n vissoort is, stuur n sms met die naam van die vis na selnommer 079 499 8795 of besoek www.wwfsassi.co.za. Hierdie en ander interessante inligting om groen te leef, is te vinde by www.heleenmeyer.co.za. Inligting en Nuus Nr 4/2017 | 1 Die galjoen is een van ons na- sionale simbole

Upload: truongdang

Post on 17-Feb-2018

234 views

Category:

Documents


8 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die FWA voeg waarde toe Leef groener in · PDF fileWhatsApp boodskappe gereeld lees, sal jy pre-sies weet watter waarde die FWA toevoeg tot die buurt. Dan ... met die naam van die

Die FWA voeg waarde toe ... Indien jy ‘n FICH-Net radio besit en die FWA WhatsApp boodskappe gereeld lees, sal jy pre-sies weet watter waarde die FWA toevoeg tot die buurt. Dan sou elke inwoner ook besef hoeveel waarde in die R140/R80 onderskeidelik, le . So raak jy dadelik ontslae van die gedagte “maar ek betaal my munisipale gelde” en maak die kopskuif om om in ‘n veilige, pragtige en sorgsame buurt te woon.

Behalwe die parke program, herwinningsprojek en midaadvrye veiligheidsplan van die FWA waarby elke Fichardtpark inwoner baat, het die FICH-Net radio-netwerk in die afgelope tyd sy waarde bevestig in vele inwoners se lewens. Twee vermiste kinders is te-ruggevind deur die uitstekende diens van ons be-velvoerders. FICH-Net lede se aktiewe bydraes tydens hierdie soektogte word ook nie onderskat nie. Daarby is twee lede en een nie-lid se lewens gered deur die flinke optrede van ons veiligheidspan wat gesorg het dat hulle betyds by ‘n hospitaal besorg word.

Sluit nou aan by die FWA en word deel van die wen-span. Neem verantwoordelikheid en dra by tot ‘n veilige, pragtige en sorgsame woonbuurt.

Belangrike nommers ...

As jy sake wil aanmeld:

Mangaung Inbelsentrum: 0800 111 300

Centlec Inbelsentrum: 086 007 6937

Leef groener in 2017

Wees ‘n voorbeeld vir jou kinders en maak dit ‘n ge-woonte om die koolstof-voetspoor te verminder deur groener te leef. Die FWA het besluit om in 2017 meer klem te le op maniere om groener te lewe. Maak dus ‘n groen keuse as jy vis wil eet. Het jy al gehoor van die SASSI vislys? SASSI staan vir “South African Sustainable Seafood Initiative”. Hierdie inisiatief is in 2004 begin om seelewe rondom die SA kus teen oormatige vangste te beskerm. Kies vis wat minder bedreig is teen uitsterwing. Daar is drie kategoriee : Groen: veilig om te koop, bv. snoek en stokvis Oranje: Mag verkoop word, maar dink mooi voor

jy hierdie groep koop, bv. geelbek, koningklip Rooi: Onwettig om te vang; hulle is onder groot

druk om uit te sterf, bv. galjoen en wit mosselkraker

Om uit te vind op watter lys ‘n vissoort is, stuur ‘n sms met die naam van die vis na selnommer 079 499 8795 of besoek www.wwfsassi.co.za.

Hierdie en ander interessante inligting om groen te leef, is te vinde by www.heleenmeyer.co.za.

Inligting en Nuus Nr 4/2017 | 1

Die galjoen is een van ons na-sionale simbole

Page 2: Die FWA voeg waarde toe Leef groener in · PDF fileWhatsApp boodskappe gereeld lees, sal jy pre-sies weet watter waarde die FWA toevoeg tot die buurt. Dan ... met die naam van die

Misdaad in Fichardtpark Hieronder die misdaadsyfers vanaf Januarie tot Maart 2017. Daar was vanaf Janaurie 2017 ‘n algemene styging in misdaad oor die hele Bloemfontein.

Algemene diefstal is hoog. Inwoners moet daarop let om bv. nie artikels sigbaar binne-in ‘n motor te laat nie.

Daar is verskillende kategorieë van diesftal:

Algemene diefstal: Dit is bv. wanneer ‘n fiets uit ‘n erf gesteel word.

Diefstal vanaf voertuie: Dit is wanneer implemente bv. van ‘n bakkie af gesteel word.

Diefstal vanuit voertuie: Dit is wanneer ‘n waar-devolle artikel soos ‘n skootre-kenaar uit ‘n voertuig gesteel word nadat die motor oopge-breek is.

Winkeldiefstal: Diefstal by ‘n winkel (nie-voorkombare misdaad)

Herwinningsyfers

Die FWA versamel die data t.o.v.

herwinning in die hele Fichardtpark.

So lyk die syfers vanaf Maart 2016

tot Maart 2017:

Inligting en Nuus Nr 4/2017 | 2

English version on the website (Fichardtpark Neighbourhood Association—Downloads—Information and News No 4/2017) and at the FNA office, 6 Altona Crescent, Fichardt Park.

Ons wil graag van jou hoor!

Gebruik die “Contact Us” of “Join us” sleutel by

www.fichardtpark.co.za

31874, Fichardtpark, 9317 086 602 0458

[email protected]

Voorsitter Jan Louw 064 125 9350

Administrasie Melinda Rossouw 073 945 4987

Bevelvoerders: Misdaadvry!!!

Jacques Meiring Vicus Geel

076 277 3022

FICH-Net Assistent Johanna Venter 083 5010 665

2017 Insidente Arrestasies Misdaadvrye

dae

Januarie 31 2 14

Februarie 43 (16 nie-

voorkombare

misdaad)

5 7

Maart 31 3 11

Tydperk Gewig (kg)

Maart—Mei 2016 37 066

Junie—Julie 2016 35 863.6

Augustus—September 2016 47 211.83

Oktober 2016—Januarie 2017 73 744.50

Februarie—Maart 2017 61 170