die gees van afsondering · en vra: ‘wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons...

44
Die Gees van Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Die Gees van

Afsondering

Ru’ag HaKodesh

`dqh jwr

Page 2: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

dja hwhy Wnyhla hwhy lar`y [m`

Sh'ma Yisra'el Yahuah Eloheinu

Yahuah eghad.

Luister, Yisra'el, hwhy is ons God;

hwhy is een

Page 3: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Yog 7:37 Op die laaste groot dag (Hoshana

Rabbah) van die fees, het Yeshua opgestaan

en verklaar: “As iemand dors het, laat hom

na My toe kom en drink! 38 Elkeen wat in

My vertrou, soos die Skrif sê: ‘Riviere van

lewende water sal uit sy binneste vloei’.” 39

Dit het Hy gesê van die Gees, waarvoor dié

wat in Hom vertrou, voorberei word om

Hom te ontvang, want die Gees was nog nie

gegee nie omdat Yeshua nog nie opgelig en

vereer is nie.

Page 4: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

1. Outoriteit

2. Krag, vermoë en wysheid om

taak te doen

3. Lewe

Page 5: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Yeg 37:8 Ek het gekyk en let op, daar was

senings aan hulle, vlees het gegroei en ’n vel

het hulle bedek, maar daar was geen gees in

hulle nie. 9 Toe sê Hy vir my: “Profeteer tot

die asem, profeteer, seun van ’n mens en sê

vir die asem: ‘So sê hwhy-God: “Kom vanuit

die vier windstreke, o asem en blaas in

hierdie dooies in sodat hulle lewendig kan

word.”’” 10 Ek het geprofeteer soos Hy my

beveel het en die gees het in hulle ingekom

en hulle het lewendig geword en op hulle

voete gestaan; ’n uitermate groot leër! ....

Page 6: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

14 Ek sal My Gees in julle plaas en julle sal

lewe en Ek sal julle in jul eie land sit; dan

sal julle weet dat Ek, hwhy, gepraat en dit

gedoen het,” verklaar hwhy.’”

Page 7: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Tanakh (OT)

Sporadiese werking

Yeg 3:24 Die Gees het in my ingekom en my op

my voete laat staan en Hy het met my gepraat

en vir my gesê: “Gaan, sluit jouself toe in jou

huis.

Deur Outoriteit

Deur Profeet

Deur Priester

Page 8: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Nuwe Verbond

Dit is voorspelYo’el 2:28

Yeshua het hulle herinner - Hand 1:8.

Op Shau’ot vervul – Hand 2:16,17

16 hiérdie is wat deur die profeet Yo’el gesê is: 17 ‘Dit sal

gedoen word in die laaste dae, sê God: Ek sal My Gees

uitstort op alle mense en julle seuns en julle dogters sal

profeteer en julle jongmense sal visioene sien en julle

oumense sal drome droom Inlywing van ‘n nuwe tydperk

waar die Gees vryelik werk deur die Kind van God.

Page 9: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Deur die liggaam

Deur die individu

Dit is ‘n opdrag - Mat 10:7

Ons kan vra daarvoor - Mat 7:7-11

- Luk 11:11-13

Dit sal lewe bring – Yog 7:38-39

Page 10: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

I. Die Inwoning van die Gees.

Die Gees is betrokke by en werk die

wedergeboorte in ‘n person se gees.

Niemand kan kind van God wees sonder die

inwoning van die Gees en die Gees neem net

inwoning in Kinders van God. Yog 14:16,17

en is reeds besig om baie in die persoon se

lewe te doen. Hy oortuig en werk herstel en

vertroue en doen die volgende:

Page 11: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

1. Verlig sy verstand. Efe 4:12,23

2. Woon in hom. I Kor 6:19

3. Troos. Hand 9:31

4. Leiding Yog 16:13

5. Sonder hom af Rom 15:16

6. Gee ‘n boodskap I Kor 2:13

7. Gee rigting Hand 13:2

8. Help in swakheid Rom 8:26

9. Stop om foute te maak. Hand 16:6,7

10. Wys altyd na Yeshua. Yog 16:13-14

11. Oortuig van sonde Yog 16:7-11

12. Rus toe vir diens Efe 4:12

13. Gee versekering van geloof Rom 8:16

Page 12: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Sonder die Gees van God kan

niemand die dinge van die Gees van

God aanvaar nie. I Kor 2:14

Hy gee net die Gees aan hulle wat

gehoorsaam is. Hand 5:32

Page 13: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Hand 9:31

Hierna het die gemeentes deur die hele

Y’hudah, die Galil en Shomron vrede,

gesondheid, voorspoed en

vergenoegdheid gehad en is opgebou.

Hulle het voortgegaan in die

respekvolle vrees van hwhy en het

gegroei in die ondersteuning van die

Gees van Afsondering.

Page 14: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Dit is net vir Sy kinders.

Yog 14:17

Hy is die Gees van die Waarheid, wat

die wêreld nie kan ontvang nie

omdat dit Hom nie gesien het of

Hom geken het nie, maar julle ken

Hom omdat Hy by julle bly en in

julle is.

Page 15: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Hand 2:38-39

38 Shim’on sê vir hulle: “Draai weg van

julle sondes na God toe en laat elkeen

van julle gedoop word in die Outoriteiten Karakter van hwhy-Yeshua, tot

bevryding van sondes sodat julle die

geskenk van die Gees van Afsondering

kan ontvang,

Page 16: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Gal 4:6

6 maar omdat julle kinders is, het God

die Gees van Sy Seun in julle verstand,

wil en emosie gestuur, wat uitroep tot

die Vader: “Ons Vader!”

Page 17: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Die selfde Gees wat Yeshua uit die dood uit

opgewek het, is die Gees wat in Sy

kinders is. Efe 1:19

Al die kinders van God wys nie hierdie

hierdie krag of die oorwinning wat

Yeshua behaal het deur die kruis nie.

Hoekom is daar ‘n verskil in die lewens en

vrugte van die kinders van God as hulle

almal dieselfde Gees het?

Page 18: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Ek glo dit is omdat die Gees teenwoordig is

in hulle gees, maar nie vrygestel is in

hulle wil, verstand en emosie of hulle

liggame nie. Dit is soos ‘n pot met ‘n

deksel op. Die deksel moet afgehaal word

vir die inhoud om oor te loop. Dit kan net

vrygestel word wanneer die persoon

bereid is om alle beheer oor te gee.

Dit gebeur by die aanvanklike vervulling

met die Gees – ook genoem die doop met

die Gees van Afsondering.

Page 19: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Die Natuur van die mens

(Soma)

(Psyche)

(Pneuma)

2. Natural

1. Physical

Sight

SmellSound

Taste

Touch

I Cor 3:14

I Cor 8:1

Faith, Hope, Worship, Love

Intelect

Will

Emotion

Reason

Concience Imagination

I Thess 5:23 Heb 4:12

Page 20: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Die Doel en rede hoekom ons

die Gees ontvang.

Page 21: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

• Efe 4:10 Die Een wat afgekom het, is dieselfde Een wat opgegaan

het ver bo al die hemele sodat Hy alles kon herstel 11 en Hy het

sommige as afgevaardigdes, sommige as profete, sommige as

boodskappers van die goeie boodskap en sommige as herders en

sommige as leermeesters gegee, 12 om die afgesonderdes volledig

te maak vir hulle dade in die bediening tot opbouing van die

liggaam van Die Gesalfde Een 13 totdat ons almal een sal wees in

vertroue en in kennis van die Seun van God, een man, tot die mate

van die volgroeidheid van Die Gesalfde Een. 14 Ons sal ook nie

meer kinders wees wat geskud word en gepla word deur elke wind

van lering nie; deur die bedrog van mense, wat deur slinksheid

beplan om te mislei nie, 15 maar ons is standvastig in liefde en dat

alles waarmee ons besig is, mag vermeerder in Die Gesalfde Een,

wat die Hoof is 16 en vanuit Hom is die hele liggaam

inmekaargepas en een gemaak by elke ligament, volgens die gawe

wat elke ledemaat na mate ontvang het, vir die groei van Sy

liggaam sodat Sy gebou in liefde voltooi kan word.

Page 22: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

17 Dit sê ek en getuig ek in hwhy dat julle van nou af nie

langer moet leef soos die ander van ander nasies, wat

leef in die leegheid van hulle denke, nie.

23 Julle moet die gees van julle denke voortdurend

vernuwe 24 en die nuwe mens aantrek wat in God, in

onpartydige opregtheid en in die reinheid van die

waarheid geskape is.

Dit gaan alles oor die herstel

van die Koninkryk

Page 23: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Yeg 36:27

Ek sal My Gees in julle sit en julle

in My instellings laat loop en julle

sal versigtig wees om My wette na

te kom.

Yog 14:26

sal julle alles leer en julle herinner

aan alles wat Ek vir julle gesê het.

Page 24: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Yog 16:12,13 maar wanneer Hy,

die Gees van die Waarheid, gekom

het, sal Hy julle in die hele

waarheid lei, want Hy sal nie uit

Homself praat nie, maar alles wat

Hy hoor, sal Hy sê en die toekoms

aan julle openbaar.

Page 25: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Efe 4 Die 5 areas van dienswerk

• 11 - sommige

– Afgevaardigdes = Eerste grond oopbreek

– Profete = Beskerm en gee rigting aan.

– Verkondiger / Boodskapper = Om uit

– te reik en te dien in liefde.

– Leermeesters = Vir groei en opbou.

– Herders = Om die kudde te voed en

– voor te loop in leiding.

Page 26: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

• 12 om (Rede)

– Volledig te maak vir hulle dade in die

bediening

– Tot opbouing van die liggaam van Die Gesalfde

Een

– 13 Een sal wees in vertroue en in kennis van

die Seun van God,

– Nie meer kinders wees

• Wat geskud word

• Gepla word deur elke wind van lering nie

• Die bedrog van mense, wat deur slinksheid

beplan om te mislei nie,

Page 27: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

– 15 standvastig in liefde

– alles waarmee ons besig is, mag vermeerder

– Die Gesalfde Een, wat die Hoof is

– 16 hele liggaam inmekaargepas en een

– volgens die gawe wat elke ledemaat na mate

ontvang het

– vir die groei van Sy liggaam

Page 28: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

• Wat anders is - gevolge

– 17 nie langer moet leef soos die ander

van ander nasies nie

– 23 Julle moet die gees van julle denke

voortdurend vernuwe

– 24 en die nuwe mens aantrek

• wat in God,

• in onpartydige opregtheid

• in die reinheid van die waarheid

geskape is.

Page 29: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Begeer net dit wat deel is van die Koninkryk

Mat 6:31 Julle moet daarom nie bekommerd weesen vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of watsal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasieswat konsentreer op al hierdie dinge. Julle hemelseVader weet dat julle ook al hierdie dinge nodig het, 33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Syonpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ookvir julle bygesit word.

Dit is moeilik as ek in beheer is.

Page 30: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

1 Yog 5:18 Ons weet dat elkeen wat vanuit God

gebore is, nie sondig nie, maar Hy wat vanuit

God gebore is, beskerm sy lewe en die Bose een

raak nie aan hom nie.

Y’hu 1:18 wat vir julle gesê het: ‘In die laaste

tyd sal daar spotters wees wat volgens hul eie

begeertes agter boosheid aangaan.’ 19 Dit is

hulle wat die natuurlike mens uitlig, want die

Gees is nie by hulle nie. 20 Julle egter, vir wie

ons lief is, wees bemoedig in julle afgesonderde

vertroue van bo af deur die Gees van

Afsondering terwyl julle bid.

Page 31: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Rom 9:1 Ek praat die waarheid in eenheid met

Die Gesalfde Een en ek lieg nie; my gewete getuig

vir my in eenheid met die Gees van Afsondering

Rom 14:17 want die Koninkryk van God is nie

eet en drink nie, maar onpartydige opregtheid,

vrede, gesondheid, voorspoed, vergenoegdheid en

vreugde in die Gees van Afsondering, 18 want

wie ook al Die Gesalfde Een hierin dien, is

pragtig voor God en goedgekeur voor die mense.

19 Laat ons nou vrede en mekaar se opbouing

najaag

Page 32: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Rom 15:13 Die God van hoop sal julle vol maak met alle

blydskap, vrede, gesondheid, voorspoed en

vergenoegdheid deur die vertroue sodat julle oorvloedig

kan wees in Sy versekerde verwagting deur die krag

van die Gees van Afsondering! 14 Ek is ook, my broers,

oortuig van julle, dat julle self ook vol is van wat goed is

en vol van alle kennis, in staat om ook ander te leer.

1 Kor 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel

van die Gees van Afsondering is, wat in julle bly, wat

julle van God gekry het, nie? Julle behoort nie aan

julleself nie, 20 want julle is gekoop vir ’n prys. Bring

daarom eer, lof en aanbidding aan God in julle liggaam

en in julle gees wat aan God behoort.

Page 33: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

1 Kor 12:11 Al hierdie dinge doen die een Gees

en deel uit aan elkeen soos Hy wil, 12 want net

soos die liggaam een is en baie ledemate het,

maar al die dele van die liggaam, al is hulle baie,

een liggaam is; so ook met Die Gesalfde Een, 13

want ons is ook almal deur een Gees gedoop tot

een liggaam, of ons Jode of Arameërs, slawe of

vrymanne is en ons is almal van een Gees gegee

om te drink, 14 want ook die liggaam is nie een

ledemaat nie, maar baie.

Page 34: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Tit 3:4 maar toe Sy sagtheid en die liefdevolle goedheid

van God, ons Lewegewer, openbaar is, 5 het Hy ons

Lewe gegee; nie op grond van die dade van

onpartydige opregtheid, wat ons gedoen het nie, maar

deur Sy eie liefde, deur die wassing van die geboorte

wat van bo af is en deur die vernuwing van die Gees

van Afsondering;

Efe 5:8 want julle was eers duisternis, maar nou is julle

lig in eenheid met ons Meester. Leef daarom soos

kinders van die Lig, 9 want die vrug van die Lig

bestaan in alle goedheid, onpartydige opregtheid en

waarheid. 10 Onderskei wat voor ons Meester

aanvaarbaar is

Page 35: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Die vrugte van die Gees is nie

sporadies of ‘n keuse of net aan

sekeres nie

- Die Skrif is duidelik – as jy nie

vrug dra nie word jy uitgekap.

Page 36: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Gal 5:22 Die vrugte van die Gees is liefde,

blydskap, vrede, geduld, sagte omgee, goedheid,

vertroue, 23 nederigheid en selfbeheersing.

Teen sulke dinge is geen wet in plek nie, 24

maar dié wat aan Die Gesalfde Een behoort, het

die menslike natuur met al sy passies en

begeertes gekruisig. 25 Ons moet daarom in die

Gees leef en aan die Gees oorgee 26 en laat ons

nie sonder lof en eer wees nie; mekaar slegmaak

en jaloers wees op mekaar nie.

Page 37: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Die Gawes

Die Gawes van die Gees het niks tedoen met persoonlike ambisie of

beroepskeuse nie. Hulle is niegegee om individuele reputasie tebou – hoër posisie in die plaaslike

gemeente te gee of om jougeestelike groei uit te beeld nie.

Hulle is nie trofeë nie, maar gereedskap (middele) om ander se

lewens aan te raak en te sëen.

Page 38: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Die algemene leer is dat jy ‘n gaweontvang en dit is altyd joune en jy

funksioneer net daarin.

Dit is die gawe van die Gees.

Wanneer nodig binne ‘n gegewe tyden situasie sal die gawe deur joufunksioneer wat nodig is vir die

Koninkryk van God om opgelig teword.

Page 39: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Sy Gees wil deur mense beweeg, maar sommige is nie gereed en

mis die geleenthede.

Teologie en leringe staan in die pad om te erken dat Vader in en deur

elkeen werk en nie net sekerekaraktertrekke en spesiale mense

nie.

Page 40: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Die Gawes

1 Kor 12; Rom 12 en Efe 4

1. Afgevaardigde – Om vry te wees om te gaan - Sendelinge.

2. Profeet – Verklaar die wil van God – waarsku, maar nooitin vrees.

3. Boodskapper – Bring die goeie nuus van Yeshua aanongelowiges.

4. Leermeester – Om gelowiges te leer sodat hulle kanverstaan

5. Herder – Sorg vir en lei mense

6. Onderskeiding – Onderskei die waarheid van die leuen en valse.

7. Kennis – Om bonatuurlike kennis te hê oor ‘n saak of aangeleentheid wat nie geleer is nie.

8. Wysheid – Insig in kennis / soos God dit sien

9. Vertroue – Te alle tye vir wat nodig is – sonder om te sien.

10. Dienskneg – Om ander eerste te plaas

Page 41: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

11. Onderskraging – Om die 2de myl saam te loop

12. Gee – Sonder om terug te hou

13. Omgee – Dra die las saam met iemand – passie vir die behoeftige

14. Leierskap – Om voor te loop en te staan – nie baasspelerig of oorheersend = voorbeeld

15. Administrasie – Organiseer en orden dinge

16. Raadgewer – Roep tot aksie / adviseer

17. Genesing – Verskillend deur vertroue

18. Wonderwerke – Kragtige vertoon van God se krag bo die normale

19. Tale – Ongeleerde aardse taal – Hemelse taal vir persoon of gemeente met vertaling.

20. Vertaling van tale – Bevestiging van Boodskap

Page 42: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Die gawes van die Gees is nie trofëe,

talente, jobs of speelgoed nie. Die

gawes van die Gees is Vader se

bonatuurlike uitdrukking van liefde,

omgee, sagtheid, genesing en lewe wat

op ons uitgestort word.

Page 43: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Ons Vader wil saam met ons in die koel van die

aandwind loop soos saam met Adam in die begin;

vir dit om te gebeur, moet ons getrou wees om ons

deel te doen. Ons moet voortgaan om te werk aan

eenheid in die vertroue om ons voor te berei vir

wat kom. Om van een gedagte en Gees te wees

was die getuienis van die afgevaardigdes voordat

hulle gevul is met die Gees by Shavu’ot; dit moet

ook ons getuienis wees. Maf Vader jou sëen soos

wat jy ywerig soek na Hom en die eenheid van

vertroue.

Page 44: Die Gees van Afsondering · en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ 32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle

Waarskuwing!!

Satan sal nie gelukkig wees nie. – verwag

aanvalle om jou Vrede, Vreugde en Blydskap

te steel. Hy sal twyfel bring, maar weerstaan

dit in die Naam van Yeshua. Jy weet jy het die

outoriteit.

God se Gees sal aan jou dinge uitwys wat nie

reg is in jou lewe nie – Gee toe aan die Gees so

gou moontlik.