die karakter van ‘n dissipel – is nie belangrik nie

40
DIE KARAKTER VAN ‘N DISSIPEL – IS NIE BELANGRIK NIE Matt 5:5

Upload: chill

Post on 24-Feb-2016

77 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Matt 5:5 . Die karakter van ‘n dissipel – is nie belangrik nie. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; LB 207 v 1/5 (a). - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

DIE KARAKTER VAN ‘N DISSIPEL – IS NIE BELANGRIK NIE

Matt 5:5

Page 2: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend;

LB 207 v 1/5 (a)

Page 3: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid - aan God drie-enig ons lof en ons lied.

LB 207 v

1/5 (b)

Page 4: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees.

LB 207

Refrein 1/5 (a)

Page 5: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

LB 207 Refrein 1/5 (b)

Page 6: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Heiland,aan U al ons dank en aanbidding - U het kom soek, ons van sonde gered.

LB 207 v 2/5

(a)

Page 7: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Deur u verdienste kom ons na die Vader; hoor Hy sy kinders se lied en gebed.

LB 207 v 2/5 (b)

Page 8: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees.

LB 207

Refrein 2/5 (a)

Page 9: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

LB 207 Refrein 2/5 (b)

Page 10: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Wek in ons liefde, o Heer, vir u waarheid; waarheid gee insig, versterk en maak vry.

LB 207 v 3/5 (a)

Page 11: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

U is die waarheid, die weg en die lewe; U woon in ons en laat ons in U bly.

LB 207 v 3/5 (b)

Page 12: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees.

LB 207

Refrein 3/5 (a)

Page 13: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

LB 207 Refrein 3/5 (b)

Page 14: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie
Page 15: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Jesus, ons eer U, opgestane Heer.Lewensvors en Koning, U het triomfeer!Hoe was U verneder, hoe het U gely;

LB 417 v 1/2 (a)

Page 16: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Hoe is U verheerlik! U voer heerskappy.Jesus, ons eer U, opgestane Heer.Lewensvors en Koning, U het triomfeer!

LB 417 v 1/2 (b)

Page 17: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Jesus, ons eer U, opgestane Heer,omdat U oorwin het, sal ons triomfeer!Hoe was ons gebonde, hoe was ons verkneg.

LB 417 v 2/2 (a)

Page 18: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

U bevry tot lewe, baan vir ons die weg.Jesus, ons eer U, opgestane Heer,nou het ons ‘n toekoms: lewe by ons Heer!

LB 417 v 2/2 (b)

Page 19: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie
Page 20: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Heilig, heilig, heilig, God almagtige Heer. Heilig, heilig, heilig, God almagtig Heer. Die aarde getuig van U heerlikheid (x3) U is heilig, Heer.

LB 172 v 1/1

Page 21: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie
Page 22: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Die Boodskap Gelukkig is almal wat nie dink hulle

is belangriker as ander mense is nie. God sal sorg dat elke stukkie grond in sy nuwe wêreld aan hulle behoort

Page 23: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Saligsprekinge

Elke saligspreking het 2 dele: Karakter van ‘n dissipel Aard van die koninkryk van God

Page 24: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Sagmoedig – is nie belangriker as ander nie Arm van gees – verhouding

met God Sagmoedigheid – verhouding

met mense Matt 11:29 – sagmoedig,

nederig van hart 1 Kor 4:6-8 – nie belangriker v 21 – slaanding of

liefde,vriendelikheid?

Page 25: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Sagmoedig – nederig

Gal 5:23 – vrug van die Gees is nederigheid en selfbeheersing

Gal 6:1 – gees van sagmoedigheid

Efes 4:2 – beskeie, verdra in liefde

“meakness is not weakness”

Page 26: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Elke stukkie grond in God se nuwe wêreld

1 Kor 4:8 – “julle het mos klaar alles wat julle begeer! Julle is klaar ryk. Julle regeer al klaar soos konings! ”

Page 27: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Geseënd Dissipels getuig van God se

sorg Dissipels getuig van God se

troos Dissipels is nie belangriker

as ander nie

Page 28: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

DIE KARAKTER VAN ‘N DISSIPEL – VERLANG NA GOD

Matt 5:6

Page 29: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Hoe heerlik is die Jesus-naam! ‘n Engel deel dit mee: Die Here kom sy volk verlos, hul lig en lewe gee.

LB 264 v 1/4

Page 30: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Hy’s Christus, deur die Gees gesalf tot leraar en profeet, tot grote koning wat bewaar, tot priester in ons leed.

LB 264 v 2/4

Page 31: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Hy leer ons in sy Naam te bid, te dien, te leer, te werk. En sou ons om dié Naam moes ly, bou Hy ook só sy kerk.

LB 264 v 3/4

Page 32: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Deur u verdienste het ek ook die Christen-naam verkry, gee dat ek U blymoedig eer; met woord en daad bely.

LB 264 v 4/4

Page 33: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie
Page 34: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Geseënd Dissipels getuig van God se

sorg Dissipels getuig van God se

troos Dissipels is nie belangriker

as ander nie

Page 35: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Laat, Heer, u vrede deur my vloei - waar haat is, laat ek daar u liefde bring. Laat ek in pyn en smart vertroostend wees en krag gee deur geloof in U, o Heer.

LB 284 v 1/3

Page 36: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

O Heer, help my om altyd so te leef - om ander hoër as myself te ag, ja, om lief te hê – ander bo myself en ook eerder te gee as te verwag.

LB 284 Refrein 1/2

Page 37: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Laat, Heer, u vrede deur my vloei - en laat ek hoop gee waar daar twyfel is. Ek wil u lig in duisternis laat skyn Laat ware vreugde altyd uit my straal. LB 284 v 2/3

Page 38: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

O Heer, help my om altyd so te leef - om ander hoër as myself te ag, ja, om lief te hê – ander bo myself en ook eerder te gee as te verwag.

LB 284 Refrein 2/2

Page 39: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie

Laat, Heer, u vrede deur my vloei - leer my om ook soos U te kan vergeef. Maak my bereid om aan myself te sterf, dat ander U al meer in my kan sien.

LB 284 v 3/3

Page 40: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  is  nie belangrik nie