die karakter van ‘n dissipel – verlang na god

15
DIE KARAKTER VAN ‘N DISSIPEL – VERLANG NA GOD Matt 5:6

Upload: brandon-sargent

Post on 30-Dec-2015

58 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Matt 5:6. Die karakter van ‘n dissipel – verlang na god. Die Boodskap. Gelukkig is almal wat met alles in hulle daarna streef om te doen wat God vra . Hy sal binnekort hulle verlange na Hom vir altyd wegvat. Saligsprekinge. Elke saligspreking het 2 dele: - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

DIE KARAKTER VAN ‘N DISSIPEL – VERLANG NA GOD

Matt 5:6

Page 2: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Die Boodskap

Gelukkig is almal wat met alles in hulle daarna streef om te doen wat God vra. Hy sal binnekort hulle verlange na Hom vir altyd wegvat.

Page 3: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Saligsprekinge

Elke saligspreking het 2 dele: Karakter van ‘n dissipel Aard van die koninkryk van God

Page 4: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Begeer God se wil

Dissipels is mense wat begeer dat God se wil moet geskied.

Ps 42 en 63 – begeerte om in God se teenwoordigheid te wees

Jes 55:1 – Kom na die water Dissipels tree in vir God se

saak

Page 5: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Vervulling van die wet

Meer as die skrifgeleerdes en die Farisieërs – Matt 5:20 en verder

Toets: Liefde vir die vyand

Page 6: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Versadig word

Koninkryk van God is mense wat hulle deur die Heilige Gees laat beheer – Rom 8:3-5

Weerspieël die beeld van Christus – 2 Kor 3:18

‘n lewe van dankbaarheid

Page 7: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Geseënd Dissipels getuig van God se

sorg Dissipels getuig van God se

troos Dissipels is nie belangriker

as ander nie Dissipels tree in

vir God se saak

Page 8: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

DIE KARAKTER VAN ‘N DISSIPEL – GEE OM VIR ANDER

Matt 5:7

Page 9: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Praat ek mense-, eng’letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole - klanke sonder melodie.

LB 530 v 1/3 (a)

Praat ek mense-, eng’letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole - klanke sonder melodie.

LB 530 v 1/3 (a)

Page 10: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks.

LB 530 v 1/3 (b)

Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks.

LB 530 v 1/3 (b)

Page 11: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat. Net die liefde, onbaatsugtig bly oorwin met goed, die kwaad.

LB 530 v 2/3 (a)

Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat. Net die liefde, onbaatsugtig bly oorwin met goed, die kwaad.

LB 530 v 2/3 (a)

Page 12: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Onreg kan dit nie verdra nie dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry.

LB 530 v 2/3 (b)

Onreg kan dit nie verdra nie dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry.

LB 530 v 2/3 (b)

Page 13: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly..

LB 530 v 3/3 (a)

Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly..

LB 530 v 3/3 (a)

Page 14: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god

Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop Liefde is en bly die grootste Liefde sluit die lewe oop.

LB 530 v 3/3 (b)

Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop Liefde is en bly die grootste Liefde sluit die lewe oop.

LB 530 v 3/3 (b)

Page 15: Die  karakter  van ‘n  dissipel  –  verlang na  god