die sa onderwysstelsel€¦ · werkplek (setas) vlak 5 - 10 hoër onderwys rk. beroeps- en...

38
Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel en die visie van die Nasionale Ontwikkelingsplan met betrekking tot inklusiwiteit en die akkommodasie van diversiteit Simposium van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns 6 Oktober 2016 [email protected] 1

Upload: others

Post on 02-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel en die visie van die Nasionale Ontwikkelingsplan met betrekking tot

inklusiwiteit en die akkommodasie van diversiteit

Simposium van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

6 Oktober 2016 [email protected]

1

Page 2: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Inhoud• Wat behels diversiteit? • Die visie van die beleid op Inklusiewe Onderwys • Wat is die kenmerke van ‘n inklusiewe skool? • Hoekstene van implementering • Kurrikulumdifferensiasie en standaarde • Versterking van beroeps-, tegniese en

vaardigheidsopleiding • Implikasies vir Onderwysersopleiding

2

Page 3: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Die Visie van die Nasionale Ontwikkelingsplan

• “inklusiewe onderwys as die sleutel tot die effektiewe deelname van almal in ‘n vry gemeenskap waarin almal oor die nodige kundigheid en vaardighede beskik om ‘n reeks van ander menseregte uit te oefen. Deur te verseker dat alle kinders, insluitend kinders met gestremdhede toegang het tot gehalte onderwys, sal Suid-Afrika sy doelwitte met betrekking tot gelyke indiensneming kan verwesenlik”.

Page 4: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Probleemstelling• Het almal toegang tot gehalte onderwys en

ondersteuning? • Wie word gemarginaliseer? • Is ons samelewing insluitend t.o.v.

gestremdheid? • Bied ons skole ruimtes waarin almal tuis voel en

hulle volle potensiaal kan verwesenlik? • Is ons onderwysers opgelei en bereid om

diversiteit te akkommodeer in hulle klaskamers? • Het onderwysers ‘n refleksiewe ingesteldheid? • Is daar ‘n oorbeklemtoning van terapeutiese

intervensies?

Page 5: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Kollektiewe ongeërgdheid

• In ongelyke gemeenskappe vaar almal swakker t.o.v. sosiale welstandsindikatore

• Interseksionaliteit van uitsluiting – armoede, gestremdheid, andersheid, geestesongesteldheid

• Strek oor alle gemeenskappe met dramatiese en meer subtiele manifestasies

• “Natuurlike” uitsluiting?

5

Page 6: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Klassifikasie en kategorisering van andersheid

• Diagnoseer, meet, verstaan, verduidelik, karteer, behandel

• Gestremdheid as a mediese konstruk • Verkeerd om mediese klassifikasie te

gebruik vir onderwysdoeleindes • “Wanvoorstelling van gestremdheid as

individuele tekortkoming” (Slee, 2011)

Page 7: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

De Saint Phalle: Volleyball

7

Page 8: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Bruegel: Dorpsplein

8

Page 9: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Bruegel: Dorpsplein opgeruim

9

Page 10: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

10

Page 11: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Die Beleid van Inklusiewe Onderwys

Onderwyswitskrif 6 (2001)

11

Page 12: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Sleutel ParadigmaskuiweInklusiewe Onderwys behels:

• Die prosesse om deelname te bevorder en uitsluiting uit die kultuur, die kurrikulum en die gemeenskap van die skool te minimaliseer

• Alle leerlinge kan leer en alle leerlinge het ondersteuning nodig

• Strukture, sisteme en metodologieë wat bemagtig

• Die erkenning van en respek vir andersheid – ouderdom, geslag, etnisiteit, taal, klas, gestremdheid, seksuele orientasie en MIV status

• Dit is breër as formele onderwys maar behoort te geld oral waar leer plaasvind – by die huis, in die gemeenskap, formele en informele kontekste

(Witskrif 6 )

12

Page 13: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

‘Etiese Projek’

• Insluiting is nie iets wat ons doen vir ‘n diskrete gemeenskap kinders nie, maar eerder iets wat ons aan onsself moet doen (Julie Allan)

• Vind nuwe verbande, ontdekkings, blaas weer lewe terug in die menslike projek

• Die projek behoort ons optimisties te maak oor wat kan verander in ons samelewing.

Page 14: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Ideale van die inklusiewe onderwysbeweging

• Witskrif 6 stel al die sleutelbeginsels voor: – Holistiese benadering in skole dat alle leerlinge

potensiaal het – Sin vir gemeenskap – Dienste gebaseer op behoefte eerder as plek – Natuurlike verspreiding – Ondersteuning beskikbaar in algemene onderwys – Samewerking tussen onderwysers – Kurrikulum differensiasie – Verrykte en gevarieerde onderrigstrategieë – Hoë standaarde en verwagtinge vir almal

Lipsky and Gartner, 1999

14

Page 15: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Denkskuiwe vervat in die beleid‘spesiale behoeftes’

(probleme lê by die leerder; mediese ontoereikendheid model)

‘hindernisse tot leer en ontwikkeling’

(stelsels en benaderings moet verander – maatskaplike regte model)

15

Grondliggend aan inklusiewe onderwys is om mens daarvan te weerhou om leerprobleme and andersheid te patologiseer of te medikaliseer

Page 16: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Distribution of Special Schools Nationally

Page 17: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Wat wil die beleid bereik?

• Beweeg van parallele stelsels na een geïntegreerde stelsel

• Wat moet verander? : –Onderwyspraktyk –Skoolontwikkeling –Stelsels

17

Page 18: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Hoe kan die kultuur van ‘n skool diversiteit verwelkom en akkommodeer?

Kyk krities na die skool: • Is die skoolorganisasie

sensitief vir verskillende kulture en waardes?

• Word alle onderwysers en leerlinge regverdig behandel?

• Is daar ‘n taal van respek vir andersheid in die skool?

• Glo die skool dat leerlinge regte het?

• Luister die skool na ouers, versorgers en die gemeenskap?

• Spreek die skool diskriminasie aan?

• Is die skool toeganklik vir alle leerders, onderwysers en families?

• Is die skool ‘n veilige en gesonde omgewing?

18

Index For Inclusion, Booth en Ainscow

Page 19: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Is daar hoë verwagtinge van alle leerders?

• Voel elke leerling dat hy/sy ‘n skool bywoon waar die hoogste prestasies moontlik is?

• Word alle leerlinge behandel asof daar geen plafon is vir hulle om te presteer nie?

• Word leerlinge se prestasies gemeet aan hulle eie potensiaal eerder as aan die prestasies van ander?

• Vermy personeel dit om leerlinge te evalueer aan die hand van hulle huidige prestasie?

• Skep onderwysers ‘n positiewe gesindheid teenoor leerlinge wat gretig en entoesiasties is om goed te presteer?

• Ontmoedig onderwysers neerhalende etikette vir leerlinge wat swak presteer?

• Spreek onderwysers leerlinge se vrees om te faal aan?

19

Page 20: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Hoe inklusief is die skool se beleide?

• Is leerderondersteuning die verantwoordelikheid van almal?

• Word daar dieper gekyk na die redes vir afwesigheid van leerlinge?

• Is daar aktiewe ondersteuning vir leerlinge wat rou, vanweë siekte lank afwesig was, aan depressie ly, ens.?

• Is daar ‘n daadwerklike poging om geweld in die skool en sy omgewing aan te spreek?

20

Page 21: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Hoe inklusief is die praktyke by die skool?

• Is kurrikulum materiale kultureel relevant?

• Is die geskrewe en gesproke taal wat gebruik word toeganklik?

• Vermy personeel alle opmerkings wat negatiwitiet t.o.v. gestremdheid, klas oordra, sowel as seksistiese en rassistiese opmerkings?

• Respekteer onderwysers alternatiewe standpunte in klaskamerbesprekings?

• Werk onderwysers saam, bv. Gesamentlike beplanning, uitruil van materiale, gesamentlike onderrig?

• Deel onderwysers hulle besondere vaardighede met ander?

• Word kultuurverskille van personeel aangewend ter verryking van die kurrikulum?

• Is daar formele sowel as informele geleenthede vir personeel om hulle besorgdheid oor leerlinge te bespreek en by kollegas kers op te steek.

21

Page 22: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Wat is al bereik?

Page 23: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Twee Sleutel Implementeringstrategieë• Nasionale Strategie vir Sifting, Identifikasie, Assessering

en Ondersteuning (National Strategy on Screening, Identification, Assessment and Support) (2008) – Hoe om leerlinge te identifiseer wat addisionele

ondersteuning nodig het; – Hoe om die hindernisse tot leer te identifiseer wat

hulle verhoed om hulle volle potensiaal te ontwikkel

• Riglyne vir ‘n Respons tot Diversiteit in die Klaskamer (2012) – Hoe kan die kurrikulum toeganklik gemaak word vir

alle leerlinge deur die manier waarop ons onderrig gee?

23

Page 24: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Nuwe definisie van ondersteuningspakket

• Kurrikulumdifferensiasie • Beskikbaarheid van

spesialisondersteuningspersoneel • Onderwyseropleiding • Toeganklikleid van die geboue en terrein • Beskikbaarheid van tegnologiese

hulpmiddels

24

Page 25: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

“Die retoriek, tekste en betekenis van beleidsmakers word nie altyd direk en voor die handliggende in institusionele praktyk vertaal nie. Dit word verdraai, bemiddel, weerstaan, misverstaan en afgewater”

(Slee, 2011)

Page 26: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Inklusiwiteit en Standaarde“Terwyl die beginsel van hoë standaarde versoenbaar is met inklusiewe skool- en stelselontwikkeling, het die agenda om standaarde gekonsentreer op ‘n eng visie van uitkomste soos gereflekteer in nasionale geletterdheids-, wiskunde- en wetenskapsassessering. Die agenda word verder gekoppel aan die direktiewe verhouding tussen die staat en skole en het die potensiaal om die deelname van onderwysers in hulle eie werk gering te skat en skole los te maak van hulle plaaslike gemeenskappe.”

Booth and Ainscow, 2006

Page 27: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

DRIESTROOM MODEL:

Akademiese Stroom

Page 28: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

"Van al die leerders wat skool begin, sal ongeveer 60% matriek bereik, 37% matriek slaag, 4,5% een of ander universiteitskwalifikasie behaal en 3% 'n graad behaal.“ Daar is verskeie ingrypings wat 'n mens sou kon oorweeg om die ongelykheid in die samelewing aan te spreek, maar die werklike verandering moet in die onderwyssektor plaasvind.

(Servaas vd Berg, 2016)

Page 29: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Volhoubaarheidsontewikkelings doelwitte (VOD 4)

• “Om inklusiewe en gelyke kwaliteitonderwys vir almal te verseker en geleenthede vir lewenslange leer te bevorder”, Drie prioriteite: – Die bevordering van beroepsplasing en

entrepreneurskap by die jeug; – Bevordering van gelykberegtiging en

geslagsgelykheid; – Fassilitering van ‘n transisie na ‘n groen

ekonomie en volhoubare gemeenskappe.

Page 30: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Uitbreiding en versterking van gedifferensiëerde bane

Die Drie-stroom Model: • Versterk die Akademiese Stroom deur

bevordering van toegang, deelname, fokusskole, inklusiewe pedagogiek en ondersteuning vir alle leerlinge

• Uitbreiding van die Tegniese Matriek (NKV 2 vir Tegniese Skole)

• Invoer van ‘n Vaardigheids- en Beroepsgerigte kwalifikasie op NKR vlak 1 met 26 nuwe tegnies- en beroepsgerigte vakke in 2018 (loodsprojek in 2017)

Page 31: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Voorgestelde Model: Algemene Sertifikaat van Onderwys: Beroeps-Tegnies

Vlak 1

ASO ASO: BT

Vlak 2 - 4

VOO Akademies

VOO Tegnies Beroepsgerig (Tegniese CAPS, NCV TVET)

Tegnies Vaardigheidstroom Werkplek (SETAs)

Vlak 5 - 10

Hoër Onderwys

WO

RLD O

F WO

RK

Page 32: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Beroeps- en VaardigheidskwalifikasieVier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 • Algemene vakke (50%)

– NKV belynde fundamentele kennis in Tale, Wiskuned en Lewensvaardighede

• Vaardigheidsvakke (50%) – Tegnies beroepsgerig: Elektries, Landbou,

Motorwerktuigkunde, Instandhouding, Swys, Plaatmetaal, Loodgietery, etc.

– Dienste en vaardighede: Voedsel Produksie, Haarkappery, Stoffering, Gasvryheidstudies, Toerisme, Kantoorpraktyk, Aanvullende Gesondheidsorg, Kuns en Handvaardigheid, Naaldwerk, ens.

Page 33: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Ander programme om uitsluiting teen te werk

• Nasionale Kurrikulumverklaring vir Suid-Afrikaanse Gebaretaal

• Beleid en Stimulasieprogram vir kinders met ernstige verstandelike gestremdheid

• Hersiening van onderwyserkwalifikasies

Page 34: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

“’n Kind wat die geleentheid ontsê word van inklusiewe onderwys in sy plaaslike skool word nie net beroof as kind nie, maar is dwarsdeur sy lewe gestremd deurdat hy nie die dinge kan doen wat afhanklik is van lees, skryf, sosiale vaardighede en die leergierigheid wat op skool aangeleer word nie.”

(Amartya Sen)

34

Page 35: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

“ Dit is die essensie van die lewens van mense wat ‘versorg’ word en die gepaargaande afhanklikheid wat die mees kritieke verlies aan vryheid vir gestremde persone beteken. Om die passiewe ontvanger van dienste, inkomste en sorg

te wees, ontmagtig en depolitiseer die individu. Dit sluit die diep persoonlike beslissings van elke dag in.”

(Amartya Sen, 1999)

35

Page 36: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

Bronne• Ainscow, Mel (2016) Struggles for Equity in Education • Booth, T , Ainscow, M (2011) Index for Inclusion • Department of Basic Education (2014) Policy on Screening, Identification,

Assessment and Support • Department of Basic Education (2012) Guidelines for Responding to

Diversity in the Classroom • Department of Social Development (2015) White Paper on the Rights of

Persons with Disabilities • Lipsky, A. & Gartner, D. (1992) Achieving full inclusion: placing the student

at the center of educational reform, in: W. Stainback & S. Stainback (Eds) • OECD (2013) PISA 2012 Results in Focus: What 15-year-olds know and what

they can do with what they know • Slee, R (2011) The Irregular School: Exclusion, Schooling and Inclusive

Education, Routledge, London • UN (2006) Convention on the Rights of Persons with Disabilities • UNESCO (2015) Education For All Global Monitoring Report 2002 – 2015

Page 37: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •

37

http://www.thutong.doe.gov.za/inclusiveeducation

Page 38: Die SA Onderwysstelsel€¦ · Werkplek (SETAs) Vlak 5 - 10 Hoër Onderwys RK. Beroeps- en Vaardigheidskwalifikasie Vier jaar kwalifikasie op NKR Vlak 1 vir leerders ouer as 13 •