die skoene wat ons dra

27

Upload: estiaan-labuschagne

Post on 11-Feb-2016

239 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

This is a documentation of my family and the lives they have lived and we still live today.

TRANSCRIPT

Page 1: Die skoene wat ons dra
Page 2: Die skoene wat ons dra

s ko e n e wa t o n s d ra

Page 3: Die skoene wat ons dra

Gekwalifiseerd as n Dominie met n drang na avontuur en nog nat agter die ore, kies my Pa om eder te werk vir die Nationale Intelegensie diens. Alhoewel hy n beroep

gekies het wat nie inpas met wat hy gestudeer het, net was my Pa nog steeds betrokke by die kerk. Dit is hier waar my Pa vir my ma se twee broers ontmoet het. Oom Andre en Ewald van Huyssteen het toe nog by hulle ouers gebly en dit is hier waar my Pa my

ma te leer ken het, hulle het toe later gekys.

In 1986 was my Pa tot kennis gestel dat hy verplaas gan word na Harare, Zimbabwe vir vier jaar. My Ouers het toe besluit om te trou dieselfde jaar, om die verhouding in stand te hou. Mei 1987 word ek gebore in Pretoria en n maand daar na trek ons toe

Harare toe. My suster Margit was twee jaar daarna gebore in Pretoria. Daarna besluit my ouers toe om Durban toe te trek as gevolg van die droe lug wat my suster se asma afekteur het in Pretoria. Drie jaar daarna was my Pa verplaas na Port Elizabeth toe en

dit is waar ek my lewe begin stig het.

Page 4: Die skoene wat ons dra

h o of s t u k e e n

Page 5: Die skoene wat ons dra

n Foto van my Ouma Bettie as kind, die vrou wat my tot vandag toe nog, altyd net n oproep weg is om my te help.

Ouma Bettie, Oom Vick, en hulle nefie en nigie

Page 6: Die skoene wat ons dra

Van kleins af was my pa lief vir die water en tot vandag toe nog as my pa wil swem dan will hy swem maak nie saak hoe koud dit is nie

Oupa Attie en my Pa

Page 7: Die skoene wat ons dra

Rit, volupta quatus esto mint.Picid ullitae eaque vel ipsanientor magnit evenimi, simi, sinverrovid que por

Ugias minus sum volut voloris ipissinum et ratquiaes ilis sequis este natet ut li

Page 8: Die skoene wat ons dra

Hierdie tipe uitstapies was algemeen in my pa se kinder jare. Nou verstaan ek waar die neiging na avontuur vandaan kom.

Oupa Attie, Ouma Bettie en my Pa op die trans Oranje boot

Page 9: Die skoene wat ons dra

h o of s t u k t w e e

Page 10: Die skoene wat ons dra

Ek wens ek kon Oupa ontmoet het. Ek is seker die van Huisteens se kenmerkende lag kom van Oupa af.

Oupa Hendrik en my Ma Annie

Page 11: Die skoene wat ons dra

My ma op ha fiets by ha huis in Pretoria

Page 12: Die skoene wat ons dra

“Ma, ek skryf vir jou ‘n gedigsonder fensie leestekenssonder woorde wat rym

sonder bywoordenet sommer

‘n kaalvoet gedig-

want jy maak my grootin jou krom klein handjies

jy beitel my met jou swart oeen spits woorde

jy draai jou leiklipkopjy lag en breek my tente opmaar jy offer my elke aand

vir jou Here God.jou moesie-oor is my enigste telefoon

jou huis my enigste bybeljou naam my breekwater teen die lewe

ek is so jammer mammadat ek nie is

wat ek graag vir jou wil wees nie”

- Antjie Krog -

My Ma op haar trou dag in Pretoria

Page 13: Die skoene wat ons dra

Die van Huisteens is n gesin wat saam staan, vier broers en vier susters groot gemaak deur n enkel ma. Met trots kan ek se ek is deel van die gesin. Ek onthou die heerlike vakansie tye saam met al die nefies en niggies wat saam met ouma Maxi om die tafel

sit en Snap speel, terwyl ons wag vir die heerlike aand ete om gaar te raak.Met liefde is hierdie gesin gebou en met liefde sal ons geheg bly.

Page 14: Die skoene wat ons dra

h o of s t u k d r i e

Page 15: Die skoene wat ons dra

Familie foto geneem in die tuine by Durban

Ek, my Ma, Pa en Suster

Page 16: Die skoene wat ons dra

Eerste dag van skool in Port Elizabeth, baie opgewonde vir die dag wat kom.

Ek my Pa en Margit by ons nuwe huis in Lorraine

Page 17: Die skoene wat ons dra

Snip sweef nog steed

Ek en my suster op my nuwe driewiel by ons huis in Durban

Page 18: Die skoene wat ons dra

Ek en my Pa in Pretoria by ons ou huis

Page 19: Die skoene wat ons dra

h o of s t u k v i e r

Page 20: Die skoene wat ons dra

Soos wat ons ouer word, so stap ons almal ons eie paadjies op soek na geluk en waarde. In my family het dit beteken dat van ons in Stellenbosh bly en van ons in Port

Elizabeth maar, gelukkig staan die bande wat ons saam as family gebou het nog steeds sterk en ek dank die liewe Vader vir die seening.

Page 21: Die skoene wat ons dra

“ Liewe Muis, Ek is jammer dat ek my tand verloor het”.

My Suster Margit

Page 22: Die skoene wat ons dra

Op Stellenbosh, ‘n ete saam met my ma en my suster voordat ek terug na my eie huis toe moet gan.

My Ma Annie

Page 23: Die skoene wat ons dra

Die waarheid van in jou oe , dra die swaar van jou verlede.

My Pa Riaan

Page 24: Die skoene wat ons dra

My self portrait; Estiaan

Page 25: Die skoene wat ons dra

s l o t . . .

Ek het n pad saam met elkeen van julle gestap, n pad wat nooit sal vergaan nie.

Page 26: Die skoene wat ons dra
Page 27: Die skoene wat ons dra