die wi t-streep b eginsel

35
Die wi Die wi t-streep t-streep b b eginsel eginsel .....die afgrond .....die afgrond trek..... trek.....

Upload: kizzy

Post on 13-Jan-2016

49 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Die wi t-streep b eginsel. .....die afgrond trek. Kan jy op die wit streep loop?. Goed dan behoort daar geen probleem te wees om oor die balk te loop nie – dis selfs breër as die wit streep. Wat pla jou?. Wat is dit aan afgronde wat maak dat dit jou trek?. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die wi t-streep b eginsel

Die wiDie wit-streep bt-streep beginseleginsel

.....die afgrond trek..........die afgrond trek.....

Page 2: Die wi t-streep b eginsel

Kan jy op die wit streep loop?

Page 3: Die wi t-streep b eginsel

Goed dan behoort daar geen probleem te wees Goed dan behoort daar geen probleem te wees om oor die balk te loop nie – dis selfs breër as om oor die balk te loop nie – dis selfs breër as

die wit streep.die wit streep.

Wat pla jou?Wat pla jou?Wat pla jou?Wat pla jou?

Page 4: Die wi t-streep b eginsel

Wat is dit aan afgronde wat maak Wat is dit aan afgronde wat maak dat dit jou trek?dat dit jou trek?

• Is daar ʼn Is daar ʼn wetenskaplikewetenskaplike verklaring? verklaring?• Miskien ʼn Miskien ʼn fisiologiesefisiologiese verklaring? verklaring?

• Die feit dat ek Die feit dat ek bewusbewus is van die afgrond speel ʼn rol. is van die afgrond speel ʼn rol.• VreesVrees om te val speel ʼn rol. om te val speel ʼn rol.

• Waar my Waar my fokusfokus is speel ʼn rol. is speel ʼn rol.• My My voorkeurvoorkeur speel speel nie ʼn rol nie ʼn rol nie – ʼn normale mens wil nie nie – ʼn normale mens wil nie

val nie, maar dit keer nie dat hy val nie.val nie, maar dit keer nie dat hy val nie.

Page 5: Die wi t-streep b eginsel

Wat sou dit anders maak?

• As jy nie bewus nie bewus was dat dit hoog is nie – jy staan met jou rug na die hoogte toe

• As jy glad nie bang nie bang is vir hoogtes nie – dan moes jy nog nooit geval het nie.

• As daar ʼn veiligheidsnetveiligheidsnet reg onder die balk gespan is – en ek moet weet die net kan my gewig hou, so dit sou help as

iemand ander al daarvan gebruik gemaak het• Ek met ʼn veiligheidskabelveiligheidskabel vas is aan ʼn tou wat bo geanker is.

As ek nie weet nie, is ek nie bang nie; as ek nie al geval het nie, is ek nie bang nie; as ek weet iets sal my vang as ek val, is ek nie bang nie; as ek weet ek sal opgetrek word as ek val, is ek

nie bang nie.... - as ek nie bang is nie, dan trek die afgrond my nie meer nie -

Page 6: Die wi t-streep b eginsel

Wat maak dit erger?Wat maak dit erger?• NaderNader aan die rand raak dit al makliker om oor aan die rand raak dit al makliker om oor

die rand getrek te worddie rand getrek te word• Om oor die rand te Om oor die rand te loerloer is ʼn seker manier om oor is ʼn seker manier om oor

die rand te valdie rand te val• DinkDink aan hoe dit sal voel om te val, en jy sal val. aan hoe dit sal voel om te val, en jy sal val.

• As As iemand langsiemand langs jou val, volg jy verseker. jou val, volg jy verseker.• Jy gaan volg daar waar jou Jy gaan volg daar waar jou oë fokus oë fokus – kyk na – kyk na

onder, val na onderonder, val na onder• Maak jou Maak jou oë toe oë toe terwyl jy daar staan, en dit maak terwyl jy daar staan, en dit maak

sin dat jy die balk mistrapsin dat jy die balk mistrap

Page 7: Die wi t-streep b eginsel

Wat maak Wat maak sondesonde soos soos hoogtes, dat dit jou trek om hoogtes, dat dit jou trek om

te val daarin?te val daarin?

Waarom loop ek so maklik op die wit Waarom loop ek so maklik op die wit streep wanneer ek streep wanneer ek veilig by die gemeente veilig by die gemeente

is, maar trek die afgrond van sonde my is, maar trek die afgrond van sonde my ondertoe wanneer ek ondertoe wanneer ek elderselders is? is?

Page 8: Die wi t-streep b eginsel

Die Eden-verskoning: dit is nie ek niedit is nie ek nie

Dit dryf my om dit te doen! Jahshua moet die gees uit my dryf, dan kan ek ophou!

Bog!Bog!““gaan en sondig nie meer nie....”gaan en sondig nie meer nie....”

As ek sedeloos lewe, het ek ʼn gees van (dis hy) (dis hy) hoerery in my, as ek vloek ʼn gees (dis hy) (dis hy) van vervloeking, as ek

humeurig is ʼn gees van (dis hy)(dis hy) geweld....

Page 9: Die wi t-streep b eginsel

In ontkenning lewe is die weg na die dood...

Joh 9:41 Jahshua antwoord hulle: As julle blind was, sou julle geen sonde hê nie; maar nou sê julle:

Ons sien! Daarom bly julle sonde.

Om te weet jy val is die begin van die weg na oorwinning

Page 10: Die wi t-streep b eginsel

Joh 5:13 Maar hy wat gesond geword het, het nie geweet wie dit was nie; want Jahshua het Hom verwyder, omdat daar 'n skare op die plek was. Joh 5:14 Daarna het Jahshua hom in die tempel gekry en vir hom gesê: Kyk, jy

het gesond geword; moenie meer sondig niemoenie meer sondig nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.

Joh 8:3 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het 'n vrou wat in egbreuk betrap was, na Hom gebring. Joh 8:4 En toe hulle haar tussen hulle in laat

staan het, sê hulle vir Hom: Meester, hierdie vrou is op 'n daad van egbreuk betrap; Joh 8:5 en Moses het ons in die wet bevel gegee om

sulke vroue te stenig; maar U, wat sê U? Joh 8:6 En dit het hulle gesê om Hom te versoek, sodat hulle iets kon hê om Hom te beskuldig; maar Jahshua het neergebuk en met die vinger op die grond geskrywe.

Joh 8:10 En toe Jahshua Hom oprig en niemand sien behalwe die vrou nie, sê Hy vir haar: Vrou, waar is daardie beskuldigers van jou? Het niemand

jou veroordeel nie? Joh 8:11 En sy antwoord: Niemand nie, Here. En Jahshua sê vir haar: Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie Gaan heen en sondig nie

meer niemeer nie.

Page 11: Die wi t-streep b eginsel

Toe kry hulle wel ’n liggaam aan die voet van Toe kry hulle wel ’n liggaam aan die voet van die krans....iemand het geval in die krans....iemand het geval in sondesonde..

Page 12: Die wi t-streep b eginsel

Die eerste vraag na iemand geval het....Die eerste vraag na iemand geval het....

Was dit Was dit selfmoord, of ʼn selfmoord, of ʼn

ongeluk?ongeluk?

Page 13: Die wi t-streep b eginsel

As iemand na die krans stap om te spring, is dit met opsetmet opset

- dit is selfmoord -

Dit was sy sê doel om te val en dit is gewaarborg om elke keer te werk. As hy As hy

spring sal hy onder trefspring sal hy onder tref op die rotse. Daar is geen aangetekende geval van iemand wat

gespring het en nie geval het nie.......

Page 14: Die wi t-streep b eginsel

Heb 10:26 Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie, Heb 10:27 maar 'n verskriklike verwagting van

oordeel en 'n vuurgloed wat die teëstanders sal verteer. Heb 10:28 As iemand die wet van Moses verwerp het, sterf hy sonder ontferming op die getuienis van twee of drie; Heb 10:29 hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy verdien wat die Seun van God vertrap het en die bloed van die

testament waardeur hy geheilig is, onrein geag en die Gees van genade gesmaad het?

G1596hek-oo-see'-oce

Adverb from the same as G1595; voluntarily: - wilfulfully, willingly.

Joh 8:43 Waarom ken julle my spraak nie? Omdat julle na my woord nie kan luister nie. Joh 8:44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wilwil julle doen. Hy was 'n

mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy 'n leuenaar is en die

vader daarvan. Joh 8:45 Maar omdat Ek die waarheid spreek, glo julle My nie.

Met volle wil te sondig – “wilfully” – dis wat ek wil doen

Die onbekeerde, opsetlike sondaar wil sondig en pleeg selfmoord daardeur

Page 15: Die wi t-streep b eginsel

So lyk geestelike selfmoord – opsetlike sonde

Hand 5:3 Toe sê Petrus: Ananías, waarom het die Satan jou hart vervul om vir die Heilige Gees te lieg en van die prys van die grond agter te hou? Hand 5:4 As dit nie verkoop was nie, het dit nie joue gebly nie? En toe dit verkoop is, was dit nie in jou

mag nie? Waarom is dit dat jy hierdie saak in jou hart voorgeneem het? Jy het nie vir mense gelieg nie, maar vir God. Hand 5:5 En toe Ananías hierdie woorde hoor, het hy

neergeval en gesterwe; en 'n groot vrees het gekom oor almal wat dit gehoor het. Hand 5:6 Daarna het die jongmanne opgestaan en hom toegedraai en uitgedra en begrawe. Hand 5:7 En ná verloop van omtrent drie uur kom sy vrou in sonder om

te weet wat voorgeval het. Hand 5:8 En Petrus het haar aangespreek: Sê vir my of julle die grond vir soveel verkoop het? En sy sê: Ja, vir soveel. Hand 5:9 En Petrus sê vir haar: Waarom het julle ooreengekom om die Gees van die Here te versoek? Kyk,

die voete van die wat jou man begrawe het, is by die deur, en hulle sal jou uitdra.

Hand 5:10 Toe val sy onmiddellik aan sy voete neer en het gesterwe. En die jongmanne het ingekom en haar dood gevind en haar uitgedra en by haar man

begrawe. Hand 5:11 En 'n groot vrees het oor die hele gemeente gekom en oor almal wat dit gehoor het.

Page 16: Die wi t-streep b eginsel

Maar ’n ongeluk is anders – die persoon wou lewe, maar het

geval omdat:• Te naby Te naby aan die rand gestaan het

• GestampGestamp is• GeglyGegly het

• BeangsBeangs geraak het en in paniek gestruikel het• MisMis getrap het

• OnverskilligOnverskillig was• Ander wou beïndrukbeïndruk toe loop dinge skeef• NuuskierigNuuskierig was en oor die rand geloer het

• Slegte gewoonte Slegte gewoonte gehad het om daar langs te stap – net ʼn kwessie van tyd toe val hy.

Page 17: Die wi t-streep b eginsel

Die bekeerde, mens wil nie meer sondig nie, maar ongelukke gebeur deurdat:

• Te naby: Dink jy kan naby aan sonde beweeg en dit steeds vermy – maar naby is nooit veilig nie.

• Gestamp is: ʼn Vriend wat ʼn struikelblok word, of ʼn ouer wat sy kind vir die varke gooi.

• Gegly: Moet nooit sonder ʼn betroubare vriend deur die lewe gaan nie, twee is beter as een – as een val help die ander hom op.

• Mis getrap: Was dit lompheid, naïwiteit, onkundigheid – wat ook al, toe jy jou weer kry, het dit gebeur. Maar nou weet jy beter, jy wens jy het besef wat die

gevare is voor jou tree.• Onverskillig: Jy het nie omgegee nie en die gevolge het jou nie gepla nie – nie

tot jy nie die rotse getref en besef het wat die pyn beteken nie.• Iemand beïndruk: Jy wou raakgesien word en aanvaarding hê en toe val jy in sonde. Nou sien hulle jou raak, maar as ʼn mislukking en nie as die sukses wat jy

gehoop het nie. • Nuuskierig: Hoe sal dit wees om dit te doen – van wonder kom doen.

• Slegte gewoonte: Mens kan somtyds wegkom sonder skade, maar nie altyd nie. As jy nie kans sien om met die gevolge saam te lewe nie, vermy die roete van die

eerste dag af. Anders is dit net ʼn kwessie van tyd en statistiek.

Page 18: Die wi t-streep b eginsel

Rom 7:14 Want ons weet dat die wet geestelik is, maar ek is vleeslik, verkoop onder die sonde. Rom 7:15 Want wat ek doen, weet ek nie; want wat ek wil, dit doen ek nie, maar wat ek haat, dit doen ek. Rom 7:16 En as ek doen wat ek nie wil nie, dan stem ek die wet toe dat dit goed is. Rom 7:17 Maar nou is

dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon. Rom 7:18 Want ek weet dat in my, dit wil sê in my vlees, niks goeds woon nie; want om

te wil (goed doen), is by my aanwesig, maar om goed te doen, dit vind ek

nie. Rom 7:19 Want die goeie wat ek wil, doen ek nie, maar die

kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek. Rom 7:20 Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my

woon. Rom 7:21 Ek vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. Rom 7:22 Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens; Rom 7:23 maar ek sien 'n ander wet in my lede wat

stryd voer teen die wet van my gemoed en my gevange neem onder die wet van die sonde wat in my lede is. Rom 7:24 Ek, ellendige mens! Wie sal my Wie sal my

verlos verlos van die liggaam van hierdie dood? Rom 7:25 Ek dank God deur Jahshua Christus, onse Here! So dien ek (Paulus) self dan wel met die gemoed die wet

van God, maar met die vlees die wet van die sonde.

G1398 ;dool-yoo'-o ; From G1401; to be a slave to (literally or figuratively, involuntarily or voluntarily): - be in bondage, (do) serve (-ice).

Page 19: Die wi t-streep b eginsel

Hoekom noem ek nie versoeking as oorsaak van sonde nie?

Want dit is nie die oorsaak nie! Dit is net die afgrond, die val het sy eie rede –

Soos ʼn geweer nie doodmaak nie, maar die mens maak dood – so is versoeking nie die een wat die skuld van

sonde dra nie. Die begeerlikheid in jou is die oorsprong -versoeking bring net die geleentheid – wat tot sonde lei.

Kom ons kyk na die meganika van sonde – dan sal ons beter verstaan waar die masjien gestop kan word.

Page 20: Die wi t-streep b eginsel

In die sonde ratkas, is hierdie die krag inset van die motor!

1Kor 7:4 Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou. 1Kor 7:5

Onttrek julle nie aan mekaar nie, behalwe met wedersydse ooreenstemming vir 'n tyd lank om julle aan vas en gebed te kan wy; en kom weer bymekaar,

sodat die Satan julle nie in versoeking bring deur julle gebrek aan selfbeheersing nie.

In die eerste plek kan my eie handeling my in ʼn swakker, of sterker posisie plaas wanneer dit by die trek-krag van die

Satan se versoekinge kom. Die Satan mis selde die geleentheid om versoeking op my pad te bring wanneer ek my self in ʼn

kwesbare posisie bring – dan begin die sonde-ratkas draai.....en my motortjie kruip nader aan die afgrond…

en nou...

Page 21: Die wi t-streep b eginsel

Jak 1:13 Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie. Jak 1:14 Maar elkeen

word versoek as hy deur sy eie begeerlikheid weggesleep en verlok word. Jak 1:15 Daarna, as die begeerlikheid ontvang het, baar dit sonde; en as die sonde tot volle ontwikkeling gekom het, bring dit die dood voort. Jak 1:16 Moenie dwaal nie, my geliefde broeders. Jak 1:17 Elke goeie gif en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen

verandering of skaduwee van omkering is nie. Jak 1:18 Volgens sy wil het Hy ons voortgebring deur die woord van die waarheid, sodat ons as eerstelinge van sy skepsele kan wees. Jak 1:19 So dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word (raad van Paulus – vermy eerder as bestry). Jak 1:20 Want die toorn van 'n man bewerk nie die geregtigheid voor God nie. Jak 1:21 Daarom, doen afstand van alle vuiligheid en oorvloed van boosheid, en ontvang met sagmoedigheid die ingeplante woord, wat in staat is om

julle siele te red. Jak 1:22 En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie (raad van Paulus – oefen om te loop op die wit streep, sodat jy onthou hoe mens oor ’n balk loop as jy dit nodig het later). Jak 1:23 Want as iemand 'n hoorder van die woord is en nie 'n dader nie, dié is soos 'n man wat sy natuurlike gesig in 'n spieël sien; Jak 1:24 want hy

sien homself en gaan weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het. Jak 1:25 Maar hy wat diep insien in die volmaakte wet van die vryheid en daarby bly, hy sal, omdat hy nie 'n vergeetagtige hoorder is nie, maar 'n dader van die werk, gelukkig wees in wat hy doen. Jak 1:26 As iemand onder julle

meen dat hy godsdienstig is en sy tong nie in toom hou nie, maar sy hart mislei, die godsdiens van hierdie man is tevergeefs. Jak 1:27 Reine en onbesmette godsdiens voor God en die Vader is dít: om wese en weduwees in hulle verdrukking te besoek en jouself vlekkeloos te bewaar van die

wêreld.

Page 22: Die wi t-streep b eginsel

Die parte in die sonde-ratkas: Krag inset Krag inset (1) (1) – my keuse van optrede, ek gaan staan te naby aan die afgrond (bv.: weerhouding in die huwelik)

Oordrag rat Oordrag rat (2) (2) – Satan lei my in versoeking deur ’n vurige pyl na my kop toe wat die pad oopmaak en my gedagtes lei na begeerlikhede (bv.: ’n Ou vriend(in) besluit om te kom kuier by die kantoor)

Ratte 1 tot 5 Ratte 1 tot 5 (3) (3) – My eie begeerlikhede spring aan die werk. Nou kom my ratte in werking – rat 1 (geheue), rat 2 (verbeelding), rat 3 (verontregtheid), rat 4 (eiegeregtigheid), rat 5 (selfsugtigheid).

Krag uitset Krag uitset (4) (4) – My verstand rasionaliseer die hele proses en dit draai die wiele na die sonde se afgrond en die dood – eers stadig, oor na 2de, nou vinniger ens

1

2

3

4

Page 23: Die wi t-streep b eginsel

So hoe keer ek die proses?Gal 5:16 Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie (die sonde wiele sal nie tot beweging oorgaan nie – (die sonde wiele sal nie tot beweging oorgaan nie – iewers tussen die inset en die uitset van die ratkas, sal die rotasie stop) iewers tussen die inset en die uitset van die ratkas, sal die rotasie stop) ; Gal 5:17 want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie (daar is twee (daar is twee

wringmomente teenoor mekaar in die ratkas). wringmomente teenoor mekaar in die ratkas). Gal 5:18 Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie. Gal 5:19 En die werke van

die vlees (uitsette van die sonde ratkas) (uitsette van die sonde ratkas) is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; Gal 5:20 afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; Gal 5:21 afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf sê,

soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie. Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees (Oorwinnaars ratkas se (Oorwinnaars ratkas se

ratte) ratte) is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Gal 5:23 Teen sulke dinge is die wet nie. Gal 5:24 Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte

en begeerlikhede gekruisig (die ratte van die sonde ratkas gebreek). (die ratte van die sonde ratkas gebreek). Gal 5:25 As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.

Page 24: Die wi t-streep b eginsel

En as ek val? Is dit verby?

Hos 11:4 Met mensebande, met koorde van liefde het Ek hulle getrek; en Ek was vir hulle soos diegene wat die juk van hulle kakebeen af oplig; en Ek het My na hom neergebuig, Ek het hom

voedsel gegee

VeiligheidskabelsVeiligheidskabels

Gal 6:1 Broeders, as iemand ewenwel deur een of ander misdaad oorval word, moet julle wat geestelik is, so een reghelp met die gees van sagmoedigheid, terwyl jy op jouself let, dat jy ook

nie versoek word nie. Gal 6:2 Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus. Gal 6:3 Want as iemand meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie, mislei hy homself. Gal 6:4 Maar laat

elkeen sy eie werk op die proef stel; en dan sal hy grond vir roem hê alleen wat homself betref en nie wat die ander betref nie. Gal 6:5 Want elkeen sal sy eie pak draWant elkeen sal sy eie pak dra. Gal 6:6 Maar laat hom wat in die Woord onderwys ontvang, meedeel van alle goeie dinge aan hom wat onderwys gee. Gal 6:7 Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal

hy ook maai. Gal 6:8 Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai. Gal 6:9 En laat ons nie moeg word om goed te

doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. Gal 6:10 Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof. Gal 6:11 Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe.

Weer optrek en op die balk sitWeer optrek en op die balk sit

Page 25: Die wi t-streep b eginsel

Die kabel is aan Jahshua vas...

Rom 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. Rom 8:38 Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of

engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge Rom 8:39 of hoogte of diepte hoogte of diepte of

enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jahshua, onse Here, is nieGod wat daar in Christus Jahshua, onse Here, is nie.

Page 26: Die wi t-streep b eginsel

Maar sal ek nou val net omdat daar ’n kabel is?Rom 6:1 Wat sal ons dan sê? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word (sal ons aanhou val omdat die veiligheidstou aan ons vas is) ? Rom 6:2 Nee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe? Rom 6:3 Of weet julle nie dat

ons almal wat in Christus Jahshua gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Rom 6:4 Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in 'n nuwe lewe kan

wandel. Rom 6:5 Want as ons met Hom saamgegroei (proses van vordering) het deur die gelykvormigheid aan sy dood, sal ons dit tog ook wees deur dié aan sy opstanding; Rom 6:6 aangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam

van die sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou dien nie (magteloos uitgelewer daaraan nie). Rom 6:7 Want hy wat gesterf het, is geregverdig van die sonde. Rom 6:8 As ons dan saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook

saam met Hom sal lewe, Rom 6:9 omdat ons weet dat Christus, nadat Hy opgewek is uit die dode, nie meer sterf nie. Die dood heers oor Hom nie meer nie. Rom 6:10 Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde eens en vir altyd gesterwe; maar die lewe

wat Hy leef, leef Hy vir God. Rom 6:11 So moet julle ook reken dat julle wel vir die sonde dood is (sonde het geen meer reg om aan jou voor te skryf nie) , maar lewend is vir God in Christus Jahshua, onse Here. Rom 6:12 Laat die sonde dan in julle sterflike liggaam nie

heers dat julle aan sy begeerlikhede gehoorsaam sou wees nie.

Page 27: Die wi t-streep b eginsel

Rom 6:13 En moenie julle lede stel (kies aktief om dit te vermy) tot beskikking van die sonde as werktuie van ongeregtigheid nie, maar stel julleself tot beskikking van God as

mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God (begin te arbei in Vader se werke). Rom 6:14 Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade. Rom 6:15

Wat dan? Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie! Rom 6:16 Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot

beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot

geregtigheid? Rom 6:17 Maar ons dank God dat julle wel diensknegte van die sonde was, maar van harte gehoorsaam geword het aan die voorbeeld van die leer wat aan julle

oorgelewer is, Rom 6:18 en, vrygemaak van die sonde, het julle diensbaar geword aan die geregtigheid. Rom 6:19 Ek spreek menslikerwys ter wille van die swakheid van julle vlees; want net soos julle jul lede diensbaar gestel het aan die onreinheid en wetteloosheid om

wetteloos te wees, so moet julle nou jul lede diensbaar stel (dit gebeur nie van self nie, jy moet dit begin doen) aan die geregtigheid tot heiligmaking. Rom 6:20 Want toe julle

diensknegte was van die sonde, was julle vry van die geregtigheid. Rom 6:21 Watter vrug dan het julle toe gehad van die dinge waaroor julle jul nou skaam (was dit toe die moeite werd om in die verlede jul self so te skend met onheilige optrede – vandag is jy skaam

daaroor) ? Want die uiteinde daarvan is die dood. Rom 6:22 Maar nou dat julle vrygemaak is van die sonde en diensbaar geword het aan God, het julle jul vrug tot

heiligmaking en uiteindelik die ewige lewe. Rom 6:23 Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jahshua, onse Here.

Page 28: Die wi t-streep b eginsel

Ek het dit reggekry – veilig oor die balk! My derde poging, maar ek is oor!

Jak 1:1 Jakobus, 'n dienskneg van God en die Here Jahshua Christus, aan die twaalf stamme wat in die verstrooiing is: Groete! Jak 1:2 Ag dit louter vreugde, my

broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, Jak 1:3 omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Jak 1:4 Maar die lydsaamheid

moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie (met oefening raak jy al beter met die hantering van

hoogtes, en die stap op balke). Jak 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit

sal aan hom gegee word. Jak 1:6 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrywe en

voortgesweep word. Jak 1:7 Want dié mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie-- Jak 1:8 so 'n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.

Jak 1:12 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom

liefhet (ons moet oor die balk stap – anderkant lê ons beloning).

Page 29: Die wi t-streep b eginsel

Help my asseblief, ek sukkel....

Page 30: Die wi t-streep b eginsel

Oorwin die sonde-ratkas

1Tim 6:6 Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins. 1Tim 6:7 Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie. 1Tim 6:8 Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees. 1Tim 6:9 Maar die wat ryk wil word, val in versoeking en strikke en baie dwase en skadelike begeerlikhede wat die mense laat wegsink in verderf en ondergang. 1Tim 6:10 Want die geldgierigheid is 'n wortel van alle euwels; en omdat sommige dit begeer, het hulle afgedwaal van die geloof en hulleself met baie smarte deurboor. 1Tim 6:11 Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid. 1Tim 6:12 Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het.

Verlaag die krag-inset na die ratkas

Page 31: Die wi t-streep b eginsel

Mat 6:9 Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; Mat 6:10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; Mat 6:11 gee ons vandag ons daaglikse brood; Mat 6:12 en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; Mat 6:13 en (laat nie toe dat) lei ons nie in versoeking (gelei word) nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Mat 26:40 En Hy kom by die dissipels en vind hulle aan die slaap, en Hy sê vir Petrus: So was julle dan nie in staat om een uur saam met My te waak nie? Mat 26:41 Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.

Kry hulp met die oordrag-rat

1Kor 10:11 Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom as voorbeelde en is opgeskrywe as 'n waarskuwing aan ons op wie die eindes van die eeue gekom het. 1Kor 10:12 Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie. 1Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie (versoekinge is nie bonatuurlik of nie) ; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra (laat nie die Bose ons in hinderlae lei nie, maar lei ons daarom heen).

Page 32: Die wi t-streep b eginsel

Kry ʼn rat-vervanging

Gal 5:19 En die werke (ratte) van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; Gal 5:20 afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; Gal 5:21 afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie.

Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersingvriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.

Ou ratte – 1Ou ratte – 1steste tot 18 tot 18 dede plus (vleeslike begeerlikhede – vrugte) plus (vleeslike begeerlikhede – vrugte)

Nuwe ratte – 1Nuwe ratte – 1steste tot 9 tot 9 nde nde (vrugte)(vrugte)

Page 33: Die wi t-streep b eginsel

Jou krag-uitset rat moet hermasjineer word

Ou uitset rat (verstand)Ou uitset rat (verstand)

Efe 4:17 Dit sê en betuig ek dan in die Here, dat julle nie meer moet wandel soos die ander heidene ook wandel in die verdwaasdheid van hulle gemoed nie-- Efe 4:18 mense wat verduisterd is in die verstand en vervreemd van die lewe van God deur die onkunde wat in hulle is vanweë die verharding van hulle hart; Efe 4:19 wat ongevoelig geword het en hulle oorgegee het aan die ongebondenheid om in hebsug allerhande onreinheid te bedrywe.

Nuwe uitset rat (verstand)Nuwe uitset rat (verstand)

Heb 8:10 Want dit is die verbond wat Ek ná dié dae sal sluit met die huis van Israel, spreek die Here: Ek sal my wette in hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe; en Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees. Heb 8:11 En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: Ken die Here nie; want almal sal My ken, klein en groot onder hulle.

Page 34: Die wi t-streep b eginsel

Die vyand lieg!

Jy is nie verlore as jy geval het nie – dit is nie onomkeerbaar nie, dit

is nog nie skaakmat nie

Ons Vader in die hemel het nog ʼn skuif oor – volhard en Hy sal jou weer

optrek, tot jy eendag oor die hoogte stap sonder om weer in te val. Want dit is nie vir jou meer lekker om te val nie!

Page 35: Die wi t-streep b eginsel

AmenAmen