dinki dameskoshuis eerstejaarsboek 2017 dinki ladies … boekies/dinki... · jaar pakket: (formal...
TRANSCRIPT
Lize-Marie Schwartz
Primaria [email protected]
079 533 3995
Geagte Voornemende Eerstejaar Elke hoofstuk in jou lewe het ‘n klimaks, nou Dinki
Dameskoshuis sal die reis na jou nuwe hoofbestemming saam uitleef en nuwe
herinnerige bou. As Primaria van Dinki wil ek jou eerstens gelukwens met jou keuse vir jou nuwe horison in sig, 'n keuse om jou studentelewe op
een van die beste maniere ooit te begin en waar jy aan die einde kan sê NWU-PUKKE “waar jy
graad kry, met lekkerkry, klaarkry.” Ons koshuis se leuse spreek vanself :“If you can dream it, you can
do it.” Gryp elke geleentheid op jou horison, stamp jou kop die sewende keer maar staan op die agtste keer. Hier stap jy as ‘n sterker en ‘n merkwaardige vrou uit na die mensdom daar
buite!. Ons koshuis strewe daarna om die ideale waarde van ‘n dame te koester deur stylvolle
dames te kweek wat aktief betrokke is by dit wat hul doen en dit sal aanpak met absolute trots en
die voorbeeld sal stel hoe ‘n Dinki dame die eenheid in verskil kan uitbeeld.
Ek los julle met 'n gedagte wat baie na aan my hart lê: “Don’t judge each day by the harvest you
reap, but by the seeds you plant.” Ek daag jou as eerstejaar uit kom plant jou eerste saadjie by Dinki Dameskoshuis en groei in die merkwaardigste rooi roos wat die NWU-PUKKE nog ooit gesien het. Ek
sien uit om elkeen van julle te ontmoet en ‘n nuwe hoofstuk mee te begin.
Tonne liefde
Dear Prospective Dinki lady Each chapter in your life has a high point. Dinki
Women's Residence is now here to fulfil the journey to your next destination and build new memories together. As Primaria of Dinki I would like to congratulate you on your choice with your next horizon in sight, the choice to have a student
life at one of the best Universities ever, NWU PUKKE “waar jy graad kry , met lekkerkry ,
klaarkry”. Our hostel’s motto speaks for itself: “If you can dream it, you can do it. " Take every
opportunity on your horizon, bump your head even when it is the seventh time but the eighth time you will stand up. Here you will walk out as a stronger
and a more remarkable woman! We believe in dreams. Our hostel aims to help our ladies grow by being stylish women who are actively involved in
what they are doing and will approach life with absolute pride and will set an example on how a
Dinki lady can be part of a unity.
I leave you with a thought that is very dear to my heart: “Don’t judge each day by the harvest you
reap, but by the seeds you plant.” I challenge you as first-year: come plant your first seed at Dinki
Ladies' Residence and grow into the most remarkable red rose NWU-PUKKE have ever seen. I look forward to meeting each of you and to start a
new chapter with you.
Much love
Geagte Voornemende Eerstejaars Ons van Dinki Dameskoshuis wil eerstens net baie
geluk sê met u aanvaarding tot ons koshuis, ons hoop dat dit vir jou ‘n hele nuwe begin van jou storie op
universiteit gaan wees en dat jy sommer baie dit hier by ons geniet soos die res van ons Dinki familie. ‘n
Wonderlike hoofstuk van jou lewe het nou afgesluit , maar n lekkerder een lê voor. STUDENTELEWE! Dit is ‘n tydperk wat jy baie as mens gaan goeie en vriedinne gaan maak vir ‘n leeftyd. Jy kon nie ‘n beter koshuis
gekies het as Dinki Dameskoshuis nie.Graag verwelkom ons jou by die beste koshuis op die NWU
Potchefstroom kampus: DINKI DAMESKOSHUIS. Ek sluit af met die volgende woorde: God het ‘n ongelooflike
plan met elkeen van julle, met wat jy gaan studeer. Die beroep wat jy eendag gaan beoefen, mense wat jy gaan ontmoet. Koester elke dag op die NWU-PUK, want jy is
net eenkeer ‘n eerstejaar. Blom waar jy geplant is.
Ons sien uit om elkeen van julle te ontmoet.
Vriendelike Dinki-groete
Dear Prospective First -Year We at Dinki Ladies Residence would firstly just like to
congratulate you on your acceptance to our hostel and we hope that your journey at varsity is an amazing one. A wonderful chapter of your life has now concluded but a better one lies ahead. STUDENT LIFE! It is a period that
will help you grow as an individual and you will also make lifelong friends. You could not have chosen a
better hostel than Dinki Ladies Residence. It is normal to be nervous, but we as house committee will help you find your feet. At Dinki we walk with our eyes fixed on
the stars but our feet stay firmly on the ground. We dream big, aim high and always try our ultimate best.
Welcome to the best hostel on the NWU Potchefstroom Campus: DINKI LADIES HOSTEL!!
I conclude with the following words: God has a tremendous plan for each of you. Cherish every day on the NWU PUK, because you only get to be a first-year
once. Remember if the door doesn’t open, try the window.
We are looking forward to meeting each one of you.
Friendly greetings from Dinki
Camilla-June
Burger
Onder Primaria [email protected]
072 488 8354
Koshuis Lied /
Hostel Song Dinki vir my is jy meer as net koshuis.
By jou voel ek altyd tuis. Dinki by jou kan ek my drome uitleef
en elke dag jou ideale na streef.
Dinki vir jou sal ek my lewe neerlê. Jou naam altyd trots dra.
Dinki deur vreugde en pyn en hartseer kan ons saam die wêreld aanpak en
trotsseer.
Dinki lei my ook op God se pad, help my om geestelik te groei.
Dinki vorm my tot volwaardige vrou. Jou naam sal ek altyd bly onthou. Dinki vir jou sal ek my lewe neerlê. Jou naam altyd
trots dra.
Dinki deur vreugde en pyn en hartseer, kan ons saam die wêreld aanpak en trotsseer.
Want Dinki my hart bly hier by jou. Want Dinki my hart bly hier by jou.
Koshuis Prestasies/ Hostel
Achievements Koshuis Prestasies vir 2016 Hostel Achievements for 2016
Kunste: • Top 10 in Sêr• Top 10 in debat• 3de in Eerstejaars-konsert• 4de in Enkel toneel
Sport: • 2de in Winterliga (Hokkie)• 3de in Sokker• 3de in Koshuis-Aletiek• 1ste in Eerstejaars-Netbal
SJGD: • CANSA Relay trofee- Beste Tema Uitbeelding• CANSA Relay trofee- Meeste Kreatiewe Span
Finansies: • 3de in Finansies• 1ste in Big Prims
JOOL: • Algeheel 2de in JOOL• 13de in JOOLympics• 7de in Prak JOOL• 2de in FinJOOL
Werwing: • Hoepfner-Pawson Wisseltrofee
Dorpskoshuiswenner
Akademie: • Beste akademiese Dorpskoshuis vir 4 jaar in
‘n ry
Arts: • Top 10 in Sêr• Top 10 in debate• 3rd in First-year concert• 4th in Single production
Sport: • 2nd in Winter league• 3rd in Soccer• 3rd in Hostel athletics• 1st in First-years Netball
SJGD: • CANSA Relay trophy –best theme
representation• CANSA Relay toffee-Most creative Team
Finance: • 3th in Finance• 1st in Big Prims
RAG: • Overall 2nd in RAG• 13th in RAG Olympics• 7th in Prac RAG• 2nd in FinRAG
Recruitment: • Hoepfner-Pawson floating trophy Day
Hostel winners
Academic: • Best day Hostel for the 4 year in a row
Wat om saam te bring
vir die R&O
program.
What to bring with
for the R&O
Program. o Gemaklike tekkies vir elke
dag se ver loop.
o Identiteitsdokument
o Studentenommer
o Mediese vorms x6 kopies(Vorms sal gestuur word viaemail)
o Vitamine, pille en eiekroniese of ander medikasie
o Mediese inligting enmediese kaart
o Musiek instrumente indien jykan speel
o Sportklere en –toerusting (asjy deelneem aan sport)
o Formele klere ofmatriekafskeidrok (indien jyeerstejaarsdinee gaanbywoon)
o Kleingeld-JOOL Blikskud
o Sonskerm
o Waterbottel
o #MyNWU-gids
o 3 Blikkieskos
o Comfortable sneakers forlong walks.
o Identity documento Student numbero Medical forms x6 copies
(Forms will be sent via email)o Vitamins, pills and any other
chronic medication.o Medical information and
medical aido Music instruments (for those
that play)o Sports clothing and
equipment (if you do sport)o Formal outfit or matric
farewell dress (for the firstyear’s dine)
o Money in change for“Blikskud”
o Sunscreeno Water bottleo #MyNWU-guideo 3 cans of canned food
BEWYS VAN BESTELLING - DINKI
NAAM EN VAN:
STUDENTENOMMER:
SELFOON NOMMER:
1) Verpligtend
Registrasiegelde sluit eerstejaarsklere met die waarde van R1000 in R 1 500
2) Opsionele pakkette: (Die volgende opsionele addisionele pakkette is by die dorpskoshuise beskikbaar
EERS op 14/01/2017. U kan u keuse daardie dag by die dorpskoshuise uitoefen en betaal.
Jool Pakket - (Overoll, Gumboots, Rugsak) R 450
Ete pakket R 930
Eerstejaarsdinee kaartjie R 170
Waterpakket R 130
JOOLkaartjie R 180
Jaar pakket: (Formal kaartjie, 2 Informal kaartjies, Prestige dinee kaartjie, 2 Ma en
Dogter naweek kaartjies, Tonnelnaweek kaartjie en 2 Mej. Dinki kaartjies)
R 1 300
Totaal opsionele pakkette
TOTAAL
Betalings metode: (Merk met x) Kaart EFT Kontant
Heg die bewys van betalings aan. (Strokie indien kaart of EFT afskrif)
Kwitansienommer indien kontant betaling
GETEKEN:
Ouer
Wat is ʼn intrekkerpakket?
’n Intrekkerspakket behels ’n kombinasie van studente-aksies wat elke voornemende eerstejaarstudent kies
om aan deel te neem. Nie een van hierdie aksies is verpligtend nie, wat beteken dat studente slegs betaal vir
dit waarin hulle wil en gaan deelneem. Die onderskeie intrekkerspakkette maak dit ook vir studente moontlik
om met slegs een betaling die betrokke kostes te dek.
Wat is koshuiskas?
Koshuiskas is ’n eenmalige bedrag wat deur voornemende koshuisinwoners betaal word wat hul deelname
aan verskeie studente-aksies (sport, kunste, JOOL, instandhouding, opedag, ens.) deur die jaar wil verseker.
Wat word by klerasie
ingesluit?
Let daarop dat elke koshuis sy unieke klerasiepakket spesifiseer (bv. 2 gholfhemde, 1 broek, 2 paar kouse,
reënbaadjie, rugsak, ens.
Wat is die doel van die oorpak (Ovie tydens
JOOL)?
Die oorpak moet vir veiligheidsredes (Beroepsveiligheid en gesondheid-wetgewing vereis dit aangesien
daar gesweis word tydens die bou van die JOOL-vlotte) deur elke persoon wat die JOOL-plaas betree, gedra
word. Oorpakke kan wel gekoop word sonder om JOOL-kaartjies te koop of om aan JOOL deel te neem,
aangesien die oorpakke ook vir ander geleenthede benut gaan word.
Wat behels JOOL?
JOOL behels nie net studentepret en plesier nie. JOOL het ook ’n sterk sosiale bewustheidsonderbou: “Jou
Onbaatsugtige Opoffering vir Liefdadigheid”. Jou JOOL-kaartjie verseker nie net jou deelname aan hierdie
onvergeetlike studentebelewenis en energieke prosessie nie; dit gee jou ook toegang tot die JOOL-plaas.
Nie net eindig die vlotoptog hier nie; dit is ook die plek waar twee polsende rock-konserte die laaste twee
aande, asook ʼn vuurwerkvertoning op die Vrydagaand, aangebied word.
Wat is Eerstejaarsdinee?
Die Eerstejaarsdinee is ’n swierige en eksklusiewe spoggeleentheid vir eerstejaarstudente. Hier kan hulle
hul beste voetjie voorsit en mekaar beter leer ken. Hierdie dinee is jaar na jaar ’n besliste hoogtepunt en is ’n
absolute moet-bywoon vir voornemende eerstejaars!
Dorpskoshuise Pakkette:
Dorpkoshuisepakkette is vasgestel op R1500 en sluit R500 vir koshuiskas en R1000 vir klerasie in. Hierdie
basiese pakket (Opsie A) moes reeds met webregistrasie betaal gewees het. Opsie B tot E kan betaal word
soos die betalingopsies blad dit aandui mits u reeds finaal geregistreer is.
Addisionele Opsies:
Verwys na bo.
BETALING OPSIES:
Elektroniese betaling kan al reeds gedoen word. Ons wil u aanmoedig om betaling so gou as moontlik
aftehandel.
OPSIE 1: EFT (Electronic Fund Transfer/ Internet oorbetaling)
Bewys van betaling moet uitgedruk word en met die dag van eerstejaarsontvangs saamgebring word sodat dit by die penniemeester (Finansies
HK-lid) van die betrokke koshuis ingehandig kan word. Hierdie bewys van betaling moet ook elektronies aan die betrokke penningmeester
(Finansies HK-lid) se epos gestuur word na: [email protected]
Bankbesonderhede van die NWU:
Naam van rekening: NWU Diverse
Bank: ABSA
Rek tipe: Tjekrekening
Rek nr.: 670 642 313
Verwysing: Din_Studentenommer.
OPSIE 2: KONTANTBETALING BY KOSHUISE
Gelde word betaal by die koshuis met aankoms
Dit kan kontant of per tjek (Tjeks moet asb. soos volg uitgemaak word aan: Noordwes-Universiteit, dit mag nie aan die koshuis uitgemaak
word nie. Namibiese en buitelandse tjeks word ongelukkig nie aanvaar nie) betaal word in die aangewese lokaal by die koshuis.
Dring asb. aan op ʼn kwitansie aangesien dit dien as bewys van betaling.
OPSIE 3: KONTANT & BANKKAART BETALING
Gelde word betaal by kassiere in gebou F1 in Lovers Lane met die Eerstejaarsontvangs.
ʼn Kwitansie word vir u uitgedruk en moet dan by die koshuis ingedien word as bewys van betaling.
Ons raai u aan om nie die prosedure te volg nie aangesien die rye lank is en om vir kassiere te vra om twee kwitansies uit te druk
aangesien u die een gaan indien by die koshuis en dan self nie ʼn bewys het nie.
OPSIE 4: HEFFING OP STUDENTEREKENING
Hierdie vorm word geteken by die koshuis met aankoms waar die gelde op die studenterekening gehef sal word.
Alle beurshouers (NSFAS ingesluit) moet hierdie vorm teken, mits anders gestel deur beursooreenkoms.
PROOF OF ORDER - DINKI
NAME AND SURNAME:
STUDENT NUMBER:
CELLPHONE NUMBER:
1) Compulsory package:
Registration money includes clothing to the value of R1000 and Residence fund R 1 500
2) Optional packages: (The following optional additional pacakages are avaliable at the Town Residences
ONLY on 14/01/2017. You can make your decision and pay on that day at the Town Residence.
RAG Package - Includes: (Overoll, Gumboots, Backpack) R 450
Meals Package R 930
First Years Formal Ticket R 170
Water package R 130
RAG Ticket R 180
Year package: (Formal ticket, 2 Informal tickets, Prestige dine ticket, 2 Mother and
Daughter weekend tickets, Tonnel weekend ticket and 2 Miss Dinki tickets)
R 1 300
Total Optional packages
TOTAL
Payment method: (Mark with x) Card EFT Cash
Attach the proof of payment. (Receipt if with Card and a copy if EFT)
Receipt number if Cash payment.
Signed:
Parent
What is a residence package?
The residence package includes a combination of student activities which each prospective first year
can choose to participate in. None of these activities are compulsory which means that students only
pay for that will they will participate in. The different packages also make it possible for students to
cover the costs with only one payment.
What is residence fund?
Residence fund is a once-off amount which is paid by prospective residents who want to ensure their
participation in various student activities like sport, arts, RAG, maintenance, open day, etc.
What is included in the clothing package?
Take note that each residence has their own unique clothing package (ex. 2 golf shirts, 1 short pants,
2 pairs of socks, rain jacket, back pack, etc.)
What is the purpose of the overall during RAG?
The overall is necessary for safety reasons (Workplace safety and health-legislation requires this due
to the fact that people have to weld when building the RAG-float) and should be worn by every person
that enters the RAG-farm. The overalls can be bought without the need to buy a RAG-ticket or to
participate in RAG because the overalls is used on other occasions as well.
What does RAG entail?
RAG is not only fun and games, it is a big charity event. Your RAG ticket lets you participate in this
unforgettable student experience and energetic parade and also gives you access to the RAG-farm.
This is the place where the float parade ends and it is also the place where two rock-concerts takes
place on the final two evenings of RAG-week. There is also a firework show on the Friday evening.
What is First years formal?
The first years formal is a fancy and exclusive event for first year students. This is an opportunity to
get to know the other first years better. This formal is definitely a highlight each year and should not
be missed!
Town Residence packages:
Town Residence packages are set on R1500 and include R500 for residence fund and R1000 for clothing. This basic package (Option A) must be paid when registering on the web. Option B to E can be paid as indicated on the payment options page, provided that your registration is final.
Additional Options:
Refer to the above.
TAKE NOTE:
ELECTRONIC PAYMENTS CAN ALREADY BE MADE AND WE ENCOURAGE YOU TO MAKE THE PAYMENT AS SOON AS POSSIBLE AND GET IT DONE.
OPTION 1 : EFT (Electronic Fund Transfer/ Internet banking)
Proof of payment must be brought along on the day of arrival and handed in at the Financial House committee member of the
residence. This proof of payment must also be send via e-mail toe the Financial house committee member of the residence:
Banking details of the NWU:
Name of account: NWU Diverse
Bank: ABSA
Account type: Check account
Account nr.: 670 642 313
Reference: Din_Student number.
OPTION 2: FEES ARE PAYBLE AT THE RESIDENCE ON ARRIVAL
Money is paid at the residence on the day of arrival.
It may be paid in cash or check in the designated room at the residence. (Checks must be made out as follows: North-West
University, it may not be made out to the residence. Namibian and foreign checks are not accepted.)
Please insist on a receipt as it serves as a proof of payment.
OPTION 3: CASH & BANK CARD PAYMENT
Money is paid at the cashiers in building F1 in Lovers Lane on the day of arrival.
A receipt will be given which has to be handed in at the residence and serves as the proof of payment.
We advise you to not follow this procedure due to the fact that the queues are long and you need to ask the cashiers
to print two receipts as you need to submit one at the residence and then you won’t have your own proof of payment.
OPTION 4: FEES ARE CHARGED TO THE STUDENT ACCOUNT
This form is signed at the residence on arrival and then the fees will be charged to the student account.
All bursary holders (including NSFAS) should sign this form, unless otherwise stated by the bursary agreement
Etepakket: Tydens die R&O program kry ons spesiaal iemand om vir die eerstejaars kos te verskaf. Dit is opsioneel, maar ons beveel dit baie sterk aan. Sommige meisies
eet nie op hulle eie gesond nie.
WEEK 1 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Middagete • Lasagne• Mengelslaai• Broodrolletjie• Sap
Aandete • Hoederwrap• Vrug• Sap
Middagete • Gebraaide Biefstuk• Paptert• Griekseslaai• Aartappelslaai• Sap
Aandete • Vetkoek met Kerrie
maalvleis• Waatlemoen• Sap
Middagete • Butterd Hake• Beetslaai• 3-lagieslaai• Pynappelslaai• Sap
Aandete • Jaffels met
maalvleis• Vrug• Sap
Middagete • Herderspastei• Rys• Broodrol• Wortel en
pynappelslaai• Sap
Aandete • Russianroll• Chips/
aartappelslaai• Sap
Middagete • Hoenderpastei• Spesery rys• Countrymix met
kaassous• Beetslaai• Broodrol• Sap
Aandete: • Hamburger• Aartappel
wiggies• Sap
WEEK 2 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Middagete • Beefstew• Rys• Pampentert• Megelslaai• Pynappel• Broodrolletjie• Sap
Aandete • Prego steak roll• Vrug• Sap
Middagete • Bobotie• Geekrys• Waatlemoensl
aai• Wortelslaai• Sap
Aandete • Chickenmayo
roll• Vrug• sap
Middagete • Chickenschnitzel
met kaassous• Aartappelgereg• Soetwortels• Beetslaai• Sap
Aandete • Vetkoek met
kerrie maalvleis• Piesang• sap
Middagete • Kammawildspast
ei• Rys• Groenboontjies• Griekseslaai• Sap
Aandete • Hoender
pastaslaai• Broodrolletjie• sap
Middagete • Lasagne• Mengelslaai• Broodrolletjie• Sap
Aandete: • Vingerete
Meal Package: During the R & O program we get caterers to provide food. This is optional, but we recommend it very
strongly. Some girls do not eat healthy on their own. Sometimes they do not eat at all, because there is too little time for them to go home for dinner and be on time for the busy schedule.
WEEK 1 Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday
Lunch • Lasagne• Mixed salad• Bread roll• Juice
Dinner • Chicken wrap• Fruit• Juice
Lunch • Beef steak• Pap tart• Greek salad• Potato salad• Juice
Dinner • Vetkoek with
curried mince• Watermelon• Juice
Lunch • Buttered Hake• Beetroot salad• 3 layer salad• Pineapple
salad• Juice
Dinner • Jaffles with
mince• Fruit• Juice
Lunch • Scottish pie• Rice• Bread roll• Carrot and
pineapplesalad
• Juice
Dinner • Russian roll• Chips/ potato
salad• juice
Lunch • Chicken pie• Spiced rice• Country mix
with cheesesauce
• Beetroot salad• Bread roll• Juice
Dinner • Hamburger• Potato wedges• Juice
WEEK 2 Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday
Lunch • Beef stew• Rice• Pumpkin tart• Mixed salad• Pineapple• Bread roll• Juice
Dinner • Prego steak roll• Fruit• Juice
Lunch • Bobotie• Yellow rice• Watermelon
salad• Carrot salad• Juice
Dinner • Chicken mayo
roll• Fruit• Juice
Lunch • Chicken schnitzel
with cheesesauce
• Potato dish• Sweet carrots• Beetroot salad• Juice
Dinner • Vetkoek with
curried mince• Banana• Juice
Lunch • GameVenison
pie• Rice• Green beans• Greek salad• Juice
Dinner • Chicken pasta
salad• Bread roll• Juice
Lunch • Lasagne• Mixed salad• Bread roll• Juice
Dinner • Finger food
Belangrike
Inligting
Important
Information
o R&O begins 14 January 2017o The Clubhouse is open from
06:00-12:00, please comeand mark your name off andmake sure you are registeredin Dinki.
o R&O begin 14 Januarie 2017o Klubhuis is oop van 06:00-
12:00, kom maak seker jy isgeregistreer en afgemerk opons eerstejaarslyste.
Remember, you’re the
one who can fill the
world with Sunshine
- Minnie Mouse
Ons sleep met
Over De
Voor
HC/HK 16/17
Lize-Marie Schwartz Primaria, Seniors
and/en TUG
Camilla-June Burger Vice/Onder Primaria, First-
Years/Eerstejaars, Clothing/Klerasie
Bianca Pitout Finances /Finansies
and/en SJGD
Zané Fourie Sport and
Sponsors/Borger
Claudine Pienaar Arts/Kunste
Kokesto Motadi AKSA and/en Festa
Zané Gerber Academics/Akademie, Recruitment/Werwing,
Miss/Mej Dinki, MEK and
Photo’s/Foto’s
Ivoné Marais JOOL,
Liason/Skakeling and/en Clubhouse
Conservation /Instandhouding
Ingé Du Toit Archive/Argief ,
Student Interests/ Studentebelange
and/en Secretary/ Sekretaresse
Social Koshuis
Residence
Start talking
Praat saam
#MyNWU
video