dinsdag 9 februarie 2016 die burger aktueel 11 delorean se

1
Aktueel 11 Dinsdag 9 Februarie 2016 Die Burger Kantoorure vir advertensie-plasing: Maandae tot Vrydae 08:00 - 16:30 Snuffelgids Jeanette Yvette Terri-Ann Faks: (041) 503-6027 (041) 503-6010 (041) 503-6183 (086) 457 5855 . FAMILIEKENNISGEWINGS 1000 . STERFGEVALLE 1005 . LYLE KEITH Sag heengegaan op Sondag 7 Februarie 2016. Sy heengaan word diep betreur deur sy eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, familie en vriende. Die roudiens vind plaas Woensdag 10 Februarie 2016 om 11:00 vanuit die NG Kerk Dagbreek, Despatch. Verassing privaat. Reëlings: SONJA DE VOS DESPATCH: 041 933 2039 LID VAN NBOV/SAMBA BEGRAFNIS-KONTRAKTEUR FERREIRA FAMILIE- KENNISGEWINGS STERFGEVALLE 1005 . GOOSEN FRANCOIS Van Vleistraat, Despatch. Oorlede op Maandag 1 Februarie 2016 op Win- burg. Hy word betreur deur sy familie. Die diens vind plaas vandag Dinsdag 9 Februarie 2016 om 11:00 in die AGS Kerk, Despatch. Navrae: Bossies Funeral 084 7920442/041 9911471 . OLIVIER VERNON / CASSIE Seun, vandag is jou tweede herdenking in die hemel saam met ons hemelse Vader. Pappa is vandag een maand saam met jou. Seun, ons mis jou nog steeds na twee jaar toe jy so skielik van ons af weggeneem is. Cassie, vandag is jy een maand saam met Seun nadat jou siekte jou uit jou pyn en lyding verlos het. Ons sal julle altyd liefhê en mis - tot ons weer eendag bymekaar is. Mamma / Helen, Quentin, Warren, klein Vernon en die res van die familie. 'Love you both looong time'. . PERSOONLIKE DIENSTE . LENINGS 1445 . BRIDGING CASH While you wait for PENSION/PACKAGE payout (lumpsum only) 041 363 0245 sms/PCM 071 433 0188 . GATVOL VIR SKULD? R50 000 @ R500.00 PM R100 000 @ R1 000.00 PM 041 484 4606 081 718 1242 ZITA'S OFFICE [email protected] . OP SOEK NA 1485 . ALL BUYERS & SELLERS Ons koop alle huishoudelike meubels en goedere. Van toeka tot nou!Beste kontant pryse aangebied. Gewaarborg! Ons kom haal. HERBIE 082 579 1541 . TE KOOP . GESOEK OM TE KOOP 1675 . Big Bucks Swop Shop - Beste pryse vir ongewenste goedere. Ons kollekteer. Skakel 041 484 3231 of 082 800 0674. . ALGEMENE & HUISDIENSTE . TUIN & BESPROEIING 1825 . TREE FELLING Stan Gouws 084 895 2105 . VOLWASSENES . VAKATURES 2020 . NEED LOTS OF MONEY? Become an EXOTIC DANCER!!! Don't want to be recognised in pe? We have the perfect solution for you! Contact Bonita on 079 056 5521 for more info! . WIL JY BAIE GELD VERDIEN? Word ’n EKSOTIESE DANSER!!! Wil jy nie in PE herken word nie? Ons het die perfekte oplossing vir jou! Skakel Bonita by 079 056 5521 vir meer info! . VOERTUIE . VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP 3075 . SKOON BAKKIES & MOTORS In goeie lopende toestand benodig tot R50 000. Skakel 0833 690 323 . EIENDOMME . WOONSTELLE TE HUUR 3250 . SENTRAAL, PE 1-slpk. w.s. plus goeie sekuriteit, R1 500 p.m. + R3 000 dep. Navrae Estelle 041 585 9771 . BETREKKINGS 3600 . ALGEMEEN 3680 . GROWING USED VEHICLE DEALER SEEKS F&I CONSULTANT Experienced and qualified F&I Consultant is required for a dealership in Port Elizabeth. •Matric Certificate with FAIS, FICA, RE and NCA Accreditations are a pre-requisite •Minimum of five years’ experience. •Advanced Seriti knowledge is non-negotia- ble. •Selling experience is advantageous. •The incumbent’s responsibilities will not be limited to F&I functions and will include general office assistance. Please submit your current remuneration package to application. Start date is negotiable. Must be highly motivated and work in a target-driven sales environment. Display a passion for customer service. Please submit your CV to [email protected] and via Fax to 041 368 8379 No later than 12 February. . GESOEK 3601 . CYNTHIA IS LOOKING FOR WORK A hardworking, reliable char/domestic seeks employment 2 days/3 days a week. With good references. Available immediately. Conatct 074 379 7232 . REGSKENNISGEWINGS & TENDERS . HERREGISTRASIES 4085 . KENNISGEWING Neem asb. kennis dat ELIAS RAMAHANEDZA, ID-nr. 510308 5453 089, aansoek doen by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektu- ele Eiendom (CIPC) vir die herstel van JITRO PROPERTY INVESTMENT CC (1998/ 021595/23). Neem asb. ver- der kennis dat enige beswaar teen hierdie aansoek binne dertig (30) dae van die datum van publikasie hiervan by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) ingedien moet word. 283695(118) 9/2(4085) . KENNISGEWING Neem asb. kennis dat ALINA NNONO CHABAKU, ID-nr. 640815 0638 087, aansoek doen by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektu- ele Eiendom (CIPC) vir die herstel van MULTI PROFIT INVESTMENTS 78 CC (2006/ 062424/23). Neem asb. ver- der kennis dat enige beswaar teen hierdie aansoek binne dertig (30) dae van die datum van publikasie hiervan by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) ingedien moet word. 283695(119) 9/2(4085) + = R22 SLEGS Nou beskikbaar by alle straatverkoopspunte. Koop jou gunsteling-koerant en tydskrif nou as ’n pakket vir net R22,00 op Maandae en Dinsdae. 1111111-DB210415 DeLorean se ‘tydmasjien’ bring eersdaags die toekoms terug D rie-en-dertig jaar nadat die laaste DeLorean gebou is, blyk dit dié vierwiel-ster van die Back to the Future-rolprente gaan weer vervaardig word. Die regte op die DeLorean Motor Company se naam word nou besit deur ’n maatskappy van Texas in die VSA wat herboude weergawes van die vlekvryestaal-tweesitpleksport- motor sedert 1995 verkoop het. Die nuwe DeLorean Motor Compa- ny het hom toegespits op die opknap en herstel van die 6 000 DeLoreans wat nog bestaan het. Hy het in 2008 ook probeer om vervaardiging te hervat, maar is gestuit. Danksy ’n verandering in VSA- wetgewing wat beteken dat motors nie meer aan moderne veiligheidsre- gulasies hoef te voldoen mits daar minder as 325 van hulle per jaar ge- maak word nie, is dit nou moontlik om weer nuwe DeLoreans te bou. Stephen Wynne, uitvoerende hoof van die firma, het aan ’n radiosta- sie gesê die wetsverandering is ’n seën vir sy maatskappy. “Daar is geen rede om die voor- koms van die motor te verander nie. “Namate ons met vervaardiging begin, sal ons besluit watter dele van die motor verfris moet word,” het hy gesê. Elke DeLorean bestaan uit 2 800 onderdele, en die nuwe DeLorean Motor Company besit meer as 99% van die oorblywende voorraad wat uit die oorspronklike fabriek kom, tesame met die oorspronklike tegnie- se tekeninge. Die firma hoop dat hy die eerste nuwe DeLorean teen 2017 klaar sal hê. ’n Klassieke DeLorean sal vandag tussen £25 000 (sowat R564 000) en £35 000 (sowat R791 000) kos, afhan- gend van die toestand daarvan. Modelle met ’n regterstuurwiel is egter skaars en sal heelwat meer kos. Die eerste DeLoreans is in 1981 vervaardig, maar slegs 9 000 is gemaak voordat die maatskappy in 1983 bankrot ge- raak het. Twee jaar later het die motor ’n versamelstuk geword na- dat dit in Back to the Future in ’n tydmasjien omskep is. Bronne: The Telegraph, The Guardian, wheels24, channel24, wikipedia.com V In die drie Back to the Future-flieks (1985-1989) gebruik Marty McFly en dr. Emmett Brown die elektriese DeLorean om terug te reis in tyd. Van die oorspronklike sewe DeLorean- tydmasjiene wat in die rolprente gebruik is, het drie tot vandag toe oorleef. Twee behoort aan Universal Studios en word heeltyd by enige van hul vier temaparke in Los Angeles, Orlando (Florida), Osaka (Japan) en Singapoer uitgestal. Die derde is in die 1995-inrytoneel gebruik waar Marty McFly dit tot in 1985 bestuur. Dis vir veldtoestande gebou en het in- derdaad deur die woestyn geploeg voor dit in ’n grot van “In- diane” versteek kon word. Nadat die rolprent-franchise voltooi is, het dié DeLorean vir 14 jaar by Universal gestaan. ’n Naamlose bieër van Kalifornië het dit in 2011 op ’n veiling vir $541 000 (R8,6 m.) gekoop. Die oorspronklike DeLorean Motor Com- pany is gestig deur John DeLorean, oud- ingenieur en uitvoerende hoof van die reuse-motorfirma General Motors in die VSA. Produksieprobleme en vertragings het egter daartoe gelei dat die motor die mark bereik het met ’n flou enjin – boon- op ’n dekade later as beoog. DeLorean is in 1982 aangekla van dwelmhandel en hoewel hy uiteindelik kwytgeskeld is om- dat hy in ’n lokval betrap is, was hy en sy motor se geloofwaardigheid daarmee heen. Pleks van die be- oogde 30 000 motors wat jaarliks uit die spesiaal geboude fa- briek in Noord-Ierland sou ry, is net 9 200 gemaak. Ander bekende vuurwaens wat oor die silwerdoek gery het: V HERBIE – The Love Bug (1968) ’n Australiër, Alex Micakovski, het sy Herbie in 2012 vir $150 000 (R2,39 m.) gekoop. Dit was een van talle #53-Kewers wat in Herbie Goes to Monte Carlo (1977) en Herbie Goes Bananas (1980) was en wat sywaarts kon “kyk” en sy hoofligte kon “knip” . V CHRISTINE – Christine (1983) Van die 20 1958-Plymouth Furies wat in dié fliek gebruik is, het vier oorleef. Drie is gebruik om John Carpenter se gruwelfliek te bemark en is daarna aan versamelaars verkoop. Die vierde sou glo in ’n Stephen King-prent, Cat’s Eye (1985) verskyn het. V ECTO-1 – Ghostbusters (1984) Drie Cadillac Miller-Meteor-ambulanse van 1959 was die “ektomobiel” in dié spook- jagterflieke. Een word buite Sony Studios uitgestal. ’n Tweede is glo in ’n rekwisiete- versameling, en die derde word volgens die Ecto-1-Facebook-blad herstel vir die onbevestigde Ghostbusters III-opvolg. $100 000 R1 606 800 Die nuwe outjie sal jou tussen $80 000 (sowat R1,3 m.) en $100 000 (R1 ,6 m.) uit die sak jaag. John Zachary DeLorean Gebore: 6 Januarie 1925 in Detroit, Michigan. Sterf: 19 Maart 2005 (op 80) in New Jersey. In die hof: Sally, weduwee van John DeLo- rean, het ’n Texas-firma in 2014 gedagvaar wat volgens haar die DeLorean-naam jare lank onwet- tig gebruik het om onder meer pette, penne, notaboeke en sleutelhouers te verkoop en die naam en afbeeldings van die motor onwettig aan ander maatskappye verkoop het, waaronder Nike, Urban Outfitters en Apple. Albei partye het in Desember verlede jaar ooreenge- kom dat Sally ’n onbekende bedrag sal ontvang en dat die Texas-firma die regte ontvang op die DeLorean Motor Company- naam, -handelsmerke en -logo. BESKRYWING: Kontakbesonderhede SRK Consulting is namens die Departement van Water en Sanitasie (DWS) deur BVI Consulting Engineers as die onafhanklike Omgewingsevaluasiepraktisyn aangestel om die nodige Omgewingsmagtigingsprosesse en verwante belanghebbersbetrokkenheid vir die voorgestelde projek te onderneem. 'n Basiese Evaluasie verslag (BEV), kragtens die wet op Nasionale Omgewingsbestuur (NEMA), sal by die Nasionale Departement van Omgewingsake en 'n Watergebruikslisensie-aansoek (WGLA), kragtens die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) (NWW), sal by die DOS ingedien word vir die herstel en rehabilitasie, wat onderneem sal word. Hierdie projek behels die herstel- en rehabilitasie-ingrypings wat benodig word aan die oewers en vlakte van die rivier. Die voorgestelde ingrypings sal die erosie en onstabiliteit van die oewer langs die rivier aanspreek. Die herstel en rehabilitasie sal op die onderstaande plaasgedeeltes plaasvind. Die FBEV is nou beskikbaar. Belanghebbers word aangemoedig om kommentaar op die inhoud van die verslag te lewer, en vraagstukke en bekommernisse uit te lig. Die FBEV lê op die volgende plekke ter insae: Bracefield Ontspanningsaal Bracefield Mnr. Andile Nshudu 082 329 4526 SRK-webtuiste www.srk.co.za Me. Donné Chetty 012 361 9821 Belanghebbers word versoek om kommentaar en bekommernisse direk by die Nasionale Departement van Omgewingsake in te handig d.m.v. pos, e-pos, faks of telefoniese kommentaar, en is welkom om afskrifte aan die SRK Belanghebberbetrokkenheidskantoor te stuur. Nasionale Departement van Omgewingsake Me. Salome Mambane 012 339 9385 [email protected] 296486(802891) 8/2 SRK Consulting Donné Chetty/Fiona Evans SRK Consulting Posbus 35290, Menlopark, Pretoria, 0102 Tel. 012 361 9821 [email protected] / [email protected] Plaasnaam Plaasnaam Plaasgedeelte Plaasgedeelte Palmietfontein 407 Gedeelte 1 Palmietfontein 407 Gedeelte 2 Palmietfontein 407 Gedeelte 3 Palmietfontein 407 Gedeelte 47 Palmietfontein 250 Gedeelte 1 Palmietfontein 250 Gedeelte 2 Kruis Rivier 248 Gedeelte 1 Kruis Rivier 248 Gedeelte 4 Kruis Rivier 248 Gedeelte 5 Kruis Rivier 248 Gedeelte 6 Kruis Rivier 248 Gedeelte 7 Kruis Rivier 248 Gedeelte 8 Plaasnaam Plaasnaam Plaasgedeelte Geelhoutboom 247 Gedeelte 0 Fonteins Plaats 246 Gedeelte 0 Fonteins Plaats 246 Gedeelte 1 Fonteins Plaats 246 Gedeelte 4 Fonteins Plaats 246 Gedeelte 6 Fonteins Plaats 246 Gedeelte 7 Boerslaagte 245 Gedeelte 3 Boerslaagte 245 Gedeelte 5 Boerslaagte 245 Gedeelte 6 Boerslaagte 245 Gedeelte 7 Volkers Rivier 244 Gedeelte 0 Volkers Rivier 244 Gedeelte 3 Openbare plek Ligging Kontakpersoon Telefoonnommer Plaasgedeelte OMGEWINGS MAGTIGINGS PROSES BESTUURSPROGRAM VIR DIE REHABILITASIE VAN DIE SKOENMAKERSRIVIER, GELEË IN DIE BLUE CRANE ROUTE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT IN DIE OOS-KAAPDIE BESKIKBAARHEID VAN DIE FINALE BASIESE IMPAKVERSLAG (FBEV) VIR KOMMENTAAR DOS-verwysing: 14/12/16/3/3/1/1508 X1R3A7JR-090216-OS-mfjkle-NOTICE TEL. 041 366 1660 456789-110913-OS-tvaunc-fare Jeanette Terri-Ann Yvette Faks: (041) 503 6027 (041) 503 6183 (041) 503 6010 (086) 457 5855 Kantoorure vir advertensie-plasing: Maandae tot Vrydae 08:00 - 16:30 Snuffelgids FAKS: 086 457 5855

Upload: others

Post on 29-Nov-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Aktueel 11Dinsdag  9  Februarie  2016 Die Burger

Kantoorure vir advertensie-plasing:Maandae totVrydae08:00 - 16:30

SnuffelgidsJeanette

Yvette

Terri-Ann

Faks:

(041) 503-6027

(041) 503-6010

(041) 503-6183

(086)4575855

.

FAMILIEKENNISGEWINGS1000

.

STERFGEVALLE1005

.

LYLE KEITH

Sag heengegaan op Sondag 7 Februarie 2016.Sy heengaan word diep betreur deur sy eggenote,kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, familie en

vriende. Die roudiens vind plaas Woensdag 10Februarie 2016 om 11:00 vanuit die NG Kerk Dagbreek,

Despatch.

Verassing privaat.

Reëlings: SONJA DE VOS

DESPATCH: 041 933 2039LID VAN NBOV/SAMBA

BEGRAFNIS-KONTRAKTEUR

FERREIRA

.

FAMILIE-KENNISGEWINGS

.

STERFGEVALLE

1005

.

GOOSENFRANCOIS

Van Vleistraat, Despatch.Oorlede op Maandag

1 Februarie 2016 op Win-burg. Hy word betreur deursy familie. Die diens vindplaas vandag Dinsdag 9

Februarie 2016 om 11:00 indie AGS Kerk, Despatch.

Navrae:Bossies Funeral

084 7920442/041 9911471

.

OLIVIERVERNON / CASSIE

Seun, vandag is joutweede herdenking in diehemel saam met ons

hemelse Vader. Pappa isvandag een maand saammet jou. Seun, ons mis jounog steeds na twee jaar

toe jy so skielik van ons afweggeneem is. Cassie,vandag is jy een maandsaam met Seun nadat jousiekte jou uit jou pyn enlyding verlos het. Ons saljulle altyd liefhê en mis -tot ons weer eendag

bymekaar is. Mamma /Helen, Quentin, Warren,

klein Vernon en die res vandie familie.

'Love you both looongtime'.

.

PERSOONLIKE DIENSTE

.

LENINGS

1445

.

BRIDGING CASHWhile you wait for

PENSION/PACKAGEpayout (lumpsum only)

041 363 0245sms/PCM 071 433 0188

.

GATVOL VIR SKULD?R50 000 @ R500.00 PM

R100 000 @ R1 000.00 PM041 484 4606081 718 1242ZITA'S OFFICE

[email protected]

.

OP SOEK NA

1485

.

ALLBUYERS & SELLERS

Ons koop allehuishoudelike meubels engoedere. Van toeka totnou!Beste kontant pryseaangebied. Gewaarborg!

Ons kom haal.HERBIE 082 579 1541

.

TE KOOP

.

GESOEK OM TE KOOP

1675

.

Big Bucks Swop Shop -Beste pryse vir

ongewenste goedere.Ons kollekteer.

Skakel 041 484 3231 of082 800 0674.

.

ALGEMENE & HUISDIENSTE

.

TUIN & BESPROEIING

1825

.

TREE FELLINGStan Gouws

084 895 2105

.

VOLWASSENES

.

VAKATURES

2020

.

NEED LOTS OFMONEY?

Become an EXOTICDANCER!!!

Don't want to berecognised in pe?

We have the perfectsolution for you!Contact Bonita on079 056 5521 for

more info!

.

WIL JY BAIE GELDVERDIEN?

Word ’n EKSOTIESEDANSER!!!

Wil jy nie in PE herkenword nie?

Ons het die perfekteoplossing vir jou!Skakel Bonita by079 056 5521 vir

meer info!

.

VOERTUIE

.

VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP

3075

.

SKOON BAKKIES& MOTORS

In goeie lopendetoestand benodig tot

R50 000.Skakel 0833 690 323

.

EIENDOMME

.

WOONSTELLE TE HUUR

3250

.

SENTRAAL, PE1-slpk. w.s. plus goeie

sekuriteit, R1 500 p.m. +R3 000 dep. Navrae Estelle

041 585 9771

.

BETREKKINGS

3600

.

ALGEMEEN

3680

.

GROWING USEDVEHICLE DEALER

SEEKS F&ICONSULTANT

Experienced and qualifiedF&I Consultant is required

for a dealership inPort Elizabeth.

•Matric Certificate withFAIS, FICA, RE and NCAAccreditations are apre-requisite•Minimum of five years’experience.•Advanced Seritiknowledge is non-negotia-ble.•Selling experience isadvantageous.•The incumbent’sresponsibilities will not belimited to F&I functionsand will include generaloffice assistance.

Please submit your currentremuneration package toapplication. Start date is

negotiable.Must be highly motivated

and work in atarget-driven sales

environment. Display apassion for customer

service.Please submit your CV [email protected] and viaFax to 041 368 8379

No later than12 February.

.

GESOEK

3601

.

CYNTHIA IS LOOKINGFOR WORK

A hardworking, reliablechar/domestic seeks

employment 2 days/3 daysa week. With goodreferences. Availableimmediately. Conatct

074 379 7232

.

REGSKENNISGEWINGS & TENDERS

.

HERREGISTRASIES

4085

.

KENNISGEWINGNeem asb. kennis dat ELIASRAMAHANEDZA, ID-nr.510308 5453 089, aansoekdoen by die Kommissie virMaatskappye en Intellektu-ele Eiendom (CIPC) vir dieherstel van JITRO PROPERTYINVESTMENT CC (1998/021595/23). Neem asb. ver-der kennis dat enige beswaarteen hierdie aansoek binnedertig (30) dae van die datumvan publikasie hiervan by dieKommissie vir Maatskappyeen Intellektuele Eiendom(CIPC) ingedien moet word.283695(118) 9/2(4085)

.

KENNISGEWINGNeem asb. kennis dat ALINANNONO CHABAKU, ID-nr.640815 0638 087, aansoekdoen by die Kommissie virMaatskappye en Intellektu-ele Eiendom (CIPC) vir dieherstel van MULTI PROFITINVESTMENTS 78 CC (2006/062424/23). Neem asb. ver-der kennis dat enige beswaarteen hierdie aansoek binnedertig (30) dae van die datumvan publikasie hiervan by dieKommissie vir Maatskappyeen Intellektuele Eiendom(CIPC) ingedien moet word.283695(119) 9/2(4085)

+ = R22SLEGS

Nou beskikbaar by alle straatverkoopspunte.

Koop jou gunsteling-koerant en tydskrif nouas ’n pakket vir net R22,00 op Maandae en Dinsdae.

1111111-DB210415

DeLorean se ‘tydmasjien’ bring eersdaags die toekoms terugDrie-en-dertig jaar nadat die

laaste DeLorean gebou is, blykdit dié vierwiel-ster van die

Back to the Future-rolprente gaan weer vervaardig word.

Die regte op die DeLorean Motor Company se naam word nou besit deur ’n maatskappy van Texas in die VSA wat herboude weergawes van die vlekvryestaal-tweesitpleksport-motor sedert 1995 verkoop het.

Die nuwe DeLorean Motor Compa-ny het hom toegespits op die opknap en herstel van die 6 000 DeLoreans wat nog bestaan het. Hy het in 2008 ook probeer om vervaardiging te hervat, maar is gestuit.

Danksy ’n verandering in VSA-wetgewing wat beteken dat motors nie meer aan moderne veiligheidsre-

gulasies hoef te voldoen mits daar minder as 325 van hulle per jaar ge-maak word nie, is dit nou moontlik om weer nuwe DeLoreans te bou.

Stephen Wynne, uitvoerende hoofvan die firma, het aan ’n radiosta-sie gesê die wetsverandering is ’n seën vir sy maatskappy.

“Daar is geen rede om die voor-koms van die motor te verander nie.

“Namate ons met vervaardigingbegin, sal ons besluit watter dele van die motor verfris moet word,” het hy gesê.

Elke DeLorean bestaan uit 2 800onderdele, en die nuwe DeLorean Motor Company besit meer as 99% van die oorblywende voorraad wat uit die oorspronklike fabriek kom, tesame met die oorspronklike tegnie-se tekeninge.

Die firma hoop dat hy die eerstenuwe DeLorean teen 2017 klaar sal hê.

’n Klassieke DeLorean sal vandagtussen £25 000 (sowat R564 000) en £35 000 (sowat R791 000) kos, afhan-gend van die toestand daarvan. Modelle met ’n regterstuurwiel is egter skaars en sal heelwat meer kos.

Die eerste DeLoreans is in 1981 vervaardig, maar slegs 9 000 is gemaak voordat die maatskappy in 1983 bankrot ge-raak het. Twee jaar later het die motor ’n versamelstuk geword na-dat dit in Back to the Future in ’n tydmasjien omskep is.Bronne:  The  Telegraph,  The  Guardian, wheels24,  channel24,  wikipedia.com

V  In  die  drie  Back  to  the  Future­flieks (1985­1989)  gebruik  Marty  McFly  en  dr. Emmett  Brown  die  elektriese  DeLorean om  terug  te  reis  in  tyd. Van  die  oorspronklike  sewe  DeLorean­tydmasjiene  wat  in  die  rolprente  gebruik is,  het  drie  tot  vandag  toe  oorleef.  Twee behoort  aan  Universal  Studios  en  word heeltyd  by  enige  van  hul  vier  temaparke in  Los  Angeles,  Orlando  (Florida),  Osaka (Japan)  en  Singapoer  uitgestal.Die  derde  is  in  die  1995­inrytoneel  gebruik  waar  Marty  McFly dit  tot  in  1985  bestuur.  Dis  vir  veldtoestande  gebou  en  het  in­derdaad  deur  die  woestyn  geploeg  voor  dit  in  ’n  grot  van  “In­diane”  versteek  kon  word.Nadat  die  rolprent­franchise  voltooi  is,  het  dié  DeLorean  vir  14 jaar  by  Universal  gestaan.  ’n  Naamlose  bieër  van  Kalifornië het  dit  in  2011  op  ’n  veiling  vir  $541 000  (R8,6 m.)  gekoop.

Die  oorspronklike  DeLorean  Motor  Com­pany  is  gestig  deur  John  DeLorean,  oud­ingenieur  en  uitvoerende  hoof  van  die reuse­motorfirma  General  Motors  in  die VSA.  Produksieprobleme  en  vertragings het  egter  daartoe  gelei  dat  die  motor  die mark  bereik  het  met  ’n  flou  enjin  –  boon­op  ’n  dekade  later  as  beoog.  DeLorean  is in  1982  aangekla  van  dwelmhandel  en hoewel  hy  uiteindelik  kwytgeskeld  is  om­dat  hy  in  ’n  lokval  betrap  is,  was  hy  en  sy motor  se  geloofwaardigheid  daarmee  heen.  Pleks  van  die  be­oogde  30 000  motors  wat  jaarliks  uit  die  spesiaal  geboude  fa­briek  in  Noord­Ierland  sou  ry,  is  net  9 200  gemaak.

Ander bekende vuurwaens wat oor die silwerdoek gery het:

V  HERBIE  –  The  Love  Bug  (1968)’n  Australiër,  Alex  Micakovski,  het  sy Herbie  in  2012  vir  $150 000 (R2,39 m.)  gekoop.  Dit  was  een  van talle  #53­Kewers  wat  in  Herbie  Goes to  Monte  Carlo  (1977)  en  Herbie  Goes Bananas  (1980)  was  en  wat  sywaarts kon  “kyk”  en  sy  hoofligte  kon  “knip”.

V  CHRISTINE  –  Christine  (1983)Van  die  20  1958­Plymouth  Furies  wat in  dié  fliek  gebruik  is,  het  vier  oorleef. Drie  is  gebruik  om  John  Carpenter  se gruwelfliek  te  bemark  en  is  daarna aan  versamelaars  verkoop.  Die  vierde sou  glo  in  ’n  Stephen  King­prent, Cat’s  Eye  (1985)  verskyn  het.

V  ECTO­1  –  Ghostbusters  (1984)Drie  Cadillac  Miller­Meteor­ambulanse  van 1959  was  die  “ektomobiel”  in  dié  spook­jagterflieke.  Een  word  buite  Sony  Studios uitgestal.  ’n  Tweede  is  glo  in  ’n  rekwisiete­versameling,  en  die  derde  word  volgens die  Ecto­1­Facebook­blad  herstel  vir  die onbevestigde  Ghostbusters  III­opvolg.

$100  000R1 606 800

Die  nuwe  outjie  sal  jou tussen  $80 000  (sowat R1,3 m.)  en  $100 000 (R1 ,6 m.)  uit  die  sak  jaag.

John  Zachary  DeLoreanGebore:  6  Januarie  1925  inDetroit,  Michigan. Sterf:  19  Maart  2005  (op 80)  in  New  Jersey. 

In die hof:Sally, weduwee van John DeLo­rean, het ’n Texas­firma in 2014gedagvaar wat volgens haar dieDeLorean­naam jare lank onwet­tig gebruik het om onder meer pette, penne, notaboeke en sleutelhouers te verkoop en die naam en afbeeldings van die motor onwettig aan ander maatskappye verkoop het, waaronder Nike, Urban Outfittersen Apple. Albei partye het in Desember verlede jaar ooreenge­kom dat Sally ’n onbekende bedrag sal ontvang en dat die Texas­firma die regte ontvang opdie DeLorean Motor Company­naam, ­handelsmerke en ­logo.

BESKRYWING:

Kontakbesonderhede

SRK Consulting is namens die Departement van Water en Sanitasie (DWS) deur BVI Consulting Engineers as dieonafhanklike Omgewingsevaluasiepraktisyn aangestel om die nodige Omgewingsmagtigingsprosesse en verwantebelanghebbersbetrokkenheid vir die voorgestelde projek te onderneem.

'n Basiese Evaluasie verslag (BEV), kragtens die wet op Nasionale Omgewingsbestuur (NEMA), sal by die Nasionale Departement vanOmgewingsake en 'n Watergebruikslisensie-aansoek (WGLA), kragtens die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) (NWW), sal by die DOSingedien word vir die herstel en rehabilitasie, wat onderneem sal word.

Hierdie projek behels die herstel- en rehabilitasie-ingrypings wat benodig word aan die oewers en vlakte van die rivier. Die voorgesteldeingrypings sal die erosie en onstabiliteit van die oewer langs die rivier aanspreek. Die herstel en rehabilitasie sal op die onderstaandeplaasgedeeltes plaasvind.

Die FBEV is nou beskikbaar. Belanghebbers word aangemoedig om kommentaar op die inhoud van die verslag te lewer, en vraagstukke enbekommernisse uit te lig. Die FBEV lê op die volgende plekke ter insae:

Bracefield Ontspanningsaal Bracefield Mnr. Andile Nshudu 082 329 4526SRK-webtuiste www.srk.co.za Me. Donné Chetty 012 361 9821

Belanghebbers word versoek om kommentaar en bekommernisse direk by die Nasionale Departement van Omgewingsake in te handigd.m.v. pos, e-pos, faks of telefoniese kommentaar, en is welkom om afskrifte aan die SRK Belanghebberbetrokkenheidskantoor te stuur.

Nasionale Departement van OmgewingsakeMe. Salome Mambane

012 339 [email protected]

296486(802891) 8/2

SRK ConsultingDonné Chetty/Fiona Evans

SRK ConsultingPosbus 35290, Menlopark, Pretoria, 0102

Tel. 012 361 [email protected] / [email protected]

Plaasnaam PlaasnaamPlaasgedeelte Plaasgedeelte

Palmietfontein 407 Gedeelte 1

Palmietfontein 407 Gedeelte 2

Palmietfontein 407 Gedeelte 3

Palmietfontein 407 Gedeelte 47

Palmietfontein 250 Gedeelte 1

Palmietfontein 250 Gedeelte 2

Kruis Rivier 248 Gedeelte 1

Kruis Rivier 248 Gedeelte 4

Kruis Rivier 248 Gedeelte 5

Kruis Rivier 248 Gedeelte 6

Kruis Rivier 248 Gedeelte 7

Kruis Rivier 248 Gedeelte 8

Plaasnaam PlaasnaamPlaasgedeelte

Geelhoutboom 247 Gedeelte 0

Fonteins Plaats 246 Gedeelte 0

Fonteins Plaats 246 Gedeelte 1

Fonteins Plaats 246 Gedeelte 4

Fonteins Plaats 246 Gedeelte 6

Fonteins Plaats 246 Gedeelte 7

Boerslaagte 245 Gedeelte 3

Boerslaagte 245 Gedeelte 5

Boerslaagte 245 Gedeelte 6

Boerslaagte 245 Gedeelte 7

Volkers Rivier 244 Gedeelte 0

Volkers Rivier 244 Gedeelte 3

Openbare plek Ligging Kontakpersoon Telefoonnommer

Plaasgedeelte

OMGEWINGS MAGTIGINGS PROSES BESTUURSPROGRAM VIR DIEREHABILITASIE VAN DIE SKOENMAKERSRIVIER, GELEË IN DIE BLUE CRANE ROUTE PLAASLIKE

MUNISIPALITEIT IN DIE OOS-KAAPDIE BESKIKBAARHEID VAN DIE FINALE BASIESEIMPAKVERSLAG (FBEV) VIR KOMMENTAAR

DOS-verwysing: 14/12/16/3/3/1/1508

X1R3A7JR-090216-OS-mfjkle-NOTICE

TEL.041 366 1660

456789-110913-OS-tvaunc-fare

Jeanette Terri-Ann

Yvette Faks:

(041) 5036027 (041) 5036183

(041) 5036010 (086)4575855Kantoorure vir advertensie-plasing:

Maandae totVrydae08:00 - 16:30

SnuffelgidsFAKS:

086 457 5855