dit is die tye en voorlopige kostes. daar gaan …dit is die tye en voorlopige kostes. daar gaan...

2
[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 15/02/2018 Brief: 05/18 DATUMS (Feb 2018) Die eerste maand van skool is al agter die rug. Baie dankie aan al die ouers wat so getrou die oueraande en sportgeleenthede ondersteun het. Kommunikasie tussen personeel en ouer is baie belangrik. Ons vra asseblief dat ouers die privaatheid van ons personeel respekteer. Daar is ouers wat personeel selfs na 8 in die aand en op Sondae bel om te vra oor watter huiswerk kinders moet doen. Ons skool gaan self huiswerkboeke vir die leerders wat dit nodig het verskaf. Ons vra verskoning dat die boekies laat is. Die maatskappy wat dit sou verskaf het verdwyn met die borge se geld en nie die boeke gelewer nie. Ons sal die kostes dra, want ons het ‘n belofte gemaak om dit GRATIS aan u te verskaf. Atletiek kry voorkeur bo die wintersport. Leerders moet nog by hulle atletiekoefeninge uitkom. Die ouers wat wil hê dat die atlete deelneem aan die wintersport doen dit op eie verantwoordelikheid. Geen kind wat ‘n atleet is sal benadeel word as hy aan atletiek deelneem nie. Hulle sal ‘n regverdige kans kry om hulself te bewys en in ‘n span opgeneem word. Terwyl al die sportaktiwiteite aan die gang is, moet ons nie die doel waarvoor ons leerders regtig by die skool is agterweë laat bly nie. Die leerders moet nie agter raak met hulle skoolwerk nie, want die toetsreeks kruip stadig nader. RUGBYTOERE o/9 Toer na Konka vanaf 21 – 23 Maart 2018, kostes R 1 400. o/11 & o/13 Toer na Klerksdorp vanaf 27 – 29 Maart 2018, kostes R 1 050. Dit is die tye en voorlopige kostes. Daar gaan insamelings gedoen word en vir borge gevra word wat die moontlike kostes kan verlaag. Hierdie is die voorlopige kostes. Ons gee die geleentheid om te beplan of af te betaal sodat die uitgawes nie te veel is om op een slag te betaal nie. 19 DAG 3 Netbalproewe (o/10) 20 DAG 4 21 DAG 5 Omgeegroep om 7:15 22 DAG 6 23 DAG 1 Borgefunksie 24 NVS Byeenkoms MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG KPS HUISWERKBOEK (Graad 4 – 7) Die beloofde GRATIS huiswerkboekies het nooit gerealiseer nie, die skool kry glad nie die verskaffers in die hande nie. Ons het ‘n alternatiewe huiswerkboekie ontwerp met net die basiese in. Indien ouers vir hulle kinders ‘n huiswerkboekie wil bestel voltooi die onderstaande strokie in en handig spoedig by klasonderwyser in sodat ons die huiswerkboekies kan druk en uitgee. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Naam van kind ___________________________________ Graad ___________ (Slegs Gr 4 – 7) Benodig ‘n huiswerkboek JA NEE, het reeds ‘n boekie gekoop. ___________________________________________ HANDTEKENING OUER/VOOG 15 Feb in KPS Skoolsaal 18:00 – 21:00 Toegang: R 10 Fotohoekie: R 20 ‘n foto SNOEPIE - pizza, koeldrank & lekkers

Upload: others

Post on 06-Jul-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Dit is die tye en voorlopige kostes. Daar gaan …Dit is die tye en voorlopige kostes. Daar gaan insamelings DATUMS (Feb 2018) ouer is baie belangrik. Ons vra asseblief dat ouers die

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 15/02/2018 Brief: 05/18

DATUMS (Feb 2018)

Die eerste maand van skool is al agter die rug. Baie dankie aan al die ouers wat so getrou die oueraande en sportgeleenthede

ondersteun het. Kommunikasie tussen personeel en ouer is baie belangrik. Ons vra asseblief dat ouers die privaatheid van ons

personeel respekteer. Daar is ouers wat personeel selfs na 8 in die aand en op Sondae bel om te vra oor watter huiswerk kinders

moet doen. Ons skool gaan self huiswerkboeke vir die leerders wat dit nodig het verskaf. Ons vra verskoning dat die boekies laat is.

Die maatskappy wat dit sou verskaf het verdwyn met die borge se geld en nie die boeke gelewer nie. Ons sal die kostes dra, want

ons het ‘n belofte gemaak om dit GRATIS aan u te verskaf.

Atletiek kry voorkeur bo die wintersport. Leerders moet nog by hulle atletiekoefeninge uitkom. Die ouers wat wil hê dat die atlete

deelneem aan die wintersport doen dit op eie verantwoordelikheid. Geen kind wat ‘n atleet is sal benadeel word as hy aan atletiek

deelneem nie. Hulle sal ‘n regverdige kans kry om hulself te bewys en in ‘n span opgeneem word.

Terwyl al die sportaktiwiteite aan die gang is, moet ons nie die doel waarvoor ons leerders regtig by die skool is agterweë laat bly

nie. Die leerders moet nie agter raak met hulle skoolwerk nie, want die toetsreeks kruip stadig nader.

RUGBYTOERE

o/9 Toer na Konka vanaf 21 – 23 Maart 2018, kostes R 1 400.

o/11 & o/13 Toer na Klerksdorp vanaf 27 – 29 Maart 2018, kostes R 1 050.

Dit is die tye en voorlopige kostes. Daar gaan insamelings gedoen word en vir borge gevra word

wat die moontlike kostes kan verlaag. Hierdie is die voorlopige kostes. Ons gee die geleentheid

om te beplan of af te betaal sodat die uitgawes nie te veel is om op een slag te betaal nie.

19

DAG 3

Netbalproewe

(o/10)

20

DAG 4

21

DAG 5

Omgeegroep

om 7:15

22

DAG 6

23

DAG 1

Borgefunksie

24

NVS Byeenkoms

MA

AN

DA

G

DIN

SD

AG

WO

EN

SD

AG

DO

ND

ER

DA

G

VR

YD

AG

SA

TE

RD

AG

KPS HUISWERKBOEK (Graad 4 – 7)

Die beloofde GRATIS huiswerkboekies het nooit gerealiseer nie, die skool kry glad nie die verskaffers

in die hande nie. Ons het ‘n alternatiewe huiswerkboekie ontwerp met net die basiese in. Indien ouers

vir hulle kinders ‘n huiswerkboekie wil bestel voltooi die onderstaande strokie in en handig spoedig by

klasonderwyser in sodat ons die huiswerkboekies kan druk en uitgee.

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Naam van kind ___________________________________ Graad ___________ (Slegs Gr 4 – 7)

Benodig ‘n huiswerkboek JA NEE, het reeds ‘n boekie

gekoop.

___________________________________________ HANDTEKENING OUER/VOOG

15 Feb in KPS Skoolsaal

18:00 – 21:00

Toegang: R 10

Fotohoekie: R 20 ‘n foto

SNOEPIE - pizza,

koeldrank &

lekkers

Page 2: Dit is die tye en voorlopige kostes. Daar gaan …Dit is die tye en voorlopige kostes. Daar gaan insamelings DATUMS (Feb 2018) ouer is baie belangrik. Ons vra asseblief dat ouers die

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 15/02/2018 Brief: 05/18

BEHEERLIGGAAM

Let Wel: die datum van die BEHEERLIGGAAMS-

VERKIESING is 7 Maart 2018. Indien ‘n

kworum (van 15 % van die totale aantal ouers

Gr R -7 ) nie die verkiesingsvergadering

bywoon nie, sal 19 Maart 2018 die alternatiewe

datum wees.