dit is tyd om prys te gee

9
Maak gereed die Koning kom!” DEEL 3 n Geestelike reis van Egipte na Kanaan n Geestelike reis van Egipte na Kanaan

Upload: meliscl

Post on 14-Jun-2015

482 views

Category:

Spiritual


6 download

TRANSCRIPT

Page 1: Dit is tyd om prys te gee

“ Maak gereed die Koning kom!”

DEEL 3

‘‘n Geestelike reis van Egipte na Kanaann Geestelike reis van Egipte na Kanaan

Page 2: Dit is tyd om prys te gee

Die afgelope maande het ons die Mag & Krag van God aanskou toe verskeie plae oor Egipte gebring is . . .

Die towenaars van Farao; navolgers van satan, is raadop! Daar is niks wat hulle kandoen om die straf wat God die Almagtige oor Egipte uitvoer, stop te sit nie . . .

Water in bloed Paddas Muskiete Steekvliee

Pes onder die vee Swere Hael Sprinkane

Duisternis

Dood van die eersgeborenes

Page 3: Dit is tyd om prys te gee

Dit is verbasend hoe hardkoppig die Egiptiese Koning is!

Kyk net hoe afgebreek is hierdie land nadat nege plae van muskiete,

paddas, steekvliee, hael en selfs sprinkane Egipte getref het . . .

Maar steeds weier Farao dat die volk trek!

Hy maak ‘n persoonlike keuse om God die Almagtige teen te staan!

Page 4: Dit is tyd om prys te gee

Die Woord van God se in Johannes 12:26 “ As iemand My WIL dien, laat hom My volg”

Dit beteken as jy ‘n bewuste keuse maak om God te DIEN moet jy Hom VOLG

As ek kies om God te gehoorsaam sal Hy my uit die verlore wereld red; en as ek besluit om aan die standaard van God te voldoen, sal ek geestelik groei

Die volk van Israel kies om God te gehoorsaam

Page 5: Dit is tyd om prys te gee

Die Lam is geslag & die bloed is aan die deur koesyne gesmeer . . .

Vannag gaan die eersgeborenes van elke huis sterf waar geen bloed gevloei en aan die deure van huise gesmeer is nie . . .

Ten spyte van die teenstand wat Farao bied, neem die volk van Israel‘n stap in die geloof en gehoorsaam God

Page 6: Dit is tyd om prys te gee

Moses verduidelik dat die bloed moet vloei as gevolg van ons sondes, want sonder bloedvergieting is daar geen vergifnis vir sonde nie. . .

Almal wonder wat is die groot probleem met sonde en wat is die nagevolge daarvan? Wie is hierdie God van Israel en ons voorvaders werklik?

Page 7: Dit is tyd om prys te gee

Moses vertel dat God die Almagtige, Heilig is; Hy is opreg & regverdig Hy het al die mag daar bo in die hemel & ook hier op die aarde. . .

God het geen ongeregtigheid of sonde in Sy wese en verwag van elke mens om aan hierdie standaard te voldoen

God se opdrag is dat ons volmaak moet wees soos wat ons Vader in die hemele volmaak is

Alles wat nie Heilig is soos God Heilig is nie, is sonde: ‘n oortreding van God se wette

Page 8: Dit is tyd om prys te gee

Wat is die nagevolge van sonde?

In Exodus 32:33 se God aan Moses: “Wie teen My gesondig het, die sal Ek uitdelg uit My boek.”

Ons almal het gesondig en sondig steeds! Dit beteken dat almal bestem is vir die verderf!

Moses se dit is hoekom God van ons verwag om die bloed van ‘n volmaakte Lam Moses se dit is hoekom God van ons verwag om die bloed van ‘n volmaakte Lam aan die koesyne van ons huis deure te smeer. Die Bloed wys heen na ‘n groter plan aan die koesyne van ons huis deure te smeer. Die Bloed wys heen na ‘n groter plan

wat God het om ons almal van die ewige dood te red!wat God het om ons almal van die ewige dood te red!

Page 9: Dit is tyd om prys te gee

GOD ALLEEN KAN MY VERLOS!

“ Ek sal julle as my volk aanneem en vir julle ’n God wees. Julle sal erken dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei onder die harde arbeid van die Egiptenaars uit”

Deut. 4:20. Gén. 17:8; Ex. 29:45,46; Deut. 29:13; Openb. 21:7. 7

“ Ek sal julle bring in die land waaromtrent Ek my hand opgehef het, om dit aan Abraham, aan Isak en aan Jakob te gee; en Ek sal dit aan julle as ’n besitting gee, Ek, die HERE. “

Ons moet die vertroue en geloof wat ons in aardse besittings en afgode het prys gee! Dit is tyd om alles wat onrein is in Egipte agter te laat en op God te vertrou

om my uit hierdie wereld van verlorenheid te red!

“ Ek is die HERE, en Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en jou red uit hulle slawerny, en Ek sal jou verlos deur ’n uitgestrekte

arm en deur groot strafgerigte” Gén. 48:16; Ex. 15:13. 6

WORD VERVOLG

Dit is tyd om Egipte land prys te gee en die verlore wereld agter te laat!Dit is tyd om Egipte land prys te gee en die verlore wereld agter te laat!