doelstellings en inhoud leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. as hy...

16
82 Eerste kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: My gesin en familie Voorbereiding Lees: Genesis 3: 16, 19; 2: 18; 5: 27 Efesiërs 5: 22 - 24 Spreuke 17: 9, 17; 27:9; 31 Josua 24: 15 Galasiërs 5: 22 Mattheus 18: 21-22; 7: 12; 5: 16 Lukas 10: 25 - 37; 2: 1 - 20; 23: 33 - 46; 24: 1 - 12; 24: 50 - 53 Levitikus 19: 18 1 Korinthiërs 6: 20 Romeine 12: 1 Exodus 20: 9-11; 21: 33 Johannes 15: 12 - 15 Job 6: 14 Jakobus 4: 4 Psalm 46; 121 Doelstellings en inhoud 1. Die Here het vir jou ouers gegee, wat jou moet opvoed tot sy eer. 2. Die Here plaas jou in ’n gesin en familie, ons gesindhede soos gehoorsaamheid, respek en verantwoordelikheid teenoor mekaar moet reg wees. Die Bybel leer ons dat elkeen in die gesin ’n spesiale plek het. 3. Die Here eis gehoorsaamheid van jou. Jy kan die Here alleenlik goed leer ken deur die Bybel, daarom is dit belangrik om huisgodsdiens te hou en elke Sondag kerk toe te gaan. 4. beveel in die vyfde gebod. Notas: Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

82

Eers

te k

war

taal

Wee

k 7,

8 e

n 9

Tem

a 3:

My

gesi

n en

fam

ilie

Voor

bere

idin

gLe

es: Gen

esis

3: 1

6, 1

9; 2

: 18;

5: 2

7E

fesi

ërs

5: 2

2 - 2

4S

preu

ke 1

7: 9

, 17;

27:

9; 3

1Jo

sua

24: 1

5G

alas

iërs

5: 2

2M

atth

eus

18: 2

1-22

; 7: 1

2; 5

: 16

Luka

s 10

: 25

- 37;

2: 1

- 20

; 23:

33

- 46;

24:

1 -

12;

24: 5

0 - 5

3Le

vitik

us 1

9: 1

81

Kor

inth

iërs

6: 2

0R

omei

ne 1

2: 1

Exo

dus

20: 9

-11;

21:

33

Joha

nnes

15:

12

- 15

Job

6: 1

4Ja

kobu

s 4:

4P

salm

46;

121

Doe

lste

lling

s en

inho

ud

1.D

ie H

ere

het v

ir jo

u ou

ers

gege

e, w

at jo

u m

oet o

pvoe

d to

t sy

eer.

2.D

ie H

ere

plaa

s jo

u in

’n g

esin

en

fam

ilie,

ons

ges

indh

ede

soos

geh

oors

aam

heid

, res

pek

en v

eran

twoo

rdel

ikhe

id te

enoo

r mek

aar m

oet r

eg w

ees.

Die

Byb

el le

er o

ns d

at e

lkee

n in

di

e ge

sin

’n s

pesi

ale

plek

het

.3.

Die

Her

e ei

s ge

hoor

saam

heid

van

jou.

Jy

kan

die

Her

e al

leen

lik g

oed

leer

ken

deu

r die

B

ybel

, daa

rom

is d

it be

lang

rik o

m h

uisg

odsd

iens

te h

ou e

n el

ke S

onda

g ke

rk to

e te

gaa

n.4.

beve

el in

die

vyf

de g

ebod

.

Notas:

Ass

esse

rings

mer

kers

en

wen

ke v

ir in

form

ele

en

form

ele

asse

sser

ing

Leer

mat

eria

al e

n hu

lpbr

onne

Inte

rnet

verw

ysin

gs o

f aa

nvul

lend

e m

ater

iaal

Page 2: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

83

3. My gesin/familie

Dag 1

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

InhoudDie Here het vir jou ouers gegee, wat jou moet opvoed tot Sy eer.Die Here plaas jou in ’n gesin en familie.Ons gesindhede teenoor mekaar moet reg wees.Die Here eis gehoorsaamheid van jou. Jy kan die Here goed leer ken deur die Bybel, huisgodsdiens te doen en elke Sondag kerk toe te gaan Jou gesin is die mense naaste aan jou. Byvoorbeeld: Pappa, mamma, boetie(s) en of sussie(s).Jou familie is Oupa, Ouma, ooms, tannies, neefs en niggies.Pappa en mamma se ouers is jou oupa’s en ouma’s.Pappa en mamma se boeties is jou ooms.Pappa en mamma se sussies is jou tannies.Die ooms en tannies se kinders is jou neefs (seuns) en niggies (dogters).Oupa en ouma se ouers is jou oupagrootjie en oumagrootjie.Jy is jou oupa en ouma se kleinkind.Al die familie wat ná jou oupagrootjie en oumagrootjiegebore is, is hul na-geslag.

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Kreatiewe speletjies en vaardighede: RolspelLeer die liedjie: “My Familie” Stel leerlinge bekend aan melodiese instrumente (instrumente wat ’n melodie of kan speel byvoorbeeld ’n orrel of kitaar).

Speel ’n CD met orrelmusiek en kitaarmusiek.

30 minute

15 minute

Page 3: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

84

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Beweging

Leerlinge beweeg arms op en af soos ’n voël wat vlieg, terwyl leerlinge hard-loop.Vlieg soos ’n vliegtuig – arms horisontaal uitgestrek (hardloop oor die hele terrein).Loop links, regs, bene effens gebuig en arms gebuig, vuiste gebal, links regs, soos ’n stoomtrein.

Sport en speletjiesSpeel “Vroteier”: Leerlinge sit in ’n kring. Een leerling hardloop aan die buite-kant van die kring en laat val ’n voorwerp (’n sakdoek) agter een van die leer-linge wat sit. Die leerling wat die sakdoek optel, jaag nou die eerste leerling tot by sy sitplek in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring gaan sit. ’n Leerling wat nie die sakdoek agter hom raak-sien voordat die leerling wat die sakdoek laat val het weer by hom kom, is ook “vrot” en moet in die middel van die kring gaan sit.

30 minute

Dit is my mam-mie, lief en goed. Dit is my pa met sy jas en hoed.

44

Dit is my boe-ta, fris en groot. Dit is my sus-sie met haar pop-pie op haar skoot.

Dit is die ba-ba, soet en klein; dis my fa-mi-lie stoer en rein.

Page 4: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

85

Page 5: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

86

Dag 2

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

InhoudElkeen in die huis het ’n spesiale plek en werk.

Pappa is die broodwinner wat elke dag werk toe gaan.Mamma ondersteun vir pappa. Hulle altwee sorg vir die opvoeding van die kinders.Mamma kook kos, was en stryk ons klere, maak die huis skoon, maak ons toebroodjies vir skool, was die skottelgoed en maak ons stukkende klere heel.Baie mammas werk en het dan ’n huishulp om met al die takies in die huis te help.Jy kan pappa en mamma help deur ook takies te doen soos bed opmaak, speelgoed opruim, skottelgoed afdroog, motor was.

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Kreatiewe speletjies en vaardighede: DansLeer die volksliedjie: “Die Afrikaners is plesierig”Leerlinge staan in ’n kring en vat hande. Beweeg nou na die binnekant van die kring met hande omhoog. Laat sak die hande en beweeg terug.Doen dan al die aksies wat in die liedjie voorkom.Herhaal die liedjie en aksies.

Melodie: S.H. Eyssen

15 minute

30 minute

1. Die A-fri- ka-ners is ple-sie-rig , dit kan jy my glo. Hul-le2. Eers draai die ou vrou-tjie, En dan draai haar ou man. En hy3. Goei-e nag my ou vrou-tjie. Goei-e nag, my ou man! Nog

# 34

hou van par - ty-tjies, En dan maak hul- le so:

net ’n klein tyd-jie En dan speel ons weer saam.

#

Page 6: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

87

Aktiwiteit 3: Uitvoerende Kuns

Dramatisering

Leer die Vingerrympie oor kinders se verantwoordelikhede tuis.Kinders praat saam en doen aksies.

Vingerrympie Mart Meij

Duimpie sê: Help die skottelgoed was.

Middelvinger sê: Hang altyd jou klere op.En Ringvinger sê: Bêre gou jou pop.

Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding

Koördinasie en balans

Klim op en af op ’n klimraam.Hou vas en slaan bollemakiesie oor die relings.Spel met boontjiesakkie:

Sit die sakkie op jou kop en strek jou hande langs jou lyf. Stap vorentoe terwyl juffrou tel: 1, 2, 3, 4, 5.Sit sakkie op jou kop. Buk af en raak die grond en staan weer op. Die sakkie mag nie afval nie.Loop met die sakkie op jou kop op die balanseerbalk.

30 minute

15 minute

Page 7: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

88

Page 8: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

89

Page 9: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

90

Dag 3

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Inhoud: My gesinLeerlinge bring gesinsfoto’s.Bespreek jou plek in jou gesin: Hoekom is jy spesiaal?

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Ritme: Slaginstrumente

Melodie: “Twinkle, twinkle little star” Tradisioneel

Bespreek slaginstrumente en wys hoe dit lyk op ’n plakkaat.Verdeel die klas in twee groepe.Groep 1: Klokkies, driehoekies, stokkies speel die ritme terwyl groep 2 sing.Groep 2: Trom, tamboeryne en marakkas speel die ritme terwyl groep 1 sing.Leer die woorde van die liedjie: “Ons Gesin”.

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Beweging: Lateraliteit; volg van instruksiesSeuns en dogters maak afsonderlike sirkels. Huppel regsom en dan weer linksom. Herhaal ’n paar keer.Beweeg die hele liggaam – val liggies neer (op gras) wanneer die onderwyser

30 minute

15 minute

30 minute

Ma kook kos in die kom-buis Pap-pa kom eers net-nou tuis.

44

Ek dek self die ta- fel gou. Boe-tie speel bui-te met ’n tou.

So is ons ’n mooi ge-sin. Al-mal werk en doen sy ding!

Page 10: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

91

Page 11: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

92

TAMBOERYN

Page 12: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

93

Page 13: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

94

Dag 4

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Inhoud: TafelmaniereOns bid en vra die seën van die Here voor ons eet. Na ete bid ons om vir die Here dankie te sê vir die kos.

Moenie speelgoed saambring tafel toe nie.Moenie met jou mes en vurk speel nie.Moenie begin eet voor almal nie klaar opgeskep het nie.Moenie oor die tafel rek nie. Vra wat jy nodig het.Moenie met jou mond vol kos praat nie.Eet met ’n toe mond.

Moenie met jou kos speel nie.Moenie slurp nie.Moenie onder die tafel inkruip nie.Moenie kos rondgooi nie.Moenie jou bord uitlek nie.Moenie met jou servet speel nie.Sit jou mes en vurk langs mekaar neer as jy klaar geëet het.Moenie die tafel verlaat voor almal klaar geëet het nie.Vra om van die tafel verskoon te word.

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Kreatiewe speletjies en vaardighedeHerhaal die liedjies “My familie” op bl. 84 en “Ons gesin”op bl. 90.Stel leerlinge bekend aan die trompet en viool. Speel ’n CD van beide instru-mente en wys vir leerlinge voorbeelde van die instrumente of prente daarvan.

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Beweging:Leer die rympie se woorde.Sit aksies by. Tradisionele uittelrympie.

My pa het ’n huis.In die huis is ’n kamer.In die kamer is ’n kas.

In die kas is ’n laai.In die laai is ’n brief.

In die brief staan geskrywe.Jan Kolonie Hoenderdief!

30 minute

15 minute

30 minute

Page 14: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

95

Page 15: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

96

Dag 5

Aktiwiteit 1: Uitvoerende Kuns

Drama: mimiekBoots die aksies na deur mimiek. Leerlinge moet raai wat hulle maats doen en wie voorgestel word.

Mamma

Dek die tafel.Vee die huis uit.Stof af.Stryk die wasgoed.

PappaLees die koerant.

Spuit die tuin nat.

KindersMaak hul bed op.Bêre die speelgoed.Pas vir boetie of sussie op.Bring vir Pappa of Mamma koeldrank.

Aktiwiteit 2: Skeppende kuns

2D-ontwerpTeken ’n portret van jou gesin.Trek ’n raampie op die A4-papier en teken jou gesin met pastelle, uitdraaikryte of vetkryt.Maak woordkaarte en wys aan leerlinge waar om dit op hul prent te plaas.

Byvoorbeeld:

15 minute

30 minute

Page 16: Doelstellings en inhoud Leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring

97