donderdag 27 februarie vrydag 28 februarie …...: dr petrus moolman tema: betekenisvolle ouerword...

12
SONDAG 23 FEBRUARIE Teks: Joh 10: 11 -16, 26 30 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Dr Lieze Meiring 09:45 Erediens - Dr Lieze Meiring 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens Christian Oberholzer 18:00 Belydenisjaar 18:00 Erediens Ds Danie Vermaak MAANDAG 24 FEBRUARIE 09:00 Kompas 13:30 Lyndans 18:00 Kreatiewe Aftrede DINSDAG 25 FEBRUARIE 06:45 Vroue van die Woord 08:00 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 19:00 Huweliksvoorbereiding 19:00 35+ - Herberg WOENSDAG 26 FEBRUARIE - Aswoensdag 05:45 Manne van die Woord 06:00 Erediens Ds Danie Vermaak 09:00 Bloeddrukmeting 09:15 Vroue Omgeegroep 09:30 60+ Bybelstudie 17:45 Skrifmeditasie Sunrise View Dr Willem Nicol 19:00 Connect DONDERDAG 27 FEBRUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei 10:30 Omega Bediening 14:00 Thusanang VRYDAG 28 FEBRUARIE 08:30 Jacob’s Well 09:00 Koor SATERDAG 29 FEBRUARIE 05:45 Manne van die Woord SONDAG 1 MAART 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Dr Lieze Meiring 09:45 Erediens (Doop) - Dr Lieze Meiring 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens Christian Oberholzer 18:00 Belydenisjaar 18:00 Erediens Ds Maartje vd Westhuizen

Upload: others

Post on 25-May-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

SONDAG 23 FEBRUARIE

Teks: Joh 10: 11 -16, 26 – 30 08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens - Dr Lieze Meiring

09:45 Erediens - Dr Lieze Meiring

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens – Christian Oberholzer

18:00 Belydenisjaar

18:00 Erediens – Ds Danie Vermaak

MAANDAG 24 FEBRUARIE 09:00 Kompas

13:30 Lyndans

18:00 Kreatiewe Aftrede

DINSDAG 25 FEBRUARIE 06:45 Vroue van die Woord

08:00 Leraarsvergadering

09:00 Jukskei

19:00 Huweliksvoorbereiding

19:00 35+ - Herberg

WOENSDAG 26 FEBRUARIE - Aswoensdag 05:45 Manne van die Woord

06:00 Erediens – Ds Danie Vermaak

09:00 Bloeddrukmeting

09:15 Vroue Omgeegroep

09:30 60+ Bybelstudie

17:45 Skrifmeditasie – Sunrise View

– Dr Willem Nicol 19:00 Connect

DONDERDAG 27 FEBRUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei

10:30 Omega Bediening

14:00 Thusanang

VRYDAG 28 FEBRUARIE 08:30 Jacob’s Well

09:00 Koor

SATERDAG 29 FEBRUARIE

05:45 Manne van die Woord

SONDAG 1 MAART 08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens - Dr Lieze Meiring

09:45 Erediens (Doop) - Dr Lieze Meiring

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens – Christian Oberholzer

18:00 Belydenisjaar

18:00 Erediens – Ds Maartje vd Westhuizen

ALPHA

HUWELIKSKURSUS

Wil jy jou huwelik

verryk?

Kom geniet ‘n romantiese

kersligete terwyl ons praat oor:

‘n Sterk fondasie; die kuns van

kommunikasie; die krag van

vergifnis; familie; goeie seks en

liefde in aksie.

Vanaf Donderdagaand 5 Maart

Koste: R700 per paartjie (vir die

etes en boekies)

Bespreek julle plek voor 28

Februarie by Hannes

(082 855 9666)

THUSANANG Ons is dankbaar vir al ons leerders,

maar het nou ‘n tekort aan werkende

naaimasjiene.

Ons sal dit baie waardeer indien

masjiene geskenk kan word vir gebruik

tydens ons klasse. Handig die

masjiene in by die kerkkantoor of

koster.

BAIE DANKIE

Navrae: Hannetjie van Zyl

082 926 4947

OMEGA-BEDIENING (vir persone wat ’n geliefde verloor het)

’n Hartlike uitnodiging vir jou!

27 Februarie om 10:30

In die Oinossaal

Tema: Visie van lig

Spreker: Dr Lieze Meiring

JY IS BAIE WELKOM!

Navrae: Ann Nel 0827874342

of 997-0777

Tans is daar 650 lidmate wat

per maand ‘n dankoffer gee per debietorder, EFT of koevert.

Ons het sedert die Toewydingsfees reeds R19 300 ontvang.

Dankie daarvoor

Die mikpunt per maand is R65 000.

Wat vra die kerkraad vir 2020?

Dat hierdie 650 lidmate hul bydraes met R100 per maand verhoog.

Dat lidmate wat nie deelneem aan die begroting van die gemeente nie, die stap sal neem om vennote te word.

“Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie. . . (2 Korintiërs 9: 7)

Kontak ons boekhouer, Jolandie by [email protected]

VROUEKAMP - ELARDUSPARK

Datum: 6 - 8 Maart (Ons arriveer Vrydag 14:00

en vertrek Sondag na die brunch).

Plek: Effata kampterrein naby Warmbad

Kostes: R790 vir die naweek en dit sluit al die

etes in

Tema: God se teenwoordigheid in my lewe

Afsnydatum: 24 Februarie 13:00

Skryf in deur op hierdie skakel te druk:

https://forms.gle/PzZjNUzjyiqZEyfX7

Vir meer inligting: Maartje - 072 375 3965

Wat bring ek saam?

Bybel en pen

Duvet, kussing en handdoek

Tekkies of gemaklike skoene (daar is lekker plek om te stap).

Swembroek (as jy lus het om te swem).

BASAAR SATERDAG 29 FEBRUARIE OM 08:00 - VIEWSTRAAT 500 RIETVALLEIRAND

Pannekoek, vetkoek, boerewors, poeding, koeke, handwerk, kerrie en rys

Boeke: Honderde waardevolle boeke

Wit olifant en klere vanaf Donderdag 10:00

S U N R I S E V I E W R E T I R E M E N T V I L L A G E · A F T R E E - O O R D

Wêreldbiddag vir vroue

Vrydag 6 Maart

Ons nooi elke vrou om 07:00 saam te kom bid vir ons wêreld in die Artossaal. Geniet ook ‘n koppie

koffie en ‘n “muffin” vir ontbyt voor werk!

Kontak Lieze Meiring - 083 324 8236

VAKANSIEPROGRAM 2020

Daar word 23 - 26 Maart van 08:00-14:00 ’n vakansieprogram by die kerk aangebied vir Graad R - Graad 6 kinders. Dit is R85 per

dag. Verdere inligting sal volg, hou solank die datum oop. Indien jy kan help, kontak

asseblief vir Maartje.

NUWE INTREKKERS

Alle nuwe lidmate wat nog nie aangemeld het

nie, meld asb. direk na die erediens voor in

die kerk aan.

Die volgende attestate is ontvang: Nikita en Jessé

Jansen van Vuuren; Narisscia Erasmus; Chrizanne

Jooste; Stephanus Carl en Elizabeth Catharina

Louw; George Sebastiaan en Jacoba Fransina

Wolfaardt; Johannes Lodewikus en Luzané Venter;

Catharina Carolina Elizabeth Dreyer; Jan

Christiaan Beukes Prins; Johan Daniël Klinck en

Anna Carharina Haasbroek en gesin; Elizabeth

Catharina Haasbroek; Frans Andrie en Susarah

Wilhelmina Brits; Jacob Zacharias en Francina

Jacoba Celliers; Jacobus en Estelle Esme van der

Vyver; Andries Francois en Minette Nel en gesin;

Zichy Coyte en Riekie Botha; Delarey Christiaan

Botha; Quinlynn Henning en Mariska Sunkel.

.

60+ Byeenkoms

4 Maart om 10:00

in die Artossaal

Alle mense word ouer. Party geniet die

ouerwordende jare en vir ander voel dit soos die

‘swaarkry en leed’ van Ps 90. Wat maak die

verskil? Staan die begrippe ouerword en

betekenisvol nie dalk teeoor mekaar nie?

Spreker: Dr Petrus Moolman Tema: Betekenisvolle ouerword

Na die aanbieding sal daar verversings

aangebied word in die Oinossaal.

Jy is welkom om verversings saam te bring.

Navrae: Schalk 083 484 8676

Die sentrum ‘ONS HUIS’ vir gestremdes het ‘n tydelike pos vir ‘n dame om as Bestuurder Inwoning waar te neem vir ‘n maksimum van 6 maande, vanaf 1 April 2020.

Die persoon moet beskik oor ‘n bestuurslisensie. Sy moet verkieslik soortgelyke ondervinding hê en Afrikaans en Engels magtig wees.

Inwoning in die akkommodasie is verpligtend. Sy moet die fisiese en emosionele versorging van die gestremdes behartig, sowel as verantwoordelikheid neem vir die kombuis.

Ons benodig ‘n toegewyde, positiewe en empatieke persoon met geduld en wysheid.

Salaris sal bespreek word gedurende die onderhoud. Sluitingsdatum: 28 Feb 2020

E-pos CV, insluitend verwysings en foto’s na: [email protected]

TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is ’n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met

liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) 345-1460 of 072 850

8926 of die kerkkantoor (012) 345-1144.

SIEKESORG EN GEBED: Indien jy geopereer gaan word of weet van ‘n lidmaat wat in die hospitaal is,

kontak asb die kerkkantoor (012) 345-1144 of vir ds. Leon Westhof (012) 345-1144.

Hospitaal: Faure Louw Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie van Zyl Louwrensa Fourie Magda Wolfaardt Nellie Engelbrecht Melinda Aldrich Pieter Bouillon Pieter Stannard Ria Loggerenberg

Kanker: Alwyn Cronje Donald van Aardt Erna Fourie Gail Horak Henri du Plessis Johan Small Rika Meyer Schalk Nolte Stella Breedt Steve Prinsloo Theo Nell Willie du Plessis Wimpie Espach

Familielede buite ons gemeente: Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie Viljoen (Susan Wassenaar 0827431993) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) 345-1144 of [email protected] deur te gee.

Ons bid vir Verhoudings:

Verhoudings in ons land oor grense heen: Bid vir gesonde verhoudings tussen kultuurgroepe, ras, geslag en generasies.

Vriendskapsverhoudings: Bid vir vriendskappe wat mense aan mekaar verbind.

Medegelowiges: Bid vir liefde en begrip tussen Christene van verskillende denominasies; tussen Christene met verskillende sienings (ook in die NG Kerk); en ook tussen ons hier in Elarduspark gemeente.

Familieverhoudings: Bid vir gesonde families waar mense mekaar respekteer en waardeer.

Huweliksverhoudings: Bid vir huwelike waar liefde gekoester word. Bid vir die huweliksvoorbereidingskursus wat tans aan die gang is. Bid vir die Alpha huweliksverryking wat 5 Maart begin.

HUISBESOEK & SIEKEBESOEK

Die "Huis- & Siekebesoek-boek" is

beskikbaar by die kerkkantoor se toonbank.

Jy is steeds welkom om enige leraar te

skakel.

ROUSMART

Die gemeente betuig hul innige meegevoel teenoor tannie Nans

Wasserman en familie met die afsterwe van haar eggenoot, oom Timo.

Sy begrafnis is Woensdag 26 Februarie om 11:00 in die kerkruim

BASLOSE SEKELBOS HOUT TE KOOP

Droog … Droog … Droog

R17 per Sakkie self laai

R18 per Sakkie afgelaai (Min 50 sakkies)

Johann 078 802 0310 Gareth 081 726 9774

Orthoclasestraat 716, Elarduspark