Roodepark School – COVID-19 Werkkaarte – DCAPSAfrikaans HT Termyn 3: Year 1
Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig
Hoop almal is gesond en veilig. Is julleregom HARD tewerk??
LieweLeerders die werkkaart
bevat die volgende leerinhoud.
1. Begripstoets / Dieretuin 2. Meervoude / Verkleining
3. INSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerkboek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteitnommer op elke werkkaart . Jououers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self
voltooi. Bring assebliefallevoltooidewerkkaartesaamwanneer die skoolweerheropen. STERKTE en geniet dit !!!
Groete
Mev Z de Witt
1
Begripstoets ‘n Besoek aan “Oom Paul se Dieretuin”
Lees die onderstaande gedeelte oor ‘n besoek aan ‘n baie spesiale dieretuin goed deur.
“Oom Paul se Dieretuin” in Centurion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar is baie diere in hokke, maar hierdie dieretuin het ‘n baie spesiale plekkie waarvan ek julle wil vertel.
Aan die agterkant van die dieretuin waar oom Paul, die eienaar, die vullisdromme wegsteeek, is ‘n verlate dammetjie. Mense loop nie daar nie en die vullisdromme word net een keer per week leeggemaak. Soms val van ou kos uit wanneer die dromme leeggemaak word.
Maar…. dit is waar Martha die marmot en ‘n paar van haaar nuwe vriende hulle tuisgemaak het. Sy was nie mooi genoeg vir een van die hokke nie en haar vriend Hans die haan het weggeloop. Almal by sy huis het op hom geskree omdat hy so vroeg in die oggend kraai.
Al die diertjies wat by die dammetjie woon, is baie lief vir mekaar en is beste vriende. ‘n Week gelede was Fanie die vis in groot moeilikheid. Hy het byna vir Willie die wurm geëet. Gelukkig kon Karel die krap hom aan sy stert knyp om hom te keer. Fanie Vis het baie sleg gevoel. Willie Wurm het hom vergewe en sal nooit weer te naby aan die water gaan nie.
2
Beantwoord die volgende vrae:
1. Waar is “Oom Paul se Dieretuin?
___________________________________________________
2. Wie is oom Paul?
___________________________________________________
3. Waarom woon Martha die marmot by die dammetjie?
___________________________________________________
4. Watter groot fout het Fanie Vis byna gemaak?
___________________________________________________
5. Wie het Willie Wurm gered?
___________________________________________________
6. Wat sal Willie Wurm nooit weer doen nie?
___________________________________________________
7. Wat is ‘n Dieretuin?
___________________________________________________
8. Hoekom het Hans die haan weggeloop?
___________________________________________________
9. Hoekom was Fanie die vis in groot moeilikheid?
___________________________________________________
10.Wat is ‘n vullisdrom?
___________________________________________________
Voegwoorde:
Voegwoorde is woorde wat twee sinne met mekaar verbind:
Skryf die volgende sinne oor en verbind hulle met die voegwoorde:
1. Ons gaan dieretuin toe. Ons wil na diere kyk. (want)
_____________________________________________________________
2. Daar is ‘n verlate dammetjie. Niemand kom daar nie. (en)
_____________________________________________________________
3. Hans het weggeloop. Almal skree op hom. (want)
_____________________________________________________________
4. Martha was baie alleen. Sy het nou nuwe vriende. (maar)
3
Tyd Hoe laat is dit?
Skryf neer hoe laat die nou is. Kyk mooi wanneer die koppelteken gebruik word.
01h00 - ___________________
02h00 - ___________________
03h00 - ___________________
04h00 - ___________________
05h00 - ___________________
06h00 - ___________________
07h00 - ___________________
08h00 - ___________________
09h00 - ___________________
10h00 - ___________________
11h00 - ___________________
12h00 - ___________________
Kyk of jy die volgende idiome en hul betekenis bymekaar kan pas. Skryf die nommer neer.
IDIOOM BETEKENISJou ‘n aap skrik 1.Iemand iets hoor sê.
Saam met die hoenders gaan slap 2.Papnat.
So nat soos ‘n kat 3.Nooit nie.
Soos ‘n kat sing 4.Baie groot skrik
As die perde horings kry 5.Vals sing.
Daar is ‘n slang in die gras 6.Daar gevaar. Iets is verkeerd
‘n Uiltjie knip 7.Baie vroeg gaan slaap
‘n Voëltjie hoor fluit 8.’n Rukkie slap.
4
Diere en hulle geluide:
Pas elke geluid wat die dier maak uit die blok en skryf dit in die woordbank.
kraai runnik kwaak piep blaf blêr trompetter brul miaau
leeu
hond padda
muis
haanperd
perd
skaap
kat
olifant
5
Negatiewe vorm:
Skryf die volgende sinne in die negatiewe vorm. Nie ………….nie
1. Die muis eet die kaas._____________________________________________________
2. ‘n Perde eet baie gras._____________________________________________________
3. Die haan skop die seuntjie._____________________________________________________
4. Die slak seil baie stadig deur die tuin._____________________________________________________
5. Die krap knyp die visse op sy stert._____________________________________________________
Manlik en vroulik
Gee die vroulik van die volgende woorde
MANLIK VROULIKHingsHaanLeeumannetjieReunBulBeer
Gedig
Spinnekop
Spinnekoppie
Stil sit jy daar in die hoekie
Jy loer vir my met jou klein ogies
Ek skrik my oor ’n mik
En voor jy weet
Gee ek jou ‘n klap
Dat jou binnnegoed
So
S p a t !!!!
6
Beantwoord die volgende vrae oor die gedig.
1. Waar sit die spinnekoppie?______________________________________________________
2. Wat doen die spinnekoppie?______________________________________________________
3. Dink jy die persoon hou van spinnekoppe. Merk net jou antwoord.
4. Wat doen die spreker met die spinnekop?______________________________________________________
5. Dink jy die spinnekop is groot of klein. Maak ‘n kruisie in die regte blokkie.
Meervoude
Gee die meervoud van die volgende woorde:
ENKELVOUD MEERVOUD ENKELVOUD MEERVOUDHok Wurm
Dier Olifant
Dam Leeu
Marmot Aap
Haan Slang
Vis Hoender
krap eend
Woordspeletjie:
7
Ja Nee
Groot Klein
Soek die name van die volgende diere in die raampie hieronder:
Renoster seekoei leeu perd kameelperd olifant
tier luiperd koedoe buffel kat hond
O L I F A N T A B C
P D H E F G S I H J
E B O K L M E N E D
R E N O S T E R O R
D E D P R S K T U E
U R K O E D O E V P
W A Y I A B E D E I
T F P G H L I J K U
L A M N B U F F E L
D R E P L E E M A K
Skryfwerk : SMS
Skryf ‘n kort sms vir jou vriend/vriendin oor ‘n besoek aan ‘n dieretuin.
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
By die winkels Begripstoets
8
Kos vir die week
Alle mense het nie dieselfde eetgewoontes nie. Sommige gesinne eet baie gesond terwyl ander baie ongesond eet. Dit is belangrik om jou etes te beplan sodat jy weet wat jy die week gaan eet en wat om die naweek te koop.
Ons het met ‘n paar leerders gepraat oor hulle eetgewoontes.
Lerato Suzie
Lerato Rachel
Beantwoord die volgende vrae:
1. Wat moet Lerato se moeder koop om op haar toebroodjie te sit?
9
Ek eet elke oggende hawermout vir ontbyt.
By die skool eet ek ‘n hamtoebroojie en ‘n vrug
Saans maak Mamma hoender en slaai of groente.
Een keer ‘n week kry ons nagereg.
Ek eet soggens graanvlokkies met suiker en melk.
In my kosblik pak Mamma kaas en beskuitjies asook droë vrugte. Ek kry ook elke tweede dag ‘n sappie.
In die aand eet ons hoender met rys en groente.
In die oggend eet ek ‘n bakkie yogurt met vrugte.
Ons kry drie keer ‘n week wegneemetes want my
ouers werk laat.
By die skool eet ek slaai en ook somtyds
grondboontjies of rosyntjies
Ek en my gesin is almal vegetariërs. Ek eet elke oggend muesli en jogurt.
My middagete is verskillende neute in ‘n
slaai of grondboontjiebotter op ‘n broodjie. Saans eet ons soja met groente of ‘n
slaai. Ons eet nooit vleis nie.
___________________________________________________________
2. Watter soort vleis eet Lerato-hulle elke aand?
___________________________________________________________
3. Dink jy Suzie se ma gaan vars vrugte vir skool koop?
____________________________________________________________
4. Lees die volgende stelling en maak ‘n kruisie in die korrekte blokkie.
Anna se ma gaan droë vrugte vir die week koop.
5. Wat eet Rachel vir ontbyt?
___________________________________________________________
6. Wat is ‘n vegetariër?
___________________________________________________________
7. Kyk na die produkte in die woordbank. Skryf elke keer die woord onder die
kind se naam as hulle dit gaan koop. Onthou dat sekere produkte deur meer
as een kind gekoop sal word.
8.
Tamaties Yogurt muesli hoender graanvlokkies brood vrugte
LERATO SUZIE ANNA RACHEL
Ontkenning
Ontkenning is wanneer jy wil sê iets is NIE …..NIE.
10
Ja Nee
nie … nie
Die eerste nie kom net na die werkwoord en die tweede nie aan die einde van die
sin.
1. Lerato geniet inkopies.
_________________________________________________________
2. Hulle koop vandag baie klere.
_________________________________________________________
3. Ons drink melkskommels in die koffiewinkel.
_________________________________________________________
4. Ek raak baie moeg.
_________________________________________________________
5. Mamma kook elke aand hoender.
_________________________________________________________
Die volgende woorde word gebruik vir ontkenning
Iemand Niemand (nie + iemand)
Ooit Nooit (nie + ooit)
Al ooit Nog nooit (nie + al ooit)
Iets Niks (nie + iets)
êrens Nêrens (nie + êrens)
Skryf die volgende in ontkennende vorm:
1. Iemand sal jou by die winkels help.
______________________________________________________
2. Het Lerato iets gekoop?
Nee, __________________________________________________
3. Ons gaan êrens ‘n koeldrank drink.
______________________________________________________
4. Was jy al ooit so moeg?
Nee __________________________________________________
Meervoude en Verkleining
Voltooi die volgende table
11
Enkelvoud Meervoud Verkleining
Winkel
Boek
Broer
Fiets
Geskenk
Gholfbal
Slaai
Hoender
neut
Vergelykings:
Wanneer die woord SOOS voorkom noem ons dit ’n vergelyking. Ons gebruik dit as
‘n beskrywing van iets.
So stadig soos ‘n __________________
So groot soos ‘n __________________
So klein soos ‘n __________________
So vet soos ‘n vark __________________
So sterk soos ‘n __________________
Voornaamwoorde:
Ons gebruik voornaamwoorde in die plek van die persoon se naam:
12
Paul eet ‘n appel. _______________________________
Rene is pragtig _______________________________
Waldo en Jannie is moeg. _______________________________
Ek en Piet koop lekkers. _______________________________
Petrus het baie vriende _______________________________
13