Download - 1 die aarde
Die Aarde
Rotasies en wentelbane• Rotasie
• Iets wat draai om ’n as• Die aarde is sfeervormig• Wentelbaan
• Een hemelliggaam wat wentel om ’n ander
Die aarde roteer om sy eie as• Die aarde roteer om sy eie as
• As = denkbeeldige lyn wat die noord en suidpool verbind
• Vorm ’n 23,5O hoek met sy as en 66,5 met sy wentelbaan
• Anti-kloksgewys – van Oos na Wes• Die aarde is sfeervormig• Rotasie = 1 dag
• 1 Dag = 24 uur• Slegs die deel wat na die
son toe wys is verlig• Die deel wat weg van die
son af wys is donker / nag
Son kom op in Ooste, sak in die Weste
Die Inklinasie
Die aarde se wentelbaan• Die aarde se wentelbaan is elipsvormig• Een omwenteling is 365 1/4 dae = 1 jaar• Sy as is altyd parallel aan sy vorige posisies – daarom kry
ons seisoene• Op n spesifieke tyd is die aarde altyd weg of na die son
gekantel
n Wentelbaan is die pad wat een hemelliggaam volg om ’n ander
Die nege planete in ons sonnestelsel
Pluto is onlangs as n dwergplaneet verklaar
• Slegs planete en meteoriete wentel om die son• Daar is nege planete wat om die son wentel• M,V,A, M,J,S, U,N,P
1. Aarde draai om sy as Rotasie
Revolution2. Beweeg om n hemelliggaam Rotasie
Wentelbaan
Wentelbaan
4. Veroorsaak seisoene Wentelbaan
Rotasie
5. Een jaar
3. 24 uur Rotasie Wentelbaan
Wentelbaan
Rotasie
6. Die maan om die aarde Wentelbaan
Rotasie
Sonkeerpunte• Sonkeerpunte is datums waarop die aarde se as meeste na of weg van die son
gekantel is• Somersonkeerpunt
• Lankste dag en kortse nag• 21 / 22 Desember in Suidelike halfrond• Son loodreg op Steenbokskeerkring• Son sak nie by die Suidpool
• Wintersonkeerpunt• 21 / 22 Junie in Suide• Son loodreg op
Kreefskeerkring• Son sak nie in Noordelike
halfrond
Eweninge• Eweninge is wanneer dag en nag ewe lank is
• 12 ure dag en 12 ure nag• Lente-ewening in Suidelike halfrond – 21 / 22 Sep• Herfs-ewening in Suidelike halfrond – 21 / 22 Maart• Plekke naby die ewenaar – dag en nag heeltyd
omtrent ewe lank
Hoe verder van die ewenaar hoe meer word dag en nag se lengte deur seisoene beïnvloed
Die son val loodreg op ’n skeerkringAS
Sons
tral
e
Arktiese SirkelArktiese Sirkel
KreefskeerkringKreefskeerkring
EkwatorEkwator
SteenbokskeerkringSteenbokskeerkring
Antarktiese SirkelAntarktiese Sirkel
Die aarde bestaan uit land en see
70% Oseane en 30% land
Lengte en Breedtelyne• Lengte en breedtelyne is denkbeeldige lyne wat die aarde
horisontaal en vertikaal verdeel• Breedtelyne
• Ewenaar / nul breedtelyn verdeel die aarde in Noordelike en Suidelike halfronde
• Seisoene in die Noordelike en Suidelike halfronde verskil
• Lengtelyne • Die nul en 180 meridiane verdeel die aarde in Oostelike en Westelike
halfronde• Die lengtelyne bepaal tyd
Ewenaar = Ekwator
Koordinate • Lengte en breedtelyne vorm saam koordinate
• Koordinate word gebruik om ligging te bepaal
Around and Around We Go
• Every second, that you sit in this classroom, the Earth's orbital motion carries you about 18 miles through space.
Identify the motion being shown in each of these pictures. Each team must write their answers for
each figure in the form of a question.
Earth
Figure #1 Rotation
Revolution
Figure #2Rotatio
n
Revolution
Planet