Download - 1. ef 5 vervulling met die hg
Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9 Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9
Vervulling met die Heilige GeesVervulling met die Heilige Gees
Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan
losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul,
en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander
geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die
Here,
Elkeen moet sy vrou so lief hê soos hy homself liefhet, en
'n vrou moet aan haar man eerbied betoon.
En vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle
opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit
wil.
Slawe, wees gehoorsaam aan julle eienaars hier op aarde, en doen dit met eerbied en ontsag
maar terselfdertyd met 'n opregte hart, asof dit vir
Christus is.
En eienaars, behandel julle slawe met dieselfde gesindheid. Hou op om hulle te dreig. Dink
daaraan dat die Here in die hemel hulle Here en ook julle Here is, en Hy trek niemand
voor nie.
1. 1. WAT IS VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES?
• Nie net ‘n belewenis.
• Leef onder die invloed :18 * Hand 1:8 * Joh.7:37-39 * Hand 2
• Elke faset vernuwe * Lofprysing (:19), * Jou huwelik :21-32 * Jou gesin 6:1-4, * Jou werk 6:5-9
3. 3. Moenie die Heilige Gees bedroef Moenie die Heilige Gees bedroef nie! (:30)nie! (:30)
• Onkunde, 2-eenheid, Hand 19
• Laat sonde toe. Ef 4:30
• Eiewillig. 1Tess 5:19
Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke
dag sy kruis opneem en My volg,