Transcript
Page 1: 2 Woensdag14November2012 Koskennerin’nkits Eetvars ... · verskeidenheid resepte, van tuisgemaakte wors tot pam poensop en roomys. Daar is ook interessante ve getariese resepte

2 Leefstyl Woensdag 14 November 2012

The Australian Women’sWeekly is welbekend om syomvattende resepteboeke,propvol resepte wat altyd driekeer getoets word.

Een van die nuwe boeke uitdie AWW­stal isMore Slow Coo­king Recipes.

Slow cookingverwys na ’nmaklike kookme­tode wat al hoegewilder raak. ’nVoordeel van diékookmetode isdat jy nie dieduurste bestanddele daar­voor hoef te gebruik nie om­dat die geregte lank en stadiggaar word.

Die eerste hoofstuk van diépragtig geïllustreerde boekhandel oor hoe om ’n elektrie­

se prutpot (slow cooker) tegebruik om alles, van hoofge­regte tot nageregte, aanme­kaar te slaan. Die geregte watjy in jou slow cooker kanmaak, sluit selfs ’n spinasie­

en­ricotta­lasag­ne en suurroom­kaaskoek in.

Die tweedehoofstuk fokusop bredies en ker­rie­resepte watop die stoof ge­maak word. In dielaaste hoofstuk iskasserolgeregte

wat in die oond gemaak kanword, aan die beurt. Daar isstadig geroosterde lamsken­kels met tamatie en witwynen Marokkaanse lamsblad.

Dié resepteboek (harde­band) kos R245.

IngepropWILLEM KEMPEN

Boek­oorlognet betydsvir KersfeesDie stryd van die

e-boeke in Suid-Afri-ka het kort voor bo-

nustyd verder momentumgekry met die nuus datPick n Pay die KoboTouch in sekere van sywinkels gaan verkoop.

Dit is goeie nuus, wantdit beteken meer e-leserskry toegang tot iets wattot dusver net tegnofieleen boeksnobs met duurapparate beskore was.Nou is e-boeke toegankli-ker vir die deel van diemark wat boeke met titelssoos My Swaard vir JouLiefde – Omnibus II ver-kies.

Pick n Pay, wat vir ’nbeperkte tyd die verkoop-regte vir die Kobo Touchin Suid-Afrika het, gaandie toestel vir net onderR1 000 verkoop, wat min-der is as die tipies plaasli-ke rakprys van die basieseKindle van Amazon.

Tog is die Kobo Touch’n gehalteproduk met ’ngoeie reputasie wêreld-wyd. Die toonaangewendeAmerikaanse tydskrif Wi-red het die Kobo Touch assy beste e-leser van 2012aangewys.

Anders as Amazon s’n isKobo se toestelle en boekenie aan ’n spesifieke for-maat of toestel gekoppelnie. Dit gebruik die oopePub-formaat, wat betekenjy kan boeke van verskil-lende bronne op jou Kobolees, én jy kan boeke watjy by Kobo aflaai, op ver-skillende toestelle lees.

Die R1 000-Kobo het ’n

15cm-skerm, e-inktegnolo-gie wat maklik lees en niejou oë sal seermaak nie enkan ongeveer 1 000 boekein sy interne geheue berg.

Dit kan nie musiek ofvideo’s speel nie en niekleur vertoon nie.

Jy kan boeke via Wi-Fiof jou rekenaar aflaai,maar dit kan nie ’n 3G-konneksie maak nie.

Die vervaardigers sê diebatterylewe is ’n maand,wat puik sal wees as ditwaar is.

Nog iets wat die Koboaantreklik maak, is datwww.kobo.co.za reeds inbedryf is en ’n Suid-Afri-kaanse en ’n internasiona-le aanbodreeks het.

Op die hoofblad by diéadres is ’n prominenteskakel na Afrikaanse ti-tels (44 toe ek gaan kykhet), waar jy byvoorbeeldAndré P. Brink se Philida(R151,19), Steve Hofmeyrse Kapabel (R75,69) ofHanlie Retief se Byleveld –Dossier van ’n Baasspeur-der (R150,89) kan koop.

Dié pryse is telkensheelwat hoër as wat kala-hari.com vir dieselfde ti-tels vra; maar omdat albeiwinkels die ePub-formaatgebruik, kan jy die goed-koopste een kies en dieboek steeds sonder sukkelop jou Kobo lees. Dit isdalk ook nie heeltemaltoevallig dat die kalaha-ri.com-pryse pas drastiesverlaag is nie – wat dalkbeteken ons gaan ’n lek-ker boekprysoorlog betydsvir Kersfees beleef.

Die e­leser Kobo Touch gaan in sommige Pick n Pay­winkelsverkoop word.

Hier is nou regtig ’n blogvir die manne: HankShaw se Hunter Angler

Gardener Cook (honest­food.net).

Shaw is ’n professionele sjefwat ook 19 jaar lank as ’n poli­tieke verslaggewer vir verskeiekoerante gewerk het.

Deesdae is hy ’n kosskrywerin Kalifornië en hy fokus op“eerlike kos”. Hy loop ’n wyedraai om alles wat “in pakkies,boksies of plastiek” verpak is.

Hy vang vis, woeker in sygroentetuin en snuffel in dienatuur rond vir vars, eenvoudi­

ge bestanddele. Hy is ook ’nkarnivoor en ’n ywerige jagter,maar op sy blog deel hy ’n wyeverskeidenheid resepte, vantuisgemaakte wors tot pam­poensop en roomys.

Daar is ook interessante ve­getariese resepte op die blog,met buitengewone bestandde­le soos akkers en brandnetels.(Dié lees jy net vir interessant­heid, nie omdat jy dit self wilbeproef nie.)

Shaw se lewensmaat, HollyHeyser, neem die pragtige kos­en natuurfoto’s wat op die blogverskyn.

Dit is ’n lekkerlees­blog virnatuur­ en kosliefhebbers ofenigiemand wat ’n bietjie inspi­

rasie nodig het om natuurlikerte begin eet. – Karla Jansevan Vuuren

In die blogpot

Terug na natuur met ‘eerlike kos’

Lynne Whelehan is van Ier­land en bly sedert verledejaar in Suid­Afrika. Sy is

die skrywer van die blog make­andbakefromscratch.com enhet ’n vinnige geselsie metLeefstyl aangeknoop.

1. Wat is jou kenmerkendegereg?Thaise hoender­en­pampoen­pastei sonder kors . . . dit is ’nfantastiese hoë­proteïen­maaltyd propvol gesonde vetteen laag in koolhidrate. Ek is baielief vir die geure van Thaisespeserye en klappermelk inpampoensop en het besluit omdié geure deel te maak van ’nkorslose hoenderpastei. Dit isheerlik saam met ’n groenslaaimet vars koljander om die Thai­se geure aan te vul.

2. Wat is vir jou die lekker­ste van Suid­Afrikaansekos?

Die vleis is altyd heerlik en volgeur. Ek het onlangs vir die eer­ste keer beesstertpotjie geëeten die murgsagte vleis het vandie bene afgeval – fantasties!Ek het ook baie lief geword vir

braaivleis en biltong. Ek isgaande oor die plaasmarkte inJohannesburg waar ’n mensvars produkte kan koop en diewynlande in die Kaap spog ookmet allerlei heerlikhede.

3. Is daar enigiets wat jynie eet nie?Ek eet nie kitskos of enige ge­prosesseerde kos nie. Ek het myblog begin om natuurlike kos tebevorder en om te wys hoemaklik dit kan wees om maal­tye self voor te berei. Kitskospropvol preserveermiddels watsleg is vir jou gesondheid.

4. Wat is vir jou die lekker­ste daarvan om ’n kos­blogger te wees?Dit is lekker om in die kombuiste eksperimenteer en dit isgroot pret om eetplekke uit tesnuffel wat gesonde kos be­dien. My kosblog inspireer enmoedig mense aan om natuur­

lik te eet en die voordele daar­van te geniet.

5. Wat is jou top­driewenke om meer natuurlikte eet?Kennis is krag . . . leer hoe omkos­etikette te lees. So kan jyversteekte suiker, transvette,sout en kunsmatige geurmid­dels vermy. As jy woorde op dieetikette nie kan uitspreek nie,moet jy nie die kos in die ver­pakking eet nie.

Verlaag jou inname van ge­prosesseerde kos en eet meervars, natuurlike kos. Maak aan­vanklik klein veranderinge so­dat jy geleidelik jou eetpatronekan aanpas.

Eksperimenteer en raakkreatief in die kombuis. Leerhoe om heerlike geregte metalles, van vleis en vis tot groen­te, vrugte, kruie en speserye,self te maak. – Karla Jansevan Vuuren

Koskenner in ’n kits

Eet vars, natuurlike kos

Lynne Whelehan

Op die boekrak

Geregte wat prut

’n Apple­aanhanger wat haar hart (of eerder haar tablet­rekenaar) op die mou dra, stap verby ’n lang ry mensewat voor die Apple Store Ginza in Tokio wag om Apple senuwe iPad­mini te koop. Dié klein tablet is sowat 20 cmlank en is die eerste produk wat Apple in die kleintablet­mark bekend stel. Foto: YURIKO NAKAO/ REUTERS

Apple in klein tablet

Top Related