Download - Bolandmedia jobbingwn 20140626
WEN KAARTJIES NA TYGERVALLEI SE KIDZ SKOUSPEEL: As jy gedink hetdit gaan gekompliseerd wees om die jongspan gedurende die reënerige, winterskoolvakansie te vermaak, dink weer! Tygervalleisentrum bied hierdie winter vakansie ‘n vermaaklike, prettige skouspeel aan wat alle kinders sal geniet. DinkSkouspel, maar in ‘n junior formaat. Sluit aan by ons gasvrou, die Prinses vandie Vallei vir ‘n magiese produksie, wat verseker is om elke kind se fantasie in ‘nwerklikheid te omskep. Lollos en Lettie, Tjiff & Tjaff, Liewe Heksie en Tygervalleise eie tiere, Tom en Tina; almal saam op een verhoog. Met so ‘n spogproduksieonder een dak, voel dit amper soos Kersfees in Julie. Die volgende datums en tyeis geskeduleer vir die 65minuut produksie in die Tygervallei Arena:•Vrydag, 11Julie om 18:00.•Saterdag, 12 Julie om 10:00 en 13:00. •Sondag, 13 Julie om14:00. Om te verseker dat ons soveel moontlike gesiggies sien by die produksie,het ons plek gemaak om 620 kykers per vertoning te akkommodeer. Kaartjies salteen R75 elk verkoop word en sal beskikbaar wees by Computicket. *Kinders onder die ouderdom van een sal die vertoning gratis kan kyk, mits die kind op dieouer se skoot sit. Weens beperkte spasie sal geen stootwaentjies toegelaat wordnie. Geniet kindervermaak op sy beste dié Julie wintervakansie by Tygervalleisentrum. Vir meer inligting, besoek www.tygervalley.co.za. Vir kaartjieaankope,besoek gerus online.computicket.com. ‘n Enjoy Winederousleser kan twee kaartjies wen na dié skouspeel. Beantwoord slegs dié maklike vraag. Waar word dieKidz Skouspeel aangebied? SMS jou antwoord na 33679. SMSkoste beloopR1,50. Die wenners sal gebel word.
WEN DU TOITSKLOOF SE NEBBIOLO EN TUNNEL WYNE: Nebbiolo is nie ‘n druifwat aan baie SuidAfrikaners bekend sal wees nie, en tog geniet die wyne wat van hierdie kultivar gemaak word baie gewildheid in hul tuisland, Italië, veral in die noordelikePiedmontstreek. Die naam van druif is vermoedelik afkomstig van die Italiaanse woordnebbia, wat mis beteken. Ironies genoeg is mis ‘n weerverskynsel wat die inwoners vandie Rawsonvilleomgewing, waar Du Toitskloof Kelder geleë is, baie goed ken. Die DuToitskloof Dimension Nebbiolo word gemaak van slegs 20 ton druiwe uit wingerde opdie produsenteplaas Dagbreek. Dié plaas is net ‘n klipgooi van die kelder geleë. Die kultivar is berug daarvoor dat dit moeilik reis buite Europa en uitdagend kan wees om teverbou, daarom is dit nie verbasend nie dat Du Toitskloof een van slegs twee kelders inSuidAfrika is wat tans Nebbiolo as enkelkultivarwyn produseer. Wynmakers sukkel weliswaar soms om voldoende kleur uit die rooiswart Nebbiolodruif te kry, maar danksykoue maserasie en die gebruik van roterende wyntenke, kry die Du Toitskloofwynmaakspan dit reg om die maksimum kleur en geur uit die druiwe te ekstraheer. Die eindproduk is ‘n baie aromatiese wyn, met ‘n mooi blomagtige neus wat herinner aan viooltjies,en volop sappige bessiegeure op die palet. Getrou aan sy Italiaanse herkoms, is die DuToitskloof Dimension Nebbiolo ‘n uitstekende pasmaat vir pasta en pizza, maar ook ewetuis langs die braai saam met geroosterde vleisdisse. Die wyn is reeds met verskeieplaaslike en internasionale toekennings bekroon, en die 2010oesjaar wat tans in diehandel beskikbaar is, is net so fluweelsag soos sy voorgangers. Drie gelukkige Enjoy Winederous lesers kan elk ’n kis Nebbiolo en ’n kis tunnel wyn wen. Beantwoord diémaklike vraag: Uit hoeveel kuierwyne bestaan die Tunnelreeks? SMS jou antwoord na33679. SMSkoste beloop R1,50. Die wenners sal gebel word.
WEN ‘WINTER PLATTER’ VIRVIER BY WATERKLOOF: Viervriende kan ’n Winter Platter byWaterskloof Wynlandgoed wen diéwinter. Waterkloof Wynlandgoed seedele Healey’s Stadig VerouderdeCheddar het sy staal by die 2014Wêreld KampioenskapKaaskompetisie in die Verenigde State vanAmerika (VSA) gewys, toe dit in diealgehele tweede plek van die Ronde Cheddarkategorie die land senaam hoog gehou het. Om jou Waterkloof Winter Platter te bespreekof vir meer inligting oor die landgoed, skakel Waterkloof by021 858 1292; epos [email protected] of besoekwww.waterkloofwines.co.za. Beantwoord hierdie maklikevraag? Watter ete kan deur vier vriende gewen word byWaterkloof? SMS jou antwoord na 33679. SMS kos R1.50.Die wenner sal gebel word.
BESOEK DIE HERMANUS WYN- EN VOEDSELFEES: Wine Village is trots omdie sewentiende Hermanus Wyn en Voedselfees aan te bied op 8, 9 en 10Augustus. Die Elgin tot Elim wynstreek produseer van die mees gesogte wyne inSuid Afrika en lesers word genooi om te kom proe en hul gunstelinge te ontdek.Toegang tot die Kos Markiestent is gratis, terwyl die toegang tot die Wyntent, metmeer as 300 wyne om te proe, R120 is. Dit sluit ‘n wyngids en ‘n wynglas in. Daaris ’n spesiale area waar die kinders gratis vermaak word terwyl mamma en pappadie wyne ontdek. Al die wyne word teen kelderdeurpryse verkoop. Besoekwww.hermanuswineandfood.co.za vir meer inligting.
Enigewyn by diewintergaljoen
Dis winter, en dit is koud en grys. Diemeeste mense dink aan kaggels enverekomberse,maarmy gedagtes isby ysige seewater wat skuimendteenrotsebreekendeursloepebruis.Want dit is waar ek wil wees, agterdie galjoen aan.
Is daar ’n meer SuidAfrikaanse vis as diegaljoen? Klein en rond, maar hardekwas envreesloos soos hy deur die vlak, onrustige water swem op soek na sy mossel, wurm of rooiaas. Niks kan hom keer nie, en hy pak diegrootste branders en skerpte rotsgangetjiesaan met ’n kort wip van sy dik stert en ’n flapvan sy kieue.Tot hy aan jou hoek byt, natuurlik, en die
vis dan joune is. Galjoen, die koning van konings as dit by ’n braaivis kom.Die galjoen se ryk, pêrelwit geaarde vleis
en sy brosgebraaide vetterige vel maak ook’n wynlus soos min wakker, en dit is nou eenvis wat hom nie aan enige reëls oor kosenwynkombinasies steur nie. Daardie uniekegeure van see, skulpvis, vet en braairook leenhom tot ’n diverse spul wyne wat vra om dielymerigheid uit jou mond te spoel.Geemy ’nongehouteChardonnay, soos van
GlenCarlou indiePaarlofGoudinikelderbuite Rawsonville. Die koning vanwitwyne word hier houtloos verpak in ’n fris, vars en sitrusgeurigekleed wat ’n ideale vars en skoonsmaak as die opperste komplement aan die galjoen opdra.Aangesien ek persoonlik nie te
lief is vir sooibrand nie, is Sauvignon Blanc selde my ding. Tog kanek nouendan aangetref wordwaar die nootvaste skerp geurevan ’n Diemersdal of SpringfieldSauvignon Blanc my perfekgebraaide galjoen afspoel. Diemersdal, in Durbanville, se weergawevanhierdiewynhet kruiagtige trekke wat die vis nogal goedaanvul, terwyl die Springfield Lifefrom Stone ’n rapsmeer perske engroenvy in hom het. Terloops, dietwee plase sewynmakers – naamlik Thys Louw en Abrie Bruwer, ishengelaars van formaat, en ek isbereidom’n100 mFireline teweddat hul Sauvignon Blancstyledeur hul liefde vir galjoen geïnspireer is.
O,maarwatvan ’nvonkelwyn,wantverdiendie vangs van ’n galjoen darem nie ’n ietsievan ’n selebrasie nie? Graham Beck maak ’nMéthode Cap Classique (natuurlik, bottelgegis) uit Chardonnay en noem dit Blanc deBlancs. Die wyn is koel, en skuim soos ’n Blombosbrander as hy in jou glas val. Die geurevan amandel, beskuitjies en botter word geligdeur die lewendige lagie borrels. Ja, dink eknou, dit is ’n rojalewyn, hierdieGrahamBeck,en iets wat ’n vet wintergaljoen verdien.Daar is net een man liewer vir ’n galjoen
as ek, en dit is Johann Krige van Kanonkop.Daarommoetmens in dieselfde asemverstaandat ’ngroot rooiwynook lieflikegewydegeselskap vir onse vis is.Kry die Kanonkop Kadetterooiversnit, wat
sag en vol bessies is danksy die Pinotagekomponent. Maar ek gaan eerder groot, die PaulSauer 2009. Hierdie Bordeauxversnit, waarin Cabernet Sauvignon die hoofkitaar slaan,is ’nwynvanwêreldgehalte. Jyproedieaarde,die fynbos van Simonsberg, die suidoos windwat diewingerde indie somer looi endie sagtekoel reën wat op die wingerde se diep kleigronde val. Drink dit saam met die galjoense kop of die ryk pensgedeelte, en wees dankbaar vir die geskenke wat die natuur gee omjou soos ’n koning te laat voel.
Emile Joubert is ’n genieter van wyn, iets waarmee hyheeldag werk as wynbemarkerskonsultant en skrywer.
AMAZING RACE BRINGS WINELANDS TO LIFE: The first annual Enjoy WinederousAmazing Wine Race will take place at 25 wineries around Stellenbosch and Paarl onSaturday 9 August. Starting off and ending at Koelenhof Wine Cellar, this exciting eventpits the skills of teams of four against a range of wacky tasks the participating winerieshave created. Tasks range from educational wine pairings, a wine quiz, wine blendingand identifying certain wine varietals; to physical tasks like barrel rolling, a cellar treasure hunt and boules – to name a few. Teams are timed on the duration of each task andthe team that completes their tasks quickest, is the winner of their “route”. “Teams areNOT timed on their travel time between wineries and a designated driver per vehicle ischosen so that we promote responsible wine consumption. Drinking and driving is nottolerated. All teams will also be advised to make use of the services of Goodfellas, whois sponsoring some of the activities,” says organiser Bjorn van Oort of CVO Marketing.Although perfect for a corporate or teambuilding exercise, a group of friends can haveas much fun competing informally against each other! The entry fee is R1 800 per teamof four, which includes morning coffee and a briefing session, the team kits, all the tastings and entertainment for the day as well as entry for the prizes and the prizegivingdinner. A percentage of the profits raised will be donated to local charity organisation,Pets as Therapy. More information about the good work they do can be viewed atwww.pat.org.za. Teams can book their places or find out more by contacting Björn vanOort at [email protected] or 021 981 0216 during office hours.
Join EnjoyWinderous’s Amazing Race
Tjeers