Transcript
Page 1: Die aarde en daarbuite

Die aarde en daarbuiteDie aarde en daarbuite

PlanetePlanete

Page 2: Die aarde en daarbuite

Onse melkwegstelselOnse melkwegstelsel

• Een van biljoene sterstelsels

• Dit is die tuiste van onse sonnestelsel

• Wasige band van wit lig

• In die jaar 1609 gee Galileo Galilei die eerste wetenskaplike verklaring vir die melkweg.

Page 3: Die aarde en daarbuite

Die struktuur van die melkwegDie struktuur van die melkweg

• Die Melkwegstelsel is 'n spiraalbalk-sterrestelsel met vier tot vyf arms, wat uit sowat 300 miljard sterre .

Page 4: Die aarde en daarbuite

Ons sonnestelselOns sonnestelsel

• Sonnestelsel bestaan uit die Son en die ander hemelliggame wat deur swaartekrag daaraan gebind is en daarom wentel.

• Die planete in die Sonnestelsel (in volgorde van hulle afstand van die Son) is:

• Mercurius, Venus, Aarde. Mars..Jupiter. Saturnus, Uranus,Neptunus

• • Met die ingang van 2009 is vyf kleiner voorwerpe as

dwergplanete geklassifiseer. Ceres is in die asteroïdegordel en vier ander wentel om die Son agter Neptunus: Pluto (voorheen as die negende planeet geklassifiseer), Haumea, Makemake en Eris.

Page 5: Die aarde en daarbuite

Illustrasie van ons sonnestelselIllustrasie van ons sonnestelsel


Top Related