Download - Die sleutel tot oorwinning kerk
V1 En toe Hy op ‘n sekere plek besig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het.
Lukas 11 v 1
39 En Hy het vertrek en volgens gewoonte na die
Olyfberg gegaan. En ook sy dissipels het Hom gevolg. 40 En toe Hy op die plek
kom, sê Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom
nie.
Lukas 22v39-46
41 En Hy het Hom van hulle afgesonder omtrent so ver as ‘n mens met ‘n
klip kan gooi, en neergekniel en gebid.
Lukas 22v39-46
42 en gesê: Vader, as U tog maar hierdie beker van My wil wegneem! Laat nogtans nie my
wil nie, maar u wil geskied! 43 En ‘n engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom
versterk.
Lukas 22v39-46
44 En toe Hy in ‘n sware stryd kom, het Hy met groter
inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels
wat op die grond val. 45 Toe staan Hy van die gebed
op en kom by sy dissipels en vind hulle aan die slaap van
droefheid.
Lukas 22v39-46
46 En Hy sê vir hulle: Wat slaap julle? Staan op en bid, dat julle nie in versoeking
kom nie.
Lukas 22v39-46
God se ‘ultimate’ doel vir die mens......
Die mens moet in verhouding met hom staan
Dit het begin in die Tuin van Eden
HenogHeb 11:5
...want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God
behaag het. Jesus se verhouding met Sy Vader.....
Lewe van aanbidding Sy lewe het dit weerspieël
Lukas 11:1v1En toe Hy op ‘n sekere plek besig
was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy
opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels
geleer het.
Die dissipels het die geheim ontdek...
Here leer ons bid.....Hulle het gesien as Jeus bid...
Jesus het hulle nooit geleer preek nie
Andrew Murray
Om te weet hoe om met God te praat, is
belangriker as om te weet hoe om met mense
te praat.
1. Jesus se gebedslewe Hy het by Sy doop gebid...
Luk 3:21 En toe die hele volk gedoop en
Jesus ook gedoop is, en Hy besig was om te bid, het die hemel
oopgegaan; 22 en die Heilige Gees het in
liggaamlike gedaante soos ‘n duif op Hom neergedaal
Luk 5:15,16 15 Maar die gerug aangaande Hom is nog meer versprei, en
groot menigtes het bymekaargekom om te luister en
deur Hom van hulle siektes genees te word.
16 Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid.
Jesus bid voordat Hy Sy dissipels kies Lukas 6:12
12 En Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en
die nag in die gebed tot God deurgebring.
13 En toe dit dag geword het, het Hy sy dissipels na Hom geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy apostels
genoem het:
Jesus het Gebid toe Hy verheerlik is op die berg.
Luk. 9:28Hy het gebid toe die Dissipels Hom gevra het leer ons Bid
Lukas 11:1Hy het gebid vir Verlossing van die Beker in Getsémané
Lukas 22:39-41
Jesus se gebedslewe was die uitvloeisel tot Sy oorwinning.
Die Dissipels het dit geweet...Daarom Here leer ons Bid
Oorwinning in Getsémané Het u al so daaraan gedink?Die klimaks van Jesus se lewe..... Werklike oorwinning was.....
Getsémané is letterlik :‘die plek vandie olyfpers
Heb 5:7 Hy wat in die dae van sy vlees gebede en
smekinge met sterk geroep en trane aan Hóm geoffer het wat Hom uit die dood kon red,
en ook verhoor is uit die angs—
Mat 26:38 Toe sê Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My
Jesus bid met groter in spanning
Luk 22:44 En toe Hy in ‘n sware stryd kom,
het Hy met groter inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels wat op die
grond val.
Manne Van God Bv. Jakob By Jabbok
Gen32:11 11 Red my tog uit die hand van my broer, uit die hand van Esau, want ek is bang vir hom, dat hy sal kom en my doodslaan, die
moeder saam met die kinders.
Josua se ontmoeting met God Jos 5:14
14En Hy sê: Nee, maar Ek is die leërowerste van die HERE; Ek het
nou gekom Josua se oorwinning ......
Jos 6:2 2Toe het die HERE vir Josua gesê: Kyk, Ek gee Jérigo met sy koning en
dapper helde in jou hand.
Jesus in Getsémané Sy Saad van oorwinning is daar geplant
Joh 19:3030b sê Hy: Dit is volbring! En Hy
het sy hoof gebuig en die gees gegee.
Dit is volbring !
Jesus wil ons leer bid Voor elke oorwinning lê daar
’n Getsémané Iemand het per geleentheid gesê
God het ons toegang gegee tot onbeperkte krag van Jesus
Christus Krag wat baie sterker is as enige
super moontlikheid op aarde
Is u by Getsémané ?
Matt. 6:6 6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou
binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is;
en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar
vergelde