![Page 1: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/1.jpg)
Die weldoenerT.T. Cloete
Friday 14 April 17
![Page 2: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/2.jpg)
Vakansie op Muisnesbos
Friday 14 April 17
![Page 3: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/3.jpg)
Muisnesbos is ‘n stranddorp
Friday 14 April 17
![Page 4: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/4.jpg)
Die meeste vakansiegangers gaan vroeg in die aand bed toe ...
Op pad huis toe.
Friday 14 April 17
![Page 5: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/5.jpg)
... moeg van al die swem
Friday 14 April 17
![Page 6: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/6.jpg)
... en van die baie son. Sonbrand
Friday 14 April 17
![Page 7: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/7.jpg)
Behalwe party van die jonger mense, wat in die groot ontspanningsaal dans
en jolyt maak. Friday 14 April 17
![Page 8: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/8.jpg)
Net hier en daar is ‘n persoon wat alleen loop langs die strand in die
stilte.
Friday 14 April 17
![Page 9: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/9.jpg)
So een wat laat in die aand alleen op die strand gaan loop, is Gawie.
komponis
koordirigent
sangdosent
orrelis
Friday 14 April 17
![Page 10: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/10.jpg)
Komponis
Friday 14 April 17
![Page 11: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/11.jpg)
koordirigent
Friday 14 April 17
![Page 12: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/12.jpg)
sangdosent aan die Marin Marais-konservatorium
Friday 14 April 17
![Page 13: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/13.jpg)
orrelis van gemeente waar hy tuishoort
Friday 14 April 17
![Page 14: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/14.jpg)
Moeg van die lees, gaan stap hy.
Friday 14 April 17
![Page 15: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/15.jpg)
Net hier en daar in ‘n strandhuis brand nog lig.
Friday 14 April 17
![Page 16: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/16.jpg)
Gawie sien iemand op die wit sand lê.
Friday 14 April 17
![Page 17: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/17.jpg)
Die liggaam lê ontspanne maar nie gemaklik nie.
Friday 14 April 17
![Page 18: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/18.jpg)
Gawie stap nader, die ou is dronk en ruik suur van braaksel.
Wat makeer jou? Is jy siek of dronk?
Friday 14 April 17
![Page 19: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/19.jpg)
Hy kyk om hom rond, iemand het hom beledig, hulle het baklei en hy het seer gekry.
Friday 14 April 17
![Page 20: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/20.jpg)
Hoe het jy hier gekom? Die seun vertel ...
Friday 14 April 17
![Page 21: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/21.jpg)
... en toe jy goed dronk is, toe laat hulle jou in die steek.
Friday 14 April 17
![Page 22: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/22.jpg)
... toe laat hulle jou in die steek.
Friday 14 April 17
![Page 23: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/23.jpg)
Groepdruk.
Friday 14 April 17
![Page 24: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/24.jpg)
Verydeling en teleurstelling.Friday 14 April 17
![Page 25: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/25.jpg)
Hy wou toe gaan om musiek te swot.
hy wou ‘n beroemde operaster word. Friday 14 April 17
![Page 26: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/26.jpg)
Friday 14 April 17
![Page 27: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/27.jpg)
Sy vriende het hom gevra om te sing.
you’ve
Jy sing vals!
Jy sing vals!Jy sing vals!
Jy sing vals!
Jy sing vals!
Jy sing vals!Friday 14 April 17
![Page 28: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/28.jpg)
almal het vir hom gelagFriday 14 April 17
![Page 29: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/29.jpg)
Toe wonder Gawie, hoeveel studente het hulself oorgegee aan drank, na hy vir hulle gese3 het dat hulle nie kan
sing nie.
Friday 14 April 17
![Page 30: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/30.jpg)
Na watter konservatorium wou jy gaan?
Friday 14 April 17
![Page 31: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/31.jpg)
Geen uitlag maak so seer nie soos die uitlag van jou talent.
Friday 14 April 17
![Page 32: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/32.jpg)
Jy moet konservatorium toe gaan.
Gawie
Jy weet as vriende jou nie druk om iets te doen nie, druk hulle jou uit dinge
waarvan hulle niks weet nie. Hoekom wil jy juis na Werner Beck toe
gaan?Waarom gaan jy nie na Marin Marais
toe nie?
Friday 14 April 17
![Page 33: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/33.jpg)
Die seun vergelyk die twee konservatoriums met mekaar.
Hy sê aaklige dinge van Marin Marais. Gawie antwoord deur te sê dat die meeste mense wat lieg in die kunswêreld en die Krugerwildtuin is.
Friday 14 April 17
![Page 34: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/34.jpg)
Leuens in die
Friday 14 April 17
![Page 35: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/35.jpg)
Jy moenie jou ore uitgee vir praatjies nie.
Friday 14 April 17
![Page 36: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/36.jpg)
Ons weet vandag van Salieri eintlik net omdat hy met Mozart meegeding het.
Friday 14 April 17
![Page 37: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/37.jpg)
Moenie vergeet nie, een van die groot antieke digters het in een van sy gedigte
gekla:Friday 14 April 17
![Page 38: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/38.jpg)
Wát weet Oom?Gawie haal Sir Laurence Olivier aan.
Friday 14 April 17
![Page 39: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/39.jpg)
Wie is Oom?
Ek hoef jou nie te sê nie, jy het my nie gesê nie. Nou is ons kiets.
Friday 14 April 17
![Page 40: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/40.jpg)
Laat ek jou huis toe vat. Waar woon jy?
Het jy jou oriëntasie behou? Weet jy waar jy is en hoe om by die huis te
kom?
Friday 14 April 17
![Page 41: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/41.jpg)
Die seun maak hom van Gawie los en sê dan hy weet hoe om by die huis te kom.
waar is my huis?
Eina! My enkel ...
Friday 14 April 17
![Page 42: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/42.jpg)
Ek sal jou help.
Friday 14 April 17
![Page 43: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/43.jpg)
Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis.
Friday 14 April 17
![Page 44: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/44.jpg)
Oom, jy moet my nie huis toe vat nie,
Friday 14 April 17
![Page 45: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/45.jpg)
Oom, my pa gaan my skiet!
Friday 14 April 17
![Page 46: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/46.jpg)
Die seun is swaar en ruik na braaksel. Hy is nou meer seer en vermoeid as beneweld.
Friday 14 April 17
![Page 47: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/47.jpg)
Hulle is by die strandhuis. Die deur is nie op slot nie. Gawie neem hom in, lig met sy sigaretaansteker.
Friday 14 April 17
![Page 48: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/48.jpg)
Hy help hom na die badkamer,
Friday 14 April 17
![Page 49: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/49.jpg)
Die pa snork asof hy met ‘n voorlaaier skiet.
Hy hoor hoe sy pa snork.
Friday 14 April 17
![Page 50: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/50.jpg)
As ek jou op die strand sien hink, sing jy vir my.
Friday 14 April 17
![Page 51: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/51.jpg)
sê my tog wie Oom is
Ek gaan vir niemand sê wat vanaand gebeur het nie, so dit maak nie saak nie.
Ek kon tot nou toe nie eers mooi sien hoe jy lyk nie en ek ken nie jou familie nie.
Jy vra verniet wie ek is.
Friday 14 April 17
![Page 52: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/52.jpg)
Ek verstaan nie hoekom Oom so goed was vir my nie.
Friday 14 April 17
![Page 53: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/53.jpg)
Ek het dit gedoen omdat ek ‘n seun het wat oor ses jaar so oud gaan wees soos wat jy nou is. En soos jy, het hy ‘n goeie stem.
Pappa, ek gaan eendag ‘n sanger wees!
Ja, my kind, Pappa weet.
Friday 14 April 17
![Page 54: Die weldoener - Yolataalarsenaal2.yolasite.com/resources/die weldoener.compressed.pdf · Gawie lei hom in die koers van sy familie se strandhuis. Friday 14 April 17. Oom, jy moet](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022070901/5f48d6b5743cbf1611074788/html5/thumbnails/54.jpg)
Slaap lekker. Sê vir jou ma jy het in die see geval. Ek hang jou klere oor die wasgoeddraad en trek al die deure agter my toe.
Friday 14 April 17