Transcript
Page 1: Entrepreneurskap Graad 11 Besigheidstudies

Entrepreneurskap

Annica van Greunen

Sakerolle en sakebedrywighede

Graad 11

Page 2: Entrepreneurskap Graad 11 Besigheidstudies

Wie nie waag nie wen nie!

Page 3: Entrepreneurskap Graad 11 Besigheidstudies

Lesuitkomstes

•Begryp dat kreatiwiteit ‘n baie belangrike eienskap van ‘n entrepreneur is

•Onderskei tussen die verskillende eienskappe

•Waardeer dat daar nog persone is wat risiko’s neem om ‘n entrepreneur te wees en hul eie besighede open

Page 4: Entrepreneurskap Graad 11 Besigheidstudies

Is jy ‘n entrepreneur? (bl.104)• Verantwoordelik• Neem risiko’s• Uithouvermoë• Goeie leierskap & bestuursvaardighede• Selfvertroue• Hoë energievlakke• Passie• Drome – duidelike visie• Organisasie vaardighede• Toegewyd• Buigsaam• Struikelblokke

Page 5: Entrepreneurskap Graad 11 Besigheidstudies

Kreatiwiteit

•Nuwe idees•Probleme te kan oplos•Aan te pas by : mark

omstandighede

Page 6: Entrepreneurskap Graad 11 Besigheidstudies

Opdrag

Maak ‘n advertensie vir jou tipe besigheid.Die advertensie moet bevat:- Besigheid se naam- Logo en slagspreuk- Kontakbesonderhede- Kort beskrywing van wat besigheid bied

Page 7: Entrepreneurskap Graad 11 Besigheidstudies

Het ons die Lesuitkomstes bereik?•Begryp julle dat kreatiwiteit ‘n baie

belangrike eienskap van ‘n entrepreneur is?

•Kan julle onderskei tussen die verskillende eienskappe?

•Sal julle die persone waardeer wat risiko’s neem om ‘n entrepreneur te wees en hul eie besighede open?


Top Related