11 Augustus 2019
08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager
Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp
10:00 Informele diens
Ouditorium
Dr. Kobus de Jager
Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp
18:00 @6 Diens
Ds. Johan Els
Deuroffer: Zimbabwe, Malawi,
Mosambiek
18 Augustus 2019, NAGMAAL Preekreeks: Triniteit - GEES
Die Vrouebegeleiding wil
vroue help om God self te
hoor saam met ander vroue.
Ons glo dat ons God hoor as
ons luisterend die Bybel lees
en dit wat ons hoor met
geloofsvriendinne deel.
So aan die einde van die
winter weet ons as ouers nie
meer lekker hoe om ons
gesinne besig te hou nie.
Vrydagaand gaan ons lekker
eet, speletjies speel, tydkap-
sules maak en ’n skattejag
hou vir die kinders!
Kom kuier lekker saam!
Plek : Bergsig Saal
Tyd : 18:00
Koste: R60 volwassenes
R40 kinders
Datum: 16 Aug 2019
RSVP by Mizelle Prinsloo
083 394 1101 voor 14 Aug.
Kaartjies by kerkkantoor
beskikbaar
13 Aug: Doopkategese
16 Aug: Fun Family Date Night
18 Aug: Nagmaal
Gawes v.d. Gees kursus
19 Aug: Kerkraadsvergadering
23 Aug: Bevrydingskursus,
Uitreikgeleentheid
TGIF-Mannekamp
24 Aug: Betesda–mark
25 Aug: Bybelsondag
09:00 Familiediens Ouditorium Pieter Henning Tema: Oral, Altyd (Die
Heilige Gees troos en leer)
Deuroffer: Vrouebegeleiding
11 Augustus 2019, Preekreeks: Triniteit - Gees
BEVRYDINGSKURSUS 23-25 AUGUSTUS 2019 ֍ Aanbieders: Pieter & Helene Theron
Die lesings word oor `n naweek aangebied. Die kursus begin Vrydagaand, duur die hele Saterdag
en eindig Sondagmiddag.
Bevrydingsessies kan tydens die kursus vir die Maandag en Dinsdag na die na-week bespreek word.
Tye: Vrydagaand 19:00 – 21:30, Saterdag 9:00 – 18:00, Sondag 14:00 – 18:00
Koste: R630 pp - sluit kursushandleiding, koffie/tee en beskuit in.
(Saterdag: 13:00- 14:00 Bring iets te ete saam)
Kontak: Liezl Loubser Tel: 021 976 4106 (x106) [email protected]
FAMILIE PRET-AAND
Bladsy 2 Bergs ig Boodskap
Bergsig Vennote
NR VENNOOT KONTAK SEL. NR. E-POS ADRES
1 Durbanville Kinderhuis Johanna Strauss 021 975 6822 [email protected]
2 Fisantekraal Centre for
Development Jane Gelderman 083 805 042 [email protected]
3 Hulp en Hoop Louise Kotze 071 157 7601 [email protected]
4 Mission Aviation
Fellowship Gert Uys 082 807 4455 [email protected]
5 INcontext International Eric Swanepoel 082 319 5153 [email protected]
6 High Way Ministries Pieter Zandberg 073 165 4690 [email protected]
7 Timothy Bible College in
Pakistan Schalk van Wyk 081 423 9418 [email protected]
8 Geopende Deure 011 888 9341 [email protected]
Uitreikprojekte op ons voorstoep
NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS-ADRES
1 Attie van Wyk Laerskool Nelda Rousseau 083 235 1400 [email protected]
2 Love Unveiled Andre van der
Westhuizen 074 330 4431
3 Betesda-projek Hans Human 082 549 0518 [email protected]
4 Fisantekraal-buitedienste Wes van der Walt 084 657 1664 [email protected]
5 GGO Magdalena Knoet- 083 557 6075 [email protected]
6 Golden Games Rahlene Uys 072 103 8852 [email protected]
7 House of Grace Leonette Burger 082 4405 662 [email protected]
8 Magdalena-huis Anneke Scholtz 083 462 1055 [email protected]
9 New Beginnings Jackie Thiart 074 151 0622 [email protected]
10 SAPD Anniel de Lange 083 963 2427 [email protected]
11 Vinkel- en Koljandermark Edna van Tonder 083 302 4838 [email protected]
12 Spes Bona-buitedienste Nelda Rousseau 083 235 1400 [email protected]
13 Welgegund-buitedienste Peter Montgomery 084 299 6697 [email protected]
14 Die Koffieman Oswald Opperman 079 108 9697 [email protected]
Uitreikprojekte oor grense heen
NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS-ADRES
1 Thailand: Frontida
2
Mosambiek:
Evangelisasie
Makwe-sending: Thiarts
Jaco van Vuuren 021 979 2225 [email protected]
3 Duitsland: Menges-gesin Christelle Bouwer 083 309 0625 [email protected]
4 Thailand:
Klasie en Ida van Heerden Gert Uys 082 807 4455 [email protected]
5 Istar Gateways Ralie Herbst 082 306 2233 [email protected]
6 Lesotho:
Matlafatsa - llze Boersma Jaco van Vuuren 021 979 2225 [email protected]
7 Lesotho:
Semokong-kinderhuis. Jaco van Vuuren 021 979 2225 [email protected]
8 Oekraïne:
Tokarchuk-gesin Pieter Anker 076 469 6079 [email protected]
DURBANVILLE-BERGSIG UITREIKBEDIENING PROJEKTELYS
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap
ONS DAAGLIKSE BROOD
Waar kom Bergsig se geld vandaan?
2“As jy byvoorbeeld armes help, moet dit nie uitbasuin nie. Dit doen die skynheiliges in die sinagoges en op straat,
sodat mense met lof van hulle kan praat. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg. 3 Nee, as jy iets vir
die armes gee, moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie, 4 sodat jou goeie daad verborge kan bly.
Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.” Matteus 6:2-4
Gebed: Here, dit maak ons lewens gelukkig om vir U en ander te kan gee.
Oprah Winfrey het gesê: “Real integrity is doing the right thing, knowing that nobody’s
going to know whether you did or not.
Kontak Pieter Henning vir meer inligting
*Diverse 7%
10%
12%
6%
9%
48%
2%
& Funksies
6%
ONS DAAGLIKSE BROOD
Vergelykende inkomste afgelope jare Psalm 24:1 Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon,
alles behoort aan die Here.
Gebed: Onse Vader, ook wat ons offers betref, bou ons op die beloftes van U Woord.
Sir Cliff Richard het gesê: Hoe meer ons op God vertrou,
Hoe meer betroubaar vind ons Hom.
Kontak Pieter Henning vir meer inligting
TERWYL UITGAWES JAARLIKS TOENEEM, VIND ONS:
** Bergsig se totale inkomste bly relatief staties (rondom R5 miljoen)
** Die aantal belydende lidmate bly min of meer konstant (Rondom 3 500)
** Die gemeente se oorskot van R416 509 (Febr '12) het verander
in 'n tekort van R36 256 (Febr 2019)
** Die aantal bydraers per maand neem af van 492 (Sept 2016) na 256 (Jun 2019)
** Die aantal debietorders neem af van 289 (Sept 2016) tot 256 (Junie 2019)
AANBEVELINGS / AKSIES:
1. Verhoog jou bestaande debietorder of teken een vir die eerste keer.
2. Stel jou internet betaling op as 'n herhalende betaling, en hersien jaarliks.
3. Geen kontant op 'n Sondag? Gebruik gerus Snapscan / Zapper.
Totale Inkomste NGK Durbanville-Bergsig
NG Kerk Durbanville-Bergsig
021 976 4106 • [email protected] •
www.bergsigdv.co.za
Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers
Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550
Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551
Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.
24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning [email protected]
S33 48.966 O18 39.728
Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810
https://pos.snapscan.io/qr/ALS0527
DESIRING GOD Gawes van die Gees kursus Filippense 10:3 Al wat ek wens, is om Christus te ken...
Kom leer saam met medegelowiges oor die Heilige Gees
Onderwerpe
18 Aug: Die Doop en vervulling met die Heilige Gees 25 Aug: Die Gawes van die Heilige Gees Deel 1 1 Sept: Die Gawes van die Heilige Gees Deel 2 8 Sept: Die Gawes van gesondmaking, tale en
profesie – met getuienisse 15 Sept: Afsluiting
Inskrywing: Louis Blignaut,
082 552 1372 / [email protected]
Koste: R100 per persoon (koste van uitdeelstukke) Wanneer: Sondagaande 17:45 – 19:00
Waar: Durbanville Bergsig (Saal)
05:45 Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za
By die kampnaweek gaan ons praat oor hoe lyk totale toewyding aan Jesus. Hoe lyk ‘n egte opregte verhou-
ding met Hom en hoe lei ek my familie daarin.
Durbanville/Bergsig Seniors
ONS HOU BASAAR
Donderdag: 29 Augustus 2019
Tyd: 9:00
Plek: Bergsig-Gemeente
Kom ondersteun en kuier saam met
ons Seniors.
Gebak
Pannekoek
Poeding
Kerrie en Rys
Jaffels
Allerlei
Koffie en tee
Lede wat die uitstappie op Donderdag
26 Sept. na TOEKA - Agter Paarl - wil
meemaak moet op 29 Aug hul R100
per lid betaal.