![Page 1: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/1.jpg)
1
KWARTAAL 2 GR 10 LEWENSWETENSKAPPE ONDERSOEKELET WEL : Hierdie ondersoeke word deur die Onderwysdepartement voorgeskryf. Hierdie of soortgelyke vrae kan in enige Toets of Eksamenvraestel van Grey of die Departement gevra word. Sommige ondersoeke het die antwoorde se bladsye onder aan wat in die Antwoord Reeks verkry kan word. Ondersoeke waar daar geen antwoorde is nie moet jy self opsoek in jou handboeke of ander bronne.
ONDERSOEK 12 Bestudeer die onderstaande mikrograaf van ‘n tweesaadlobbige blaar.
20.1 Teken die mikrograaf oor as ‘n diagram en voorsien alle byskrifte.
AKTIWITEIT 17 en 18
![Page 2: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/2.jpg)
2
Bestudeer die onderstaande mikrograaf van ‘n tweesaadlobbige stingel (sonneblom).
21.1 Teken die mikrograaf oor as ‘n diagram en voorsien alle byskrifte.
![Page 3: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/3.jpg)
3
Bestudeer die onderstaande mikrograaf van ‘n tweesaadlobbige stingel wat sekondêre diktegroei ondergaan het.
21.2 Hoe oud is hierdie stingel ? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
_______________________________________________________________
________________________________________________________________
21.3 Wat word bedoel met ‘n jaarring ?
________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
![Page 4: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/4.jpg)
4
21.4 Elke jaarring vertoon ‘n ligter en ‘n donkerder ring. Verduidelik hoe hierdie ringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ?
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
21.5 Skryf die nommers neer van die dele wat die bas van die boom vorm.
______________________________________________________________
21.6 Wat word die klein porieë, wat as geel spikkels op die bas vertoon, genoem ?
______________________________________________________________
21.7 Verduidelik kortliks hoe die porieë genoem by vraag 21.6 gevorm word.
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
![Page 5: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/5.jpg)
5
Ondersoek 15
12.1 Teken twee lyngrafieke op dieselfde assestelsel om die resultate te illustreer.
ONDERSOEK 8
![Page 6: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/6.jpg)
6
12.3 Deur die inligting in die tabel te gebruik, dui aan wanneer die son opkom. Gee ‘n rede vir jou antwoord.
_________________________________________________________________ _________________________________________________________________
12.4 Wanneer vind maksimum transpirasie plaas ?
_________________________________________________________________
Antwoorde : bl. 2.52
ONDERSOEK 8
![Page 7: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/7.jpg)
7
13.1 Wat is die doel van die bostaande eksperiment ?
________________________________________________________________
________________________________________________
________________________________________________
13.2 Wat is die naam van die apparaat wat hierbo geïllustreer word ?
________________________________________________________________
13.3 Hoe kan die lugblasie van B na A beweeg word ?
________________________________________________________________
________________________________________________________________
![Page 8: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/8.jpg)
8
13.4 Noem VIER eksterne faktore wat ‘n invloed op hierdie praktiese ondersoek sal hê, Noem in elke geval watter invloed dit op die resultate sal hê. _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________
13.5 Noem en bespreek SES voorsorgmaatreëls wat getref moet word om die praktiese ondersoek se resultate meer betroubaar te maak. __________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ Antwoorde : 2.53
![Page 9: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/9.jpg)
9
Ondersoek 16
Ondersoek die beweging van water deur blare, stingels en wortels.
ONDERSOEK 9
![Page 10: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/10.jpg)
10
23.1 Watter deel van die blaar het rooi gekleur ?
________________________________________________________________
23.2 Maak ‘n benoemde skets van die blaar om die gekleurde weefsel aan te dui.
![Page 11: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/11.jpg)
11
23.3 Watter deel van die stingel het rooi gekleur ?
_______________________________________________________________
23.4 Watter deel van die blaar het rooi gekleur ?
___________________________________________________________
23.5 Maak ‘n benoemde skets van die stingel om die gekleurde weefsel aan te dui.
23.6 Maak ‘n benoemde skets van die wortel om die gekleurde weefsel aan te dui.
![Page 12: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/12.jpg)
12
Ondersoek 17 Benoem die genommerde dele 1 tot 14 menslike skelet.
AKTIWITEIT 24
![Page 13: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/13.jpg)
13
Ondersoek 18
AKTIWITEIT 25
![Page 14: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/14.jpg)
14
26.1 Maak ‘n duidellike skets van ‘n langbeen en voorsien 10 byskrifte.
![Page 15: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/15.jpg)
15
![Page 16: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/16.jpg)
16
Ondersoek 19Identifiseer die x-strale van die onderstaande gewrigte A en B.
A______________________
B_____________________
![Page 17: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/17.jpg)
17
Ondersoek 20 Disseksie van soogdier hart.
ONDERSOEK 10
![Page 18: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/18.jpg)
18
![Page 19: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/19.jpg)
19
![Page 20: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/20.jpg)
20
![Page 21: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/21.jpg)
21
28.1 Verduidelik die verskil tussen die wanddikte van die atriums en ventrikels.
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
28.2 Watter een van die linker – of regterventrikel besit die dikste spierwand ? Gee ‘n rede vir jou antwoord. _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ 28.3 Watter bloedvat is die grootste bloedvat in die menslike liggaam ? ________________________________________________________________ 28.4 Gee die funksionele verskil tussen arteries en venes. __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ 28.5 Watter arteries is die enigste arteries in die menslike liggaam wat gedeoksigineerde bloed vervoer ? ___________________________________________________________________ 28.6 Watter venes is die enigste venes in die menslike liggaam wat geoksigineerde bloed vervoer ? ___________________________________________________________________
![Page 22: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/22.jpg)
22
28.7 Wat is die doel van die septum van die hart ?
__________________________________________________________________
ONDERSOEK 11
![Page 23: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/23.jpg)
23
1.5.1 ________________________________________________________
1.5.2 ________________________________________________________
1.5.3 ________________________________________________________
Ondersoek 21 Benoem die bloedselle in die onderstaande mikrograaf.
A _______________________
B _______________________
AB
AKTIWITEIT 28
![Page 24: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/24.jpg)
24
Benoem die bloedvate in die onderstaande mikrograaf.
A _______________________
B _______________________
Ondersoek 22
AB
AKTIWITEIT 31
![Page 25: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die](https://reader035.vdocuments.pub/reader035/viewer/2022071513/61340f7adfd10f4dd73b7d8a/html5/thumbnails/25.jpg)
25
************************************************************************************************