Opsomming
HoërskoolBergvlam
1. Lees die TEKS noukeurig deur
2. Lees die INSTRUKSIES noukeurig
deur
3. Gebruik jou GLIMPEN en merk
die hoofgedagtes in elke
paragraaf
4. Die INLEIDING en SLOT het nie
noodwendig hoofpunte nie
7. Lees WEER deur die TEKS
8. MERK 7 hoofpunte met jou
glimpen en potlood
9. Elimineer feite = indien te veel
10.Identifiseer nog feite = indien
te min
11.Nommer die feite op die teks
Geen beplanning is
nodig nie.
1. Skryf ‘n opskrif (woorde word nie saam
getel nie)
2. Skryf jou SEWE VOLSINNE neer in jou.
Moet nie aanhaal nie. Verander sinne
deur beskrywende woorde uit te haal en
die woordorde te verander
3. Moet NIE in jou eie woorde skryf nie.
ONTHOU! Indien jy woorde uit die sin laat
of die woordorde verander is dit NIE
MEER ‘n AANHALING NIE!
4. Vermy BESKRYWENDE WOORDE
5. Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit
maak dit twee feite en die tweede feit
word nie gemerk per inskrywing nie.
Slegs een punt per sin
6. NOMMER elke inskrywing (bv. 1. tot 7.)
7. Moet nie ENGELSE WOORDE gebruik nie
1. Tel jou woorde en skryf die
totaal onderaan die opsomming
2. Gebruik eerder minder woorde.
Moet nie meer as die
voorgeskrewe aantal woorde
skryf nie (70)
3. LEES WEER DEUR!!!