Mineraalvariasies: isomorfie Granate
• Dieselfde kristalstelsel en morfologie • Verskil in chemiese samestelling en daarmee saam in
digtheid, hardheid, brekingsindeks en eenheidsel afmetings • Plot samestellings tussen 3 endlede in die pyralspiet
granaatreeks (Fe, Mg, Mn-ryk) op ‘n ternêre diagram • Samestelling in werklikheid ‘n reeks tussen die
komponente en die algemene formule is (Fe, Mg, Mn)3Al2(SiO4)3
• Die relatiewe verhoudings van Fe, Mg, Mn verskil in die verskillende granate: piroop, spessartiet, almandien
• Die uvarovietreeks granate het die eindlede: andradiet, grossulariet, uvaroviet
Karbonate • Kalsiet, magnesiet, rhodochrosiet, sideriet • Samestellings verskil maar morfologie is dieselfde • Meeste karbonate het ‘n samestelling naby aan endlid
samestellings • Karbonate met intermediêre samestellings het verskillende
morfologie as die bogenoemde minerale
Mineraal variasies: polimorfie
Verskillende mineraal spesies: verskillende morfologie maar dieselfde chemiese samestelling
SiO2 minerale (silika minerale):
kwarts trigonaal
stishoviet tetragonaal
tridimiet hexagonaal
Elementêre chemiese samestelling
4000 mineraal spesies met individuele mineraalname (huidig)
In spesies verskillende politipes: • Kwarts: ametis, sitrien, rooskwarts, ens.;
• Beril: smarag (Cr-rich); akwamaryn (Fe-rich)
Algemeenste minerale bevat die mees algemene elemente: O, H, Si, Al, Na, Mg, Ca, Fe, K
Litofiel, chalkofiel, siderofiel, halogenofiel, atmofiel
Klassifikasie van minerale
Geneties: • Volgens hoofprosesse waardeur mineral vorm
• Nie mineralogies en problematies
Geochemies: • Gebaseer op hoof chemiese elemente
• Irrasioneel: minerale wat uit baie elemente bestaan?
Kristalchemies: • Funksionele verhouding tussen chemiese samestellings
• Aanvaarbaar
Geochemies en kristalchemies: • Baie nuttig
Klassifikasie Klas Mineraal groep Minerale
1 Gedeё elemente Au, As, S
2 Sulfiedes en sulfosoute Galeniet, Realgar, arseniedes
3 Haliedes Fluoriet, Haliet
4 Oksiedes and hidroksiedes Chromiet, Bismiet
5 Silikate Neso-, Soro-, Siklo-, Ino- (Enkel/Dubbel), Fillo-, Tekto-
6 Borate Borasiet
7 Karbonate Kalsiet, Dolomiet
8 Fosfate, arsenate, vanadate Apatiet, Descloiziet
9 Sulfate, selenate, telluriede Gips
10 Wolframate, Molibenate Wolframiet, wulfeniet
11 Chromate Crocoiet
12 Nitrate, Iodate Salpeter
Silikate Groep Alternatiewe naam Beskrywing Minerale
Nesosilikate Orto- of eiland Geïsoleerde tetraheder
Olivien, granaat
Sorosilikate Dubbel-geïsoleerde tetreheder
Epidoot
Siklosilikate Ring Tetraheders heg tot geïsoleerde ring
Beril, toermalyn, kordiёriet
Inosilikate
Enkelketting Tetraheders heg in oneindige enkelketting
Piroksene
Dubbelketting Tetraheders heg in oneindige dubbelketting
Amfibole
Fillosilikate Blad Tetraheders heg in oneindige blad
Mikas, klei minerale
Tektosilikate Raamwerk Tetraheders heg in oneindige netwerk
Kwarts, veldspate, veldspatoïdes