LoveGodGreatly.com 2
Kopiereg © 2015 deur LoveGodGreatly.com
Geskryf deur: Angela Perritt & Whitney Daugherty
Toestemming word verleen om die dokument te druk en te reproduseer vir die doel om die Gemaak vir Verhoudings aanlyn Bybelstudie te voltooi.
LoveGodGreatly.com 3
Welkom liewe vriende!
Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is geen toeval dat jy deel van hierdie aanlyn bybelstudie is nie.
My gebed vir jou met hierdie sessie is eenvoudig: dat jy nader aan God sal groei soos wat jy elke dag in Sy Woord delf. Soos wat jy die dissipline ontwikkel om elke dag tyd deur te bring in God se Woord, bid ek dat jy God net meer en meer sal liefkry terwyl jy Sy Woord lees.
Bid elke dag voor jy die teksverse lees dat God jou sal help om dit te verstaan. Vra Hom om met jou te praat deur Sy Woord. En dan: Luister. Dis Sy werk om tot jou te spreek, en dis jou werk om te luister en te gehoorsaam.
Neem jou tyd om die verse oor en oor te lees. Ons leer in die Bybel om te soek en jy sal vind.
“Soek dit soos jy silwer sou soek, spoor dit op soos 'n verborge skat. Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken.” (Spreuke 2:4)
Onthou dat ons ook baie verskillende hulpbronne verskaf terwyl jy hierdie aanlyn Bybelstudie doen.
- Studiegids - Leesplan - 3 Weeklikse Blog boodskappe (Maandae, Woensdae en Vrydae) - Memoriseerverse - Weeklikse uitdagings - Aanlyn gemeenskap - Facebook, Twitter, Instagram, ons blog - Hashtags #LoveGodGreatly, #Made for Community
Ek kan nie wag om te begin nie, en ek hoop om jou by die eindstreep te sien - volhard, druk deur, en moenie opgee nie! Kom ons voltooi wat ons vandag begin. Ek sal hier wees, elke tree langs hierdie pad - om jou aan te moedig! Ons is saam in hierdie proses - streef daarna om vroeg op te staan, skuif die spanning van die dag opsy, sit alleen en drink 'n groot glas van God se lewende water! Ek kan nie wag om te sien wat God vir ons wil wys in hierdie sessie nie!
Reis saam met my terwyl ons leer om God in Grootheid Lief te hê met ons lewens!!!
LoveGodGreatly.com 4
{Hoe om te} S.O.A.P.
Ek is trots op jou.
Ek is waarlik trots..........Ek wil hê dat JY dit weet.
Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem het om tyd in God se Woord deur te
bring…..om dit elke dag te lees en toe te pas op JOU lewe......die pragtige lewe wat ons
God vir JOU gegee het.
Met elke sessie skep ek 'n studiegids wat saam met die verse gaan wat ons lees. Hierdie
studiegids help jou om interaksie te hê met God se Woord. Dit help jou om te leer hoe om
dieper te delf......om tydsaam te oordenk wat God regtig vir jou sê op daardie dag.
Voordat ons begin, wil ek graag vir jou verduidelik wat die S.O.A.P metode is, en
HOEKOM jy dit moet gebruik tydens jou stiltetyd.
Hoekom moet ek die S.O.A.P. metode gebruik?
‘n Mens kan teksverse net lees, maar wanneer jy jou tyd neem om dit REGTIG te lees,
om interaksie te hê met die Woord, dan staan woorde skielik uit. Die SOAP metode
maak dit vir jou moontlik om dieper te delf in die verse en meer te sien as wanneer jy net
eenvoudig die verse lees en dan aangaan. Ek wil jou aanmoedig om jou tyd te gebruik om
die daaglikse verse te S.O.A.P. en vir jouself te sien hoeveel meer jy sal kry uit jou
daaglikse stiltetyd……. jy sal verbaas wees.
Wat beteken S.O.A.P.?
S- Die S staan vir Scripture- jy skryf die teksverse neer…….jy sal verbaas wees om te
sien wat God aan jou wil openbaar in Sy woord deur net die tyd te neem om die verse
neer te skryf!
O- Die O staan vir Observation- wat sien jy in die verse wat jy lees? Wie is die gehoor?
Is daar ‘n herhaling van woorde? Watter woorde staan vir jou uit?
A- Die A staan vir Application- dit is wanneer die Woord van God persoonlik word. Wat
sê God vir my vandag? Hoe kan ek dit wat ek nou net gelees het toepas in my eie lewe?
Is daar iets wat ek moet doen? Watter veranderinge moet ek in my lewe maak?
P- Die P staan vir Prayer. Bid God se Woord terug na Hom. As Hy iets aan jou
geopenbaar het gedurende jou studietyd, bid daaroor. Bely as Hy vir jou gewys het op
sonde in jou lewe.
LoveGodGreatly.com 5
Om God se Woord te bestudeer kan so min of so veel tyd neem as wat jy het. Sommige
dae kan dit 10 – 15 minute wees, ander dae langer.
Hoe S.O.A.P. ek?
Hier is my persoonlike voorbeeld…
Kolossense 1:5-8
S- Hierdie geloof en liefde is gegrond op die hoop wat vir julle in die hemel bewaar word
en waarvan julle reeds gehoor het toe die waarheid, die evangelie, aan julle verkondig is.
Die evangelie het julle bereik, en net soos dit in die hele wêreld vrug voortbring en verder
versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade gehoor het en
dit leer ken het soos dit werklik is. Julle is daarin onderrig deur Epafras, ons geliefde
medewerker en ‘n getroue dienaar van Christus in julle belang. Dit is ook hy wat ons
vertel het van die liefde wat deur die Gees in julle gewek is.
O- (Baie kere maak ek net kort opsommings van my observasies…… dit wat ek met die
eerste oogopslag waarneem wanneer ek na die verse kyk)
Wanneer jy geloof en liefde kombineer, kry jy hoop.
Ons moet onthou dat ons hoop in die hemel is......dit wag op ons.
Die evangelie is die woord van waarheid.
Die evangelie dra vrugte en groei van die eerste dag tot die laaste.
Dit neem net een persoon om ‘n hele gemeenskap te verander….Epafras.
A-Iets wat vir my vandag uitgestaan het was hoe God een man, Epafras gebruik het om
‘n hele gemeenskap te verander!!! Ek was daaraan herinner dat ons geroep is om ander
van Christus te vertel…….. God sal die evangelie laat versprei…… om dit te laat groei
en vrugte te dra. Ek voel dat vandag se verse direk spreek to LGG…“en net soos dit in
die hele wereld vrug voortbring en verder versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af
dat julle van God se genade gehoor het en dit leer ken het soos wat dit werklik is.” Is dit
nie wonderlik wanneer God se Woord so lewendig word en so direk spreek met ons net
waar ons is?!!!!! My gebed vandag is dat al die vroue wat betrokke is met die Bybelstudie
God se genade sal verstaan en sal dors na Sy Woord.
Hier is ‘n aanhaling uit my Bybel Kommentaar wat ek in my studiegids neergeskryf het:
“God se Woord is nie net vir ons informasie nie, maar ook vir ons transformasie.”
P- Liewe Here, help my asseblief om ‘n “Epafras” te wees……. Om ander mense van U
te vertel, en dit dan in U liefdevolle hande te los. Help my asseblief om dit wat ek gelees
het te verstaan en toe te pas in my lewe, sodat ek elke dag meer en meer soos U word.
Help my om ‘n lewe te lei wat vrugte dra van geloof en liefde. Anker my hoop in die
hemel, nie hier op die aarde nie. Help my om te onthou dat die BESTE nog voorlê!
___________________________________________________________________
LoveGodGreatly.com 6
Ek hoop dat hierdie verduideliking vir jou vandag sal help om te leer hoe om dieper in
God se Woord te delf.
Sommige dae skryf ek op die voorkant en agterkant van my studiegids….. maar jy hoef
nie. Vat dit een dag op ‘n slag, en skryf neer soos jy reageer op dit wat God vir jou deur
Sy Woord wil wys.
Die mees belangrike bestanddele in die S.O.A.P. metode is JOU interaksie met God
se Woord en jou TOEPASSING van SY Woord in JOU lewe.
“Ek het ‘n gevoel dat ons herlewing in ons kerke sal hê as alle ware gelowiges dit wat
Kolossense leer, sal uitleef.”- Warren W. Wiersbe
Onthou dat die doel is om ten volle te bepeins en elke enkele woord van die verse vir die dag in te neem.
Psalm 1:1-3 sê: Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van die goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamsapan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.”
Ware oordenking beteken dat jy tyd neem om die vers te bepeins voor jy aanbeweeg na die volgende vers.
“Onthou, dit is nie vinnige lees nie – maar ernstige meditering oor heilige en hemelse waarhede, wat dit kosbaar en verreikend vir die siel maak. Dit is nie die by se aanraking van die blom wat die heuning voortbring nie – maar dit is die by se aanhoudende teenwoordigheid wat die soetheid voortbring. Dit is nie hy wat die meeste lees nie – maar hy wat die meeste oordenk, wat die beste, mees wyse en sterkste Christen sal wees.” – Thomas Brooks, "Precious Remedies Against Satan's Devices."
LoveGodGreatly.com 7
{S.O.A.P.} Leesplan
S- scripture
O- observation
A- application
P- prayer
LoveGodGreatly.com 8
Doelwitte
Ek glo dis belangrik om doelwitte neer te skryf vir elke sessie. Neem nou die tyd en skryf 3 doelwitte neer waarop jy tydens hierdie sessie wil fokus. Maak seker dat jy tydens die volgende 8 weke terugverwys na die doelwitte om jou te help om gefokus te bly. JY KAN DIT DOEN!!!
My doelwitte vir hierdie sessie is:
1.
2.
3. Handtekening:______________________________________________ Datum:______________________
LoveGodGreatly.com 9
{Week 1}
Week 1 Uitdaging: (Nota: Jy kan dit vind in ons Maandag blog)
Week 1 Memoriseervers:
LoveGodGreatly.com 10
Week 1: Maandag
Lees: Genesis 1:27; Efesiërs 2:1-10 SOAP: Efesiërs 2:6-7
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 11
Week 1: Dinsdag
Lees: Johannes 14:15-20; 23 SOAP: Johannes 14:18; 23
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 12
Week 1: Woensdag
Lees: Efesiërs 3:14-21 SOAP: Efesiërs 3:18-19
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 13
Week 1: Donderdag
Lees: Johannes 15:1-5 SOAP: Johannes 15:5
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 14
Week 1: Vrydag Lees: Johannes 13:4-17 SOAP: Johannes 13:14-15
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 15
{Week 2} Week 2 Uitdaging:
Week 2 Memoriseervers:
LoveGodGreatly.com 16
Week 2: Maandag
Lees: Filippense 2:1-11 SOAP: Filippense 2:3-5
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 17
Week 2: Dinsdag
Lees: Romeine 15:1-7 SOAP: Romeine 15:7
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 18
Week 2: Woensdag
Lees: Prediker 4:7-12 SOAP: Prediker 4:9-10
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 19
Week 2: Donderdag
Lees: Spreuke 27:17 SOAP: Spreuke 27:17
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 20
Week 2: Vrydag
Lees: Lukas 6:27-36 SOAP: Lukas 6:35
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 21
{Week 3} Week 3 Uitdaging:
Week 3 Memoriseervers:
LoveGodGreatly.com 22
Week 3: Maandag
Lees: 1 Timoteus 5:1-8; Eksodus 20:12 SOAP: 1 Timoteus 5:8
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 23
Week 3: Dinsdag
Lees: Genesis 2:18-24; Psalm 68:6 SOAP: Genesis 2:18
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 24
Week 3: Woensdag
Lees: Josua 24:14-15 SOAP: Josua 24:15
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 25
Week 3: Donderdag
Lees: Deuteronomium 6:1-9 SOAP: Deuteronomium 6:5-9
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 26
Week 3: Vrydag
Lees: Titus 2:3-5 SOAP: Titus 2:4-5
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 27
{Week 4} Week 4 Uitdaging:
Week 4 Memoriseervers:
LoveGodGreatly.com 28
Week 4: Maandag
Lees: Eksodus 17:8-13 SOAP: Eksodus 17:12
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 29
Week 4: Dinsdag
Lees: 1 Korintiërs 12:12-27 SOAP: 1 Korintiërs 12:26-27
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 30
Week 4: Woensdag
Lees: Psalm 133:1-3 SOAP: Psalm 133:1
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 31
Week 4: Donderdag
Lees: Efesiërs 4:1-6 SOAP: Efesiërs 4:2
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 32
Week 4: Vrydag
Lees: Galasiërs 6:1-10 SOAP: Galasiërs 6:10
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 33
{Week 5} Week 5 Uitdaging:
Week 5 Memoriseervers:
LoveGodGreatly.com 34
Week 5: Maandag
Lees: Handelinge 2:42-47 SOAP: Handelinge 2:42
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 35
Week 5: Dinsdag
Lees: Handelinge 4:32-35 SOAP: Handelinge 4:32
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 36
Week 5: Woensdag
Lees: Romeine 12:3-8 SOAP: Romeine 12:6-8
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 37
Week 5: Donderdag
Lees: 1 Tessalonisense 5:12-15 SOAP: 1 Tessalonisense 5:12-13
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 38
Week 5: Vrydag
Lees: Hebreërs 10:19-25 SOAP: Hebreërs 10:24-25
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 39
{Week 6} Week 6 Uitdaging:
Week 6 Memoriseervers:
LoveGodGreatly.com 40
Week 6: Maandag
Lees: Matteus 22:34-40 SOAP: Matteus 22:37-39
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 41
Week 6: Dinsdag
Lees: Galasiërs 5:13-18 SOAP: Galasiërs 5:13-14
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 42
Week 6: Woensdag
Lees: Sagaria 7:8-12 SOAP: Sagaria 7:9-10
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 43
Week 6: Donderdag
Lees: Matteus 7:1-5; 12 SOAP: Matteus 7:12
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 44
Week 6: Vrydag
Lees: 1 Petrus 4:7-11 SOAP: 1 Petrus 4:10
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 45
{Week 7} Week 7 Uitdaging:
Week 7 Memoriseervers:
LoveGodGreatly.com 46
Week 7: Maandag
Lees: Johannes 3:14-19 SOAP: Johannes 3:16-17
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 47
Week 7: Dinsdag
Lees: Matteus 5:13-16 SOAP: Matteus 5:14, 16
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 48
Week 7: Woensdag
Lees: Matteus 25:34-40 SOAP: Matteus 25:35
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 49
Week 7: Donderdag
Lees: Lukas 10:30-37 SOAP: Lukas 10:36-37
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 50
Week 7: Vrydag
Lees: Matteus 28:16-20 SOAP: Matteus 28:19-20
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 51
{Week 8} Week 8 Uitdaging:
Week 8 Memoriseervers:
LoveGodGreatly.com 52
Week 8: Maandag
Lees: 1 Johannes 3:16-24 SOAP: 1 Johannes 3:18
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 53
Week 8: Dinsdag
Lees: Romeine 12:9-21 SOAP: Romeine 12:13, 21
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 54
Week 8: Woensdag
Lees: Hebreërs 13:1-3 SOAP: Hebreërs 13:2
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 55
Week 8: Donderdag
Lees: Jakobus 5:13-20 SOAP: Jakobus 5:16
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 56
Week 8: Vrydag
Lees: Markus 9:30-37 SOAP: Markus 9:35
S- Scripture: Skryf die Bybelverse vir vandag neer.
O- Observations: Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.
A- Applications: Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.
P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se verse.
LoveGodGreatly.com 57
{My Reaksie}