LASBRIEF INGEVOLGE ARTIKEL 50 WET 74 VAN 19820 0 1 0 4 0
Nademaal ek op grond van inligting onder eedaan my voorgele deur -n polisie-beampte met die rang van Adjudant Offisier of hoer van oordeel is dat die optrede van
DAVID KEKANE
bydra tot die voortduring van ti toestand van openbare rusverstoring, wan- ordelikheid, oproer of openbare geweldpleging wat in die distrik Krugersdorp
bcstssn Gn d3.t die cicinhoucling Vein g6no6rnd© DAVID KEKANE
sal bydra tot die beeindiging of bekamping van die toestand van openbare rusverstoring, wanordelikhede, oproer of openbare geweldpleging in die distrik Krugersdorp.
Derhalwe word die Stasiebevelvoerder Suid-Afrikaanse Polisie Randfontein
gelas ing. die bepalings van artikel 50(2)(b) Wet'74/82 om genoemde
DAVID KEKANE swart man 16 jaar
(ras, ouderdom, geslag) vir verder aan te hou.
verdere 12 dae to?*' 14 Februarie 1986
GETEKEN TE KRUGERSDORP
3de DAQ VAN FEBRUARIE
OP HIERDIE
19 86
LASBRIEF INGEVOLGE ARTIKEL 50 WET 74 VAN 1982001041
Nademaal ek op grond van inligting onder eed aan my voorgele deur * polisie-beampte met die rang van Adjudant Offisier of hoer van oordeel is dat die optrede van
SOLLY KGOMONGOE
bydra tot die voortduring van -n toestand van openbare rusverstoring, wan- ordelikheid, oproer of openbare geweldpleging wat in die distrik Krugersdorp
SOLLY KGOMONGOEbestaan en dat die aanhouding van genoemde
sal bydra tot die beeindiging of bekamping van die toestand van openbare rusverstoring, wanordelikhede, oproer of openbare geweldpleging in die distrik Krugersdorp.
Derhalwe word die Stasiebevelvoerder Suid-Afrikaanse Polisie Randfontein
gelas ing. die bepalings van artilcel 50(2)(b) Wet 74/82 om genoemde
SOLLY KGOMONGOE swart man 26 Jaar
(ras, ouderdom, geslag) Virverdere 12 <jae tot Februarie 1986verder aan te hou.
GETEKEN TE KRUGERSDORP
3de DAG VAN FEBRUARIE
OP HIERDIE
19 86
J.N^LOPf^J^TODROS/K]DROS/KRUGERSDORP
1 U N S D. g O S
l 9 8 6 > 2 ‘-3.
%
001042LASBRIEF INGEVOLGE ARTIKEL 50 WET 74 VAN 1982 . - '
rv> A ^ u ^ ^ ^ « * i , J 5 ^ A a i S Z x t & k & u * •... *•:.*. -..
Nademaal ek op grond van inligting onder eed aan my voorgele deur h polisie- beampte met die rang van Adjudant Offisier of hoer van oordeel is dat die optrede van
DAVID RADEBE
bydra tot die voortduring van *n toestand van openbare rusverstoring, wan- ordelikheid, oproer of openbare geweldpleging wat in die distrik Krugersdorp
bestaan en dat die aanhouding van genoemde DAVID RADEBE____________________sal bydra tot die beeindiging of bekamping van die toestand van openbare rusverstoring, wanordelikhede, oproer of openbare geweldpleging in die distrik Krugersdorp.
Derhalwe word die Stasiebevelvoerder Suid-Afrikaanse Polisie Randfontein
gelas ing. die bepalings van artikel 50(2)(b) Wet-74/82 om genoemde
DAVID RADEBE swart man 19 jaar
verdere 12 ' ^ 14 Februarie 1986 (ras, ouderdom, geslag) vir ____________ dae tot ______________________verder aan te hou.
GETEKEN TE KRUGERSDORP OP HIERDIE
3de d^q FEBRUARIE 19 86
JdOTDDROS/KRUGERSDORP
* /' f \/ \
/ • ■ \
f*~fyV.V
1 A N ‘ n D R Q s "
1986 -02--3
STEPHANUS ADRIAAN OOSTHUIZEN i ___ ~ . X J X S Z _____.... l ^ f A G t d T H A T EVERKLAAR: ----------------
| . ----------------- • — • ------------■—• •---------
i. ■„ Speurder Adjudant 0 M 1 > i > r in die su^ _
Afrikaanse Polisie met „lagsnommer W63027M_
is tans verbonde aan die Spesiale OndersoekspanTin Hoofkantoor Pretoria » • .
Gn 15 bela* met die onder- soek na en bekamping van onluste aan „•„■ „ " dle onlusgebiede
. strak Krugersdorp, A f d e U n g Wesrand.
Persona soos benoem in aangebegte naam lys wat hul „© . -Xuxtlik daarvoor beywer, om alle ^ yan
• teen te staan s h . ' staatsgesagaan. Sodoende alle wetsaspekte on , Pekte en regulasies
n agsaam en onregeerbaar te maak.
“ I T T >ui ~ *■ ••• - »■-
en sodoende -n massa optoete to frond be ^ r k s t e l l i g „at wetteioos
beweeg en slagspreuke skree en die vreedsa in chaos verander. ^
Hul beweeg ook in groepe met .= 1begrafnisffaniro__ — . p r « * . op T -hempies tussenbegrafnisgangers
Alle beperkings deur die nlaa^lii, rin totaal U k . Landdros nitgoreik word
totaal verontagsaam.
Gesxen ln die lig Van komende onlusslagQf^ ^
d C m06t “ °rd " d i e S e l M e diStrik ~ * « • “ »«. ^ dit noodsaaklik dat hierdie persone uit d -moet word. 6 Same:Le“lnS verwyder
Verwydering ingevoige Art. 50(l)(b) Wet 74 van 1,82, word g en oodsaak .
Ten einde alle soortgelyke situasies te s t l Tte stabiliseer en to
normaliseer was die betrokko6 P ersone op 1986/02/01 by -n
egrafnxs te Munzieville gearrestPP a.g resteer terwyl hul met soda-
nage optredes bemoei was n„iwas. Hul verwydering het egter die
0 0 1 0 4 4
(2)
gewenste uitwerking gehad.
Ek is vertroud met die inhoud van die verklaring en
begryp d i t .
Ek het geen beswaar teen die afle van die voorgeskrewe
eed nie.
Ek beskou die eed as bindend vir my gewete.
d ^ S?nflfH Seer J!at verklaarder erken dat hy vertroud is metdie inhoud van hierdie verklaring en dit begryp.
Hierdie verklaring is beedig voor my en verklaarder se handteke- m n g is in my teenwoordigheid daarop aangebring.
KRUGERSDORP,1986/02/03.
F.W.F. KLEE. Majoor
- LASBRIEF INGEVOLGE ARTIKEL 50 WET 74 VAN 1982
0 0 1 0 4 5
Nademaal ek op grond van inligting onder eed aan my voorgelg deur h polisie- beampte met die rang van Adjudant Offisier of hogr van oordeel is dat die optrede van Mawetho Malo bydra tot die voortduring van ta toestand van openbare rusverstoring, wanordelikheid, oproer of openbare geweldpleging wat in die distrik Krugersdorp bestaan en dat die aanhouding van genoemde Mawetho Malo sal bydra tot die beeindiging of bekamping van die toestand van bpenbare rusverstoring, wanordelikhede, oproer of openbare geweldpleging
Derhalwe word die Stasiebevelvoerder Suid-Afrikaanse Polisie Krugersdorp gelas ingevolge die bepalings van artikel 50(2)(b) Wet 74/82 om genoemde MAWETHO MALO SWART MAN 16 Jaar (ras, ouderdom, geslag) vir 13 dae tot 12 Februarie 1986 verder aan te hou.
in die distrik Krugersdorp.
GETEKEN TE KRUGERSDORP OP HIERDIE 31 STE DAG VAN JANUARIE 1986
001046
STEPHANUS ADRIAAN OOSTHUIZEN
VERKLAAR:
Ek is *i Speurderadjudant-offisier in die Suid-Afrikaanse Polisie met magsnommer W63027M. Ek is verbonde aan die Ondersoekspan TIN Hoofkantoor Pretoria.
Tans is ek belas met die ondersoek na en die bekamping van onluste in die Swartwoongebiede Afdeling Wes-Rand.
Na intensiewe ondersoek en ondervraging en inligting ontvang uit betroubare bronne het die volgende feite aan die lig gekom.
Dat Mawetho Malo, Swartman, 16 jaar oud, horn bemoei metaangeleenthede watNtot nadeel van die Binnelandse Veiligheid van die Republiek strek.
Dat hy as -n leierfiguur na vore kom by die beplanning en u i t v o e n n g van dade soos Openb|re Geweld en Brandstigting, in die Swartwoongebied Kagiso, Afc^eling Wes-Rand.
Kagiso Swartwoongebied was die afgelope tydperk hewig geteister met gevalle van brandstiging, veral voertuie en besigheidspersele.
Dit xs ook bo redelike twyfel vasgestel dat Mawetho Malo ander jeugdiges die kuns van petrolbomvervaardiging aan- leer.
Ten einde die onlustoestand in die woongebied testabiliseer en normaliseer word sy aanhouding ingevolgedie Wet op Binnelandse Veiligheid Artikel 50 ( 1 ) (b) Wet74 van 1982 genoodsaak. Hy was aangehou op 1986-01-30 I5h30.
Sodoende sal sy aanhouding en die reeds aangehoudende makkers tot gevolg he, dat enige verdere beplanning en die uitvoering van soortgelyke dade in die w i e i gery word.
.............. 1 w - u . , ........... . . - ^
001
- 2 -
Ek is vertroud met die inhoud van die verklaring en begryp dit. Ek het geen beswaar teen die afle van die voorgeskrewe eed nie. Ek beskou die eed as bindend °P my gewete.
S/A/0.S. A.
Eh S fr t lf is r fr dat die verkiaarder erken dat hi/vf ten *olie h o i't e u -m e t d it innouo tan ftierdie verhlarin« e n ^ d it D e |ty f. HlrrOie Vfrkiarid* *35 h&dim/
' " » M » • « e » ^ e 7> a a / « r ,em n . if U f m n ^ d — i u . i r ,n m>tecnactrdifhtid ayfip V&fiag.
I certify that the deponent hat *ckno».s«ucd that h e / j j u , knowi ana tm dm larrfls the c g flie frfT iif th! i Jii(id a * it »hich m,ar.d tnifKneniirrTJujre/ihufTip mm/ niarr- was placei^therein in ojf prtunt*.
Weaeregii Justice oV'the'Peict • Jl»/ R « m i s s i f i i t i n Ede/Ctm n
& R:
J o H ' / r l . ^ V i f / s r / W
_ r
S c a e e r c r / z / 7 / .
Bostaande verklaring deur my geneem.
J.C. LAMPRECHT W408712N
LASBRIEF INGEVOLGE ARTIKEL 50 WET 74 VAN 1982
001048j /J /5 3
Nademaal ek op grond van inligting onder eed aan my voorgele deur h polisie-beampte met die rang van Adjudant Offisier of hoer van oordeel is dat die — optrede van
JIMMY SEDEMEDE
bydra tot die voortduring van -n toestand van openbare rusverstoring, wan- ordelikheid, oproer of openbare geweldpleging wat in die distrik Krugersdorp
bestaan en dat die aanhouding van genoemde JIMMY SEDEMEDEsal bydra tot die beeindiging of bekamping van die toestand van openbarerusverstoring, wanordelikhede, oproer of openbare geweldpleging in die distrik Krugersdorp.
Derhalwe word die Staslebevelvoerder Suld-Afrlkaanse Pollsle Krugersdorp
gelas ing. die bepalings van artikel 50(2)(b) Wet 74/82 om genoemde
JIMMY SEDEMEDE MAN 13 Jaar SWART
(ras, ouderdom, geslag) vir 3-3 dae dae tot^ H FEBRUARIE 1986 verder aan te hou.
GETEKEN TE KRUGERSDORP______________ op HIEnDI£
3°3te DAG VAN JANUAi!IE 19 36
KnuG£nPDonP__. . . .
f a G \ S T R A T I "
0 0 1 0 4 9
STEPIIANUS ADRIAAN OOSTHUIZEN
VERKLAAR
Ek is n Speurderadjudant-offisier in die Suid-Afrikaanse Polisie met magsnommer W63027M. Ek is verbonde aan die spesiale ondersoekspan, T.I.N. Iloofkantoor, Pretoria, onder
' bevel van Brigadier O.J. van Wyk.
i)
Tans is ek belas met die ondersoek en bekamping van onluste in die Swartwoongebiede Afdeling Wesrand.
Intensiewe ondersoek en ondervraging en inligting uit betroubare bronne het die volgende aan die lig gebring.
Swart jeugdiges soos per aangehegte naamlys, wat hulle bemoei met aangeleenthede wat tot nadeel van die Binnelandse Veiligheid van die Republiek strek. Ook as leier figure na vore tree met die beplanning en uitvoering van dade soos brandstigting en openbare geweld. ' ^
Dit is uiters noodsaaklik oin hierdie persone uit die same- lewing te verwyder om sodoende die huidige onlus opset te stabiliseer en normaliseer. Sienende die feit dat hierdie lede verbonde is aan die "United Comrades" asook "The young lions" en in >n beplannings en uitvoerende hoedanigheid optree.
Aanhouding ingevolge die Wet op Binnelandse Veiligheid Art. 50(1)(b) Wet 74 van 1982 word in hierdie geval noodsaak- ,lik geag, sodoende sal verdere beplanning en uitvoering deur hulle in die wiele gery word. Alle aangehoudenes soos per aan-
,-gehegte lys was op 1986-01-29 om 05h00 liier aangehou, by hul onderskeie polisieopsluitplekke.
ditiS Vertr°ud met die inhoud van die verklaring en begryp
Ek het geen beswaar teen die aflegging van die voorgeskrewe eed m e .Ek beskou die voorgeskrewe eed as bindend op my gewete.
0 0 1 0 5 0
-2-
.,i?„ I* i,X i,e
' M T h*«*"na»5 hiind,pl,rr'i"a/
*t a C . h i ’?"* he/sV ?”a w j s s u S £
asrsr*’,. v«.
r<sr*:r;",n a » ? x ;D u e Plek
Pi ice
£
Bostaande verklaring deur my
S y f o — o s - c?
<'>//v,, ^y> r V/3//?£ 7-0/Z*/? .geneem.
S/A/O.' C. CRAUSE
LASBRIEF 1NGEV0LGE ARTIKEL 50 WET 74 VAN 1982
'001051
T P 15 ‘f
Nademaal ek op grond van inligting onder eed aan my voorgele deur h polisie-„ — beampte met die rang van Adjudant Offisier of hoer van oordeel is dat die " —
optrede van
* B E N E D I C T ____________
bydra tot die voortduring van h toestand van openbare rusverBtoring, wan- ordelikheid, oproer of openbare geweldpleging wat in die distrik Krugersdorp
bestaan en dat die aanhouding van genoemde ______ BENEDICTsal bydra tot die be^indiging of bekamping van die toestand van openbare rusverstoring, wanordelikhede, oproer of openbare geweldpleging in diedistrik Krugersdorp.
Verbalwe word die STASIEDEVELVOERDEn SUID-AFRIKAANSE FOLISIE RANDFONTEIN\
gelas ing. die bepalings van artikel 50(2)(b) Wet‘74/82 otn genoemde
BENEDICT SWART VROU 56 jaar
(ras, ouderdom, geslag) vir verdere 12 dae toP* 14 Februarie 1936verder aan te hou.
GETEKEN TE KRUGERSDOHP OP HIERDIE
3de DAG VAN FEBRUARIE 19 86
1986I-2-3
L M A u m m .
.
-i{IEF INGEVOLGE ARTIKEL 50 WET 74 VAN 1982
Nademaal ek op grond van inligting onder- e . d W «y voorgelS deur h polisie-• bca"pte met die ran8 v“" Adjudant Offioicr of hoiir van oordeel is dat die
optrede vanCHRISTEEN
bydra tot die voortduring van V, toestand van openbare rusverstoring, wan- ordeiikheid, oproer of openbare geweldpleging wat in die distrik Krugersdorp
bestaan en dat die aanhouding van genoemde CHRISTEEN
sal bydra tot die beSindiging of bekamping 7an die toestand van openbare rusverstoring, wanordelikhede, oproer of openbare geweldpleging in die distrik Krugersdorp.
if«erhalwe word die Staniebevelvoerder Suid-Afrikaanne Polisie RANDFOMTEIN ------------------ :--------- ------------
gelas ing. die bepalings van artikel 50(2)(b) Wet 74/82 om genoemde
________ CHRISTEEN SWART VROU 50 jaar
T-(ras, ouderdom, geslag) vir verdere 12 <jaG l^Februarie 193Gverder aan te hou.
GETEKEN TE KRUGERSDORP OP HIERDIE
3^6 DAG VAN FEBRUARIE 19 86
rTJLOM LANDDROS/KRUGERSDORP
• FRITZ WILHELLEM FREDRICH K L E EL A N D D J P f '
1906 -02*-3
VERKLAAR ONDER EED IN AFRIKAANS KRUQEf-ISOORPM A G 1S f R A T E
Ek is h Majoor in die S.A. Polisie verbonde aan dieonluste ondersoek eenheid S.A. Polisie T.I.N. Hoofkantoor Pretoria.
•Sedert 21 Januarie 1986 is my eenheid besig met die ondersoek na linkse elemente in die Landdros gebied, Krugersdorp.In die loop van my ondersoek het .die name van twee Rooms v\V Katolieke nonne Susters BENEDICT3^ C h r i s t e e n ^ i k w e l s na vore gekom. Ek het insae in bewysstuk’ke (cTokumente) gehad waar- op beslag gele is tydens deursoeking van hul wonings op 8 Januarie 1986. Uit die ondersoek het dit duidelik geblyk- dat hulle hul beide besig hou met.die reelings om die verbod op verbode organisasies C.O.S.A.S., A.N.C. en die S.A.K.P. opgehef te kry* Suster BENEDICT is op genoemde datum arres- teer deurdat sy skoolgaande jeug byeen bring om skool- en handelsboikotte te propageer en aan te moedig.
Op Maandag 27 Januarie 1986 het sy en Suster CHRISTEEN weereens die swart jeugdiges byeen gebring onder die voorwendsel dat sy ' hulle terugkeer na die skole op Dinsdag 28 Januarie 1986 wou •bevorder. Weens die feit dat dit duidelik in die nuusmedia gestel is dat swart jeugdiges wel sjkooltoe sou gaan is haar leuens duidelik aan die kaak gestel Hulle' en die kinders se verset het op konfrontasie met die polisie u^tgeloop waartydens h swart meisie doodgeskiet is. Die begrafnis moet nog plaas- v d n d .
Op Saterdag 1 Februarie 1986 het beide die roudiens van nog h onluste slagoffer Joseph MONO te Munsieville, bygewoon.Na die lykstoet vertrek het, het hulle elk h groep van ongeveer 200 persone elk byeen gebring en agter die lykstoet aanbeweeg wat lynreg in stryd was met beperkings geplaas deur die Landdros^Krugersdorp op Vrydag 31 Januarie 1986. Ten einde die groepe uiteen te jaag was die polisie weer verplig om jeugdiges met traangas uiteen te jaag. Om die toestand te normaliseer was die polisie verplig om die twee nonne uit die gebied te ver- wyder en aan te 'hou i-ngevolge Veiligheidswetgewing Art. 50 van Wet 74/1982 - Met die oog daarop om toekomstige soort- gelyke optredes deur die twee geestelikes te voorkom is dit noodsaaklik dat die genoemdes tydelik uit die gemeenskap verwyder word ten einde rus en vrede in die Landdros gebied van Krugersdorp te bewerkstellig.
Ek is vertroud met die inhoud van die verklaring en begryp
Ek het geen beswaar teen die afle van die voorgeskrewe eednie
Ek beskou die voorgeskrewe eed as bindend vir my gewete
<Y.
KRUGERSDORP1986.02.03 ..... 1............... MAJOOR
F.W.F. KLEE
Ek sertifiseer dat die verklaarder erken dat hy vertroud is met die inhoud van hierdie verklaring en dit begryp. Hierdie verklaring is beedig voor my en verklaarder se handtekening is in my teenwoordigheid daarop aangebring te Krugersdorp op 1986.02.03.
STEPHANUS ADRIAAN OOS5-HUIZEN KOMMISSARIS VAN EDE AMPSHALWE : R.S.A.ONLUSTE ONDERSOEK EENHEID S. A. POLISI^E T.I.N. H 0 0 F-K A N-T 0 0 R PRETORIA ^
RANG : Adjudant-Offisier
. :}-w
0 0 ? .)55
P. 21 81/143198 1 -
— e j W - r _ o U c ^ _ _
S - U O S ____
>-- »- u>-k>_-j2*&*rCe«*_
<7
0 0 1 0 5 5
P. 21 81/143198 ’
I V vJu O iS O j irv-
hSorv><~r io=S<=».> <S Ede=____0 * = ^ r \ ^ * N i P N C P r T H P > C l « N j A f O l S '*^*3«q ^ , «=kz>V < V =>v _e=Vc-,--
t^zj-T^Jlcxd I y) Sfi
t r t-'B s
11/5/2 VERTROULIKMENEER J.N. BLOM / 8dr
660-3711
Die Takbevelvoerder LANDDROSVeiligheldstak PRIVAATSAK X2009Suid-Afrikaanse Polisie 1740 KRUGERSDORP1740 KRUGERSDORP
7 Februarie a .* '
BEGRAFNIS FERDINAND SERUMULA : LASGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 46(l)(b)(ii) WET 74 VAN 1982
1. h Bevel kragtens bovermelde artikel in albei amptelike tale word aangeheg.
2. Die bevel moet op die volgende wyses bekend gemaak word:i.
a. Deur dit aan te bring in •n opsigtelikeSlek by die ingang van die woning van die oorledene se ouers, te 4727 Kagiso II.
b. Vi Afakrif daarvan te oorhandig aan die ouers van die oorledene, die begrafnisondernemer as hy gevind kan word en die predikant wat die begrafnis sal waarneem.
c. Deur dit mondelings by wyse van luidspreker af te kondig.
^^MflDDROS/KRUGERSDORP
AAN: Die PH?r?.Y9*i die oprl^ene - FERDINAND SERUMULA EN ALLE ANDER BETROKKENES KAGISO
*KENNISGEWING KRAGTENS ARTIKEL 46(I) VAN DIE WET OP BINNELANDSE VEILIGHEID, 1982 (WET 74 VAN 1982)
Aangesien ek, . ,>J4QQ3 . 9 V W ..........................Landdros van die distrik ...... KRUGERSDORP_
reda het on te vree3 dat die openbare rus ernstig in gevaar gebring ’ sal word deur die byeenkoms . ’. .b.e.8.r.a.f.n.i.s. Y?1? FERDINAND SERUMULAwat geliou staan te word o» .. ........ op die . ,9.df. . . ..... dag
FEBRUARIE 86 " Annn v t t t
van ............................ 19... in/op/te ..4.7.27..Kf?f!?.^1.......in die voormelda distrik, gelas ek hierby kragtens artikel 46(1) van
.die Wet op Binnelandse Veiligheid, 1982 (Wet 74 van 1982), dat die voonnelde byeenkoms in/op/te voonnelde jplek (of enige ander plek) in die voonnelde distrik gedurende die tydpe-pk wat begin om . .08hOq op d i e ___ .9,d.e......... dag van FEBRUARIEen eindig om ...?!?.?.......... 0p die
FEBRUARIE 86 .... ......................... 19.... gehou mag word ooreenkomstig dievolgende vooirwaardes (of die voorvaardes in die Bylae Uiervanuiteengesit):
1 9 8 6*• J • • • •9de dag van
(1)(2)
(3)
SOOS PER AANHANGSEL A
Geteken fn KRUGERSDORPta .....................FEBRUARIEvan
...... op die 7de da’19..8.6.
::v - • iu ----* .1935 -02-.-7
* KHUOcHSOOHT*_____ _
i fv? A G I S T R /- 1 E ...
. BLOM LANDDROS/KRUGERSDORP
LANDDROS VAN DIE D I S T R I K___ .K.R.UP?P???RP
AANHANGSEL An
a. Die begrafnis gehou word tussen die ure 08h00 en 09h30 op Sondag 86/02/09.
, . b. Die verrigtinge most beperk word tot die woning van oorledene se ouers te 4727 Kagiso II, en die Kagiso begraafplaas.
•c. Geen toesprake van politieke aard gehou mag word te enige tyd voor
aanvang van die verrigtinge, gedurende die verrigtinge, asook daama. Slegs die leraar mag as apreker optree.
d. Geen baniere, plakkate, vlae, aanplakbiljette voor of gedurende die ver— rigtinge vertoon mag word nie, wat op enige wyse enige staatsvormof enige beginsel of beleid van h regering van h Staat, of die
v / . ■ ””werksaamhede van die Suid—Afrikaanse Polisie, of enige boikotak3ie,/verdedig, aanval, kritiseer, propageer of bespreek nie.
059 s
e. Persons slegs in meganiese vervoer vanaf die oorledene se huio na die begrafplaas vervoer mag word. Dit geld ook vanaf die begraafplaas, terug na die huis van die oorledene. Die roetes wat gevolg moet word, moet die kortste moontlike roete tussen die VQQrmelde plekke wees.
f. Geen georganiseerde optog van voetgangers van enige aard gedurende die tydperk van die duur van die verrigtinge tussen die ure 08h00 en 09h30 mag plaasvind nie.
g. Die oorskot van die oorledene moet meganies vervoer word.
h. Geen luidsprekerstelsel mag tydens die verrigtinge gebruik word nie.
LANDDLANDDROS/KRUGERSDORP
00.1060 • • I
\ ANNEXURE D 4-r ■ ' V Jl’:1}.-’ M . ■ ■ ILI.|.»WIIV : 'i V f S.‘V V'!*: ‘:i AVdV.VJS.4V-. ■ "> ■ ' ...V-Y■ * - 1W»f: ' ■ SI?:-' • • •;} * -■ "
TO: . H 1? . ^ e.n. 8. °.f. he deceased “ FERDINAND SERUMULA AND ALL OTHERS. CONCERNED KAGISO
*
NOTICE IN TERMS OF SECTION 46(1) OF THE INTERNAL SECURITY ACT, 1982 (ACT 74 OF 1982)
Whereas I, . JACOB NICOLAAS^BLOM #
Magistrate for the district of KRUGERSDORP
•• have-reason to apprehend that the public peace would be seriously endangered by the gathering funeral of FERDINAND SERUMULA
"to be held at ..If!?1.0.0.........."...".' .................. ..........9th FEBRUARY..................... 86
on the19.... in/on/at............... aay or ..........
4727 KAGISO II and cemetary Kagiso’ II....................................................... ln the said district, I herebyla terms of section 46(1) of the literal Security Act. 1982 (Act 74O f 1982). direct that the said gatherlngrin/on/at the said piace (or
Z ° ^ . . T e) d“rln! thafP e FE°BRUAR?innin8 -
».??. end e n d * at ............. ^FEBRUARY ........ 86 ..................... daY
.....*....... *.......... 19.... be held in accordance withthe following conditions (or the conditions set ont In the Annexnrehereto):
(1)(2)
(3)
AS PER ANNEXURE A
Signed at of ..
KRUGERSDORP FEBRUARY • •••••
BLOMMAGISTRATE/KRUGERSDORP MAGISTRATE FOR THE DISTRICT OF
L A N D O R O S
1986 -02 -7KRUGERSDORP
ji m A G IS T H A T E
ANNEXURE A
a. The funeral be held between the hours 08h00 and 09h30 on Sunday,9th of February 1986.
b. The proceedings be restricted to the dwelling of the parents of the deceased at 4727 Kagiso II and the Kagiso cemetary.
c. No political speeches of any nature may be held at any time before, . during or after the proceedings. Only the minister of religion mayaddress the gathering.
001061
d. No banners, placards, flags or posters in any way criticising, attacking, defending or discussing any form of Government, any principle of policy of any form of Government or th$ activities of the South African Police or any boycott action is to be displayed during or before the proceedings.
\
e. Persons to be conveyed in mechanical transport only from the house of the deceased to the Kagiso II cemetary and back to the house of
. t*1® deceased. The shortest possible route between these places to be followed.
f. No organised procession of pedestrians of any nature may take place during the duration of the proceedings between the hours OOhOO and 09h30.
g. The body of the deceased to be conveyed mechanically.
h. No amplifying systems may be used during the proceedings.
^SlAGISTRATE/KRUGERSDORP
1986 -02- -7
- KRUGERSPCCT’^ ^rt r a T E .
Cornelius Stephanus HEYNEKE
VERKLAAR ONDER EED:
- 1-
ER is Adjudant-Offisier in die S.A. Polisie verbonde aan die Veiligheidstak, Krugersdorp.
- 2-
Op 1986/02/05 het ek inligting ontvang dat die oorskot van swartman Ferdinand SERUMULA op Sondag 1986/02/09 om 08h00 vanuit svouershuis te 4727 Kagiso II, begrawe word. Sy dood spruit voortuit -n Polisie optrede waartydens -n groep jeugdiges wat 'n onwettigevergadenng gehou het uiteengedryf is. Hy is in die proses noodlottie verwond.
-3-
■ Die oorledene se ouers reej. die begrafnis en die diens sal gelei word deur Ds. NTO vanaf Hamm^nskraal.
-4-
Omrede die oorledene deur die Polisie geskiet is, sal dit, soos in die verlede, tot gevolg he dat honderde mense die begrafnis sal bywoon en om 'n politieke konnotasie daaraan te heg.
-5- <
Ondervinding het geleer dat soortgelyke begrafnisse in die huidige onluste klimaat deur swart jeugdiges uitgebuit word om die massas op te sweep wat geweldpleging en wetteloosheid tot gevolg het Die beeId van die verbode A.N.C. in S.A.K.P. word sodoende uitgedrad.m.v. die vertoning van vlae en baniere.
- 6 -
Die oorledene se moeder, swart vrou Selina SERUMULA het die S. A. polisie genader om beskerming by die voorgenome begrafnis. 'n Verkla- n n g in hierdie verband is van haar verkry en word hierby aangeheg as Bylae AM, ter onders1;euning van hierdie aansoek.
-7-
Ek het redelike gronde om te vermoed dat die openbare orde in gevaar gestel sal word en dat die doelstellings van die A.N.C. en S.A.K.P. bevorder sal word wat tot ondermyning van die Staatsgesag kan lei Ten einde wet en orde te handhaaf doen ek hierby aansoek in terme van Art. 36(i)(ii) van die Wet op Binnelandse Veiligheid, Wet 74/1982, dat die Landdros van Krugersdorp die volgende beperking op die hou van die voorgenome begrafnis plaas:-
(a) Die begrafnis gehou word .tussen die ure 08h00 en 09h30 op Sondag 86/02/09. • '
(b) Die verrigtinge moet beperk word tot die woning van oorledene se ouers te 4727 Kagiso II, en die Kagiso begraafplaas.
(c)
(d)
Geen toesprake van politieke aard gehou mag word te enige tyd voor aanvang van die verrigtinge, gedurende die verrigtinge, asook daarna. Slegs die leraar mag as spreker optree.
Geen baniere plakkate, vlae, aanplakbiljette voor of gedurende die verrigtinge vertoon mag word nie, wat op enige wyse enige staatsvorm of enige beginsel of beleid van Yi regering van •n Staat, of die werksaamhede van die S.A. Polisie, of enige boikotaksie, verdedig, aanval, kritiseer, propageer of bespreek nie.
(e)
(f)
(g)
(h)
Persone slegs in meganiese vervoer vanaf die oorledene se huis na die begraafplaas vervoer mag word. Dit geld ook vanaf die begraafplaas, terug /na die huis van die oorledene. Die roete wat gevolg moet word, moet die kortste moontlike roete tussen die voormelde plekke wees.
Geen georganiseerde optog van voetgangers van enige aard gedurende die tydperk van die duur van die verrigtinge tussen die ure 08h00 en 09h30 mag plaasvind nie.
Die oorskot van die oorledene moet- meganies vervoer word."'V
Geen luidsprekerstelsel mag tydens die verrigtinge gebruik- word nie.
- 8 -
Ek is vertroud met die inhoud van die verklaring en begryp dit. Ek het geen beswaar teen die afle van die voorgeskrewe eed nie.
KRUGERSDORP1986/02/0712h00
Ek sertifiseer dat die verklaarder erken dat hy vertroud is met die inhoud van die verklaring en dit begryp. Hierdie verklaring is voor my beedig en die verklaarder se handtekening is in my teen- woordigheid daarop aangebring. ' 1
KRUGERSDORP1986/02/0712h00 *EDEREGTER
Gabriel Jacobus RICHTER S.A. POLISIE K0MMISSARISSTRAAT118 KRUGERSDORP
11/5/2 VERTROULIKMENEER J.N. BLOM / sdr '
660-3711
Die Takbevelvoerder Veiligheidstak Suid-Afrikaanse Poliaie 1740 KRUGERSDORP
LANDDROSPRIVAATSAK X2009 1740 KRUGERSDORP
31 Januarie 1986
BEGRAFNIS JOSEPH MONO : KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 46(1) WET 74 VAN 1932 " '
1. h Bevel kragtens bovermelde artikel in albei amptelike tale word aangeheg.
A. Deur dit aan te bring in Ti opsigtolike plek by die ingange van die kerk.
b. <n Afskrif daarvan te oorhandig aan die ouers van die oorledene, die begrafnisondernemer as hy gevind kan word en die predikant wat die begrafnis sal waarneem.
c. Deur dit mondelings by wyse van luidspreker af te kondig.
\
2. Die bevel moet op die volgende wyses beketid gemaak word:
t :
BLOMDDROS/KRUGERSDORP
001065f
a n n e z u r e d
TO:
i . {"c>Tr.’i "4 v; : * ■ . *. • ’ t'-^y •: ■?: , v :
.Tf.IE ,P.A.R.E.N.T.S. ?F.?^EA.S.E.D. yPpEPH'^MONO AND ALL OTHERS CONCERNED 823 MUNSIEVILLE
NOTICE IN TERMS OF SECTION 46(1) OF THE INTERNAL SECURITY ACT. 1982 (ACT 74 OF 1982)
Whereas I, .. .J.A.C.°.B. .NICOLAAS BLOH
Magistrate for the district of ....... KRUGERSDORP
have reason to apprehend that the public peace would be seriously ’endangered by the gathering n^el^# f^n?ral #of Joseph. Mono___to be held at ... Munsieville
. .......................................... on the.............. day of ...February...... 86
Munsieville ............ ... in/on/at........................................ in the said district, I herebyin terms of section 46(1) of the Internal Security Act, 1982 (Act 74of 1982), direct that the said gathering in/on/at the said place (or
aT i ^ ther PlaC6) ln Che Sald dlstrict durin8 the period beginning at ........ on the . ..1st........... of ^February^
19..8.6. and ending at .Vi1??.......... on tjje .. lst •o f . . . . F.e.b.r ^ f f y . . 86 , ............................................. ay........... 19.... be held in accordance withthe following conditions (or ths conditions set ont In the Annexure hereto):
Signed at .. ??V?f?®DeORP of .... JANUARY
. this 19 86X J • • • •
31st
/MAGISTRATE tyOR THE DISTRICT OF .... _KRUGERSD0RP
ANNEXURE A
a. The funeral be held between the hours 14h00 and 17h00 on Saturday 8 6 . 0 2 . 0 1 .
b. The proceedings be restricted to the Dutch Reformed church Munsieville and the cemetary of Sterkfontein.
c. That no political speeches of any nature be held at any stage■ Or>cy
- during the proceedings and that the local Minister of Religion and one member of the family may address the
id. No banners, placards, flags, posters or any object
discussing or criticising the authority of the State or the Police may be displayed.
e. Persons to be conveyed to 'the church and cemetary concerned in mechanical vehicles only.
f. No pedestrians shall form part of the procession.
g. The body of the deceased is to be conveyed mechanically.
h. No amplifying systems may be used during the proceedings.
/
1
J.N. BLOM MAGISTRATE/fcRUGERSDORP
fVt*&
AAN; DIE OUERS VAN OORLEDENE JOSEPH MONO EN ALLE ANDER BETROKKENES 823 MUNSIEVILLE...............
•KENNISGEWING KRAGTENS ARTIKEL 46(1) VAN DIE WET OP BINNELANDSE VEILIGHEID, 1982 (WET 74 VAN 1982)
Aangasian ak. ..????*.'!1.C° ^ AS BL0HLanddros van die distrik .. KRUGERSDORP
rede het om te vrees dat die openbare rus ernstig in gevaar gebring sal word deur die byeenkoms . .Van J0SEPH M0N0vat gehou staan te word om .1.4.h.°.°(___ OD d-t- ,
Februarie 86* * * * * * ■Lt: .............. dagvan ............................ 19... in/op/ta ........In dia voormalda distrik, gaias ak hierby kragtana artikaiisU) vin■die Wet op Binnelandse Veiligbeid, 1982 (Wat 74 van 1982), dat dievoonnelde byeenkoms in/op/te voonnelda t>lek (of enige andar plak) india voormelde distrik gedurende die tydperfc wac begin om 141,00
lste FebruariP .......* ' * •°P die ................ dag van ,Q 86
. 17h00 lste ............. . “ ••••en eindig o m ............ OD teFEBRUARIE * * ..................... dag van
.................... * 19.... gehou mag word ooreenkomstig dievolgende voorwaardes (of die voorwaardes in die Bylae hiervan uiteengesit):
SOOS PER BYLAE A
(2)
(3)
r i KRUGERSDORP o 1 h .Geteken te ........ 31steJANUARIE .................... 86P die .................. da-van 19___
LANDDROS VjftN DIE DISTRIK
EQ&■V'.'I?•>*4i r*i • -.h
y.-
001063
. • AANHANGSEL A8 •I
| • a. Die begrafnis tussen ure 14HOO e„ 17h00 op Saterdag 86/02/01 gehou moet word
-5 *
b. Die verrigtinge beperk word tot die N.G. Kerk, Munsieville en die Sterkfontein begraafplaas.
o. Geen toesprake van * politieke aard gehou mag word te enige tyd ge- durende die verrigtinge nie. Dat siege die plaaslike leraar en h lid
[*.■ ' van die familie as sprekers mag optree.
d. Geen baniere, plakkate, vlae, aanplakbiljette of enige voorwerp op enige tydstip tydens die verrigtinge vertoon mag word nie, wat die Staatsgesag of die Polisie op enige kritiseer of bespreek me.
e. Persone slegs in meganie&e vervoer na die N.G. Kerk en die betrokke begraafplaas vervoer mag word.
f. Geen voetgangers mag deel uitmaak van die optog nie.
g ' Die oorsk°t van oorledene meganies vervoei<moet word.:* ' *
b. ' Geen luidsprekerstelsel tydens die verrigtinge gebruik mag word nie.
: •• I..'"-rJ.N. BLOh ^yiNDDRO^MRUGERSDORP
M
Collection Number: AK2145 KRUGERSDORP RESIDENTS’ ORGANISATION AND 4 OTHERS v. THE MINISTER OF LAW AND ORDER AND 2 OTHERS 1986 PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand Location:- Johannesburg ©2012
LEGAL NOTICES:
Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.
Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.
People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.
This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The University of the Witwatersrand by the Church of the Province of South Africa.