213
Twee
de K
war
taal
Wee
k 7,
8 e
n 9
Tem
a 3:
Tro
etel
dier
e en
pla
asdi
ere
Notas:
Ass
esse
rings
mer
kers
en
wen
ke v
ir in
form
ele
en fo
rmel
e as
sess
erin
g
Leer
mat
eria
al e
n hu
lpbr
onne
Inte
rnet
verw
ysin
gs o
f aa
nvul
lend
e m
ater
iaal
Doe
lste
lling
s en
inho
ud1.
God
ske
p, re
geer
en
onde
rhou
die
aar
de. D
ie m
ens
moe
t ges
ag u
itoef
en o
or m
ense
, die
re, p
lant
e en
die
om
gew
ing.
Jy
moe
t ge
hoor
saam
wee
s aa
n G
od s
e ku
ltuur
opdr
ag.
God
het
deu
r sy
woo
rd, n
et d
eur t
e sp
reek
, ges
kep
en v
erde
r ook
ord
e en
ve
rske
iden
heid
in d
ie s
kepp
ing
gebr
ing.
2. 3.D
aaro
m m
oet j
y w
eet w
atte
r soo
rt ve
rsor
ging
nod
ig is
vir
elke
die
r.4.
Daa
r is
orde
en
stru
ktuu
r in
die
skep
ping
,en
ook
ryke
ver
skei
denh
eid.
5.G
od h
et a
lles
funk
sion
eel g
eske
p, s
odat
elk
e di
er in
sy
omge
win
g ka
n oo
rleef
. 6.
In d
ie b
egin
was
alle
die
rsoo
rte n
ie d
aar n
ie. V
ersk
illen
de d
iere
soor
te h
et d
eur t
elin
g on
tsta
an.
Die
men
s m
oet d
ie m
oont
likhe
de in
die
sk
eppi
ng to
t God
se
eer a
anw
end.
7.D
ie m
ens,
die
kro
on v
an d
ie s
kepp
ing,
het
insi
g en
ver
stom
men
de v
erm
oëns
, en
dier
e ne
t bep
erkt
e ve
rmoë
ns e
n in
stin
kte,
daar
om
moe
t die
re v
erso
rg w
ord
8.D
iere
is s
pesi
aal e
n he
t ver
sorg
ing
nodi
g. E
lke
dier
het
’n b
eson
dere
doe
l en
funk
sie.
9.A
lles
op a
arde
beh
oort
aan
die
Her
e - o
ok d
iere
. Daa
rom
moe
t jy
dit o
ppas
10
.P
laas
dier
e is
op
hul e
ie u
niek
e m
anie
r moo
i en
het ’
n be
sond
ere
doel
en
funk
sie.
11.
natu
ur te
kan
oor
leef
en
voor
tbes
taan
.12
.G
od h
et in
sekt
e op
die
ses
de d
ag g
eska
pe. S
elfs
die
kle
inst
e go
ggat
jie (d
ie m
ier)
is d
eur G
od g
eska
pe, e
n w
ord
onde
rhou
en
bew
aar.
Spr
euke
6: 6
hou
vir
ons
’n le
wen
sles
in:
“Gaa
n na
die
mie
r, lu
iaar
d, k
yk n
a sy
weë
en
wor
d w
ys.
God
het
vis
se o
p di
e vy
fde
dag
gesk
ape.
God
het
vis
se s
o un
iek
gesk
ape
dat h
ulle
ond
er w
ater
kan
leef
. O
ns k
an o
ns v
erw
onde
r aan
al d
ie s
oorte
vis
se e
n he
t ’n
vera
ntw
oord
elik
heid
om
ook
oor
hul
le te
hee
rs e
n hu
lle te
bew
aar.
Voor
bere
idin
gLe
es: Gen
. 1: 2
4 - 2
8; 2
: 15,
19,
20
Joh.
1: 1
- 3;
1: 1
7 - 2
: 10;
6:
1 -
14; 2
1: 1
- 14
Spr
euke
6: 6
Psa
lm 8
; 148
: 6; 1
03: 5
1 S
amue
l 17:
34
- 36
Mat
theu
s 7:
15;
4: 1
9;14
: 13
- 21;
13:
47
- 50
Luka
s 19
: 30
- 35;
9: 1
0 - 1
7;
24: 4
1 - 4
2M
arku
s 6:
30
- 44
214
3. Troeteldiere en plaasdiere
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Inhoud: God skep die diereGod is die Skepper, Regeerder en Onderhouer van alles.Die mens kan slegs op grond van God se opdrag gesag uitoefen oor alles wat die Here geskep het.God het ook die diere geskape en ons beveel om sy skepping op te pas.
-diere en wilde diere.Elke diersoort verskil. Elke dier is geskep om in sy omgewing te oorleef.
Troeteldiere
’n Troeteldier word vir ’n mens se plesier aangehou. Dit is diere wat tuis aangehou word en mak is. Voorbeelde is honde, katte, muise, visse, mar-motte, hase, voëls, rotte, ensovoorts.Eienskappe van troeteldiere:Hulle soek nie hul eie kos en water nie.Jy kan met hulle speel.Hulle bly binne en buite die huis.Moet van slaapplek voorsien word.Moet met liefde en aandag versorg word.Troeteldiere is ’n mens se vriend.
Leerlinge bring prente van troeteldiere vir die uitstaltafel en die onderwyser sit ’n naamkaart by elke prent.Stal boeke uit wat oor troeteldiere handel en ook speelgoedtroeteldiere.
Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
SangLeer die liedjie: “Wagter my hond”
15 minute
30 minute
215
Ou Wag - ter, lie - we hond. Jy is my mooi ou hond. Jy
pas ons al -mal op, al speel ons o- ral rond. En het daar ie-mand
seer ge - kry, woef-woef-woef-woef jy. En het daar ie-mand
seer ge - kry, woef-woef-woef-woef jy. Ou, Wag - ter, lie - we
hond. Jy is my mooi ou hond. Jy is my mooi ou hond.
216
Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding
Ritme en bewegingSlaan op ’n trom of kastanjer.Leerlinge luister en doen die volgende aksies:
Slaan drie keer - spring drie treë vorentoe.Slaan twee keer - spring twee treë agteruit.Slaan een keer - spring een tree sywaarts en terug.Spring op en af op jou regterbeen.Swaai jou linkerarm heen en weer terwyl trom speel.Laat leerlinge in ’n ry staan en vorentoe kyk.Raak aan jou maat se regterskouer.Steek jou hande in die lug.Raak jou tone.Herhaal opdragte.
30 minute
217
218
219
Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Inhoud: Plaasdiere
Plaasdiere is diere wat boere op plase aanhou:Groot plaasdiere
BeestePerdeDonkies
Klein plaasdiereSkapeBokkeVarke
PluimveeHoendersEendeGanseKalkoene
Plaasdiere is mak en kan nie soos wilde diere vir hulleself sorg nie. Hulle word gewoonlik in afgebakende gebiede aangehou.
Die diere moet ’n warm droë blyplek hê.Hulle moet die regte kos kry.Hulle moet gedip word om van bosluise ontslae te raak.Hulle moet ontwurm word.Skape moet in die somer geskeer word.Perde moet geroskam word.’n Veearts moet hulle besoek as hulle siektes opdoen.
Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
Musiekwaardering: Instrumente
Leerlinge beweeg hulle koppe, arms, voete en vingers op maat van die musiek.Leerlinge sê aan watter troeteldiere se geluide die instrumente hulle laat dink.
Speel op ritmestokkies - KatSpeel op trom - HondSpeel stadige of vinnige klanke - MuisGalopritme - Perd
30 minute
15 minute
220
Aktiwiteit 3: Uitvoerende kuns: Drama
Dramatiseer die gedig: “My diertjies”.
My diertjies: Mart Meij
Miaau, miaau, sê die katjieEn hy slaap op ’n matjie
En hy snuffel rond
Gr! Gr! Sis die kwaaie katBly weg hier van my mat.
Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding
Sport en speletjiesBou ’n hindernisbaan met die volgende:
Twee onderwyserstoele (rug teen rug)Drie of vier buitebandeVyf Hoepels’n Leer’n Plank wat skuins staanTwee groot kartondose wat weerskante oopgesny isSpringtoue
met springtoue tot by eerste hindernis.Leerling laat val die springtou en kruip onder deur die twee stoele.Spring in en uit die buitebande.Spring in en uit die hoepel.Hop deur die sporte van die leer wat plat lê.Kruip op die plank wat skuins lê en gly weer af.Kruip deur die kartondose en kom staan weer agter in die ry.
15 minute
30 minute
221
222
223
Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Inhoud: TroeteldiereAl die verskillende dieresoorte was nie van die begin af daar nie, maar het deur teling ontstaan.Jy is jou troeteldier se versorger, want God het die mens geskep met insig en vermoë om te leer, terwyl die dier beperkte vermoëns en instinkte het.Troeteldiere is spesiaal. Jy moet jou troeteldier liefhê en versorg soos God beveel. Dan pas jy die skepping op.
Nut van troeteldiere:Vriendskap en kameraadskap.Beskerming - blaf en knor as daar gevaar is.Polisiehonde.Gidshonde - hulle lei blinde mense.
Speelmaats.In lande waar dit sneeu trek honde ’n sleë.
Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
SangLeer die liedjie: “Troeteldiere”
Troeteldiere
30 minute
15 minute
Hier’s my kat in sy mand-jie, sy mand-jie, sy
224
Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding
BewegingBeweeg soos diertjies:
Galop soos ’n perdjie.Huppel soos ’n bokkie.Gly-bewegings soos ’n skilpad.Beweeg liggaam heen en weer soos ’n vissie wat swem.Spring soos ’n katjie wat sy naels wys.Fladder arms soos ’n voëltjie se vlerkies.
Loop soos ’n verkleurmannetjie.Spring soos ’n padda.
30 minute
225
226
227
Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Inhoud: Versorging van diereNooi die DBV (Dierebeskermingsvereniging) vroeg aan die begin van die tweede kwartaal om die leerlinge te besoek. ’n Veearts kan ook die klas kom vertel van alles wat sy werk behels.
Die leerlinge moet bewus gemaak word van die belangrike diens wat die DBV
organisasie aan die leerlinge te verduidelik. Bespreek die mishandeling van diere en hoe mishandelde diere versorg word deur die DBV.
Die leerlinge ken reël vir skenkings soos komberse, koerante en klere en dit na minderbevoorregtes of hulporganisasies versprei.
Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
Kreatiewe speletjies en vaardighedeVinnig en stadig: Klavier of CD
Verdeel die klas in vier groepe. Die groepe vorm sirkels.Leerlinge beweeg in die rondte op die maat van die musiek.Musiek met vinnige ritme- leerlinge beweeg vinnig in die sirkel en maak kop-en armbewegings.Musiek met stadige ritme - leerlinge hardloop soos feetjies en dwergies.Stadige musiek - loop soos olifante.Leerlinge leer die woorde van die liedjie “Tik-Tok” en voer bewegings uit van die liedjie op die volgende bladsy:
Tik-tok-tok (Leerlinge staan agter mekaar in ’n ry en beweeg links en regs met hul bolywe).Stadig en sag (Stap voetjie vir voetjie in ’n kring),kom die muis uit sy gat.Die klok slaan hard.Hy skrik verward (staan doodstil).Tik-tok (beweeg weer vorentoe met bolywe wat swaai).Terug in sy gat (hardloop vinnig in ’n kring).
30 minute
15 minute
228
Melodie: “Hickory, Dickory, Dock”
Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding
Balans
Hande-viervoet
Leerlinge staan hande-viervoet in ’n ry.Onderwyser pak boontjiesakke in ’n ry vyf meter verder.
Leerlinge tel elk ’n sakkie met sy mond op en kruip terug.
30 minute
Kom die muis uit sy gat
68
Tik- tok-tok sta-dig en sag
Tik- tok te-rug in sy gat!
Die klok slaan hard, hy skrik ver-ward
68
229
230
Dag 5 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
MimiekRaaispeletjie
’n Leerling boots ’n dier na byvoorbeeld ’n koei. Die res van die leerlinge vra vrae:
Eet jy gras? Kan jy vlieg?’n Perd. Kan jy skop? Drink jy melk?’n Skaap. Kan jy vinnig hardloop? Het jy lang ore?Leerling wat reg raai doen die volgende nabootsing.
Aktiwiteit 2: Kuns
3D-ontwerpMaskers: Hond en kat
Groot bruinpapiersakKartonGom en kwas
Metode:1. Teken ’n hond of kat se gesig op die papiersak.2. Knip gate uit om deur te kyk. Knip ore uit karton.3. Plak die ore vas en verf die masker met waterverf.4. Sny gepunte ore wat regop staan, om ’n kat te maak. Teken vir die kat snor-
baarde.5. ’n Hond se ore kan voor op die masker langs die kante afhang.
30 minute
15 minute