-
PROGRAM VIR DESEMBER 2019 Baie welkom in die erediens. ʼn Spesiale welkom aan nuwe lidmate,
besoekers en studente. Vul gerus jou besonderhede op die groen vormpie in.
OGGENDDIENS:
22 Desember 2019: Vierde Advent
10:00 Erediens: Dr Johan van den Heever
Teks: Jesaja 7:10-14
Tema: Immanuel, God by ons!
Deuroffer: Huis Lückhoff
AANDDIENS:
18:00 Erediens: HL - Wessel van der Merwe
25 Desember 2019: Kersdag
09:00 Kersfeesdiens: Dr Johan van den Heever
Kersfeesdiens Offergawe vir die Kerkbode Kersfonds
NG Gemeente RondeboschNG Gemeente RondeboschNG Gemeente RondeboschNG Gemeente Rondebosch Derryweg 2, RondeboschDerryweg 2, RondeboschDerryweg 2, RondeboschDerryweg 2, Rondebosch
Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.
WWWWeeee aaaarrrreeee aaaannnn iiiinnnncccclllluuuussssiiiivvvveeee ffffaaaammmmiiiillllyyyy wwwwhhhhiiiicccchhhh rrrreeeeaaaacccchhhheeeessss oooouuuutttt ttttoooo oooouuuurrrr ccccoooommmmmmmmuuuunnnniiiittttyyyy wwwwiiiitttthhhh jjjjooooyyyy aaaannnndddd with open doors.with open doors.with open doors.with open doors.
Die Bulletin: 22 Desember 2019
Finansiële Oorsig vir Desember:
Dankoffers R66 941 Mikpunt: R52,300 Erediensoffers R 9 630 Mikpunt: R12,000 Baie dankie vir U offervaardigheid!
Tel: Tel: Tel: Tel: 021 686 4315 EEEE----pos: pos: pos: pos: [email protected] facebook.com/ngrondebosch
ABSA ClaremontABSA ClaremontABSA ClaremontABSA Claremont, Rek: Rek: Rek: Rek: 2870141125, Branch: Branch: Branch: Branch: 632005
Baie geluk met jou verjaardag.
Mag die Vader jou seën.
Be'e van Heerden 23 Des
Tonna Delaney 24 Des
Erna Kotzè 25 Des
Be'e Lambert 28 Des
GEBEDSVERSOEKE VIR DIE WEEK Hospitaal:
Hannes Mocke, Karl Bremer Hospitaal (ernstig siek met kanker - Annette Kitching se broer)
Tuis: Anna van Wyk, Kanker
Richard Pearce, Herstel tuis - steeds onder behandeling
5Here, almagtige God, hoe lank nog sal U afsydig staan
teenoor die gebed van u volk? 6U het aan ons trane vir kos
gegee en ons 'n beker vol verdriet laat drink.
PSALMS 80:5-6
22 Desember 2019 Vierde Sondag in Advent (Liefde)
Romeine 1:1-7 Jesaja 7:10-16 Psalm 80:1-7, 17-19 Matteus 1:18-25
25 Desember 2019 Kersfees
Lukas 2:(1-7), 8-20 Jesaja 52: 7-10 Psalm 98 Hebreërs 1:1-4, (5-12 Johannes 1:1-14
-
1. GROOT VINTAGE MARK-DANKIE:. Ons wil almal wat hierdie jaar se mark ‘n groot sukses gemaak het
bedank. Dit was baie harde werk. Ons waardeer jou betrokkenheid by hierdie saak.
2. Wessel en Joan van der Merwe:
3. Kantoor gesluit: 27 Desember: Die kerkkantoor sal gesluit wees op 27 Desember. Die personeel
sal weer 30 Desember terug wees op kantoor.
4. Muntlegging vir 2019:
Die Sondagskool het hierdie jaar al
die muntlegging-inkomstes aan Stukkies-Kersvreugde toegewys.
In Desember was daar nie
geleentheid om Muntlegging saam
met die gemeente te hou nie, maar ons het wel deur die loop van die
kwartaal munte bymekaargemaak
en het steeds ‘n mooi bedrag van R530 vir die laaste kwartaal getel.
Jy is welkom om al jou bruin munte
by die kerkkantoor af te gee en in die insamelingsbottel te plaas.
Dankie vir julle bydraes deur die jaar.
Wessel en Joan doen sendingwerk in Angola. Ons ondersteun steeds hulle werksaamhede.
Die Van der Merwes besoek ons gemeente om 18:00 by Huis Lückhoff Erediens. Kom en luister hoe dit met hulle gaan en verwelkom hulle in ons midde, almal is welkom. Kom laat ons Wessel en Joan die ondersteuning gee wat hulle verdien met hulle goeie werk.
R500
R530
R620
R450
Totaal: R2,100
….vervolg
5. Tiende-Maand:.
Ons Tiende-maand is verby en dit is met groot dankbaarheid dat ons
elkeen wat bygedra het, wil bedank. Ons het ons begroting gehaal. Mag die Vader julle seën vir die mooi wyse waarmee julle gegee het.
Begroting: R100 000 Bedrag gehaal: R113 931
6. Stukkies Kersvreugde: Ons het hierdie jaar nie naastenby ingesamel wat ons in die afgelope
paar jare ingesamel het nie. Ons het die afgelope jaar ook begin om die
behoeftiges van die demensie-eenheid by Huis Lückhoff van Stukkies Kersvreugde te voorsien. Hulle word meer male op ‘n dag gewas en
ons aanvraag vir veral seep het gegroei. Ons tref nie ‘n onderskeid tussen gemeente of nie-gemeente lede nie, waar daar hulp nodig is help
ons. Dankie vir elkeen wat bygedra het ten opsigte van hierdie projek. Ons
het heelwat kontant bydraes gehad wat ons dan gebruik het vir aan-
kope. Julle is welkom om deur die loop van die jaar ook soortgelyke bydraes te maak ten opsigte van hierdie projek. Ons wil graag ook vir
Babette van der Linde, wat hierdie kontrole behartig, bedank.
7. Geseënde Christusfees uit die Kerkkantoor: Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om almal ‘n
geseënde Christusfees toe te wens. Mag hierdie ‘n baie geseënde
maand vir elkeen van julle wees. Dankie vir elkeen wat ons bemoedig en ondersteun in ons werk hier by die kerkkantoor.
As ons nie mekaar sien voor die nuwe jaar aanbreek nie...bid ons julle
ook ‘n wonderlike 2020 toe.
8. Woensdagoggendgebed:
Onthou asseblief om elke Woensdagoggend om sewe-uur saam
met die gemeente te bid vir reën in die droogte geteisterde gebiede
van ons land. U samewerking word hoog op prys gestel.
-
Veiligheid en SekuriteitVeiligheid en SekuriteitVeiligheid en SekuriteitVeiligheid en Sekuriteit
Soos ons reeds verduidelik het, is ons in die proses om 12 kameras in die strate rondom die kerkperseel te installeer, wat dan in die aand deur ‘n buite firma gemoniteer word.
Ons vind reeds ‘n afname in motorvoertuig inbrake in die strate waar ons reeds kameras installeer het. Ongelukkig kos dit baie om te doen en het van ons bure aangebied om
een aand op te tree om fondse ten opsigte van hierdie projek in te samel. Dr Ian Bell, woon langsaan die
kerkperseel in Derryweg en hy en twee vriende het ‘n groep met die naam Thr3 Point Landing. Gaan kyk gerus
op Youtube hoe hulle optree.
Ons wil vra dat die gemeente op 31 Januarie hierdie inisiatief sal kom ondersteun. Alle fondse wat geïn word
sal ten opsigte van hierdie projek aangewend word.