Download - Noordkaap 1 Mei 2013
Tel (053) 831 2331 Woensdag 1 Mei 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
DIE Elizabeth Conradieskool (Elcon) het Vrydag ’n wyle van die skoolboeke vergeet en net pret gehad wat hulle die Delirious Hat Day genoem het. Die onderwysers het soosdie leerlinge aangetrek, die leerlinge het gewone klere gedra en almal (ook die onderwysers) het met ’n hoed skool toe gekom. Die onderwysers, wat vir die dag weer kind was,is van links, voor: Samantha Jacobs, Mary Colloty, Annemarie Heathcote, Esmaré Erasmus en Grace Wechwenyo; agter: Rodriquo Januarie, Beaulah Cohen, Tracey Herman, LouliseMathews, Jan Flemming en Sandra Stemmet. Foto: Ruan Bruwer
Pret met hoede
Ruan Bruwer
YESTERDAY a 20-year era came toan end at theGriqualandWestCric-ket Union.It was the final day at work for
Brian Kidson, commercial directorat Griquas.Hehasdecided to leave theunion.This decision was first announ-
ced at the prize-giving ceremonythe week before last.“Although this is the end of an
era I am confident about the futureof Griquas. I’m leaving Griquas inthe best possible hands. I’m positi-ve Griquas will grow from strengthto strength.“I have no regrets and I’ve made
the decision in my best interest.“It was a hard decision to make.
I have great memories and I’m pri-vileged to have made the friend-ships I have throughout the cricketfamily. I hope I have contributed tocricket inSouthAfrica,” he said du-ring an emotional speech.Hepleaded to thenational cricket
body, Cricket South Africa, to lookafter the smaller unions.“We may not be the biggest and
the healthiest, but we are driven bypassion. Please recognize the con-tribution by these people in thisprovince.“We tend to forget to praise our-
selves. We do extremely well.”Kidson, known for being very
loyal, said people will still oftenfind him at GWK Park and the Dia-mond Oval where he’ll be suppor-ting Griquas.
“I will always support Griquas ineach and every sport code.”According to him, there were on-
ly four personnel when he startedhere in 1993, and of these it is onlySipho Mzimba, the groundsman,who is still around.He says that a lot has changed
and that they’ve come a long waysince then. In those days Griquasonlyused to play sixmatches a year– three at home and three away.One of the major achievements
highlighted by Kidson was the firstday/night provincial match playedat the Diamond Oval between Gri-quas andWestern Province in 1996.Since then a number of interna-
tional matches, including threeworld cup encounters, has regular-ly been awarded to the ground.
Winning the Standard Bank tro-phy in 1999 andhowthe cricket faci-lities has grown, aswell as the play-ers they have produced for the na-tional team, is some of the otherbest moments of his stint of two de-cades.“I will remain available to the
union and will still be around. Re-member, I am not retiring, I am on-ly leaving Griquas. For now I justwant to spend more time with myfamily. Although there was stressin the job, I still enjoyed it. Off cour-se there were challenges, but wemade it work,” he told Noordkaap.Kidson was a fine all-rounder in
his day and played for Griquas bet-ween 1987 and 1990. He has a back-ground of working in the financialsector.
An era comes to an endKidson leaves GriqualandWest Cricket after 20 years
BRIAN KIDSON
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 1 MEI 2013
LUG JOU MENINGGRONDWETLIKE HERSIENINGSKOMITEE
Uitnodiging vir Openbare VoorleggingsIngevolge Artikel 45(1)(c) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, moet die Grondwetlike Hersieningskomitee die Grondwetjaarliks hersien.
Derhalwe word lede van die publiek genooi om skriftelike voorleggings aandie Grondwetlike Hersieningskomitee te doen oor spesifieke gedeeltes vandie Grondwet wat na hulle mening hersien moet word.
Afskrifte van die Grondwet kan by die naaste kantore van die Departementvan Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, die Regeringskommunikasie-en Inligtingstelsel (RKIS) of by die veeldoelige gemeenskapsentrum in jouomgewing bekom word.
Navrae, asook skriftelike voorleggings, kan gerig word aan me. Pat Jayiya,Komitee-afdeling, Posbus 15, Kaapstad 8000, W/S 3/091, Pleinstraat 90, tel:021 403 3661, faks: 086 697 5384 of 021 403 2808, selnommer: 083 709 8453(e-pos: [email protected]).
Die sluitingsdatum vir voorleggings is Vrydag, 31 Mei 2013.
Uitgereik deur: Inkosi S.P. Holomisa en mnr. B.A. MnguniMede-voorsitters: Grondwetlike Hersieningskomitee
www.ayandambanga.co.za111954 NOORDKAAP
Parlement. Help ons om Demokrasie te laatwerk.
Ondernemings kryswaar oor straat
André Botha
SAKEONDERNEMINGSrondom Bultfonteinweglangs die Groot Gat kryswaar sedert die sluiting vandie straat vyf jaar gelede, ter-wyl die Sol Plaatje-munisipa-liteit toelaat dat taxi’s onwet-tig in die straat parkeer.Minstens een groot onder-
neming in die omgewing watgeskuif het, omdat hy nie indie gebied kon voortbestaannie, het later toegemaak om-dat sy nuwe perseel nie ge-skik was nie, sê SharonSteyn, uitvoerende hoof vandie Noord-Kaapse KamervanKoophandel en Industrie(Nokki) in Kimberley.Steyn en Nokki veg al se-
dert die sluiting van diestraat omdit weer oop te kry.Die straat, wat reg langs
die Groot Gat verbyloop, isgesluit nadat De Beers ge-waarsku het gevaar bestaan
dat die straat in die Gat kanafstort. Luidens ’n verslagvan De Beers was die kantvan die Gat aan die straat sekant onstabiel.’n Latere verslag het aan-
gedui verskuiwing van diegrond het dit meer stabiel ge-maak. De Beers het egter nognie sy waarskuwing terugge-trek nie.Steyn sê geen terugvoer
oor ’n klagte wat Nokki hier-oor by die openbare besker-mer ingedien het, is nog ge-kry nie.Volgens haar is daar spra-
ke dat De Beers die straatkoop.“Waarom wil hy dit koop
as dit ’n potensiële rampge-bied is?”Sy sêdiemunisipaliteit het
die sakegemeenskap gevraom te help omdie sentrale sa-kekern te laat herleef.“Die Bultfonteinweg-ge-
bied is die ideale plek om die
herlewing te laat begin. Daaris verskeie ondernemings indie gebiedwatwil ontwikkel,maar hulle weet nie wat metdie straat gaan gebeur nie.”Sy sê die Suid-Afrikaanse
Kamer van Koophandel enIndustrie (Sakki) verwysdaagliks moontlike beleg-gers na haar wat Kimberleytoe wil kom.Die Bultfonteinweg-kwes-
sie, saam met die stad se hoëkragtariewe (die hoogste indie land), skrik egter beleg-gers af.Sy het by die munisipali-
teit vasgestel dat die taxi’swat nou in die straat parkeernie toestemming daarvoorhet nie.Daar was ook geen aan-
soek om die straat as taxi-staanplek te gebruik nie.“Daar is net twee opsies.
Sluit die straat heeltemal ofstabiliseer die grond sodatdit heropen kan word.”
THE Forum of Community Journalists(FCJ), of which Noordkaap is a member, isdisappointed with government’s decision topush ahead in their efforts in having theProtection of State Information Bill,commonly known as the Secrecy Bill,signed into law.It would seem that government has
forgotten that Section 16 of the Constitutionof the Republic of South Africa enshrinesthe right to freedom of expression whichstates: “Everyone has the right to freedomof expression, which includes: (a) Freedomof the press and other media; (b) Freedomto receive or impart information or ideas;(c) Freedom of artistic creativity; and(d) Academic freedom and freedom ofscientific research.”
As an industry body representingcommunity and local media journalists, weview this bill not only as a blatant attackon press freedom, but also an attack on ourfragile democracy. It is the FCJ’s belief thatthis bill is nothing more than an attemptby government to silence those who speakout against corruption and crime bycriminalizing whistle-blowers. The FCJtherefore supports any action to put an endto this planned injustice against the peopleof South Africa. The FCJ is an independent,non-profit, non-racial and voluntaryorganisation striving to promote andexpress the interests of all journalistsemployed on a permanent or freelancebasis at regional and community newspa-pers in South Africa.
FCJ disappointed about Secrecy Bill
DIE CCRiders en lede van verskeie ander motorfietsklubs in Kimberley het voorverledeSaterdag ’n motorfietsbewusmakingsaksie in die stad gehou. Die gedagte daarmeewas om aandag op motorfietse, wat ook ’n reg op die land se paaie het, te vestig. ’nPaar van CC Riders se motorfietsryers is die afgelope tyd in ongelukke dood.
Foto’s: Verskaf
DIE hoogtepunt van die verrigtinge was ’n kranslegging vir ’n lidvan die klub, Ian Botha, wat verlede jaar op die plek deur ’n motorgetref is waarna hy gesterf het.
’n Krans virafgestorwene
NOORDKAAP, WOENSDAG 1 MEI 2013 3
DIE Elizabeth Conradieskool (Elcon) hetVrydag ’n wyle van dieskoolboeke vergeet ennet pret gehad wat hulle dieDeliriousHat Daygenoem het. Die onderwysers het soos dieleerlinge aangetrek,die leerlinge het gewone klere gedra en almal(ook die onderwysers)het met ’n hoed skooltoe gekom. Daar is virdie laer en hoërskoolleerlinge elk ’n kompetisie vir die interessantste hoed gehou. Die laerskoolwenners is vanlinks Abigail Maartens,Elouize Jooné en Kennedy Kakamba.
Foto’s: Ruan Bruwer
VAN links is ThristanSeeley (eerste), Heinrich Truter (tweede) enThato Modise (derde), die wenners van die hoërskoolleerlinge.
Feesblad ’n diamantRuan Bruwer
BAIE harde werk en ’n spanpogingsoos min.Dítwasdie fondamentvir dieuitrei-
king van die Hoërskool Diamantveldse feesbladwatvoorverledeweekop ’nspesiale geleentheid by die skool be-kendgestel is.Die blad is ’n samevatting van die
skool se beste sport-, kultuur- en aka-demiese prestasies en hoogtepunteoor 75 jaar (1935 tot 2010) en bevat baiefoto’s, die meeste daarvan in kleur.Volgens dr. Johan Scholtz, voorsit-
ter van die Oud-skolierebond en eenvan die kernbelanghebbendes watdaartoe bygedra het dat die feesbladuitgereik is, het dit ampernie plaasge-vind nie.“Dit het ongelukkig ’n jaar stilge-
staan en daar het selfs twyfel bestaanof dit ooit sou gebeur.“Maar sedert Vida Allen en Sunet
Swanepoel van die McGregor-mu-seum in 2011 by die navorsingswerkbetrokke geraak het en diep gedelf hetvir al die nodige inligting het die fees-blad weer momentum gekry.”Hy sê die gedagte van die feesblad
het aanvanklik by Basjan Reinhardt,toe nog Diamantveld se bedryfsbe-stuurder, ontstaan.Cora de Kock, wat as voorsitter van
die feesjaarkomitee opgetree het, het
’n groot bydrae gelewer. Daarna hetdie projek in Scholtz se skoot geval.“Dit gee ’n mens hoendervel,” het
Scholtz die gevoel beskryf wat hy ge-kry het toe hy die eerste eksemplaarin sy hande vasgehou het.“Dit is ’n mylpaal. Veral as in ag ge-
neem word ons het amper handdoekingegooi.”Hy het ook die naam vanKitty Smit
genoemwat 21 jaar aan die skool Afri-kaans onderrig het. Sy was vir die
taalversorging verantwoordelik.’n Beperkte getal leergebinde boeke
is ook gedruk wat aan die belangheb-bendes gegee is.Scholtz, ’n oudleerling van die
skool, is sedert 2005 by die Oud-skolie-rebond betrokke en dien in sy derdetermyn in die beheerliggaam. Hy hetnie meer kinders in die skool nie, ensy toewyding spreek dus van sy liefdevir Diamantveld.’n Eksemplaar kos R300.
KERNBELANGHEBBENDES. Cora de Kock ontvang haar spesiale eksemplaar (die omslag is in leer gebind) van dr. Johan Scholtz, voorsitter van dieOudskolierebond. Albei het ’n groot bydrae gelewer om die feesblad uit tereik. Foto: Verskaf
Pret ophoededag
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 1 MEI 2013
Tel. 053 831 2331Faks 053 831 2330
Johan Rossouw
Ruan Bruwer
Verkoopsbestuurder
Redakteur
Posbus 1583Kimberley 8300
Die Diamantstad se koerant
Gaan Lucasdie broek dra?DIE Noord-Kaap het vanvandag af ’n nuwe premier,die derde in ’n bietjie meer as’n jaar. Sylvia Lucas iseindelik permanent in HazelJenkins se plek aangestelnadat Grizelda Cjiekellalanger as ’n jaar in die poswaargeneem het.Dit is goed Cjiekella is
eindelik van haar bykomendeverpligtinge verlos, want haarpligte as LUR van onderwyseis reeds sy pond vleis en kannie verdeelde aandag bekostignie.Alle oë sal nou op Lucas
wees met skommelinge wat indie wetgewer verwag word.Wat veral interessant gaanwees, is of sy, anders as haartwee voorgangers, die moedgaan hê om die omstrede JohnBlock en Alvin Botes (onder-skeidelik LUR vir finansies,ekonomiese ontwikkeling en
toerisme en LUR vir maat-skaplike ontwikkeling), vanhul poste te onthef terwyl diewolk van bedrogklagtes oorhul kop hang.Jenkins en Cjiekella was
albei gereeld in die hof waarhulle Block ondersteun het.Lucas is bekend as iemand
met integriteit. Daardieintegriteit sal egter nou opdie proef gestel word.Die vraag is nou of sy haar
stempel uit die staanspoorgaan afdruk en of sy na haareie belange gaan omsien.Gaan sy bereid wees om in
die naam van deursigtigheiddie ongewilde politiekebesluite te neem? Eendaarvan sal wees om haarsterk teen korrupsie uit diespreek en Block en Boteseenkant te stoot tot tyd enwyl hul onskuld op diebedrogklagte bewys word.
Mag ons ons kinders ‘verkoop’?Hannes Noëth
EK onthou hoe hymet sy groot rug-bylyf voor my gesit het. Dié hoër-skoolseun. Ek kan ons gesprek nievergeet nie. Die groot liggaam metdie seer hart. Sy hele wese het hyvoor my uitgestort. Sy meisie hetgesê hy moet. Ter wille van hom-self. Ter wille van hul verhouding.Sy kan nie somet homuitgaan as
hy so kwaai bly nie. Hy moet sy ag-gressie uitkry. Hy is kwaad vir an-der en dan moet sy dit ontgeld. Sygaan dit nie langer verdra nie, hymoet sy seer gaan uithaal.’n Mens wonder wat kan so ’n
groot lyf seermaak. Maar iets kan.Die beperktheid van eie keuse. Hyis ’n sport-prostituut (sy woorde),vertel hy my. Ek verstaan nie.Hy moet eers mooi verduidelik.
Sy ouers het sy lyf vir sport aan ’nskool verkoop. Is dit nie maar ’nsaketransaksie nie? Spaarhulle nienet baie geld nie?Nee, sê hy, nie as dit hom ont-
neem van eie keuse van vriende, ’nskool en eie mens wees nie.Hy wou self kies om daar te wees
of nie te wees nie. Hy wou nie ver-koopword nie. Lojaliteit is vir hombelangrik. Hoe is ’n mens lojaal as’n volgende skool se aanbiedingweer deur sy ouers geweeg word?Dit was die eerste van ons twee
se gesprekke. Daarna sou daar baievolg.Vandag is sy skoolloopbaan ver-
by. Hy speel steeds, nou vir ’n pro-vinsiale span.’n Leefwêreld waarin kontrakte
heen en weer tussen unies gesluitword. Hy is deel van daardie pro-ses. ’n Wêreld van geld en profes-sionele rugby – steeds sal hy dieeerste wees wat vir jou sê ’n mensverkoop nie ’n kind se liggaam ofsiel vir sport nie. Hy spreek homsterk daaroor uit. Sport is ’n werk,ja. Vir hom ’n vaste werk.Maar ditvoel anders. Dit voel anders as dietyd toe hy ’n sport-prostituut vir syouers en ’n skool was.Nou het hy ’n keuse. Nou speel
geld ’n rol, ja, maar hy kan kies.Vir wie hy speel en waar. Vyf jaargelede kon hy nie kies nie. Toemoes hy.En ek wonder of grootmense en
ouers altyd weet wat hulle doen?
SKETS: Danie Cronjé
Butchery awarded gold
Adverteerdersnuus/Business news
A BIG award came Westend-vleismark’s way when theywere named runners-up inthe national Cleaver Awardsin the category: butcherieswith three or fewer tillpoints.Nominations were opened
towards the end of last yearfor consumers around the
country to vote and nomina-te their best butchery.Winners were chosen by
senior members of the meatproduction and retail indus-try, award finalists, judgesand the media.The winners in each cate-
gory received platinumawards and the runners-up
gold awards.As runners-up Westend-
vleismark received a R10 000cash prize as well as a goldaward trophy.The previous five years
they were winners in the re-gional category. This is thefirst time theymade it big na-tionally.
WESTENDVLEISMARK’S Adriaan de Klerk (left, owner) and Christo Botma (manager) withtheir awards from the last five years in the Cleaver Awards. The latest one (on top) is a nationalgold award in the category butcheries with three or fewer till points. Photo: Ruan Bruwer
WILLIE HUMAN, bestuurder van Human Auto inKimberley, het gister ná 45jaar diens by dié motorhandelaar die tuig neergelê. Human Auto is in 1950gestig en Human het in1968 daar begin werk. Sydogter Karen Möller gaandie leisels by hom oorneem. Sy beskik oor 16jaar ervaring in dié bedryf.
Foto: Earl Rynard
VerlaatHuman Autoná 45 jaar
NOORDKAAP, WOENSDAG 1 MEI 2013 5
Alwaysthereforyou
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
1177081B_E
PleaseRecyclewww.picknpay.co.za
TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)
CUSTOMERCARE
PLUSEARNPOINTS
PEP
PRICESVALID30APRIL -5MAY2013AT ALL PICK N PAYSUPERMARKETS, FAMILY STORES, MINIMARKETS AND HYPERSIN GAUTENG, FREE STATE, NORTHWEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG.EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.
Product has been styledfor photographyProduct has been styled
NEW
3899Ariel AutoWashing Powder2kg
Bulk Pork Pack(Consists of Roast, Chops,Rashers & Stew Cuts)
3299SAVE10.00N
OW
ONLY
All Gold Tomato Sauce700ml
1449SAVE4.00N
OW
ONLY
Each
Sunlight DishwashingLiquid Assorted 750ml(Excluding Antibacterial)
1689SAVE4.54N
OW
ONLY
Each
Jack Daniel’sTennesee Whiskey750ml
16999SAVE19.96N
OW
ONLY
PnP no nameTM
Chicken, Red orSmoked Viennas 1kg
2499SAVE8.00N
OW
ONLY
Each
DairyBelle In ShapeFat Free or Fruits ofThe forest Low FatYoghurt Assorted 1kg
1495SAVE5.00N
OW
ONLY
Each
Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.
WEEKLYWINNERS
CASE PRICE
Carling Black LabelNon-returnable Bottles24 x 340ml orCans 24 x 330ml
13799SAVE19.00N
OW
ONLY
per case
Sparletta Soft DrinksAssorted 2 litre
995SAVE3.00N
OW
ONLY
Each
PnP no nameTM
Frozen ChickenBraaipack 1.8kg
2999SAVE6.00N
OW
ONLY
8 NOORDKAAP, WOENSDAG 1 MEI 2013
NATANIËL is een van Suid-Afrika semees geliefde en gerespekteerdeverhoogkunstenaars en op Vrydag 10Mei sal hy vir ’n enkele konsert inKimberley wees.Nataniël in Concert sluit van die
gewildste Afrikaanse en Engelseverhale uit Nataniël se pen in.Hoogtepunte uit sy landwye verto-nings en sy unieke sketse sal diegehoor laat skaterlag.
Nataniël deel die verhoog met diepianis Charl du Plessis.
Hy begelei Nataniël reeds 14 jaar al
en is geen onbekende in Kimberleynie – hy is immers hier gebore.
Nataniël sal musiek sing wat insluitjazz, blues, rock en pop-musiek, asooksy eie oorspronklike musiek.
Die kaartjies kos R120 en sitplekkeis onbespreek.
Die kaartjies is by Maria Greylingby die Hoërskool Diamantveld beskik-baar.
Dit begin om 19:00 in die Cerff-saalvan die skool.
Vir verdere inligting bel Ina Olivierby 082-440-3303.
Nataniël in Kbyvir een konsert
DIE gedagte is omons kuns toegank-liker te maak enom daardie redeword ’n kunsuit-stalling so tussen-deur die winkels in’n plaaslikewinkelsentrumgehou.
Die eersteprobeerslag verledejaar was heelsuksesvol en hetgroot belangstellingontlok.
Die plan is omdit ’n gereeldeinstelling temaak.
Die uitstallingvan skilderye deurBrian Lloyd,Bernardine Ziegler,Steph Corns enLidi Gelderblomsluit olieverf-,waterverf- enakrielwerke in enhandel oor ’n wyespektrum onder-werpe.
Besoek gerus dieVrydag en Sater-dag die uitstallingsin die DiamondPavilion ShoppingMall naby dieroltrap voorEdgars.
Kunshierte sien
VIER gerekenderugbymanne komop Donderdag 2Mei by die Hoër-skool Adamantiavir ’n manne-steak-aand bymekaar.
Die oud-BokkeKobus Wiese,Breyton Paulse enVlok Cilliers, sowelas die Bok-losska-kel Morné Steyn,sal die aandrugbysake gesels.
Die publiek kan’n tafel vir agtmense bespreek virR2 000 of ’nenkelkaartjie koopteen R250 stuk.
Daar sal ’nkontantkroegbeskikbaar wees.
Verskeie memo-rabilia soosgetekende truie,balle, wyn enjagpakkette gaanopgeveil word.
Slegs 300 mensekan die geleentheidbywoon.
Dit begin om18:30.
Vir besprekingbel die skool by053-833-3557.
Mannekuiersaam
NOORDKAAP, WOENSDAG 1 MEI 2013 9
Learn how to:
6SDFH LV OLPLWHG VR SOHDVH UHJLVWHU QRZ WR FRQÀUP \RXU SODFH
Simple business and technology solutions thatare easy to implement and quick to master.
Date: 23rd May 2013 • Time: 08:00 – 10:00 • Venue: Hoerskool Diamantveld, 2 Voortrekker Street, Kimberley
LearnersgetcreativeTHE Bloodhound project invites learners inthe Northern Cape to participate in a competi-tion to design artwork for a helmet for AndyGreen, the fastest man on earth.
Andy is the holder of the world land speedrecord and he will also be in the cockpit of theBloodhound supersonic car. This very specialand extremely fast car will attempt to breakthe world land speed record in 2014 and reach1 600 km per hour in 2015.
These supersonic runs will take place atHakskeenpan, a large, flat dry lake bed nearGroot Mier in the Northern Cape.
Andy’s helmet will be seen around the globewhen the car runs on Hakskeenpan – so thisis auniqueopportunity for ayoungartist fromthe province to achieve worldwide visibility.
You can see what the car will look like byvisiting the project web site at www.blood-houndssc.com.
“We encourage the young designers to workwith the blue and orange colours of Blood-hound as well as to represent South Africa andthe Northern Cape in the design,” advisesWendy Maxwell, education officer for the pro-ject.
Learners must use the official competitiontemplate (A3 size) and must ask their teacherand head teacher to sign their work. All en-tries must reach the William Humphreys ArtGallery (PO Box 885 Kimberley 8301) by 3 Mayat the latest.
If you have access to the internet and an A3printer, you can download the competitiontemplate at http://www.bloodhoundssc.com/helmetdesign.
You can also get hold of a template by sen-ding your name and postal address to Wendyat [email protected].
Lianie weer hierAANHANGERS van die sanger LianieMay sal bly wees om te verneem sy treeweer die Vrydag om 21:00 in die Fla-mingo-casino (Bar 129) op. Kaartjieskos R80 stuk.
10 NOORDKAAP, WOENSDAG 1 MEI 2013
PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITE NKKoel in somer, warm in win-ter. SABS. Gratis kwotasies.082 388 0307 of 053 832 9194.
UTILITY RUBBERSTAMPS: SAME-DAYSERVICE. TEL./FAKS
053 832 1951
DEBT CONSOLIDATION:Blacklisted? Earning morethan R3 000? PhoneMogotsi 071 947 4578.
HARTENBOS: Netjiese ak-kommodasie. Heeljaar be-skikbaar. Lae tariewe buiteseisoen. Ook eiendom tekoop. Skakel 083 236 1294 of044 695 0682
KLEIN MOTOR OF bakkiegesoek, R20 000 - R30 000.071 967 0285/053 963 1409
CASSANDRA: 1-SLK-WOONSTEL te huur.R3 200 p.m. Koopkrag, wateringesl. Beskikbaar 1 Mei2013. Skakel 084 475 0603
Min tyd virbenoemingsLEDE van die publiek het nog net tot 10 Meikans om mense te benoem wat hulle dink dietitel van Noord-Kapenaar van die Jaar werdis.
Kumba Iron Ore is vanjaar weer die hoof-borg van die Noord-Kapenaar van die Jaar-kompetisie.
Dié projek, ook in samewerking met GWKas een van die borge, bereik op 28 Mei ’n hoog-tepunt op ’n glansgeselligheid in die Horse-shoe-motel in Kimberley.
Die doel van die kompetisie is om individueen instansies wat ’n verskil maak te vereer.Danksy die groot belangstelling word die ba-siese reëls en kriteria weer verskaf. Wat be-tref benoemdes as Noord-Kapenaar van dieJaar geld die volgende riglyne:
Die benoemde moet ’n Noord-Kapenaar ofiemand met besonder sterk bande met dieNoord-Kaap wees. Die benoemde word vereervir besondere diens aan die mense of natuur-like omgewing van die Noord-Kaap. Die dienswat verrig word, mag deel wees van die be-noemde se werk, maar moet dan verband houmet besondere toewyding en prestasie waar-by die provinsie gebaat het.
Politici mag nie benoem word nie en benoe-mings wat gaan oor die werk wat mense uitdie hoofde van ’n politieke amp verrig het, salnie aanvaar word nie. Mense wat voorheenbenoem is, mag weer benoem word. Niemandmag hom-/haarself benoem nie. Werknemersvan die borge mag nie benoem word nie.
In die beoordeling sal die beoordelaars, watdeur die borge saamgestel word, aan die vol-gende kriteria aandag gee:
Interne impak: Die verskil wat die mensmaak wat betref die belange en/of omstandig-hede van mense of die natuurlike omgewingin die Noord-Kaap.
Persoonlike opoffering/prestasie: Die ma-te waarin die mens sy of haar private tyd af-staan om die diens te lewer. Sou dit deel vandie mens se werk wees, die mate waarin diemens buitengewoon presteer of buitengewo-ne kreatiwiteit en/of energie, talent endryfkrag inspan om die uitsette te lewerwaarvoor die mens benoem word.
Eksterne impak: Die bydrae wat die menslewer om die Noord-Kaap se aansien en/ofbeeld na buite die provinsie en selfs nasio-naal te bou en te bevorder. Die volgende rigly-ne geld die kategorie Instansie van die Jaar:
Enige verdienstelike Noord-Kaapse instan-sie wat nie ’n winsmotief het nie, mag be-noem word.
Instansies met ’n sterk politieke verbinte-nis mag nie benoem word nie. Weer moet diewerk wat gedoen word, ’n positiewe impak hêop die mense of natuurlike omgewing van dieprovinsie. Die beoordelaars sal in dié katego-rie veral kyk na die impak wat die organisa-sie in die gemeenskap maak.) Om ’n individu of instansie te benoemstuur ’n motivering (sowat 300 woorde) virjou kandidaat aan [email protected] ook jou naam en telefoonnommer,asook die benoemde se naam en telefoonnom-mer. Die sluitingsdatum is 10 Mei om 17:00.
BRIDGING CASHwhile waiting for
PENSION/PACKAGE
payout(lump sum only)
086 1101 388083 6700 788
Cash same day
NOORDKAAP, WOENSDAG 1 MEI 2013 11
EEN van die Ruan Ventertennisakademie sespelers, die 11jarige Elani Brand, is as reserwe gekies vir die SuidAfrikaanse o.12interprospan wat aan die einde van die jaar naMaleisië toer. Foto: Verskaf
Maleisië wink vir Elani
Oeps, verkeerd!ENKELE foute het verlede week perongeluk ingesluip in onderskriftewaarin na leerlinge van die HoërskoolNoord-Kaap verwys is. Van die namewas so aan Noordkaap verskaf, maarvan die foute is deur ons begaan. Onsplaas graag die regstellings en vra diebetrokkenes om verskoning.
DIE tennisspeler isMulkeCronjé ennieHanroNelson nie. Foto: Ruan Bruwer
DIT was nie Henry van Zyl (links, regtervleuel van NoordKaap) watte laat was om JD Swanepoel, linkervleuel van Diamantveld, plat tetrek nie, maar Leon Becker. Foto: Emile Hendricks
DIT is ook nie Michaela Tricam wat deur haar spanmaats gelukgewens word met haar doel nie, maar Jody Isaacs.Foto: Ruan Bruwer
Speledroommaak Lulutoe kampioenRuan Bruwer
DIE 17-jarigebokser Lulu Smithis April se Let’sPlay-sportster vandie maand.Dít is na aanlei-
ding van haar puiktoetrede tot diebokskryt.Sy het van die
staanspoor aange-dui die OlimpieseSpele in 2016 ishaar doelwit en hetjuis skopboks virvroueboks verruilomdat eersgenoem-de nie ’n Olimpiesesportsoort is nie.Sy het dié
praatwerk in diebokskryt opgevolgen het op dienasionale bokskam-pioenskapsbyeen-koms as 17-jarigeteen seniors én dievoorste vrouebok-sers te staangekom.Lulu is aanvank-
lik nie toegelaat omdeel te neem nie,aangesien sy 19jaar oud moet weesen ’n sekere
gradering (goud,silwer of brons)moes hê.Sy het nie aan
enige van dievereistes voldoennie, maar het dieowerhede in so ’nmate oorreed dathulle haar diegroen lig vanweëhaar skopbokserva-ring gegee het.Haar teenstander
was verlede jaar seelite-kampioen wat’n goue graderinghet en ’n goeie sesjaar ouer as Luluis. Dit het dieKimberliet nieontsenu nie enhoewel sy harsing-skudding opgedoen,haar neus gekraaken ’n blou oogopgedoen het, hetsy met uiterste durf
haar vrou (man)gestaan en is sy aswenner (op punte)én die nuweSuid-Afrikaansevrouebokskampioengekroon.
) Die Let’sPlay-sportster vandie maand wen ’nlekker geskenkpakvan Let’s Play enword ook op Let’sPlay se webtuistebekend gemaak.Aan die einde vandie jaar sal ’nalgehele wenner uitdie maandeliksewenners gekiesword.
LULU SMITH, die nuwe SuidAfrikaanse vrouebokskampioen.
12 NOORDKAAP, WOENSDAG 1 MEI 2013
SportSportDie Diamantstad se koerant
Ruan Bruwer
ALTHOUGH thewheels came off to-wards the end of theweek, the St Pa-trick’s College Cric-ket Club will take so-me heart from theirfirst everappearanceat the national clubchampionships inPretoria last week.They only managedone win, but it couldeasily have been two.They started off
with a heavy ninewicket defeat to Be-noni Northerns whohad to get 161 for vic-tory. Griffin Nieu-woudt was the toprun scorer with 37.St Patrick’s best
performance was onday two against theUniversity of theFree State (UFS).Nieuwoudt scored
an unbeaten 131 runsto race his team totheir first win in thenational club cham-pionships. They beatthe Free State’s Kov-sies by six wicketswith Roy Adams andRoy Williams takingtwo scalps each.Diego Rosier con-
tributed 50 runs tothe St Patrick’s run
chase of 264/4. Theywonwith five balls tospare.Against Good Ho-
pe the men fromKimberley came ve-ry close to recordingtheir secondwin, butfell one run short ofGood Hope’s total of276.Nieuwoudtwason-
ce more the leadingrun scorer in St Pa-trick’s spirited reply.He made 81 whileMaghiel Britz, Ger-hard Abrahams andDiego Rosier added52, 43 and 36 re-spec-tively. Roy Adamstook 4/47 and endedas the best bowlerfrom the club, takingeight wickets in to-tal.In their fourth and
fifth match thewheels came off bad-ly, losing against theeventual runners-up, the Nelson Man-dela MetropolitanUniversity (NMMU),by six wickets andagainst the Pukke byten wickets.Against the
NMMU, St Patrick’sonly managed 117runs and againstPukke an ever poor-er 100 all out. In both
occasions Britz wasthe only batsmanwho did his bid, not-ching up 31 and 29*respectively.Nieuwoudt only
played in the firstthree matches beforeheading off to Ire-land for club cricket
commitments. In thethreematcheshe sco-red 249 runs at an im-pressive average of124,5.Williams, the play-
er/coach of the club,said they struggledon a slow wicket intheir last matches.
He saidhe doesn’t be-lieve the narrow losson day three dampedtheir spirits.“This was our first
year at the clubchamps and our aimbeforehand was towin at least two orthree matches.”
St Patrick’s won one
GRIFFIN NIEUWOUDT only played in the first three matches beforeheading off to Ireland for club cricket commitments. In the three matches he scored 249 runs, including131* against Kovsies. His overallaverage of 124,5 is impressive. Photo: Supplied
Ruan Bruwer
HOEhet jy in skeidsregterskapbeland?Toe ek opgehou speel het, wou
ek steeds aktief by die spel betrok-ke wees en het op skeidsregter-skap besluit.
In watter jaar het jy beginblaas? In 2002.
Het jy self rugby gespeel? Ja,ek het totdat ek 46 jaar oud wasnog gespeel. Ek was ’n skrumska-kel en het agt jaar aan en af virdie Griekwas gespeel.
Virwatter twee spannehet jyjou heel eerste wedstryd ge-blaas? Ek is aan die diep kant in-gegooi deur die klubwedstryd tus-sen Thistles en Universals te han-teer. Dit was ’n geval van swem,Jannie, swem.
Hoe was daardie heel eersteervaring? Dit was ’n spannendewedstryd enbaie fisiek. Ekhet be-sluit om net daar die standaardete stel en my standpunt was “ekgee die reëls, julle hou daarby”.Ek is streng as dit by dissiplinekom, die ouens weet dit.
Wat is die grootste wedstrydwat jy al gehanteer het?Dit wasas vlagman so agt of nege jaar ge-lede. Die Suid-Afrikaanse o.21-span het teen sy eweknie van En-geland gespeel.
Wat is die lekkerste daarvanom ’n rugbyskeidsregter tewees?Omsteeds deel van die spelte wees.
Wat is die slegste deel? Die
aanmerkings van die kant af. Ekkan dit nog aanvaar as dit op myas skeidsregter gemik is,maar nieas jou familie beledigwordnie. Endie slegste is dat dit aan die toe-neem is. Die voortdurende veran-derings aan die reëls kan moont-lik frustrasie by die toeskouersveroorsaak.
Wie reken jy is die besteskeidsregter in Suid-Afrika enin wêreldrugby? Jaco Peyper inalbei gevalle.
Wie was of is jou skeidsreg-ter-mentor(s)? Kat Swanepoel,Oubaas Wagner en Kobus van derBerg.Ek het ook baie respek virMark
Lawrence as skeidsregter.
Wat is die groot-ste flater wat jy ge-maak het? Ek het ’nvryskop pleks van ’nskrum aan ’n spantoegeken.
Hoekan toeskou-ers wat skeidsreg-ters beledig, ge-keer word? Om tebegin kan hullemeer bewus raakvan wat presies diereëls sê. Mense moetprobeer om emosieeenkant te stoot enin gedagte hou ’nskeidsregter is dienaaste aan die spelen sien dinge uit ’nander hoek. ’n Menskan ná die wedstryd
met my oor ’n beslissing kom ge-sels, ek is oop daarvoor. Ek wilnie weet hoe goed ek geblaas hetnie, ek wil weet hoeveel enwatterfoute ek begaan het.
Het jy dit te midde van kri-tiek al oorweeg of dit die moei-te werd is om voort te gaan?Nee, nog nie.
Wat hou die toekoms vir jouas blaser in? Ek gaan heelmoontlik aan die einde van diejaar weens gesondheidsredesmoet klaarmaak. Dalk is daar nogvir my ’n rol te speel daarna. Wieweet. Ek moet my kollegas be-dank wat gereeld vir my inge-staan het sodat ek wedstryde konblaas.
Blaas hou hom deel van spel
PIET PRETORIUS
HULLE ontvang kritiek ongeagdat hulle in der waarheid puikwerk doen om ’n wedstrydvolgens die reëls te laat verloopen vloei bewerkstellig. Boonopkan ’n wedstryd nie sonder
hulle plaasvind nie.Ja, rugbyskeidsregters is
sekerlik van die mense wat diemeeste kritiek – in baie gevallepersoonlik van aard – moet verdra.Dié week is die oudste Griekwas-
blaser wat nog aktief blaas, die57-jarige Piet Pretorius, aan diebeurt.Hy is vanjaar net mooi 50
jaar aktief by rugby as speleren skeidsregter betrokke.
THE Vodacom KimberleyRoad Runners is presen-ting a 10 Miler run at Bis-hops Club on Saturday, 4May. The 5 km and 16 kmrace both start at 07:00.The entry fee for the
16 km is R40 and R10 forthe 5 km fun run. There
will be a bring and braaiafter the prize-giving. Pre-entries can be done on 1and 3 May from 17:00 to19:00 at the club.Call Gerrit Schoeman
on 082-453-7175 orGerhardKrüger on 082-499-5990 formore information.
Rugbyskeidsregtersmoet kritiek verdra
Ten Miler race held