Download - Noordkaapnk 20150218
Tel (053) 831 2331 Woensdag 18 Februarie 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
TYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTSTYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTS14 Cecil Sussman Street -14 Cecil Sussman Street - Tel. 053 831 1189 Tel. 053 832 5864/ 102 Long Street -
X1PP6JE5-NK180215
61 C Long Street KimberleyTel. 053 833 3827 Faks: 053 832 5280
MERANTI & STEELGARAGE DOORS
X1PPCWXP-NK180215
Roof sheetcorrugated
Roof sheetIBRLipped channel
Paints Quick Dry5L SPA
X1PQWBF1-NK180215
André Botha
WHATSAPP-GROEPE het die afgelope paarweke reeds in verskeie woongebiede enstrate in Kimberley ontstaan om mense tewaarsku oor moontlike verdagtes watopgemerk word.Dié groepe het die afgelope tyd gehelp
dat verskeie vermeende inbrekers aange-keer is.’n Uitvloeisel hiervan is dat daar reeds
ver gevorder is om ’n behoorlike buurt-wagstelsel in die stad op die been te bring.Dit kom te midde van ’n groeiende
bewustheid onder inwoners oor misdaad indie stad, en ’n groeiende gewilligheid omte help om dit te bestry.Die afgelope naweek is minstens ses
inbrake by huise in die stad aangemeld,waarvan drie in Milnerstraat.Volgens Linja van Wyk, een van die
administrateurs van die Saam StaanKimberley-groep op Facebook waar dieidee van die WhatsApp-groepe ontstaanhet, was die belangstelling groot sedert dieeerste groep gestig is.Mense sluit hulle daagliks aan.“Dit het mal gegaan nadat die eerste
groep gestig is.“Baie mense het gesê hulle wil dit ook
in hul gebiede hê.”Verskeie suksesse is reeds behaal, en ’n
vermiste seun is onlangs vinnig met diehulp van dié groepe opgespoor.Die naweek is ’n vermeende inbreker
ook in Herlear vasgetrek.Sy sê sedert verlede jaar was daar ’n
besliste toename in die meeste soortmisdade in Kimberley.In die groter stede is mense meer bewus
van misdaad en is dus meer op ’n gereed-heidsgrondslag. In Kimberley is mense nognie so bewus nie.Sy sê baie mense besef steeds nie die
erns nie, omdat hulle self nog nie geraakis nie.Daar is ’n groter bewustheid in woonge-
biede wat al ’n paar keer deurgeloop het.
Daar is egter nog verskeie gebiede waargroepe nog nie gestig is nie.’n Nuwe komitee is die naweek vir die
gemeenskapspolisiëringsforum in die stadvir die volgende vyf jaar aangewys.Chris Mnisi is as voorsitter aangewys,
met Van Wyk as ondervoorsitter.’n Groot getal mense het die vergadering
bygewoon.Van Wyk sê Mnisi het aan die teenwoor-
digers gesê as die komitee nie binne sesmaande ’n behoorlike plan teen misdaadhet nie, moet ’n ander komitee aangewysword, só vasbeslote is dié komitee om metdaadwerklike planne te kom.Van Wyk sê Afriforum het aangedui hy
wil ook in die stryd teen misdaad in diestad betrokke raak.’n Selfverdedigingskursus gaan onder
meer deur Afriforum aangebied word.Hoewel daar in sekere woonbuurte reeds
buurtwagte is wat patrolliewerk doen,word beplan om dit uit te brei.’n Volle buurtwagstelsel vir die hele stad
sal op die been gebring word, met die ledewat onder meer met radio’s toegerus salword.Om uit te vind of daar al ’n WhatsApp-
groep in jou straat of woonbuurt is, en wiedie kontakpersoon is, gaan na Saam StaanKimberley op Facebook.
Tel (053) 831 2331 Woensdag 18 Februarie 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
Skelms sógefnuikWhatsApp-groepe bou buurtwag
CHANTÉMARAIS, ’n oudleerling aan die Hoërskool Adamantia, is as tweede prinsesin die Universiteit van die Vrystaat se joolkoninginkompetisie aangewys. Daarbyis sy ook as Mej. Persoonlikheid aangewys. Chanté het as deel van die kompetisieR60 000 vir die Kankervereniging van SuidAfrika (Kansa) in Kimberley ingesamel.Sy is ’n derdejaarstudent en studeer BComentrepreneurskap. Chanté was in 2013’n finalis in die Mej. SuidAfrikaJuniorkompetisie, waar sy die onderhoudafdelinggewen het, en in 2014 was sy ’n finalis in die Mej. Vrystaatkompetisie. Sy was ookin 2012 Kansa se Matrieknooi. Foto: Verskaf
Hou Kby se naam hoog
‘In die groter stede is mense meer bewus van mis
daad en is dus meer op ’ngereedheidsgrondslag. Dit
beweeg nou nader aanKimberley, waar mense nie
so bewus is nie.’
X Linja van Wyk
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015
André Botha
THE first ten recipients of bursaries fromthe National Youth Development Agency’s(NYDA) Solomon Mahlangu ScholarshipFund will attend the Sol Plaatje Universitythis year.Their bursaries were handed over to
them at an event at the university by theNYDA executive chairperson, YershenPillay.The Solomon Mahlangu Scholarship Fund
provides financial support to young peoplewho have intentions of pursuing full-timedegrees and diplomas in courses that fallwithin the priority growth sectors, as wellas the critical and scarce skills areasoutlined in the labour planning frameworksof the country.The ten students are Micaela Ashleigh
Campher, Nontsizi Jacqualine Congwane,Jantjie Duiker, Joel Lebogang Maruping,Mothling Lebogang Moleta, KeaobakaPatrick Mosemeng, Kopano PercyvalMotlapele, Conrad Charlston Obaray, DineoFelicity Scott and Handry Philani Xulu.“These young, vibrant intellectuals are
joining hundreds of other youths from poorand rural families who have successfullyenrolled into various institutions of higherlearning across the country, thanks to theNational Youth Development Agency’sSolomon Mahlangu Scholarship Fund inpartnership with the National Skills Fund.“They will join the existing 230 recipients
who have completed their first year ofstudy during 2014.“This means that for 2015 alone, the
Presidential Solomon Mahlangu Scholar-ship Fund will be funding 373 studentswho have excelled in their studies,”Pillay said.The scholarship is automatically renewed
on an annual basis provided that thestudent continues to achieve outstandingresults.“It is one of the very few scholarships in
the country that provides financial supportfor the entire duration of a student’s degree
or diploma. It is, however, a two-way streetand so we expect those who receive thescholarship to continue excelling in theirstudies if they are to keep their scholar-ship.“In this way, the NYDA Solomon Mahlan-
gu Scholarship Fund is designed to fosterexcellence by complementing the work ofthe NSFAS which is designed to promoteaccess based on need,” Pillay said.The NYDA Solomon Mahlangu Scholar-
ship Fund has since 2014 grown to aR30 million scholarship fund and assistsdeserving South African youths who meetthe minimum entry requirements set by theNYDA.The scholarship covers all costs of study,
which includes tuition, books, meals andaccommodation.The scholarship was conceptualised in
honour of the late struggle icon SolomonKalushi Mahlangu a young member ofUmkhonto we Sizwe, who was wrongfullyarrested and executed at the age of 23under apartheid laws.
André Botha
BOUWERK aan die Noord-Kaap-teater inKimberley is steeds op dreef en binne diebegroting. Dit sal na verwagting in Aprilvoltooi wees.Lebogang Motlhaping, LUR vir sport,
kuns en kultuur, Neo Maneng, hoof van dieLUR se kantoor, en Faisal Aysen, hoof vandie departement, het die teater vroeërbesoek om te kyk hoe die bouwerk vorder.Conrad Fortune, woordvoerder van die
LUR, sê die departement is tevrede met dievordering wat met die bouwerk gemaak is.Die versekering is deur die kontrakteur
gegee dat dit teen April afgehandel salwees.Dít kom nadat die DA vroeër kommer oor
die vordering en die koste van die projektot dusver uitgespreek het.Bouwerk aan die teater is verlede jaar
weens ’n tekort aan geld gestaak. SowatR16 miljoen is tot in daardie stadium bestee.
’n Verdere R12 miljoen is daarna van dienasionale departement van kuns en kultuurgekry om die projek te voltooi.Die teater sal ná voltooiing topgehalte-sit-
plekke in die ouditorium hê.Voorsiening word ook die eerste keer vir
gestremdes gemaak. Dit sluit spesialesitplekke vir gestremdes en ’n oprit na dieagterkant van die verhoog in. Die voorpor-taal word vergroot en die orkesput verbe-ter, geriewe agter die verhoog wordverbeter en die dak word vervang. Daar salook ’n raadsaal wees.Fortune sê die bykomende finansiering
moet as ’n belegging beskou word omdatdie beligting, klanktoerusting en akoestiekwêreldklas sal wees.Dit sal beteken dat die Noord-Kaap en
Kimberley topverhoogproduksies sal kanaanbied.Dit sal ook ’n plek vir plaaslike kunste-
naars bied waar hulle hul talente sal kanwys.
Fund helpsstudents excel
Teater-opknapping op dreef
THE Very Reverend Mphashane Reginald Leeuw (left) was installed as the dean ofKimberley in a service at the St Cyprian’s Cathedral. Bishop Oswald Swartz (right)officiated. Leeuwwas also instituted as rector of the cathedral parish. He also servesas the archdeacon of the Karoo. At the service the Rev. Fr Arthur Gilbert was licensedas canon pastor of the cathedral. Leeuwwas born and grew up in Barkly West. Aftertraining for the priesthood at the College of the Transfiguration in Grahamstown,he was ordained and served his curacy at St Mary’s in Barkly West. He spent fouryears at All Saints Upington before coming to Kimberley as parish priest at St Matthew’s Barkly Road, taking over at St James’ in Galeshewe five years ago. In 2012he was made the archdeacon of the Karoo. He has an honours degree in Theologyfrom Unisa and is studying for a Master of Theology degree at the University ofthe Free State (UFS). Photo: Supplied
MICAELA CAMPHER, a BSc (Data Science)student at the Sol Plaatje University in Kimberley, is one of the first recipients at theuniversity of a bursary from the NationalYouth Development Agency’s (NYDA) Solomon Mahlangu Scholarship Fund. Here sheis with Prof. Yunus Ballim (left), interimhead of the university, and NYDA executivechairperson, Yershen Pillay (right).
Photo: André Botha
Madelein Venter
HOEWEL Volksblad se Onsgee om-fonds onlangs diehalfmiljoen-kerf bereik het, isons steeds net sowat halfpadna ons mikpunt van R1 mil-joen. Ons het die ondersteu-ning van al ons gemeenskappeen sakemense nodig om onsdie laaste myl na die eind-streep te dra. Daar is boonopminder as twee maande oor voordat diehuidige insamelingstydperk op 31 Maartsluit.Volksblad se Ons gee om-fonds het nou ook
’n aanlyn-teenwoordigheid. Om te kyk wattergoeie werk die instansies doen wat by die
fonds baat vind, like Volksbladse Ons gee om-blad opFacebook. Om ’n bydrae temaak kan bankinbetalings eninternetbetalings gedoen wordby: Volksblad-Kersfonds,Nedbank-tjekrekeningnommer102 891 9980, takkode 117 134.Voeg jou naam en van of dieinstansie se naam as verwy-sing by. Jy kan ook ’ninbetaling by enige van
Volksblad se takke in Bloemfontein, Kimber-ley, Welkom, Bethlehem, Kroonstad, Kuru-man of Upington doen. Volksblad Ons gee omhet voorheen as die Volksblad-Kersfondsbekend gestaan. Kontak Madelein Venter [email protected].
Ondersteuning nodig ommiljoen te haal
Newdean
Quality Auto • Rietbok Street, KathuTel. 053 723 2005 • Fax 0865277275
Bradley Beukes 078 695 0754 / Charlton Hendrick 076 070 7201Jeffrey Mogatle 078 163 7799
2012 VW Polo 1.6 Comfortline2015 Ford Ranger 3.2 A/T2011 Jeep Wrangler 3.8 UNLTDRubicon A/T
2010 BMW Gran Turismo 535i
R499 995 R299 9952010 Mercedes Benz ML 63 AMG
R569 995 R699 995 R179 995
2009 Audi A3 1.8T FSI2010 Chevrolet Cruze 2.0D LT2008 BMW 335i A/T2006 Ford 2.5 ST
R149 995 R239 9952012 Chevrolet Corsa 1.4 Utility
R199 995 R114 995 R179 995
X1PR3U5W-NK180215
NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 3
NOOR
DKAA
P14
1003
4
Kimberley-takTiaan HoniballDunellstraat 32, KimberleyTel: (053) 832 7254
Om aan ’nONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAPte behoort, is soos om aan ’nFAMILIE te behoort.
Praat met jou plaaslike verteenwoordiger in verband met al jou begrafnisversekering en begrafnisbehoeftes:Postmasburg-takBernard VanceTuinstraat 31, PostmasburgTel: (053) 313 1362
Prieska-takJudith BassonH/v Mark & Lootsstraat, PrieskaTel: (053) 353 1411
Colesburg-takDeon van VuurenMurraystraat 6, ColesbergTel: (051) 753 0602
In ‘n familie deel mense met mekaar. Dis iets wat AVBOB goed verstaan. Oor die afgelope sewe jaar hetAVBOB meer as R 4,0 miljard in die vorm van spesiale bonusse en verbeterde GRATIS begrafnisvoordeleaan sy polishouers toegeken.Die verbeterde begrafnisvoordele* sluit in:• ‘n GRATIS basiese begrafnis of verassing• GRATIS vervoer van die oorledene binne die landsgrense van Suid-Afrika
Hoekom? Want AVBOB is ‘n ONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAP, ‘n FAMILIE, en FAMILIE kom eerste. Altyd.
•••••••••••••••
*Terme en voorwaardes geld. AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer. VFD 20656.*Begrafnisvoordele vir polishouers is slegs van toepassing indien AVBOB Begrafnisdiens die begrafnis onderneem. AVBOB is ‘n vlak 2 SEB bydraer.
André Botha
WANNEER Nadia Britz aan dieeinde van die jaar die matriek-eindeksamen skryf, sal dit weesomdat sy haar nie deur haargehoorgestremdheid laat stuit hetnie.Wat dit besonders maak, is dat
sy haar hele skoolloopbaan in ’ngewone skool sonder buitengewo-ne behandeling deurgebring het.Maar dié prestasie is ook
danksy die liefdevolle ondersteu-ning van haar onderwysers énklasmaats by die HoërskoolAdamantia.Nadia het op driejarige ouder-
dom weens masels en hoë koorsdoof geword. Sy het net 6%-ge-hoor in die een oor en 4% in dieander een.Met die hulp van haar gehoor-
apparate het sy 60%-gehoor.Sy ryg egter die prestasies in.
Sy is reeds vier keer vir dienasionale landsdienskamp gekies.Sy speel ook netbal, is lid van
die skool se uitvoerende komiteeen hoofleier van Adamantia sehotelskool.Nadia sê haar maats by die
skool sien nie eens meer haargehoorapparaat raak nie.
Hulle help haar baie wanneersy nie kan hoor nie.Haar ma, Ina, sê toe Nadia
kleiner was, het dit haar somsgepla.“Sy wou partykeer weet hoe
lank sy die gehoorapparaat salmoet dra. Nou pla dit haar gladnie meer nie.”Die gehoorapparaat is daarop
ingestel om die naaste twee ofdrie stemme te hoor.Sy kan dus hoor as iemand
naby haar praat, maar dit raak ’nprobleem as daar ’n geroesemoesvan klanke is.Wanneer haar onderwysers
praat, maak hulle seker dat sy nahulle kyk sodat sy hul lippe kanlees.Met lippelees, is sy ’n voorslag.
As hulle rugby op TV kyk en eenvan die spelers sê iets, vra paGerhard haar om te “vertaal” wat
die speler gesê het.En as ouboet Niel met haar
baklei, skakel sy die gehoorappa-raat net af en kyk weg . . .Die kinders by die skool speel
ook graag ’n speletjie met haarwaar hulle sag praat en sy danhul lippe moet lees.Gerhard sê toe Nadia hoërskool
toe moes gaan, was dit ’n moeili-ke besluit.Hulle het met Jeremy Hen-
dricks, die hoof van Adamantia,gaan praat.Nadia wou baie graag soontoe
gaan omdat dié skool ’n hotel-skool het.“Hy het nie ’n oomblik gehui-
wer nie. Sy is met ope armsverwelkom en is baie tuis laatvoel,” sê Gerhard.“Al die onderwysers is oor haar
probleem ingelig en hulle het nieeen oomblik geskroom om haar tehelp nie.”Hy sê hulle woon elke jaar die
oueraand by om met Nadia senuwe onderwysers vir die jaar tegesels.Sy geniet veral toerisme en
gasvryheidstudie.Sy moet nog besluit of sy ’n
loopbaan in natuurbewaring ofdie kosbedryf gaan kies.
André Botha
“EK wou die regte Amerika leerken, nie die een op TV nie.”Só gesels Tlotlo Lesetedi, ’n
gr. 12-leerling aan die Hoër-skool Noord-Kaap, oor syervaring toe hy ’n jaar inAmerika as uitruilstudentdeurgebring het.Hy sê toe hy die geleentheid
gekry het om as uitruilstudentoorsee te gaan kon hy uit seslande kies.Hy het egter nie veel van die
ander lande geweet nie, en hetdaarom Amerika gekies.Sy belangstelling is geprikkel
toe hy op ’n Rotary Interact-konferensie ’n uitruilstudentvan Denemarke ontmoet het enhulle vriende geword het.Sy tuisdorp ten tyde van sy
verblyf in Amerika was Owa-tonna, ’n dorp met sowat 25 000inwoners.Hy sê hy het maklik ingepas.
Dit is ’n kleinerige dorp, en dieinwoners het hom vriendelikverwelkom.“Amerika is nie so glansryk
soos almal dink nie,” sê hy.“Ek het baie oor myself
geleer. Ek het geleer daar isaltyd ’n ander hoek om nadinge te kyk.”
Hy is geensins spyt dat hy ’nskooljaar gemis het nie.“Dit was absoluut die moeite
werd. Ek het so baie geleerbuite gewone onderwys.”Met sy aankoms het hy besef
alles is weg: sy ondersteuning-stelsel, kultuur en selfs taal.“Jy moet dit omhels en met
die gemeenskap een word.”Dit was uiteindelik amper
moeiliker om terug te kom aswat dit was om te gaan.Dit was ’n kultuurskok na
albei kante toe, sê hy.
Gehoorgestremdeweier om op te gee
DIE Britzgesin in hul tuin. Van links is Niel, Gerhard, Ina en Nadia. Foto: André Botha
Tlotlo geniet jaar in VSA
TLOTLO LESETEDIFoto: André Botha
‘Sy is met ope armsverwelkom en is baie
tuis laat voel.’X Gerhard Britz
28 FEBRUARIE’n Markdag by die
Hoffepark-klub. Kos-stalletjies is beskik-baar. Die mark is van08:00 tot 14:00. Tafelskos R60 elk. Bel LiaCoertz by 084-840-1189.18 MaartNataniël om 19:00
by die Hoërskool Dia-mantveld. Kaartjieskos R160. Bel Ina Oli-vier by 082-440-3303.) As jy inligting oormarkdae, sportgebeu-re of ander byeenkom-ste in Noordkaap wilplaas, e-pos na [email protected] SMS na 45533 virgratis plasing. BeginSMS’e met “NK”. Geebesonderhede oor watgebeur, wat dit kos enwie om te kontak.
13 Birbeck Ave, New Park, Kimberley
053-833 4205 Qualitas Kimberley
n Hair Designn Beautyn Business Managementn Project Managementn Supply Chain Managementn Financial Accountingn Office Admin/Secretarialn IT Techniciann Computer Skills and ICDLn A+ and N+n Pastel Accountingn Photographyn Events Management
Full Time & Part Time Classes
Enrolments for 2015 NOWopen:
X1PR7F05-NK180215
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015
DIE afgelope twee of driemaande het Kimberley deurge-loop onder wat baie mensesekerlik as ’n misdaadvlaag soubestempel.Steeds nog nie so erg soos dit
waaraan mense in groot stedegewoond is nie, maar vir dieinwoners van die normaalwegrustige Kimberley was dit watgebeur het ’n groot skok.Die gevolg hiervan is ’n groter
waaksaamheid onder inwoners, ’ngroter betrokkenheid by bure endit wat om hulle aangaan as watin die verlede dikwels die gevalwas.Facebook en WhatsApp word
onder meer hiervoor baie nuttigingespan.Dit is egter ook noodsaaklik dat
mense mekaar nie onnodig op holmoet jaag nie.In Facebook-groepe is in ’n
stadium soveel boodskappe oor
beweerde verdagte mense geplaas,dat ’n mens begin dink hetomtrent elke mens in Kimberleyvoer iets in die mou.Dit is beter om oorversigtig
eerder as agterlosig te wees.Maak eerder seker as dat jy laterdie gevolge moet dra.Dit is egter ook teenproduktief
om valse gerugte te versprei enmense onnodig bang te praat.Die groot gevaar hiervan is dat
mense weens te veel valsegerugte later niks meer ernstigopneem nie.Die ou verhaal van die skaap-
wagter wat een keer te veel wolfgeskree het.Wees dus bedag op dit wat jy
hoor en sien.Wees versigtig.Maar moenie bydra tot ’n
atmosfeer van vrees deur vals enongetoetste gerugte as diewaarheid te versprei nie.
Anders wees, is ‘cool’Hannes Nöeth
HY is sewe jaar oud. Hy hakkel. Hy hakkelnie ’n bietjie nie. Hy hakkel lank en aanme-kaar.As ek sê lank, dan bedoel ek laaaaank. Dit
is juis hoekom ek en hy gesels.Die spraakterapeut het hom na my verwys.
Die nuwe tegnologie het dit vir hom moont-lik gemaak om met ’n apparaat makliker tepraat. Selfs met die apparaat gaan dit maarmoeilik.Ek en hy moet nou net so ’n bietjie gesels
oor hoe hanteer ’n mens nou so ’n apparaatin jou dag-tot-dag-bestaan. Waar die woordemin is en stadig kom, maak sy persoonlik-heid daarvoor op. Hy is nie skaam nie, hyhet ’n warm hart.Soveel so dat ek hom vertel ek gaan ’n
storie oor hom skryf. Dis reg ja, sê hy, maardan moet ek skryf hy hakkel met sy mondmaar sy kop hakkel nie. Netnou dink diemense dit is sy kop wat hakkel.As hy so aan die hakkel raak, kan jy maar
sy woorde vir hom klaarmaak; hy laat homnie van stryk bring nie; hy sal elkeen sê opsy tyd en wanneer hy dit uitkry. Hy gaan
hom nou nie laat afsit deur jou wat dink jymoet die woord vir hom klaarmaak nie.Sy onskuldige sewe jaar in hierdie wêreld
het hom nog nie genoeg ontnugter dat syhakkel hom terughou nie. Nee wat, hyhanteer dit so glad en mooi dat ek amperskaamkry om gladweg met hom te gesels.Dit is in ons tweede gesprek dat hy vir my
sê hy het ’n groot vraag. Jy moet jou diegesprek nou indink – onthou, ek vertel ditoor met sy toestemming – Ddddddddddddddo-minee, hhhhhhhoekom lyk ons almalanders?” Die eerste twee woorde vat etlikesekondes, die laaste paar woorde glip by symond uit vinniger as die Gautrein. En daarkan ek hom nie antwoord nie. Met sy langgepraat kom hy te vinnig op my af, hy vangmy onkant.Dit is hy wat self antwoord. “Dit is so
ccccoool om anders as ander te wees.”
DIE Cape Police Memorial inBelgrave Park in Belgraviawas die eerste oorlogsmonument in Kimberley. Dit is opgerig ter ere van die lede vandieKaapsepolisiewat tydensvan die Beleg van Kimberleydood is, asook hul kollegaswat elders in die land in dieAngloBoereoorlog dood is.Die gedenkteken dra die name van 98 manne wat metonderskeiding in die onderskeie eenhede gedien het. Ditis op 17 April 1904 deur lt.kol.H.T. Tamplin, kroonaanklaer,onthul. Die gedenkteken isdeur McDonald and Company van Aberdeen in Skotlandontwerp en gemaak. Die gestapelde gewere rondom diegedenkteken is deur Tarryand Company van Kimberleygemaak. Die kanon voor diemonument is op 16 Februarie1900, net ná die einde van diebeleg, op Dronfield buiteKimberley gebuit. Die gedenkteken word nou aan driekante deur ’nmeenthuiskompleks omring.Foto’s: Emile Hendricks en Africana-bi-blioteek
Gedenkgestorwenes
Karin Muller
DAAR is min dinge wat jou met so ’nverslae naarheid op jou maag laat aswanneer jy by ’n vertrek instap waar daaronlangs ingebreek is.Dit is nie soseer die feit dat daar besit-
tings weg is nie, maar die feit dat vreemdemense jou persoonlike ruimte sonderuitnodiging betree het en sonder respekdaardeur gevroetel het, wat jou ontsenu.Of die verlies aan besittings opsigself nie
erg genoeg is nie, is die verklarings,vingerafdrukke en versekeringseise watdaarop volg ’n tergende foltering.Emosies dreig om jou te oorweldig terwyl
jy na die chaos staar wat voor jou afspeel.Woede, aggressie, skok en verwarring dreigom jou in ’n maalkolk van negatiwiteit tedompel.Jy wonder wie dit was, waarna hulle op
soek was en of hulle gaan terugkom.Twyfel en vrees neem die oorhand, sleep
jou deur slymerige moerasse totdat jybedremmeld besef dat die misdadigerswaarskynlik hiermee gaan wegkom. En dítwil jy nie hê nie. Jy soek vergelding.
Vergoeding. Geregtigheid.Jy besluit om volgende keer beter
voorbereid te wees. Sekuriteit word opge-knap. Diefwering word verstewig. Slotteword versterk. Kosbaarhede word toege-sluit.Tog gee dit jou nie volkome gemoedsrus
nie.Maar terwyl jy verwese probeer om die
vingerafdrukpoeier weg te was besef jy datdit soveel erger kon gewees het.Die inbreker kon julle oorval het terwyl
julle tuis was. Julle kon seergekry het. Ofdood gewees het.Om positief te bly is soms moeilik. Dalk
moet so ’n gebeurtenis ons juis aanspoorom die lewe te geniet en die tyd saam metons geliefdes te koester.Om ons nuwe perspektief te gee op die
verskil tussen lewe en besittings.
Geniet en koester die lewe
Gerugtedoen skade
NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 5
21852
Finance made possible with0% deposit
M{zd{ loyalty
bonus announced
Finance made possible
with 0% deposit
M{ZD{3 M{ZD{6
YEAR
5
YEAR
4
The Impossible DEALS
Get to your nearest Mazda dealer now.
Inclusive of a 3-year Unlimited Service Plan.
Get to your nearest Mazda dealer now.
YEAR
4UNLIMITED
WARRANTY ONALL PASSENGER CARS
UNLIMITEDWARRANTY
YEAR YEAR
4UNLIMITED
WARRANTY ONALL PASSENGER CARS
UNLIMITEDWARRANTY
YEAR
To find a Mazda dealer near you go to www.mazda.co.za or contact 0860 069 700.
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015
The democratic dispensation inherited underdeveloped andpoverty stricken rural and Black townships, where communitiesliving in these areas did not enjoy equal benefit and protection ofthe law. In these areas, courts are either non-existent or where theydo exist; they are under resourced or poorly equipped. Most of thecourts in rural and former Black townships are not equipped toprovide essential services such as child maintenance, protectionorders, and or legal remedy to any civil dispute.As a result of theselimited services, people had to travel long distances to accessother services such as civil matters.
The programme of re-designating branch courts into full servicescourts entails the upgrading of the physical court infrastructure,increasing human resource capacity, describing specific areas ofjurisdiction of the court, increasing their jurisdiction to provideservices they were historically not designed to provide, andproclaiming the new courts as Detached Courts (sub-district).
This initiative is aimed at bringing more services to the people andenables the courts to deal with issues that directly affectcommunities. The process of upgrading branch courts andconverting them into full services’ courts seeks to reduce travellingcosts and time in the spirit of bringing justice closer to the people.
The Galeshewe Branch Court building was completed in 2009 andcommenced with rendering services with effect from 2/01/2010.The court currently renders all services. Services relating to familycourt matters are also provided.
To his end, the DoJ&CD is desirous of converting the GalesheweBranch Court into a stand-alone court with its own area ofjurisdiction with effect from 1 April 2015. Therefore pursuant toresolutions taken by the Northern Cape Regional CoordinatingCommittee consisting of various stakeholders in the justice systemon 8 December 2014 the maps above depicting a proposed area ofexclusive jurisdiction for the “Magistrate Court Galeshewe” ishereby publish for public comments, inputs and objections on orbefore 21 February 2015.
Comments can be directed to: The Regional Head, DoJ&CD,Kimberley, Private Bag X 6106, Kimberley, 8300. Telephoneenquiries may be directed to: The Director, LegalAdministration @053-802 1338/053-802 1300.
GENERAL NOTICEINVITATION TO SUBMIT COMMENTS ON THE PROPOSED RE-DESIGNATION
OF GALESHEWE BRANCH COURT AS A FULL SERVICES COURT (DETACHED COURT).
X1PQAXND-NK180215
The leaders in accredited SHEQ training. All our courses areNationally/ Internationally accredited.(Full Time/Distance Learning)
Certificates & Diplomas: ( Mining & Industrial)COMSOC® level 1, 2 & 3 courses
Safety (SHEQ) Officers level 1 ,2 & 3 coursesRisk Management
Legal responsibility (MHSA & OHSA)ICAM CoursesOSHAS 18001
Environmental Management Course(ISO 14001, NEMA, MPRDA)
NEWNEBOSH International General Certificate-Full Time
National Certificate: Occupational Health, Safety & Environment-120 Credits
UPCOMING EVENTS• Safety Officers 1 Full Time Course:
16 – 27 March 2015• NEBOSH IGC Full Time Course:
18 May - 3 June 2015RUSTENBURG VENUE:
SPECIAL:Safety Officers 2 Full Time Course: 16th – 27th March 2015
Contact our client services department for enquiries / CourseSchedule:
018 786 4300 / 018 786 2812 (8h00 – 16h00)072 104 8731 / 072 768 5165 (8h00 – 16h00)
Or visit us at www.skillfull29.co.za / www.minesafetytraining.co.za
X1PQLK69-NK180215
Operations Manager:Kimberley
An exciting and challenging career opportunityexists for an Operations Manager to manage alltechnical building maintenance aspects of tworetail shopping centres, situated in Kimberley &Kathu. A sound technical understanding of allgeneral building maintenance function; electrical,plumbing, HVAC etc is essential. The ideal
incumbent will also be responsible for overseeingthe soft services; cleaning, security contracts and
be responsible for managing budgets andcontractor liaison.
We seek an individual with strong leadershipqualities, a self-starter who is deadline focused,
results orientated and able to work underpressure.
Kindly email a comprehensive CV [email protected]. Applications will close on
Wednesday, 25 February 2015.
X1PQLK35-NK180215
VOLKSBLAD, moederkoerant van Noord-kaap het ’n nuwe inbel-nommer vir sy
intekenare en voornemende intekenare.Die nommer wat jy nou kan skakel, is
087-740-1065.Intekenare kan rekeningnavrae rig deur
die nommer te skakel.As jy op Volksblad wil inteken, kan jy
ook hierdie nommer skakel vir meerinligting.
Intekenare kry inligting só
RIKA CLOETE is vandeesweek diegelukkige wenner van Noordkaapen die Diamond Pavilion ShoppingMall se gewilde Soek-en-wen-kompeti-sie.Sy kan haar R200-geskenkbewys by
die sentrumkantoor afhaal.Wanneer deelnemers hulle inskryf,
moet hulle seker maak hulle gee diekompetisie-antwoord, die bladsynom-mer waarop die logo geplaas is, enhul naam en van.Sonder dié besonderhede kan
deelnemers ongelukkig glad nie virdie prys in aanmerking kom nie.Die logo waarna lesers moet soek,
is die een waarin ’n klein diamantis. Dit is nie die logo wat as deelvan die Diamond Pavilion ShoppingMall se advertensie geplaas wordnie.Kry volgende week se Noordkaap
om aan die volgende ronde van diekompetisie deel te neem.
’n Pasellavir eenwatlogo vind
Collections company is looking foragents to work independently from home
in Kimberley and surrounding areas.Telephonic collections and visitation ofcustomers will be expected. Experience
in collections will be an advantage. Whenapplying, please confirm that you haveaccess to: PC (fully PC literate), e-mail,telephone, internet and own transport
with valid driver's licence. Remunerationcommission-based.
CV to: [email protected] no response in 10 days, consider
application unsuccessful.X1PQYV7D-NK180215
NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 7
www.humanjobs.co.za Human Communications 116194
Building a world-classdiamond group
Kimberley UndergroundMines JV
Kimberley Underground Mines JV is situated in the city of Kimberley inthe Northern Cape. The Mine consists of 3 conventional slushier driftblock cave mines.
Diamond SorterTask and responsibilities: • Perform tasks related to rough sorting • Beresponsible for sorting diamonds • Receive and keep the concentratediamond safe from the operations • Put concentrate diamonds into sifts tosort one at a time • Dispatch the diamonds to the shuttle system to send itto the Grading Department • Use diamond tester to ensure it is a diamond• Maintain and care for assets • Conduct general administration tasks.Minimum requirements: • Grade 12 • Diamond sorter experience up to6 months • Computer literate.
Other skills/competencies: • Ability to distinguish the difference betweena crystal and a diamond • Attention to detail person • Trustworthy,assertive person • Good communication skills. (Ref. DSOR03)
Kimberley Underground Mines JV is an equal opportunity employer.Preference will be given to suitable candidates from the designatedgroups in line with the Company’s Employment Equity Policy and Plan.Pre-screening, profile testing, on-mine assessments, medical andsecurity clearance form part of the recruitment and selection process.Short-listed candidates will be required to attend a panel interview.Employment of the successful candidate is subject to the aforementionedcriteria. Preference will be given to candidates who reside within ourhost labour sending area of Frances Baard District Municipality (proof ofresidence may be requested).
Please complete an application form (available onhttp://www.petradiamonds.com/careers/current-vacancies) andforward, together with your résumé, qualifications and ID [email protected] or fax: 086 5281 527 by27 February 2015. Please note that incomplete application formsand documentation will not be considered.
If you have not heard from us within 30 days of the closing date, pleaseregard your application as unsuccessful.
Please note that Petra Diamonds does not at any time require anyform of payment for recruitment purposes. If you are approached inthis regard, you should report the incident immediately via one of thefollowing hotlines: South Africa 0800 22 22 00 (toll-free from an RSAlandline) or international +27 12 305-2711.
http://www.petradiamonds.com/careers/current-vacancies
X1PQLK9D-NK180215
VACANCIES FOR THE GRADUATE INTERNSHIP PROGRAMMEThe Department of Social Development in the Northern Cape Province is offering an internship for unemployed
graduates for a period of 12 months.
Position Community Development Practitioner(Ref. Com Dev/01)
Finance Practitioner(Ref. Fin Ser/02)
MinimumRequirements
• A relevant/appropriate Bachelor’s degree inCommunity Development
• Computer literacy• A driver’s licence will serve as an added advantage
• A Bachelor’s degree/National Diploma in Finance orequivalent qualification
• Computer literacy
Centre John Taolo Gaetsewe (7): Kathu; Dibeng; Dingleton;Olifantshoek; Mothibistad; Joe MorolongPixley Ka Seme (1): BritstownZF Mcgawu (9): Askham; Rietfontein; Posmasburg;Danielskuil; Groblershoop; Upington; Keimoes;Kakamas; KenhardtFrances Baard (10):Warrenton; Jan Kemdorp;Hartswater; Pampierstad; Kimberley
District Offices (IFM): Kuruman (2); De Aar (2);Kimberley (3); Springbok (1); Upington (2)Provincial Office (Finance): Kimberley (3)District Offices (Finance): Kimberley (1);Kuruman (1); Upington (1); Springbok (1); De Aar (1)
NOTE: Applications must be submitted on form Z83 (stating the relevant reference number), obtainable from any Public Servicedepartment, stating the field in which the candidate is applying. A CV with recently certified copies of certificates, academictranscripts and Identity Document and driver’s licence (strongly recommended) must be attached.All applications, including those submitted via registered mail must reach the Department before 16:00 on the day of the closingdate. Incomplete, faxed or e-mailed applications, or applications received after the closing date will be disqualified. Due to the largevolume of responses anticipated, receipt of application will not be acknowledged and correspondence will be limited to short-listedcandidates only. Persons with disabilities are encouraged to apply.Applications must be posted or delivered to:John Taolo Gaetsewe Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X556, Kuruman 8460 orSummerdown Building, Voortrekker Street, KurumanEnquiries: Ms L Hebe, tel. (053) 712-1549Pixley Ka Seme Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X1001, De Aar 7000 or Orion Hostel,Alpha Street, De AarEnquiries: Mr D Qoba, tel. (053) 632-7600ZF Mcgawu Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X5892, Upington 8801 or Old SanatoriumBuilding, Clarkia Road, Progress, UpingtonEnquiries: Mr L Solomon, tel. (054) 337-9400Frances Baard Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X5063, Kimberley 8300 or cnr Duncanand Tyburn Streets, KimberleyEnquiries: Mr P Pampier, tel. (053) 807-5900Namakwa Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X11, Springbok 8420 or Van RiebeeckStreet, SpringbokEnquiries: Mr N Van Wyk, tel. (027) 712-2054Provincial Office: The HRD Office, Department of Social Development, Private Bag X5042 Kimberley 8300 or 5th Floor, Du ToitspanBuilding, Du Toitspan Road, KimberleyEnquiries: Mr A Keet, tel. (053) 831-4041Short-listed candidates will be required to attend interviews to determine theirsuitability. If you are not contacted within 5 weeks of the closing date, consider yourapplication unsuccessful.Closing date: 27 February 2015
Northern CapeProvincial Government AIDS HELPLINE
0800-012-322
Human Communications 116081
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
TE KOOP
SNUFFELS
1630
NC POOLS ANDTHATCH ROOFS.082 482 4634January special4x3 pool plus 4x4 lapaR28 0005x3 pool plus 5x5 lapaR32 0006x4 pool plus 7x4 lapaR36 0008x4 lapa plus 8x5 lapaR49 000
ALLERLEI
1655
UTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE.TEL./FAX: 053 832 1951.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
PLAFONISOLASIE:THERMGUARD LITENK. Koel in somer, warmin winter. SABS.Gratis kwotasies.Skakel 082 388 0307of 053 832 9194.
B
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
B
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
8 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015
SportSportDie Diamantstad se koerant
HennieVos 082 820 8959HennieVos 082 820 8959
2009 Hyundai I20 1.497 550 km
2010 Mazda 2 Active 1.3145 000 km
DesmondMadella 073 117 3620DesmondMadella 073 117 3620
2010 Renault Sandero 1.6United
59 400 km
2009 Mecedes-Benz C300 EleganceA/T 108 920 km
2012 CHEVROLET UTILITY 1.4 Club50 000 km
2013 Kia Rio 1.4 27 750 km
2011 Ford Bantam 1.6XLT74 800 km
2014 Ford Figo 1.4 Ambiente24 020 km
2011 FORD FIESTA 1.4 TREND88 000 km
2012 Ford Ranger 2.2 TDCI,XLS,Single Cab 135 700 km
2004 Mercedes-Benz C180, Classic Man200 000km
2012 Ford Ranger 2.2 TDCi XLSuper Cab 82 365 km
2014 Ford Ecosport 1.0 EcoboostTrend 31 750 km
R214 900R214 900
QUALITYAPPROVED
UsedVehiclesHUMAN AUTO
56 STOCKDALESTRAAT, KBY | Tel. 053 831 [email protected]
2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluitof surplus van fabrieks waarborg
R119 900R119 900R154 900R154 900
R99 900R99 900 R118 900R118 9003 demo’s3 demo’s
R179 900R179 900
R99 900R99 900
R229 900R229 900
R122 900R122 900
R79 900R79 900
R224 900R224 900
R107 900R107 900
2011 CHEVROLET OPTRA 1.6Sedan 36 000 km
R117 900R117 900
R124 900R124 900
2005 BMW 320i 117 200 km
R107 900R107 900
X1PPCWQF-NK180215
Tough World. Tough Equipment.
Juaan Myburgh 082 709 2022Jacques van Tonder 084 912 9245Robbie van Heerden 072 489 9555
Central SANorthern Cape/Free State/North West
E-mail: [email protected], www.lgnc.co.za
KEEP CAPITAL IN YOUR BUSINESSBuy earth moving machines now withZERO Deposit on a 60 month rental.
BURGERSEquipment and Spares
X1PPR9UE-NK180215
Tel. 053 591 0059Sel 071 683 7175
Gratis afleweringWoensdae, Donderdae enVrydae in Kimberley!
SPECIALSPECIALLammers heel / half . . . . . . . . . . R 55,95 /kgMaalvleis . . . . . . . . . . . . . . . . . . R 44,95 /kgPlaas Hoenders . . . . . . . . . . . . . R 29,95 /kgLams Boud heel / tjops. . . . . . . . R 79,95 /kgPa es 100g elk. . . . . . . . . . . . . . R 5,00 elk(Bees-, Kaas-, Sampioen Pa es)
Lammers heel / half . . . . . . . . . . R 55,95 /kgMaalvleis . . . . . . . . . . . . . . . . . . R 44,95 /kgPlaas Hoenders . . . . . . . . . . . . . R 29,95 /kgLams Boud heel / tjops. . . . . . . . R 79,95 /kgPa es 100g elk. . . . . . . . . . . . . . R 5,00 elk(Bees-, Kaas-, Sampioen Pa es)
X1PPKCVK-NK180215
12A Schmidtsdrift Road, KimberleyServing all your equipment hire needs
Tel: 053-861 5200 Fax: 053-861 5201
X1PPCXWX-NK180215
DEBT?DEBT?DEBT?DEBT?We reduce the payments on your home.
Reduce instalments on your car.Pay accounts on your behalf.
Only R57,00Only R57,00Reg No: NCRDC1982
JJM DEBT COUNSELLORS cc57 Du Toitspan Road, Kimberley
Tel. 053 831 7519 E-mail: [email protected]
BENOEMINGS virSuperSport se Let’sPlay-sportster vandie Maand kan nouna [email protected] word of faksdit na 086-552-4922.
Dit is ’n maandelikse kompetisie wat virenigiemand tussen die ouderdomme van 6tot 18 jaar oop is.
Jy kan jouself benoem of deur ’n vriend,onderwyser of selfs jou afrigter benoemword. Die wenner word op ’n maandeliksegrondslag gekies uit al die benoemings watontvang word.
Jou benoeming moet bestaan uit jounaam, ouderdom en ’n kort paragraaf(minder as 200 woorde) oor wat jy opsportgebied bereik het asook jou kontakbe-sonderhede.
Vir meer inligting, kontak vir LynneLandman of Juanré Viviers van Z PR by051-522-9574.
Blink jy uitin sport?
André Botha
DIE Hoërskool Diamantveld het syheerskappy op die atletiekbaanbevestig toe hy Saterdag (14/02) dietop20-atletiekbyeekoms in Hartswaterdie derde agtereenvolgende jaargewen het.
Altesaam 28 skole het aan diebyeenkoms deelgeneem. Die byeen-koms word reeds sowat 30 jaar deurdie Hoërskool Hartswater aangebied.
Diamantveld, wat met ’n A-span,
asook ’n B-span, deelgeneem het, seA-span het 28 289 punte behaal om aswenspan aangewys te word. Dit is ’ngemiddeld van 707 punte pernommer. Atlete van die skool het 16goue, 16 silwer- en vier bronsmedal-jes gekry.
Bethanie du Raan het die byeen-komsrekord vir meisies o.19 verbeteren Riaan de Klerk het die 300 m-hek-kies vir seuns o.15 in ’n rekordtydgewen. Ruan Willemse is as die bestebaanatleet vir seuns o.19 aangewys,
en Denecke Prinsloo was die besteveldatleet vir meisies o.17.
Die Hoërskool Noord-Kaap het ooksy stem dik gemaak met sy seunsaf-losspan wat ’n hoogtepunt gelewerhet met ’n rekord wat verbeter is.
Noord-Kaap se atlete het agt goue,ses silwer- en vyf bronsmedaljesgewen. Sy aflosspan, Zayne Farmer,Wilfred Bowers, Cameron Hufke enChristopher Andrews, het die aflosvir seuns o.19 in ’n rekordtyd van43.31 afgeblits.
Diamondswys hakke
DIAMANTVELD setop20atletiekspanwat die naweekweer koning gekraaihet. Van links is,voor: Zeane Kruger,Denecke Prinsloo,Adel Vermeulen,Beatha Groenewald, Anchen Jansevan Vuuren en JeanMarie Vermeulen;middel: Nico Roets,Janke Steenkamp,MariNel Roets, Bethanie du Raan,Marmari Pienaar,Dedré Botes, HeléWansbury en Dréandu Plessis; agter:Riaan de Klerk, Benu Meintjes, GlenNieuwoudt, DeanPrins, Ruan Willemse en PhurnelSwarts.
DIE Hoërskool NoordKaap se o.19seunsaflosspan wat ’n rekord op die top20atletiekbyeenkoms verbeter het. Van links is Christopher Andrews, Cameron Hufke, Wilfred Bowersen Zayne Farmer. Foto’s: Verskaf
Virmeerfoto’sen
nuusbesoek
www.noordkaap.co.za
Highlyrecommended
Phone: Jeannette(053) 832 8577
X1PR6XRD-NK180215