Transcript
Page 1: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Jesus beskryf Homself in Joh. 6 as die broodwat lewe gee. Dié brood is Sy liggaam. Wat ‘ngeskenk om te gee!

Die Heidelbergse Kategismus vat die essensievan Jesus Christus se geskenk aan ons op ‘nbaie duidelike manier saam:

Ons is nie in staat om self verlossing teverkry nie (V/A 13)

Alleenlik deur Iemand wat gelyktydig voluitmens is en waarlik God is, kan ‘n mensverlos word (V/A 15)

Die Here Jesus Christus is ons Here (onsEienaar), want Hy het ons met Sy bloed (Syliggaam) van die duiwel se heerskappylosgekoop (V/A 34)

Slegs deur werklik te sterf as volledigesonde-offer in my plek kon die Seun vanGod die prys betaal wat my sondes vir ewigweggeneem het (V/A 40)

Sy opstanding uit die dood is die absolutebewys van oorwinning oor die houvas watSatan oor die mens wil hê – sy mag is

gebreek! Die feit dat Christus met ’nsigbare en voelbare liggaam aan die eerstegelowiges verskyn het, gee ook vir my diesekerheid van my opstanding met ’nherkenbare liggaam sowel as gees in dieewige lewe (V/A 45).

Hierdie oorweldigende boodskap van Godse liefde vir ons as mense laat my opnuutstil word en in verwondering neerbuig voorHom.

Ons het Christus se versoening broodnodig– Sy liggaam is vir ons soos voedsame enversterkende brood. Dit is die enigsteantwoord op ons dilemma van ewigeverlorenheid.

Sonder sy offer aan die kruis kan niemandgered word nie: “Niemand kom na dieVader toe behalwe deur My nie,” sê Jesus(Joh. 14: 6) en ons toegang tot die Vader isdeur Christus herstel toe Hy aan die kruis sylaaste asem uitblaas en sê:

“Dit is volbring”. >>>

Paasfees

April 2017

Ons vier elke jaar Paasfees. Die feesdae van Goeie Vrydag enGesinsdag staan nog as publieke vakansiedae op ons Suid-Afrikaanse

kalenders. In baie gemeentes word in die weke vooraf in dieprediking en Bybelstudie spesifiek gefokus op die Lydenstyd en diehistoriese gebeure wat op die arrestasie, verhoor en uiteindelike

kruisiging en dood van Jesus uitgeloop het. Opstandingsondag is virmy as gelowige ’n dag van hernude blydskap wat oorborrel as ek die

gedeeltes in die Evangelies lees en sing oor die triomf

Page 2: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

(Paasfees...vervolg)

As teken van die vrye toegang tot God skeurdie gordyn (voorhangsel), wat dieallerheiligste deel van die tempel eksklusieftoegehou het, van bo tot onder oop. Onshoef nie deur enige menslike tussenganger,soos ’n priester, of deur die bring van ’ndiere-offer toenadering tot ons Vader teverkry nie.

Deur die gebreekte liggaam van sy Seun, kanons vrylik met Hom gemeenskap hê, wanneerons met Hom praat in gebed en wanneer onsluister vir Sy stem.

Brood wat lewe gee tot in ewigheidDis ook nie net vir hierdie tydelike lewe watdie Verlosser, Jesus Christus, die Brood watlewe gee, vir ons gegee is nie. Hierdie broodgee lewe tot in ewigheid, wat beteken datons verwag om na hierdie aardse lewe oor tegaan na die onverganklikheid waar ons viraltyd in die teenwoordigheid van God salwees!

Jesus Christus sê immers kort voor diegebeure van daardie Paasfees aan diedissipels dat Hy vir hulle plek gaan regmaakby sy Vader. Hy is daar in die hemel besig omvir alle kinders van God heerlike blyplek regte kry!

Die lyding wat die Seun van God tydens syverhoor, kruisiging en dood moes verduur,was reeds vir Hom ’n bekende feit toe Hy inJoh. 6 aan die menigte verduidelik het dat HySy liggaam sou gee vir die mensdom seontwil.

Hy berei Homself voor om gewillig die wil te doenvan sy Vader: ’n mens wat sonder sonde is moetinstaan vir die volle lading van die skuld van dienageslag van Adam.

Om dié taak te volbring is dit nie genoeg datHy ’n sondelose mens geword het nie, wantdie straf op die sonde is die dood en diedoderyk en God se plan is groter as datewige dood sal heers – Hy gee nuwe lewe totin ewigheid.

Jesus Christus kan in sy Godheid die doodoorwin en vir altyd die kettings en boeie vandie doderyk laat afval – Hy word die eerstevan almal wat sal opstaan. Die ewige dood salnie meer ’n houvas hê op dié wat in Christusglo nie.

Hy, die Brood wat lewe gee, gee dit vir hulletot in ewigheid, deurdat Hy na drie dae in diegraf uit die dood opstaan. Sy liggaam drasteeds die merke van die wrede kruisdood enoortuig selfs die ongelowige Tomas dat Hywerklik die Here en God self is (Joh. 20: 28).

Getuig oor die brood wat lewe geeMag ons vandag in die 21ste eeu die feite vanPaasfees gelowig aanvaar en dit metvrymoedigheid aan almal uitdra.

Mag ons getuienis oor Christus, die Brood watlewe gee, harte laat verander en baie – net

“Hierdie man was (en is) werklik die Seun vanGod” (Mark. 15: 39).

(Vroueblad: April 2017)

2

Page 3: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

500 jaar van genade . . . steedsreformerend!

Vanjaar is dit 500 jaar gelede wat Martin Lutherdie 95 stellings teen Wittenberg se kerkdeurvasgespyker het en die liggie aangesteek het wattot die Protestantse Reformasie gelei het, watregdeur Europa tot aan die uiterstes van die aardedie Lig laat deurbreek het. Ons deel as gelowigessteeds met mekaar die ryke erfenis van hierdieReformasie. Daar is dus rede vir ons om na hierdietyd met dankbaarheid terug te kyk. . . veral 500jaar ná die begin daarvan.

’n Reëlingskomitee bestaande uit lidmate vanverskillende Protestantse kerkverbande (o.a.GKSA, APK, KGKSA) het reeds verskeie kerebymekaar gekom om te begin met dieorganisering van ’n gedenkfees van 28 Oktobertot 6 November 2017. Daar is reeds diesamewerking van die Instituut vir ChristelikeOnderwys en die Kunstefabriek Projek, asookander gereformeerdes verkry.

Ons het verskillende items wat ons vir hierdiegeleentheid oorweeg waaronder: Opvoering van

Uit Diep van Donker Nagte -’n multimediaproduksie wat die geskiedenis vandie Reformasie uitbeeld. Uit Diep van DonkerNagte … afgepoets en ’n blinknuwe baadjieaangetrek. Dit word deur GK Centurion opgevoerDV 25-28 Oktober 2017, weer onder spelleidingvan Sr. Ina Opperman.

As u betrokke wil raak, maak dan asseblief kontakmet ons by [email protected]

Groete,

U broeders en susters in Christus,Die Reëlingskomitee Reformasie 500

[email protected]

Die voltooide komberse is pragtig! Baie dankie aanalmal wat ‘n aandeel hierin gehad het.

‘n Aantal van hierdie wol-kunswerke gaan te koopaangebied word ten bate van Paul KrugerKinderhuis. Die balans van die komberse wordaan die Kinderhuis geskenk.

Komberse kan besigtig word na 18 April.

Kontak Hetta Henning by 082 594 5885 vir meerinligting.

3

Page 4: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Opsomming:

Daar is tot einde Feb 2017 ‘n geringe verskil op die bedryfsuitgawes en dus ‘n tekort van slegs R8 233.Ons kan met dankbaarheid ook bekendmaak dat daar ‘n styging van 4.3% was in die inkomstekant in vergelyking metdieselfde tydperk verlede jaar. Die uitgawes is egter ook in vergelyking met 2016, 9.2% meer gewees.

Ons is egter nog nie uit die spreekwoordelike bos nie. Soos gesien kan word, is die inkomste en uitgawes ver onderdie begrote vergelyking vir 2017, (hierbo in die grafiek kan dit gesien word as die kolomme wat maandeliks 100%aandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat inwerking tree.

*Bydraepunt = Getroude man en vrou = 1 bydraepunt Belydende lidmaat in dieselfde gesin = bydraepunt Enkellopende belydende lidmaat = bydraepunt

Tot en met einde Februarie 2017

1 135**(1 803)

37032.60%

1028,99%

14813,04%

51545,3%%

1 155**( 1 798)

42736,97%

18215,76%

252,16%

52145,11%

1 157**(1 798)

40935,35%

15313,22

746,4%

52145.03%

4

Page 5: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Hou asseblief in gedagte dat die gemeente, bo en behalwe die daaglikse bedryfkostes, ook verantwoordelik is vir die betaling van aan ons breër kerkverband wat tans ongeveer per maand beloop en wat

oorbetaal moet word. Dus kan u aflei dat, as elke belydende lidmaat ‘n minimum van R70 per maand betaal, die kerkraad u nie daarvoor hoef te “subsidieer” nie.

op kerk se bankrekening/per internetbank of per aftrekorder by jou eie bank.Bankbesonderhede: Gereformeerde Kerk Wapadrant, ABSA rek nr 349 0151 957, takkode 632 005. BAIEBELANGRIK: Naam, van en doel as verwysing. (Behalwe in die geval van ‘n anonieme inbetaling.)

elektroniese oorbetaling in kerk se bankrekening. Reël met kerkkantoor by [email protected] of volg hierdie skakel vir vorm

http://www.wapadrant.co.za/finansieumlle-sake.html

Snapscan – Vir gerieflike en vinnige betalingGaan na http://www.wapadrant.co.za/finansiele-sake.html vir instruksies

Daar word dringend persone benodig vir toesig Vrydae vanaf 13:30 tot ongeveer17:00. Indien daar genoeg persone reageer kan toesig op ‘n aflosbasisfunksioneer. Kontak Magda Bester by 084 409 1858.

5

Page 6: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

PRETORIA-OOS HOSPITAAL: TEL: 012 422 2300

2-8 APRIL 2017Rosalie van Rensburg (Di): 012 991 7857 / 082 330 2422;Izabel Pretorius: (Wo) 991 2727; Daleen v Wyk (Do): 991-3312 / 082 926 3498; Lientjie v/d Walt: 012 996 1332 / 082955 1509

9-15 APRIL 2017Oloff Obrien: (Ma) 072 673 6295; Deleen Kornelius: (Di) 082215 8118; Yvonne du Preez: (Wo) 082 332 0802/012 4822548; Bernard Tollig (Do): 082 900 1816 / 012 997 2678;

16-22 APRIL 2017Rosalie van Rensburg (Di): 012 991 7857 / 082 330 2422;Izabel Pretorius: (Wo) 991 2727; Daleen v Wyk (Do): 991-3312 / 082 926 3498; Lientjie v/d Walt: 012 996 1332 / 082955 1509

23-29 APRIL 2017Oloff Obrien: (Ma) 072 673 6295; Deleen Kornelius: (Di) 082215 8118; Yvonne du Preez: (Wo) 082 332 0802/012 4822548; Bernard Tollig (Do): 082 900 1816 / 012 997 2678;

30 APRIL – 6 MEI 2017Rosalie van Rensburg (Di): 012 991 7857 / 082 330 2422;Izabel Pretorius: (Wo) 991 2727; Daleen v Wyk (Do): 991-3312 / 082 926 3498; Lientjie v/d Walt: 012 996 1332 / 082955 1509

7-13 MEI 2017Oloff Obrien: (Ma) 072 673 6295; Deleen Kornelius: (Di) 082215 8118; Yvonne du Preez: (Wo) 082 332 0802/012 4822548; Bernard Tollig (Do): 082 900 1816 / 012 997 2678;

14-20 MEI 2017Rosalie van Rensburg (Di): 012 991 7857 / 082 330 2422;Izabel Pretorius: (Wo) 991 2727; Daleen v Wyk (Do): 991-3312 / 082 926 3498; Lientjie v/d Walt: 012 996 1332 / 082955 1509

21-27 MEI 2017Oloff Obrien: (Ma) 072 673 6295; Deleen Kornelius: (Di) 082215 8118; Yvonne du Preez: (Wo) 082 332 0802/012 4822548; Bernard Tollig (Do): 082 900 1816 / 012 997 2678;

LIFE FAERIE GLEN-HOSPITAAL: TEL: 012 369 5600Jan Tollig: 807-0891 / 082 331 2756 (S);

KLOOF-HOSPITAAL: TEL: 012 367 400Isabel Lensink: 012 998 3377 / 083 231 2869; Clara deJonge: 083 609 9259 / 012 662 3822

WILGERS-HOSPITAAL: TEL: 012 807 8100

2-8 APRIL 2017Braam Gous:  361 7632 / 082 468 3808 (Woens); AnnemarieBekkker: 348 0921 / 083 527 4350; Anmarie Steyn: 082 5622839

9-15 APRIL 2017Marina v Wyk: 072 202 8250 / 803 0629 (Ma); Nancy Snyman012 8031561 (Woens); Hannetjie v Aswegen: 082 062 8264;Irma Kruger: 084 514 4842; Anmarie Steyn: 082 562 2839

16-22 APRIL 2017Cor Meindertsma: 082 551 6183 / 012 991 2719 (S) (Do);Truus Meindertsma: 082 551 6183 / 012  991 2719(Woens/Vry); Donate Griffioen: 072 277 4430 / 012 8095555; Anmarie Steyn: 082 562 2839

23-29 APRIL 2017Marina v Wyk: 072 202 8250 / 803 0629 (Ma); Nancy Snyman012 8031561 (Woens); Hannetjie v Aswegen: 082 062 8264;Irma Kruger: 084 514 4842; Anmarie Steyn: 082 562 2839

30 APRIL – 6 MEI 2017Cor Meindertsma: 082 551 6183 / 012 991 2719 (S) (Do);Truus Meindertsma: 082 551 6183 / 012  991 2719(Woens/Vry); Donate Griffioen: 072 277 4430 / 012 8095555; Anmarie Steyn: 082 562 2839

7-13 MEI 2017Braam Gous:  361 7632 / 082 468 3808 (Woens); AnnemarieBekkker: 348 0921 / 083 527 4350 (Ma);Anmarie Steyn: 082 562 2839

14-20 MEI 2017Marina v Wyk: 072 202 8250 / 803 0629 (Ma); NancySnyman 012 8031561 (Woens); Hannetjie v Aswegen: 082062 8264;Irma Kruger: 084 514 4842; Anmarie Steyn: 082 562 2839

21-27 MEI 2017Cor Meindertsma: 082 551 6183 / 012 991 2719 (S) (Do);Truus Meindertsma: 082 551 6183 / 012  991 2719(Woens/Vry); Donate Griffioen: 072 277 4430 / 012 8095555; Anmarie Steyn: 082 562 2839

ADDISIONELE LEDE VIR WILGERS:André Sandilands: 076 848 4267 / 071 302 4593

ANDER HOSPITALE:Peet en Lacia Vermeulen: 082 336 8465

EUGENE MARAIS, JAKARANDA, MUELMED, LOUISPASTEUR, MEDFORUM, ZUID-AFRIKAANSBen Nel: 335-2411 (W) / 083 466 1264 & Miemie Mennen

MUELMED, HART- & ZUID-AFRIKAANS-HOSPITAAL,JAKARANDA, UROLOGIEAndré Sandilands: 081 205 8669

KINDERBEDIENING:Rita Schoen: 012 809-1459 / 082 2662 3964

ONDERSTEUNINGSDIENSGROEP (PASTORAAL):Voster Combrink: 082 872 9725

SENIORS - TUISBESOEK:Daleen v Wyk: 991-3312 / 082 926 3498; Petro Bouwer:991-7229 / 082 450 5091;

MOOIGELEË:Carla Boer: 012 998 6575 / 083 739 2588

KANKERPASIëNTE / ONDERSTEUNING / BESOEKEMatty Coetzee: 072 330 1545Anet Hofmeyer: 072 5312 378

SAMEROEPER: Véra Tollig 012 997 2678 of 082 6446 741 of [email protected]

6

Page 7: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

2017 vlieg en ons staan aan die einde van die eerste kwartaal!

Die Fokusjaar tema: WEES LIEF VIR MEKAAR het sy afskop gehad indie vorm van ‘n heerlike gesamentlike inkleurprojek!

Kleur gerus nog lekker in gedurende die Paastyd:  Daar sal viroulaas weer nuwe prente uitgesit word oor Paasnaweek.Onthou asseblief dat ons ‘n aktiewe Instagramprofiel,Wapadrantfokusjaar, het waarop al die foto’s van ons projektegeplaas word.  Gaan volg die profiel asseblief!Deel julle foto’s met ons deur ‘n Whatsapp te stuur na 082 8553971 of ‘n epos te stuur na [email protected].

Vir die van ons wat nie so gemaklik is met die sosiale media nie, saldaar van na die vakansie plek op die linker agterste aansteekbordvan die saal wees om julle voltooide inkleurprente te komvassteek.  Onthou asb. om ‘n foto van jouself/julle by die prent tesit:  Onthou BEKEND MAAK BEMIND!

Volgende kwartaal het ons ‘n splinternuwe pretprojek!  Hou gerusons kerkterrein dop…hier iewers gaan iets opgaan…

Warm groeteDonette en die OLV diensgroep!

7

Page 8: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Wat is ramings?Die woord ramings is in Sinode 1885 die eerste keergebruik. Ramings is kerke se verantwoordelikheid omKlassisse, Streeksinodes en Algemene Sinodes se besluiteuit te voer. ‘n Klassis neem ‘n besluit en die besluit hetfinansiële implikasies, daarom word die kerke binne dieKlassis geraam om die besluit uit te voer.So gebeur dit met ‘n Streeksinode en die Algemene Sinode.Uitgawes word deur die kerke in kerkverband gesamentlikgedra. Kerke kom ooreen om saam die finansiële las te dra.

Waarvoor raam die Algemene Sinode?Deur die jare het Sinodes staande besluite geneemwaarvoor geraam word. Die volgende is voorbeelde:1. Sinode 1859 – Opleiding van predikante in ‘n eie

Teologiese Skool.2. Sinode 1873 – Om emeriti gesamentlik te versorg.3. Sinode 1931 – ‘n Administratiewe Buro.4. Sinode 1936 – Mediese versorging van emeriti.5. Sinode 1970 – Instandhouding van die Argief.6. Sinode 1982 – Sinodale kas.7. Sinode 2009 – Thuso versorging van emeriti van

voormalige Sinode Middellande en Klassis Capricorn.8. Sinode 2012 – Bybelvertaling.9. NWU – die datum kon nie vasgestel word nie.

Wie stel die ramings vas?1. Die kuratore stel ‘n begroting saam vir die uitgawes virdie opleiding by die TSP en bepaal die ramings vir die TSPen stuur dit dan na die bestuur van die Admin Buro.2. Die deputate Emeritaatsversorging stel ‘n begrotingsaam vir die emeriti se versorging sowel as die medieseuitgawes en bepaal die ramings vir EVT.3. Die bestuur van die Admin Buro stel ‘n begroting op virdie Buro-uitgawes.4. Elke deputategroep stuur hulle verwagte uitgawes omhulle opdrag uit te voer na die Buro wat dan die totaleramings vir die Sinodale kas bepaal.5. Die bestuur van die Admin Buro stel dan ’n begroting opvan beraamde uitgawes.

Die noodsaak van gereelde betaling van ramings• Die Admin Buro het vaste kostes wat elke maand betaalmoet word.• Die emeriti se versorging, die professore se traktering,die personeel se salarisse moet maandeliks betaal word.• Onbetaalde ramings veroorsaak ‘n gebrek aankontantvloei.

Waarvoor gaan die ramings?

Teologiese Skool Potchefstroom (TSP)Die TSP se begroting behels die traktering van ‘n aantalprofessore en salarisse van die administratiewe personeel.Administratiewe uitgawes soos elektrisiteit, fotokopiëring,skryfbehoeftes, reiskostes, ens.

EmeritaatsversorgingEmeriti ontvang uit die Emeritaatsversorgingstrustmaandeliks versorging volgens die Ledevergadering seOrdereëlings van die Emeritaatsversorgingskombinasie.Administratiewe BuroDie Admin Buro word beman deur ‘n aantal personeelledewat normale salarisse en ander voordele soospensioenfonds ontvang.Ander administratiewe uitgawes soos in ‘n normalekantooropsetSinodale kasAlle deputate se reiskostes, administratiewe uitgawes enander word deur die kas bekostigMediese versorging emeritiVolgens Sinodebesluit word emeriti se mediese uitgawesvolgens ‘n glyskaal deur die ramings betaal.Handelinge 2003:784-789KerkargiefDie instandhouding van die GKSA se argief behels diepersoneel se salarisse, argivalemateriaal, reiskoste enadministratiewe uitgawesThusoThuso beteken “HELP” in Tswana.Die voormalige Sinode Middellande en Klassis Capricorn seemeriti het geen versorging uit die kerke in kerkverbandontvang nie.Daar is ‘n raming wat by alle kerke ingesamel word.Die versorging geskied op aanbevelings van die betrokkeKlassis.BybelvertalingDie raming is ingestel om aflospersoneel te vergoedwanneer die professore besig is met Bybelvertaling.NWUDie geringe raming is bedoel vir opleiding van onderwysers.Vir volledige inligting oor ramings:Besoek die webblad by www.gksa.org.zaOnder kommunikasie, nuus vanaf die Admin Buro is daar ‘nvideo [ook verdeel in 3] waarin ramings verduidelik word.

Ramings 1 Julie 2016 tot 30 Junie 2017Ramings per belydende lidmaat per jaarAdministratiewe Buro R47.00Kerkargief R8.40NWU R2.25Sinodale Kas R56.00Bybelvertaling R2.35TSP R150.00Thuso R15.00EVT-medies R115.00

TOTAAL: R396.00

Emeritaatsfonds [EVT] elke gemeente se bedrag verskil

Administratiewe Buro

8

Page 9: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Israel en Jordanië:9-20 Desember 2017

Ds. Malan van Rhyn reël ‘n toer na die tweelande in samewerking met Seagull Toere.Ons besoek onder andere Petra, Masada,Jerigo, Betlehem, Nasaret, Kapernaum,Jerusalem en nog vele meer. Ons vaar opdie see van Galilea, swem in die Dooie See,

Gereformeerde predikant.Koste is ongeveer R 44 000 per persoon watdeel. Dit sluit o.a. die vliegkaartjie, luukse

Volledige inligting kan aangevra word [email protected] of 082 858 0538.Raadpleeg ook Seagull Toere se webblad bywww.seagulltoere.co.za.

Elpida kook gedurende hierdieskoolvakansie, hoewel daar nie etes salwees op Paasmaandag en Maandag 1Mei nie.

Ons uitstappie na die Sammy MarksMuseum het verander na 4 April. Onsvertrek 9:00 van Valleisig; vervoer R50& toegang R50.

Saterdag 8 April, kuier by Boma Cafemet kitaarspel & sang van 19h00 tot21h00.  Lede sal per motor opgelaaiword by hul huise.Dinsdag 11 April, fliek 10h00 "Mignon,Mossie van Wyk" by Valleisig. R15p.p.Donderdag 13 April, 10h00 Boekklub inEl-pida se kantoor.Dinsdag 18 April, Kreatief met Lounaby Valleisig om 9h30.Dinsdag, 2 Mei, Filosofie Cafe by DoxaDeo - onderwerp:  Evolusionisme &Evolusie.

Alle besprekings by Judy 083 325 2102

Die MAAND-KRANT is elektronies beskikbaarop die WEBWERF BY

http://www.wapadrant.co.za/maand-krant

9

Page 10: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

BEST BUILD (PTY) LTD

NHBRC geregistreerNuwe huiseMotorhuiseGrensmureBadkamers

WaterdigtingVerfTeëls

PlafonneAanbouings

GRATIS KWOTASIESAdriaan Smit - 083 457 4301

Graag verneem ons of daar afgetrede mans is wat dienswerk by kerk wil verrig.

Die volgende take moet dringend verrig word:Wegry van tuinvullis (wat nie herwin kan word vir kerk se komposhoop). ‘n Groot waentjie sal

verskaf word asook een werker om behulpsaam te wees.“Shred” van dun takkies sodat dit op die komposhoop geplaas kan word.Indien iemand ‘n groter “shredder” het om groter takke op te kerf, bring dit asb. saam.Opsny van brandhout met kerk se kettingsaag.Snoei van bome.

Kontak asseblief Frikkie Venter by 079 763 5734 of kerkkantoor 012 991 1395 vir meer inligting

DIENSWERK BY KERKTERREIN

10

Page 11: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Stap saam met TOPIA op ’n reis van verandering.Sien die impak van ’n bybelse lewens- enwêreldbeskouing in mense, gemeenskappe ennasies. Luister hoe die stories ontvou in en deurGod se kerk.

Die afgelope drie weke in Zambië hetverbygesnel. Ek het die module, Christelikekarakter, vir die diplomastudente by CovenantCollege aangebied. Ons het biddend God sedienskneg-karakter in die Bybel bestudeer. Vanuitons verhouding met God het ons ook na onsselfas diensknegte gekyk. Ons het weereens besefons mag nie dien net wanneer ons wil en dit onspas nie; nee, ons is voltyds God se diensknegte.Dit is ’n lewensingesteldheid en deel van onsidentiteit.

Die nuwe prinsipaal, Emmanuel Sakala en sy vrou,Maggie, het reeds diep in die harte van diestudente en die personeel gekruip. EmmanuelSakala het nie net ’n goeie teologiese agtergrondnie, maar het ook goeie bestuursvaardighede. Astrustee van Covenant College is ek die Here innigdankbaar vir die dienskneg wat Hy vir onsvoorsien het. Ons het ook die afgelope naweekamper ’n duisend kilometer saam gereis omoudstudente in Lundazi, Chiparamba, Katete enNyimba te besoek.

Die res van hierdie semester se program vir Topialyk soos volg:

– opleiding te Shakawe in Botswana.

– ’n besoek aan EPC in Malawië en Back tothe Bible. In die eerste week vergesel ek die spanwat TOPIA gaan help om vir die volgende vyf jaarouderlinge van die EPC in Malawië op te lei. Diedoel is opleiding en om die span aan die leierskapvan die EPC voor te stel. Die res van Mei geskied

die opleiding by Back to the Bible in dieBarberton-omgewing.

– Die eerste week van Junie is ek bygesprekke oor die leierskap van die Zoeloe-kerkete Richmond in Natal betrokke.

Dank en prys die Here vir wie Hy is; Bid vir die uitbou van God se koninkryk in

Afrika; Bid vir kerke en kerkleiers in Afrika; Bid asseblief ook vir die verskillende besoeke

soos in die maande hierbo aangedui.

Fondse en kollektes word benodig en aangewendvir die volgende:

Besoeke aan gemeenskappe (Ons is baiedankbaar vir die fondse wat alreeds ontvang isom Zambië en Botswana te besoek. Topiabenodig egter nog sowat R20 000 om die spanna Malawië te kan neem).

Druk- en vertaalwerk Versorging van die Aucamp-gesin

Indien jy geroepe voel om by TOPIA ’nkoninkryksbelegging te maak, is onsbankbesonderhede die volgende:

Ds Johannes, Lizanne, Lourens, Arina & LizannéAucamp

11

Page 12: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Slegte mense het Jesus gegryp en Hom aan ‘n houtkruis vasgespyker. Terwyl Hy aan die kruis gehanghet, het Hy God gevra om hulle te vergewe vir wat hulle gedoen het. Die hele wêreld se sondes het opHom gerus. Die lug het donker geword en die gordyn van die tempel het van bo tot onder middeldeurgeskeur. Die volle prys vir die sonde wat ons van God af weggehou het, is eens en vir altyd betaal.Jesus was dood.

Op die derde dag nadat Jesus gesterf het, was daar ‘n aardbewing en het die engel die klip voor diegrafopening weggerol. Maria het ontdek dat die graf leeg is. Die twee engele het vir haar gesê:“Hy is nie hier nie, Hy het....”

Vind dieversteekteletter in dieblokkies en

skryf hulle boneer:

1 2 3 4

5 6

7 8

9

10 11

12 13

Dwars:1 ‘n Stad in Samatia (Joh 4).3 Murmureer (ander woord).5 Paulus het aan hom ‘n brief geskryf.7 Moses het op dié berg gesterwe (Deut 32).8 Een van Naomi se skoondogters (Rut 1).10 Seun van Lea van wie ons in Gen 29 lees.12 Dit word in Job 28 beskryf.13 Hy het na Saul geregeer.

Af:1 Hy is in Abel se plek gebore (Gen 4).2 Petrus beteken....4 Rivier van Damaskus (2 Kon 5).5 Die stamgebied van Issaskar se grens gaan teen ... (Jos 19).6 Sitrai die Saroniet was oor die beeste wat in ... gewei het (1 Kron 27).7 Een van die klein profete.9 Rut en Boas se seun (Rut 4).11 Hy is besig om te .... (Hand 9).

Soek die leidrade!

Jesus het ook aan ander mense verskyn. Skommel die letters en soek vir verse in jou Bybel op:

__ __ __ __ __ ...............................arMai

__ __ __ __ reisigers........................ewet

__ __ __ __ __ __ __ __ __ ..........sidipsels

Vyf __ __ __ __ __ __ __ ander.....denorhd

Markus 16:91 Kor. 15:6

Markus 16:12Markus 16:14

12

Page 13: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Onvoorwaardelike liefde: Ek onderneem dat ek nikssal toelaat om my liefde vir elke kleingroeplid te skaadnie. Al stem ek nie altyd saam met ‘n ander se opinieof optrede nie, sal ek hom as persoon steeds blyliefhê. My liefde sal ook uitreik na ander wat nog niein die groep is nie en poog om hulle in te trek en deelte maak van die kleingroep.

Algehele beskikbaarheid: Ek stel myself, my tyd, myenergie, my insig en my gawes tot beskikking van diegroep. Ek onderneem dat die groep altyd hoëprioriteit sal geniet en dat ek dit sal bewys deur mybereidwilligheid om op te offer en tyd te maak vir diegroep.

Getroue aanbidding: Soos die liefdevolle Vader ditgraag wil hê, onderneem ek om op ‘n gereelde basisvir elke kleingroeplid te bid. Ek glo dat hierdie gebedeverhoor word en dat elke lid God se seën sal ervaar.

Groter openheid: Ek sal daarna streef om mygevoelens, my stryd, my swaar en my vreugdes metdie groep te deel. Ek sal meer openlik wees en diegroep vertrou met my probleme en my ideale.

Absolute eerlikheid: Ek onderneem om eerlik te weesmet elkeen, al sou dit ook seer en sensitiewe dingebehels. Ek sal die waarheid in liefde praat, bewus vandie feit dat die Here ons gebruik om mekaar te vorm.

Sensitiwiteit vir ander: Ek onderneem om na diebeste van my vermoë ingestel te wees op andergroeplede se behoeftes, om met Christus se oë te kyk,met sy ore te luister en met sy hart om te gee.

Waaragtige vertroulikheid: Ek beloof om nie oorvertroulike dinge van die groep uit te praat nie en sote help om ‘n atmosfeer te skep waar openheid ensekuriteit heers.

Volkome beheer deur die Heilige Gees: Ek wil graagin die kleingroep en in hierdie wêreld wees waar Godmy wil plaas. Daarom wil ek onder beheer van die

Heilige Gees lewe em myself en God se gawes totdiens en seën van die groeplede stel.

Getroue bywoning: Ek onderneem om elkekleingroepbyeenkoms stiptelik en gereeld by te woon.Ek sal verskoning maak indien ek dit in uitsonderlikegevalle nie kan bywoon nie.

Dankoffer: Ek onderneem om elke maand mydankofferbydrae getrou te gee. Ons moet mekaarhierin tot voorbeeld wees.

ALGEMEEN

Goeie nuus: Die ouderlinge is nou weer toegedeelaan elke kleingroep. Hulle konsentreer meer opmeelewing asook om die ouderlinge sebetrokkenheid by die gemeente te verseker. Hullesal natuurlik ook hulp en advies gee indien hullegevra word. So, verwag ‘n oproep of besoek vanhulle.

Ons predikante sal ook op navraag julle kleingroep-byeenkoms bywoon vir enige vrae, ens.

Ons het in Maart 2017 vier baie suksesvolle enaangename gesprekke met die “Geloofsgesin:Nuwe lidmate” gehad. Die meeste van hierdielidmate is nou ook in kleingroepe geplaas.

Elders in die Maand-Krant is daar ‘n artikel oor ‘nprojek om die Bybel in gebaretaal te vertaal. Wiljulle as kleingroep nie moontlik hierby betrokkeraak nie? Volledige inligting is by my beskikbaar.

Wil jy by ‘n kleingroep aansluit of van kleingroepverander? Ek help graag hiermee.

Jan Tollig

Kleingroep-organiseerder

Landlyn: 012 991 6596, Selfoon: 082 331 2756

epos: [email protected]

VERJAARSDAE SAL VOORTAAN OP DIEKENNISGEWINGBORD IN DIE SAAL WEESEN NIE MEER IN DIE MAAND-KRANT NIE.DIT KAN OOK OP DIE WEBWERF GESIEN

WORD BYhttp://www.wapadrant.co.za/verjaarsdae.html

13

Page 14: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Conrad Jacobs het onlangs op Facebook twee foto’s geplaas met die byskrif :“My pa se plaas in die Koffiefontein omgewing. Voor en na die reën. God is groot “

Met goeie reënval oor die grootste gedeeltes van ons land, voeg ons ons stemme by diekoor :

“Alle goeie gawesdaal van die Hemel neer,

ons dank U Heer,ons dank U Heer

en wil u goedheid eer”

Baie dankie vir u betrokkenheid by ons huis; dit word opreg waardeer.Ebenhaeser bestaan al 37 jaar.  Hier is al so baie kinders deur onshande  dat  ons nie meer tred hou nie. Hier is tans 34 kinders in diehuis. Daar is 9 houtwendies, ‘n huis en 2 woonstelle op die agtersteperseel.  Daar is tans 19 mammas en 2 pappas wat saam hulle kinderswoon. Ons het 2 borge wat ons huise betaal en nog 1 kerk wat helpmet kruideniersware en 20 brode elke 2de week. As dit nie vir u Bertus, Leon en Melanie-hulle is nie kan ons nieoorleef nie. Ons kry ook van Ronel en haar vriendinne elke 2de maand vir elke kind op die perseel ‘nbadkamersakkie wat sjampoe, seep, tandepasta en deodorant insluit.  En ons groot dogters kry ook hulle(toor)goedjies daarin.

Ons het die jaar 4 dogters wat hoërskool toe is. Audrey is gekies vir ‘n leier in die Graad 8 klas.  Audrey enShannon-lee het aan ‘n talentaand deelgeneem en het onder die eerste 23 kinders beland. Emarensia en Albriese mamma het ook weer geluk gevind en trou die 6de April 2017.  Hulle pas mooi aan in hulle onderskeie skole inKrugersdorp. Emarensia vorder ook goed in die model waaraan sy deelneem.

Ons het ons blyplek by die see so mooi gemaak dat die kinders nou nie meer wil huis toe kom nie, hulle wilsommer by die see bly. Monica gaan die hoogtes van die berge en die “spinnekoppe” trotseer en die Junie-Julievakansie saamgaan.  Hoop nie sy huil weer as hulle die bergpas aanpak nie. Een van ons mammas het weer gelukgevind en is getroud en bly nou al ‘n jaar op hulle eie.  Sy het so mooi reggekom en ons wens haar al die bestetoe vir die toekoms.

Amal hier by Ebenhaeser sê baie dankie vir Wapadrant se diakonie en kleingroep G022 vir julle betrokkenheid.Stuur groete en liefde,Soekie en Johnny ThomasHuisouers (012 379 8504 / 082 928 5746)

14

Page 15: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Bybel in Gebaretaal vertaalDie kerkraad van Gereformeerde Kerk Paarl het in 2015 besluit om ‘n projek wat ten doel het om die Bybel inGebaretaal te vertaal, te ondersteun. Dit behels dat Ds Banie van der Walt, twee dae per week asbrontaalkenner saam met die vertaalspan werk om sodoende te verseker dat die vertaling suiwer gedoen word.Sy gade, sr Ananda, is onderlê in SASL (South African Sign Language) en tree as fasiliteerder, tolk en linguis op indie proses. Hands with Words, die organisasie wat met die vertaling gemoeid is, beskik egter nie oorgenoegsame fondse om al die kostes van die projek te dek nie en daarom neem ons die vrymoedigheid om u tenader om bogenoemde projek te ondersteun. Die volgende is ‘n opsomming van die projek.

1 Volgens skatting is 98% van die Dowe gemeenskap wêreldwyd nog nie bereik met die evangelie nie. Dieooreenstemmende persentasie in Suid-Afrika is vermoedelik baie naby aan dieselfde.

2 Een van die grootste redes hiervoor is dat daar nie ‘n Bybel beskikbaar is in hulle eerstetaal, naamlik Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SASL) nie.

3 Dit is nie ‘n gedrukte Bybel nie, maar ‘n Bybel in video-formaat, omdat Gebaretaal ‘n visuele taal is. Dievertalers gebruik videotegnologie om die vertaling op te neem en aan die dowe gemeenskap te versprei.

4 Elke land se Gebaretaal is uniek aan daardie land en word nie noodwendig verstaan deur Dowes van ‘nander land nie; daarom benodig Suid-Afrika ‘n eie Gebaretaal-Bybel vir die Suid-Afrikaanse Dowegemeenskap, in SA Gebaretaal.

5 Hands With Words (HWW) is ‘n nie-winsgewende organisasie wat hulle beywer vir evangelisasiewerk indie Dowe gemeenskap. Die projek van die SA Gebaretaal Bybel word deur hulle gedoen. Die projek wordook deur die Bybelgenootskap van SA ondersteun.

Ons benodig vir die projek:

Gebede:U Krag en leiding deur die Heilige GeesU Nog Dowe spanlede met die regte vaardighedeU Die beskikbaarheid van ‘n amptelike konsultant om die eerste 32 vertaalde stories goed te keur sodat ditaan die Dowe gemeenskap beskikbaar gestel kan word.

FondseDie projek is ten volle afhanklik van befondsing deur donateurs.Indien u finansieel wil bydra tot die projek, kan die volgende rekeninge gebruik word. (Alle fondse ontvang wordaangewend tot voordeel van die projek.)Gereformeerde Kerk PaarlFNBRekeningnommer 624 2664 2452takkode 200 110Verwysing : HWW+’gemeentenaam’

Indien jy (of jou kleingroep hierby betrokke wil raak, kan jy vir Jan Tollig(Kleingroep organiseerder) kontak by [email protected]

Jesus God

15

Page 16: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Attestate/Bewys van Lidmaatskap ontvang van:

Geref Kerk Secunda: Elena Elizabeth KrugerGeref Kerk Centurion: Johannes Marthinus de JagerGeref Kerk Krokodilrivier: Maria Elizabeth du PlessisGeref Kerk Piet Retief: Maria Elizabeth RoeloffzeGeref Kerk Rooihuiskraal: Aneka MaréGeref Kerk Rooihuiskraal: Ruan en Denise Maré en dooplidmaat LeonéGeref Kerk Brooklyn: Nellie van HeerdenGeref Kerk Meyerspark: Jan Hendrik Jacobus en Johanna Frederika CoetzeeGeref Kerk Hartbeespoort: Lourens Abraham Johannes en Cornelia Gertruida Magdalena du PlessisHet Kruispunt: Nicolaas Anthonie & Johanna Wilhelmina Vermaak en dooplidmate Jessica en Neil HermanusNG Meyerton: Nashia Smith (van Zyl)NG Lynnwood: Lihana van der WaltAdéle Joubert

Attestate / Bewys van Lidmaatskap aangevra:

Na Geref Kerk Nylstroom: Hendrik Hoogenboezem en Maria Magdalena (Mans)Na Geref Kerk Meyerspark: Jacobus en Natasha Vanessa Labuschagne en dooplidmaat MilaineNa Geref Kerk Brooklyn: Marlene NortjéNa Geref Kerk Stellenbosch: Ané GouwsNa Geref Kerk Alkantrant: Johannes en Juurdina Gezina Irene Linnenkamp (Jager)Johannes Lodewyk en Madelaine vd Walt en dooplidmate Isabella, Olivia en Benjamin JohannesWillem Herman, Cornelia Maritha, Willem Herman (jnr) van Heerden en dooplidmaat MiekeJohannes Gerhardus Stephanus en Leanie Opperman en dooplidmaat De WetKaren de JonghMagdalena Nel (Venter)

Attestate

VeranderingToe ek ‘n jong man was, wou ek die wêreld verander.

Ek het gevind dat dit moeilik was om die wêreld teverander.

Ek het toe probeer om my nasie te verander.

Toe ek besef dat ek nie die nasie kan verander nie,het ek op my dorp probeer fokus.

Ek kon die dorp nie verander nie,en as ouer man het ek probeer om my familie te verander.

Nou, as ‘n ou man, weet ek die een ding wat ek wel kanverander, is myself

en skielik besef ek dat as ek lank gelede myself verander hetkon ek ‘n impak op my familie gemaak het.

My familie kon ‘n impak op ons dorp gemaak het,Hul impak kon die nasie verander het

en ek kon inderdaad die wêreld verander het.

(Rabbi Israel Salanter (1809 - 1883)

16

Page 17: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Odos is ‘n Bybelstudie-reeks vir laerskoolkinderswat kleingroepe lekker maak! Elke kind kry ‘nboekie met elke week se Bybelstorie, inkleurprentasook 'n versamelitem wat by elke tema pas sodathulle nog verder aangemoedig word om meer oorGod en Sy Woord te leer.

Hierbenewens het ODOS ‘n toep (“app”) met ‘nBybelvasvra wat ouers elke week saam met hulkinders kan doen. Na die vrae is daar “Ietsie vanmamma en pappa” om jou as ouer te help om dieles van die week ook prakties te maak in die kindse alledaagse lewe.

Ons is baie opgewonde om die eersteBybelvasvrae-verslae van Januarie en Februariemet almal te deel:

Dit is nog nie te laat om die toep af te laai en deelte neem nie!

Om vir die kind ‘n realiteitservaring te gee van dieBybelse storie het ons vir soveel as moontlik vandie lesse videos geneem van die plekke waar diebepaalde storie in Israel afgespeel het. Wanneer‘n video gekies is, kan jy op die ikoon in dielinkerkantste hoek klik wat jou toelaat om dievideo 360° in die ronde te draai.

Gaan na www.odos.co.za en klik op “360°Videos”

1 Gaan na “App Store’ of “Play Store”en laai “Lumi Say” app af

2 Wanneer die app oopmaak sal ditvir gebruikersnaam en wagwoordvra. Sleutel slegs gebruikersnaam“odos” in

3 Volg die instruksies en kies joutaalvoorkeur, naam en van,gemeente, graad, Odosreeks, lesSondag gedoen en neem joukaartjie af (opsioneel)

4 Doen al 10 vrae5 Na die “ietsie vir mamma en pappa”

druk “next” om jou antwoorde te inte stuur

Mia Michelle Botha 1 9

Carissa Swanepoel 2 10

Petri Terblanche 2 8

Mieke Moraal 3 10

Rainer Swanepoel 4 9

Heinrich Temmerman 5 8

Marlie vd Zwaard 5 10

HERWINNINGSHOUERSDie volgende herwinningshouers is beskikbaar agter die

rondawel soos wat jy inkom by die kerkterrein:Glas en papier word in aparte houers geplaas.

Draadhok: Slegs platgevoude kartonne (geen melkhouers).Indien jy dit kan vasbind met tou sal dit nog beter wees en

baie waardeer word!

Die herwinningsmaatskappy neem slegs platgevoude kartonneen die kerk se arbeiders het nie tyd om kartondose plat te vou

nie.

Leë inkhouers (cartridges): Plaas op die stoepie van diekerkkantoor.

HOU ASB DIE AREA SKOON, PLAAS DIE PAPIER,KARTONNE EN GLAS BINNE-IN HOUERS

17

Page 18: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Op Vrydag 27 Maart 1959 het Michiel Venter (toe predikant vanJohannesburg-Suid gemeente) en Leona Nieuwoudt (‘n gemeentelid)die verloofring aangesteek by die historiese boomstomp waar dieGereformeerde Kerk ‘n eeu vroeër gestig is op 27 Maart 1859.

Leona het dié gebeure in ‘n gedig (wat verskyn het in Maart 1962 seTydskrif vir Letterkunde) in herinnering gebring:

VERLOWING

In jou het God aan myverhoring van gebed gegee;

totdat vervulling kom is dié blink panddie uiterlike teken van die band

wat nou reeds na die gees bestaan.En ons, wat elk sy eie kronkelpad moes gaan

van smagting, hoop en weifeling,weet dat vir wanhoop en vertwyfeling

hierna nòg tyd, nòg ruimte meer sal wees,omdat ons ~ pelgrims, hand aan hand ~

op aarde reeds die pad inslaanwat na die Ewigheid sal lei.

(Met vergunning: Leona Venter)

Beroepe ontvangProponent AJ Burger (Andries) na PinetownDs CB Robinson (Brahm) van Walvisbaai na Cachet.

Beroepe aanvaarProponent AJ Burger (Andries) na Pinetown.Ds KP Steyn (Karel) van Potchefstroom-Oos na Vredenburg/Saldanha-kombinasie.Ds CB Robinson (Brahm) van Walvisbaai na Cachet.

Beroepe bedankDs CJ van Heyningen (Johan) van Stellenbosch na Windhoek-Suid.

Beroepe

18

Page 19: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

Voorsiening van gaar groente in houers:Gems, wortels, groenbone, blomkool, broccoli,spinasie, botterskorsies en patats. Alles gereedom in die mikrogolf te druk, warm te maak ente eet. R17.50 per houer. Kontak Sarel Ventervir bestellings en navrae by 083 710 8237.

9-stuk gegote wit ystertuinstel @ R7 500.Kontak Frikkie by 079 763 5734.

Kroegyskassie en ‘n klein hangkassie gesoek: vireen van die sekuriteitswagte by die kerk. As jyeen beskikbaar het, skakel asb die kerkkantoorby 012 991 1395.

Huis te huur in NewlandsSekuriteitskompleks naby Menlyn en N1.  2 slk, 1bdk, oopplan sitkamer-kombuis, balkon wat opswembad en braai area kyk.  Pas uitgeverf.Gemeenskaplike tuin. Toesluit en ry - vakansiegevoel.  Afdak en parkeer area.  Okk onm  R6 400 pm  Kontak Magda 072 510 6531

Huis te huur in Faerie GlenBaie ruim en gesellige noordfront gesinshuis, 3slk, studk, aparte sitkamer, eetkamer, oopplanfamiliekamer en kombuis, opwaskamer,  2 volbdk, D/G, klein tuin  Duethuis  Huur R11 500 pmOkk onmiddellik  Kontak Estelle 072 785 3935 Dienste aangebied

Hannetjie (‘n lidmaat van ons gemeente) isbereid om teen vergoeding die volgendedienste te lewer: au pair, inkopies virbejaardes, bejaardes neem na afsprake, huisoppasdiens, etes aan bejaardes, rondry vankinders, beperkte kantoor administrasie.Kontak Hannetjie Taljaard 079 053 2055

19

Page 20: Paasfees - Wapadrantaandui). Wat die druk op die uitgawekant vanaf Maart gaan verhoog, is die jaarlikse personeelverhogings wat in werking tree. *Bydraepunt = Getroude man en vrou

DIEVOORTREKKERMONUMENT

- Spesiale tariefvir pensioenarisse- Spesiale tarief vir ‘n gesinvan 5, R140 alles ingesluit.- Perdry- Fietsry- Piekniekterrein- Markte/Feeste- Musiekkonserte

[email protected] / 012 326 6770

www.facebook.com/Voortrekkermon/

www.vtm.org.za

Kerklike Tydskrifte

Die Sinode het vir baie jare deputate vir kerkliketydskrifte aangewys. Hierdie deputate sien toe dat dieverskillende tydskrifte die lig sien en dat daar ‘nredaksiekommissie vir elke tydskrif is wat saam met dieredakteur van elke tydskrif die inhoud bepaal. DieAdministratiewe Buro behartig die administrasie,intekening, versending en finansies van die tydskrifte.

EREDIENSTYE APRIL & PAASNAWEEK

Datum Kontemporêr Klassiek Straatkafee2 April 08:30 10:15 18:309 April 08:30 10:15 18:30

Paasnaweek13 April Wit Donderdag 18:30 NagmaalBring eie kos en kom geniet dit in saal, amfiteater of kerkterrein. Koffie/tee beskikbaarvanaf 18:00. Vrywilligers word benodig vir opwas van nagmaalglasies

14 April Goeie Vrydag 09:0016 April Paassondag Gesamentlike erediens 09:00 Koffie/tee na erediens. Geen Straatkafee

Datum Kontemporêr Klassiek Straatkafee23 April 08:30 10:15 18:3030 April 08:30 10:15 Geen


Top Related