Download - Pinkster 2009

Transcript
  • Pinkster 2009

  • Persoon en werk van die Heilige Gees

  • Skematiese voorstelling

    Persoon van die Heilige Gees

  • Werk van die heilige Gees

  • Die Heilige Gees maak ons kinders van GodJoh 3: 1-21

  • InleidingWie is die mens?Mens is inherent goed HumanismeMens is verdorwe Woord van God

  • 1. God gryp uit genade in ons lewens in!VerbondsmatigUitverkies in ChristusRoep ons deur Woord en GeesWedergeboorte deur Gees

  • 2. Die Heilige Gees werk die wedergeboorte in ons!Verhaal van Nikodemus

  • Wat is wedergeboorte nie?

  • Wat is wedergeboorte?Die Gees maak die mens se hart nuut, verlig sy verstand, verander sy wil, reinig sy gevoel = totale lewensver- nuwing (2 Kor 5: 17).

  • Wanneer en hoe van wedergeboorte?

  • 3. Wedergeboorte word sigbaar deur geloof in Jesus ChristusGeloof is gaweGeloof is daad van die mens

  • GeloofsekerheidHk vraag 1: Wat is my enigste troos?


Top Related