Transcript

Roodepark School – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS

Wiskunde W3Termyn 2: Prep

Welkom by COVID – 19 Tuis Onderrig

Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk??

Geld

Liewe Leerders die werkkaart dek die volgende leerinhoud.

1. Geldnote en muntstukke

2. Aktiwiteit oor geld

INSTRUKSIES:

· Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerk boek.

· Skryf die datum, opskrif en aktiwiteit nommer op elke werkkaart .

· Jou ouers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self voltooi.

· Bring asseblief alle voltooide werkkaarte saam wanneer die skool weer heropen.

· STERKTE en geniet dit !!!

Groete

Mej De Koker, en Mev. Venter

Geldnote en munstukke

Die note en muntstukke hieronder is die wat ons in Suid-Afrika gebruik. Dit is belangrik dat ons weet watter note bestaan. Dit sal ons help wanneer ons produkte wil koop.

Note:

Muntstukke:

Voltooi die volgende aktiwiteit

R200.00

R160.00

R15.00

R30.00

R6.00

R19.00

R100.00

1. Watter produk is die duurste?

__________________________________________________________________________________________________________

2. Watter produk is die goedkoopste?

__________________________________________________________________________________________________________

3. Tel die pryse van al die produkte bymekaar.

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

4. Kies vier produkte wat jy vir jouself wil koop. Skryf die naam en die prys van die produk neer.

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

5. Wat is die prys van die baadjie en die skoene saam?

__________________________________________________________________________________________________________

Voltooi die volgende aktiwiteit. Jy mag jou sakrekenaar gebruik.

Jou ma stuur jou na die winkel om vir haar kruideniersware te koop. Die aantal produkte wat jy moet koop, en die prys word voorsien. Gebruik jou sakrekenaar en bepaal wat die koste van die kruideniersware sal wees.

Voorbeeld:

Aantal produkte

Prys per produk

Totale koste

5

R19.00

R95.00

Tik die aantal produkte x (maal) die prys per produk op jou sakrekenaar in. Druk dan = om die totale koste te kry.

Aantal produkte

Prys per produk

Totale koste

6

R19.99

10

R5.49

4

R19.99

7

R19.99

85

R8.49

50

R12.99

25

R36.99

30

R14.79

100

R19.99

45

R11.99

50

R19.99

22

R19.99

1


Top Related