Page 88 • CHIPS • Maart/April 2015
Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petusburg – 2014/15
Die proef is onder besproeiing in sandgrond met ‘n kleipersentasie van 12% geplant op die plaas van mnr. Johan Odendaal op Petrusburg in die Suidwes-Vrystaat produksiegebied. Die standaardkultivar is Sifra. Die plant- en oesdatum was onderskeidelik 29 Augustus 2014 en 30 Januarie 2015. Die kultivars met hul groeiperiodes, plantgereedheid, stand en halmtellings word weergegee in Tabel 1. Dit is belangrik om daarop te let dat die groeiperiodes oesopbrengs van kultivars beïnvloed. Die bemestingsprogram het bestaan uit 270 kg/ha stikstof,
154 kg/ha fosfaat en 130 kg/ha kalium, waarvan 220 kg/ha stikstof, 154 kg/ha fosfaat en 130 kg/ha kalium toegedien is met plant en 50 kg/ha stikstof toegedien is as topbemesting met knolinisiasie. Die grondontleding word aangetoon in Tabel 2. Die proef is geplant in ’n ewekansige blokontwerp met drie herhalings en is geoes nadat al die kultivars natuurlike loofafsterwing bereik het. Die ryspasiëring was 1.8 m. Die plantestand was 34 000 plante per hektaar.
Jano Hugo (Suidwes-Vrystaat Aartappelwerkgroep), Johan Odendaal (produsent), René Carlson en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika)
Bedryfsdienste • Industry Services
CHIPS • March/April 2015 • Page 89
Tabel 1. Groeiperiode in dae van opkoms tot 100% loofafsterwing1, plantgereedheid ouderdom van moere2, standtellings en halmtellings.
Kultivar Groeiperiode in dae1
Plantgereed-heid2
Stand(%)
Halms per plant
Halms per hektaar
1 Algemene riglyne2 Plantgereedheid van moere: 1 – Vars; 2 – Effens vars; 3 – Plantgereed; 4 – Effens oud; 5 – Oud.
Tabel 2. Grondontleding
pH P K mg/kg
Na mg/kg
Ca mg/kg
Mg mg/kg
Ca%
Mg%
K%
Na%
Weerdata van die weerstasie te Petrusburg vir die groeiseisoen word in Figuur 1 (reënval) en Figuur 2 (temperatuur) aangetoon.
In Figuur 3 word die opbrengsdata saam met die bemarkingsindeks aangetoon. Vir die berekening van opbrengsdata word die gemiddeld van al die kultivars as 100% geneem. Die kultivar-effek was statisties hoogs beduidend (p<0.001) en die koëffisiënt van variasie was laag (7.7%). Die proef is dus goed uitgevoer en die resultate is betroubaar. Die opbrengs van die individuele kultivars word deur die proefgemiddeld gedeel en elke kultivar se opbrengsprestasie word as ’n persentasie van die proefgemiddeld uitgedruk. Die kultivar Valor het die hoogste opbrengste behaal, maar die opbrengs was nie beduidend hoër as Panamera, Lanorma en Elmundo nie. Die kultivar Almera het die laagste opbrengs gegee, maar dit was nie statisties beduidend laer as Marimba en Laperla nie. Die kultivars Valor, Panamera, Lanorma, Elmundo, Labadia, Sifra 1, Mondial, Taisiya en Sifra 2
het hoër opbrengste as die proefgemiddeld (64.6 t/ha) behaal.
Ten einde die prestasie van die kultivars in terme van opbrengs en kwaliteit te bepaal, word die opbrengs, grootteverspreiding (Figuur 4) en gradering (Figuur 5) gebruik om teen die gemiddelde markpryse vir die betrokke dag ‘n bemarkingsindeks te bereken. Die opbrengs vermenigvuldig met prys gee die bemarkingsindeks. Die data is weereens as persentasie van die proefgemiddeld uitgedruk. Die kultivars Laperla het die hoogste bemarkingsindeks behaal. Laperla se goeie bemarkingsindeks word toegeskryf aan die hoë persentasie groot en klas 1 aartappels.
Die kook- en prosesseringseienskappe word aangetoon in Tabel 3. Al die kultivars se struktuur was medium en geen verkleuring het voorgekom na kook nie. Figuur 6 toon die prestasie van die kultivars oor ‘n periode vier jaar. Almera was die stabielste.
Page 90 • CHIPS • Maart/April 2015
-10
-5
0
5
10
15
20
25
30
35
40
8/1/2014 9/1/2014 10/1/2014 11/1/2014 12/1/2014 1/1/2015
Tem
pera
tuur
(Gra
de C
elsi
us)
Datum
Maksimum temperatuur 2014/2015 Minimum temperatuur 2014/2015 Langtermyn gemiddelde maksimum temperatuur Langtermyn gemiddelde minimum temperatuur
Figuur 2. Minimum en maksimum temperatuur (° C).
0
50
100
150
200
250
300
350
8/1/2014 9/1/2014 10/1/2014 11/1/2014 12/1/2014 1/1/2015
Reën
val (
mm
)
Datum
Totale reënval per maand 2014/2015 Kumulatief 2014/2015
Figuur 1. Totale reënval per maand.
Bedryfsdienste • Industry Services
CHIPS • March/April 2015 • Page 91
65.6 f
72.9 ef
75.8 ef
86.2 de
99.4 cd
102.1 bc
104.1 bc
104.6 bc
107.8 bc
109.5 bc
114.7 abc
115.0 ab
117.0 ab
125.4 a
0 20 40 60 80 100 120 140
Almera
Marimba
Laperla
Iryna
Savanna
Sifra 2
Taisiya
Mondial
Sifra 1
Labadia
Elmundo
Lanorma
Panamera
Valor
Opbrengs en bemarkingsindeks as persentasie van die proefgemiddeld (%)
Kulti
vars
Opbrengs Bemarkingsindeks
p < 0.001 KBV = 15 KV% = 7.7
Figuur 3. Opbrengs en bemarkingsindeks is uitgedruk as persentasie van die proefgemiddeld. Die statistiek is slegs van toepassing op opbrengs en waardes gevolg deur dieselfde letter is nie beduidend verskillend van mekaar nie.
Figuur 4. Grootteverspreiding
0
10
20
30
40
50
60
70
80
90
GRO
OTT
EVRE
SPRE
IDIN
G (t
/ha)
KULTIVARS
Baby Klein Klein medium Medium Groot medium Groot
Page 92 • CHIPS • Maart/April 2015
Figuur 6. Prestasie van kultivars oor vier jaar.
0
20
40
60
80
100
120
140
160
Valor Sifra Mondial Marimba Almera Lanorma
Opb
reng
s as p
erse
ntas
ie v
an d
ie p
roef
gem
idde
ld
(%)
Kultivar
2015 2014 2013 2011
Figuur 5. Gradering
0
10
20
30
40
50
60
70
80
90
GRA
DER
ING
t/ha
KULTIVAR
Uitval Klas 3 Klas 2 Klas 1
Bedryfsdienste • Industry Services
CHIPS • March/April 2015 • Page 93
Tabel 3. Kook, prosesseringseinskappe en knolvormindeks (Uitgevoer deur LNR-Roodeplaat).
Kultivar Skyfie- kleur1 SG2 Kooktipe3 Vleeskleur
1Skyfiekleur met waarde >50 en sonder defekte is aanvaarbaar vir die droëskyfiebedryf. 2Soortlike gewig van >1.075 is aanvaarbaar vir die prosesseringsbedryf.3BM – Baie melerige tot losse tekstuur; M – Melerig, krummelrige tot los aartappel; EM – Effens melerige, vry ferm aartappel met fyn tot taamlike fyn tekstuur; NM – Nie melerige, ferm aartappel met ’n fyn tekstuur.