Transcript
  • Graad 1 & 2

    Terug skool toe

    Laerskool Mikro Kopiereg ©

  • Ons is dapper Mikro-leerders en glad nie bang nie.Geen virus gaan ons kan vang nie.

  • Ek dra my masker elke dagsodat al die kieme eers moet wag.

  • Juffrou sal nie vergeetdat sy my temperatuur moet meet.

  • Ek moet my hande saniteersodat ek al die kieme kan keer.

  • Ek sit 1,5 meter weg van my maatsodat ek veilig is en moontlike kieme agterlaat.

  • By die badkamer sal die saniteermiddel staan. Trap op die voetjie voor jy terug klas toe gaan.

  • God sal my beskerm, ek hoef nie te vrees.Nou kan ek dit geniet om by die skool te wees.


Top Related