Transcript
Page 1: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/231

Waaroor gaan kerkeenheid?

• Christus se gebed

• dat sy kinders een sal wees

• sodat die wêreld kan glo

Page 2: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/232

Nuwe generasie wil dit

• sien

• ervaar

Nuwe generasie sê

• kerk het te veel issues

• kerkleiers reageer soos kinders

• leiers is behep met mag

Page 3: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/233

NGK en VGK Wynberg

Page 4: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/234

Ons eerste kerkgebou

Page 5: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/235

"... it must ... be distinctly understood, that the Reformed Church recognises no distinction of colour, but that all classes, whether black or white, are admissable to a participation in all her rites and ordinances.“

De Zuid-Afrikaan, 25 Oktober 1847

Page 6: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/236

Verklaring van voorneme:

...om die gemeentes van die NG Kerk en VG Kerk Wynberg te herenig deur ’n nuwe gemeente te vorm

• Lidmate tree toe met behoud van hulle lidmaatskap aan die NGK of die VGK.

• Gemeente bly aan die NGK en die VGK verbonde.

Sien dit as die uitvoering van besluite wat reeds deur die onderskeie kerkverbande ten gunste van eenheid geneem is.

Page 7: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/237

Versoek die kerkleiding op rings- en sinodale vlak

• Om begrip vir ons unieke situasie te hê .

• Om ons te help om die struktuur en proses te ondersoek.

• Om saam met ons die nodige kerkregtelike ruimte te skep.

Page 8: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/238

Antwoord van gesamentlike moderature

• net op grond van die kombinasie van die werksaamhede van die gemeentes uit verskillende kerkverbande

– (Regl 6 van KO 2007 van die NG Kerk en Regl 43 van KO van die VG Kerk)

• verwys na die gesamentlike vergadering van die twee sinodes se regskommissies

• genooi om met hulle in gesprek te tree en te help met voorstelle.

Page 9: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/239

Hoe die PKN die Kerkorde sien

• Gaan oor lewe en werk van kerk.

• Hoe om rondom die Woord en sakramente gemeente van Christus te wees.

• Help die kerk om sy roeping na te kom.

(Wallet 2005: 196)

Page 10: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/2310

Artikel 2

1. De Protestantse Kerk in Nederland is de voortzetting van

• de Nederlandse Hervormde Kerk,

• de Gereformeerde Kerken in Nederland en

• de Evangelisch-Lutherse Kerk in het Koninkrijk der Nederlanden.

2. De Protestantse Kerk in Nederland bestaat uit al de gemeenten, te weten

• de protestantse gemeenten, de hervormde gemeenten, de gereformeerde kerken en de evangelisch-lutherse gemeenten.

Page 11: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/2311

Fases in vereniging op gemeentevlak (PKN)

• Samewerking.

– op die verskillende terreine

– gesamentlike kerkdienste en gesamentlike kerkraadsvergaderings

• Federasie.

– noue samewerking

– omvat – “voorzover mogelijk - het gehele leven en werken van de gemeenten.”

• Volledige vereniging (fusie).

Page 12: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/2312

Page 13: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/2313

Oorsig oor federasie.

• vorm ’n gesamentlike gemeente

• bestuur en werk in alles saam

• kan net nie vaste eiendom saam besit

• “trou buite gemeenskap van goedere”

Page 14: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/2314

Die kerkrade moet ooreenstemming bereik oor hul wyse van samewerking. Hulle kan uit die volgende opsies kies:

a. Die kerkrade vergader gesamentlik maar behou afsonderlike bevoegdhede.

b. Die kerkrade vorm saam één gemeenskaplike kerkraad waardeur die bevoegdhede van die betrokke kerkrade gesamentlik uitgeoefen word. – Die gemeenskaplike kerkraad tree as kerkraad van die

afsonderlike gemeentes op.

c. Die kerkrade vorm ‘n federasiekerkraad waarin – ‘n aantal van hulle bevoegdhede gesamentlik uitgeoefen word.

– elkeen bly ook funksioneer as ‘n wykskerkraad om leiding te gee aan de gemeente waarvan hulle die kerkraad is.

Page 15: Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

04/21/2315

Artikel 1. Die naam van die samewerkingsverband is:

Die gesamentlike gemeente te Wynberg.

Indien die samewerkingsverband amptelik aangedui moet word, word aan die naam toegevoeg:

‘ … waarin saamwerk

die Nederduitse Gereformeerde Gemeente te Wynberg

en die Verenigende Gereformeerde Gemeente in Suid-Afrika te Wynberg.’


Top Related