Transcript
Page 1: WATELKEBRAAIERINSYGEREEDSKAPSKISSIEMOETHÊBousòaanjou … · maakte pizza is soms ’n wonderlike alternatief.)Kry al bogenoemde toerusting by ... dié resep maak jy ook jou nage-reg

Advertensie 3Woensdag 24 September 2014 Die Burger

C

M

Y

CM

MY

CY

CMY

K

Braai Shop Advert - Afrikaans.pdf 1 2014/09/22 3:54 PM

Die Braaishop-span moet ge-reeld raad gee oor katoetersen toerusting vir die braai.

Met hulle hulp kan jy ’n gidssaamstel van braaitoerusting waar-sonder jy nie kán of mág vuur aan-steek nie, hoewel geen gids ooit vol-ledig is nie. En as jou voorraad minraak, weet jy sommer nou waar omaan te klop om dit weer aan te vul.V ’n Braai: Die braai is natuurlik diebelangrikste stuk toerusting. Dit kaningebou of vrystaande wees en methout, gas of houtskool werk.V Brandstof: Om met hout te braai,kan nogal ’n ingewikkelde storieraak.

Verskeie soorte hout word in ver-skillende dele van ons land aange-tref. Braaishop beveel egter sekel-bos-, rooikrans- of mopaniehout aan.

Namibiese houtskool is die wen-ner wanneer dit by dié kolemakerkom.

Brikette werk soos ’n bom as jy in-direk kos gaarmaak, maar hou eer-der by stukke houtskool as jy kosdirek oor die kole wil gaar kry.V Braaitang: Verskeie braaitange isdeesdae beskikbaar, dit hang maaraf van jou persoonlike voorkeur. Dietydlose klamptang is steeds diemeeste Suid-Afrikaners se gunste-ling, maar Braaishop sê braailiefheb-ber sal gou hul harte op die MadMonkey-tang verloor.V Speserye: Met so ’n groot verskei-denheid speserye in die winkels,moet jy nie bang wees om minderbekendes uit te toets nie. Braaishopbeveel die volgende aan:. Scalli’s, spesifiek die WorcesterBraai Mix, roosmaryn, olyf en suur-lemoenpeper.. Flippen Lekker Spice. Hy het synaam vir ’n rede gekry.. Danie’s Worcestersous Sprinkle.Daar is bittermin souse wat so lek-ker op ’n stuk braaivleis proe.V Braaiborsel: Maak seker jy kies ’nborsel met stewige koperhare, dit sal

jou help om selfs die hardnekkigsteaanbrandsels te verwyder.

KatoetersNoudat al die basiese toerusting entoebehore uit die pad is, kan onskyk na die gewildste katoeters.V Cadac Fire Express: Begin so gouas moontlik braai wanneer dit byCadac se jongste produk kom – ditkry jou in ’n ommesientjie van hout-skool tot kole!V Vlamstok: ’n Vlamstok is ’n me-taalbuis wat jy aan jou gasbottelkoppel, aan die brand steek en ge-bruik om jou vuur blitsig aan diegang te kry.V Toeklaprooster: Of jy vis wil braai,braaibroodjies of ’n braaipastei oordie kole wil rooster, jy kan dit niesonder ’n toeklaprooster doen nie.V Himalaja-soutblok: Die Braaishop-span het elders in hierdie bylaagreeds die deugde van dié soutblokbesing en reken dit kan enige hierjy-braaier in ’n ghoeroe verander.V Vleistermometer: As jy iemand iswat jou steak perfek gaar verkies, ishierdie katoeter vir jou bedoel. Drukdit in jou steak terwyl dit nog op diesoutblok lê en braai. Beste van allesis dat dit klein genoeg is om in jousak rond te dra!V Alva-kookvoering: Dié wonderlikekatoeter plaas jy net so op jou roos-ter. Jy kan enigiets van eiers totpannekoek daarop bak.V Liquid Smoke: Een of twee drup-pels van hierdie vloeistof gee ’nmerkwaardige rooksmaak aan joupotjie of marinade. Dis ideaal vir ie-mand wat nie die tyd het om kos virure lank te rook nie, maar steeds wilhê mense moet dink hy het!V Pizzaklip: Braaikos hoef nie altydtjops en wors te wees nie. ’n Tuisge-maakte pizza is soms ’n wonderlikealternatief.) Kry al bogenoemde toerusting byjou naaste Braaishop of besoekwww.braaishop.com

WAT ELKE BRAAIER IN SY GEREEDSKAPSKISSIE MOET HÊ

Bou sò aan joubraai-arsenaal Die span by Braaishop Bellville is gevra om hul

geheime resepte te verklap.Dié resep vir varktjops met appel en soetpatat

is uit die boonste rakke.

BestanddeleV 5 teelepels botter of margarienV 6 stukke foelie, elk groot genoeg vir ’n tjopV 5 teelepels suikerV 2 appels, kern verwyderV 1 geskilde soetpatat, in skywe gesnyV 6 varktjops

MetodeBraai die tjops vinnig oor warm kole tot hullebegin verbruin.

Smeer die foelie met botter en plaas die tjopsop die gesmeerde kant.

Plaas appel- en patatskywe op elke tjop engeur dit met sout en peper.

Smeer die appel en patat met ’n bietjie botteren sprinkel suiker bo-oor. Vou die tjops toe indie foelie en braai dit nog 30 minute oor matigekole. Haal af en geniet!

Appel enpatat geetjops skop

’n Vlekkelose braai gebeur nie sonder spierkragnie. Die Braaishop-groep gee maklike raad oorhoe om jou braai en toerusting silwerskoon tekry.

Om jou Weber skoon te hou, is dit belangrikom dit na afloop van elke braai te was.

Sodra die kole uitgebrand is, maar die Weberse rooster nog warm is, kan jy alle vuiligheid envet met warm seepwater en ’n koperborsel ver-wyder.

Vermy giftige skoonmaakmiddels.As jy ’n gietysterrooster het, wys jy vinnig vui-

ligheid en vet die pad met ’n draadborsel. Soek ’nborsel met hare wat goud van kleur is. Om ’nvlekvryestaalrooster skoon te kry, word ’n staal-borsel aanbeveel.

As jy steeds vind dat jou rooster vuil is, skropdit met ’n halwe ui – uie gee nie net geur aanjou kos nie, maar is ideaal om vuiligheid te ver-wyder. Elmboog-ghries sal korte mette maak vanhardnekkige vetkolle.

Braaishop se kenners reken ook dat ’n oond-skoonmaakmiddel ’n goeie alternatief is om joubraai se oppervlak skoon te kry.

Daar is verskeie braaiskoonmaakmiddels opdie mark, maar Braaishop stel voor dat jy eenvan die volgende gebruik as jy jou braai skitter-blink wil sien:V Alva-skoonmaakmiddel vir staalbraais,V Cob-skoonmaakmiddel, ofV Weber-braaiskoonmaakmiddel.

Vat jou braaivan Aspoestertot blinkskoon

Braaishop sal jou help om jou braai­arsenaal op te bou met hierdie katoeters en toerusting: Weber 57 cm One­Touch Premium­ketelbraaivir R4 180, seilkleed vir Weber Premium­houtskoolrooster van 57 cm vir R399, seilkleed vir Weber Premium­houtskoolrooster van 47 cmvir R290, seilkleed vir Weber Standard­houtskoolrooster van 57 cm vir R110, seilkleed vir Weber Standard­houtskoolrooster van 47 cm virR100, Weber Standard­kookrooster van 57 cm vir R199, Weber digitale saktermometer vir R200, Weber­draairooster van 57 cm vir ’n spit­braai teen R999, Weber Firespice­houtskaafsels (beskikbaar in verskeie houtsoorte) vir R98, Weber Firespice­planke vir R199, en Alva segroot T­borsel vir R115. Foto: EDREA DU TOIT

Jy blus gewoonlik die vuur as dievleis klaar gebraai is, maar metdié resep maak jy ook jou nage-reg op die rooster gaar.

BestanddeleV 2 koppies aarbeie, stingels ver-wyder en groter aarbeie gehal-veerV sponskoekV 3 eetlepels versoete kondens-melkV 8 houtsosatiestokkiesV 1 houer room, geklopV sjokoladesprinkels

MetodeWeek die sosatiestokkies vir 15minute lank in water en maak ditliggies droog.

Sny die sponskoek in blokkiesvan ongeveer 4 cm in deursnee.Verf die koek liggies met kon-densmelk. Dit is om te voorkomdat dit uitdroog.

Ryg nou die aarbeie en blokkieskoek op die sosatiestokkies.

Spuit ’n kleefwerende spuit-middel op die rooster en plaasdie sosaties bo-op. Draai die sosa-

ties elke 30 sekondes tot hulle lig-te roostermerke begin kry.

Bedien die warm sosaties met

geklopte room en sjokoladesprin-kels sodra dit van die rooster afkom.

Rond jou braai af met diéaarbei-en-brosbroodsosaties

Bedien die sosaties met geklopte room en sjokoladesprinkels. Foto: RANDALL NEFDT

Sluit die braai af met dié nagereg.

BestanddeleV 4 piesangsV 1 koppie sjokoladesplintersV 1 koppie karamelsplintersV 1 koppie mini-malvalekkersV 250 ml room (geklop)

MetodeSny ’n gleuf in elke piesang, groot ge-

noeg sodat jy dit kan vul. Deel diemalvalekkers, sjokolade- en karamel-splinters tussen die vier piesangs.

Draai die piesangs toe in stukke foe-lie met die gleuf boontoe (los gleufonbedek). Maak seker die kole is niete warm nie en plaas die piesangs bo-op. Braai dit vir ses minute of totdatdie malvalekkers begin bruin raak.Verwyder die piesangs uit die foelieen bedien dit met room.

Gebraaide piesangpoeding

Met ’n goeie klompie geklopte room het jy ’n smullekker nagereg!Foto: RANDALL NEFDT

TM

P lay with Fire

Nou oopin

Bellville

SPESIALE AANBIEDINGS IN DIE WINKEL BY WWW.BRAAISHOP.COM

Ondersteuners van plaaslik

vervaardigde produkteVerskaffers van naverkope-onderdelevir die meeste bekende handelsmerke!

Iets vir selfs die meesgesoute braaier!

AANLYNWINKEL / LANDWYE VERSENDING • Trotse ondersteuners van Nasionale Braaidag • Meer as 1 500 produkte aanlyn beskikbaar!AANLYNWINKEL / LANDWYE VERSENDING • Trotse ondersteuners van Nasionale Braaidag • Meer as 1 500 produkte aanlyn beskikbaar!

Jou eenstopbraaiwinkel!

Nuwe en buitengewone produkte!

Puik geskenkidees!

As ons dit nie het nie,

sal ons dit soek!

0861 braais (272 247)

Johannesburg: Winkel 10, Fontainbleau Village, h.v. Republiek- & Rabieweg, Randburg (agter Engen Garage) • Tel. 011 791 6979 / 078 139 3818 • E-pos: [email protected]: Winkel 10, Belville winkelsentrum, H/v Voortrekker en Bill Bezuidehoudtr-rylaan, Bellville • Tel. 021 945 2404 • E-pos: [email protected]

Pretoria-Noord: Winkel 30E, Madelief-winkelsentrum, Daan De Wet Nel-rylaan, Pretoria-Noord, Dorandia • Tel. 012 546 0344 / 079 714 9214 • E-pos: [email protected]

Top Related